HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Rolprente uit twee verskillende genres *

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Klank en kleur in die skepping

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING GRAAD 10

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

BARRETT SE TAKSONOMIE

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

INSTRUKSIES EN INLIGTING

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

FAKTORE EN VEELVOUDE

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Les Plan Twee. Habitats

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

Deelname aan klasbesprekings oor dans

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

FASILITEERDERSGIDS REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

Tema 8: Mense wat ons help

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

RUGBY VERSTAAN DIE SPEL. ʼn Visuele uiteensetting. Dr. Gerrit Pool

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

OpenStax-CNX module: m Dans: Beweging * Siyavula Uploaders

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Meganiese stelsels en beheer:

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

GRAAD: 5 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL DRIE FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 3

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Transcriptie:

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Samesteller Lizé-Marié van der Walt Ë508-A-CRA-SG0 Î

INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 3 VOORWOORD... 5 JAARPLAN... 9 EENHEID : Sosiale kwessies in drama en die rol van die kunstenaar in populêre kultuur... DRAMA... 2 AKTIWITEIT :... 6 AKTIWITEIT 2:... 28 VISUELE KUNSTE... 29 AKTIWITEIT 3:... 36 AKTIWITEIT 4:... 4 AKTIWITEIT 5:... 49 EENHEID 2: Die interpretasie van inheemse gedigte en die ondersoek na modes van die hede en verlede en sosiale kwessies... 5 DRAMA... 52 AKTIWITEIT 6:... 63 VISUELE KUNSTE... 65 AKTIWITEIT 7:... 75 AKTIWITEIT 8:... 83 EENHEID 3: Verskillende toneelstyle, loopbane en ontwerpprojekte in 2D en 3D... 85 DRAMA... 86 AKTIWITEIT 9:... 9 VISUELE KUNSTE... 93 AKTIWITEIT 0:... 96 AKTIWITEIT :... 98 AKTIWITEIT 2:... 05 EENHEID 4: Die invloed van media op drama en skepping in 2D... 07 DRAMA... 09 AKTIWITEIT 3:... 5 VISUELE KUNSTE... 8 AKTIWITEIT 4:... 2 AKTIWITEIT 5:... 24 AKTIWITEIT 6:... 28 BIBLIOGRAFIE EN VERWYSINGS... 29 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

EENHEID : Sosiale kwessies in drama en die rol van die kunstenaar in populêre kultuur LEERDOELWITTE: Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy in staat wees om die volgende te doen: n Toneelstuk wat verband hou met sosiale kwessies te ontwikkel en uit te voer. Krities kan besin oor die skepping en opvoering van n toneelstuk. Die rol van die kunstenaar in die gemeenskap kan herken en n bespreking daaroor voer. Kunselemente en ontwerpbeginsels in kreatiewe letterwerk soos graffiti kan identifiseer. Jou eie letterwerk of graffiti te skep. Die belangrikheid van funksionele houers vanuit die mitologie kan identifiseer. Jou eie mitologiese funksionele houer kan skep. INLEIDING Die eerste deel van die eenheid sluit opwarmingsoefeninge vir drama in. Dit stem ooreen met die opwarmingsroetines wat jy in graad 7 gedoen het. Dit is dus n hersiening van die vorige jaar se werk. Daar is oefeninge wat bygevoeg word. Die KABV vereis dat jy 5 minute per week aan die opwarmingsroetine sal spandeer. In die voorwoord is gemeld dat Skeppende Kunste in onderwerpe ingedeel is. Ek het die onderwerpe in lesse verdeel, sodat jy nie deurmekaar raak nie. Daar is ook by elke les n tydstoedeling en dit maak dit vir jou makliker om n rooster op te stel, sodat al die lesse in die kwartaal gedek word. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

Die drama in die eenheid fokus veral op die sosiale kwessies wat in ons land voorkom. Jy kan enige sosiale kwessie aanspreek. Ek gaan vir jou inligting oor n paar van hierdie kwessies gee. Jy gaan dan n toneelstuk skep, wat een van hierdie kwessies aanspreek. Ons gaan ook krities kyk na n film wat relevant tot vandag is en dit ontleed. Visuele Kunste fokus in hierdie eenheid op veral twee temas. Die eerste tema is die rol wat die kunstenaar in die gemeenskap speel en hoe veral letterwerk en graffiti gebruik word om hulle boodskap uit te druk. Die tweede tema gaan oor die gebruik van verskillende funksionele houers, en veral houers vanuit die mitologie. Jy gaan ook leer hoe om jou eie houer te skep en met mitologiese figure te versier. BELANGRIKE TERMINOLOGIE Alle nuwe terminologie word in die DEFINIEER blokkie vir jou uiteengesit. DRAMA Onderwerp : Dramatiese ontwikkeling (2,5 ure).. Les : Opwarmingsoefeninge vir drama n Opwarmingsroetine is om verskeie redes belangrik: o Dit voorkom beserings. In drama gebruik jy jou stem, asook jou liggaam. Dit is dus belangrik dat albei goed opgewarm is voordat jy met jou roetine begin. o Deur op te warm verhoog jy die volume suurstof wat deur jou liggaam opgeneem word. Dit bevorder jou uithouvermoë en help ook om te voorkom dat jy uitasem klink. o Opwarming help jou fokus op die taak wat voorlê. o Dit is n manier om jou tegniese vaardighede in te oefen en te ontwikkel. o Dit verlig die spanning en angs wat jy voel voor die uitvoering van die taak. Jy moet selfs vir drama jou hele liggaam opwarm, nie net jou stem en gesig nie. Die dele wat jy moet opwarm is: Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 2

LIGGAAM Voete Knieë Bene Heupe Bolyf Arms Nek Kop GESIG o Lippe o Tong o Wange STEM Artikulasie Diafragma Die volgende ontspanningsoefeninge kan vir die lippe, tong en wange gedoen word. Lippe Tuit die lippe en blaas die lug met n sterk aksie uit. Gee n groot glimlag en direk daarna n harde frons. Herhaal die aksie n paar keer. Tong Staan regop en hou jou gesig vorentoe. Lek nou in die volgende rigtings: neus, linkeroor, regteroor en ken. Probeer nou die volgende aksies met jou tong: lek na die dak (boontoe), die linkerkantse muur, regterkantste muur en die grond. Doen die aksies terwyl jy doodstil staan en jou kop stil hou. Probeer nou jou tong vorentoe strek en die voorwerp voor jou lek, soos bv. die muur. Wange Verbeel jou jy het n reuse suiglekker in jou mond. Suig dit nou denkbeeldig met sterk suigbewegings. Onthou die suiglekker pas skaars in jou mond! Nou moet jy dit begin kou! Dit pas nie in jou mond nie, so jy moet jou mond ooprek en dit met stadige bewegings begin kou. Hou vir ongeveer een minuut aan met die bewegings. Verbeel jou nou die lekker word kleiner en jy kan dit nou makliker begin kou. Kou nou vinniger en vinniger, totdat jou wange warm en los begin voel. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3