HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

DESIGN RELIGIESTUDIES

Groot godsdienste van die wereld *

IS DAAR DRIE GODE...of EEN GOD IN DRIE PERSONE?

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Klank en kleur in die skepping

FASILITEERDERSGIDS REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

HANDLEIDING GRAAD 10

Rolprente uit twee verskillende genres *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

Van Vervolger tot Prediker

Die Brief aan die Galasiërs

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Vergelyking van die wereld se grootste godsdienste *

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

HANDLEIDING VISUELE KUNSTE GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

n Tempel Leier besoek Jesus

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Briewe, posseëls en elektroniese pos

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

FAKTORE EN VEELVOUDE

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Efesiërs 2: Agtergrond. Oor die stad Efese:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Transcriptie:

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Samesteller Dr G Snyman Ë1510-A-RES-SG01µ Î

INHOUDSOPGAWE VOORWOORD... 5 LESELEMENTE... 6 AANBEVOLE BOEKE... 8 KWARTAAL 1... 9 EENHEID 1: Inleiding tot Religiestudies as vak... 9 Les 1: Inleiding/verwelkoming... 10 AKTIWITEIT 1 Toetsvrae... 13 Les 2: Die ontwikkeling van Religiestudies as vak... 13 AKTIWITEIT 2: Toetsvrae... 15 Les 3: Die doelwitte van Religiestudies as vak... 15 AKTIWITEIT 3: Toetsvrae... 17 Les 4: Die onderskeid tussen godsdiensonderrig en Religiestudies. 17 AKTIWITEIT 4: Toetsvrae... 19 Les 5: Die belangrikste metode wat gebruik word by die studie van godsdiens... 19 AKTIWITEIT 5: Toetsvrae... 21 OEFENING 1: Oopboektoets... 22 EENHEID 2: Belangrike beginsels wat in ag geneem moet word by die bestudering van godsdienste... 23 Les 6: Objektiwiteit in die studie van godsdiens... 24 AKTIWITEIT 6: Toetsvrae... 26 Les 7: Subjektiwiteit in die studie van godsdiens... 26 AKTIWITEIT 7: Toetsvrae... 27 Les 8: Neutraliteit in die bestudering van godsdiens... 28 AKTIWITEIT 8: Toetsvrae... 29 Les 9: Onpartydigheid in die studie van godsdiens... 29 AKTIWITEIT 9: Toetsvrae... 30 Les 10: Die binne- en buiteperspektief in die bestudering van godsdienste... 31 AKTIWITEIT 10: Toetsvrae... 32 OEFENING 2: Oopboektoets... 32 EENHEID 3: Verskillende maniere om die begrip godsdiens te verstaan... 33 Les 11: Basiese/algemene godsdiensfeite... 34 AKTIWITEIT 11: Toetsvrae... 35 Les 12: Oorsprong van godsdiens as ʼn verskynsel in kulture... 36 AKTIWITEIT 12: Toetsvrae... 38 Les 13: Die betekenis van die begrip godsdiens in verhouding met ander konsepte soos byvoorbeeld wêreldbeeld en geloofsisteem... 38 AKTIWITEIT 13: Toetsvrae... 39 OEFENING 3: Oopboektoets... 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 1

KWARTAAL 2... 41 EENHEID 4: Die belangrikste godsdienste in die wêreld... 41 Les 14: Ontstaan van die belangrikste wêreldgodsdienste... 42 AKTIWITEIT 14: Toetsvrae... 49 Les 15: Die grootte van die belangrikste wêreldgodsdienste... 49 AKTIWITEIT 15: Toetsvrae... 51 Les 16: Onderskeid tussen VHJ en HJ godsdienste... 51 AKTIWITEIT 16: Toetsvrae... 52 Les 17: Belangrikste heilige dae van die belangrikste wêreldgodsdienste... 52 AKTIWITEIT 17: Toetsvrae... 54 OEFENING 4: Oopboektoets... 55 EENHEID 5: Geografiese groepering van godsdienste... 56 Les 18: Godsdiensgroepering in Afrika... 57 AKTIWITEIT 18: Toetsvrae... 59 Les 19: Godsdiensgroepering in Europa... 59 AKTIWITEIT 19: Toetsvrae... 61 Les 20: Godsdiensgroepering in Asië... 61 AKTIWITEIT 20: Toetsvrae... 62 Les 21: Godsdiensgroepering in die VSA... 63 AKTIWITEIT 21: Toetsvrae... 64 Les 22: Godsdiensgroepring in Australië... 64 AKTIWITEIT 22: Toetsvrae... 65 Les 23: Godsdiensgroepering in die Stille Oseaan-gebied... 66 AKTIWITEIT 23: Toetsvrae... 67 OEFENING 5: Oopboektoets... 67 EENHEID 6: Die verskillende godsdienste van Suid-Afrika... 68 Les 24: Die godsdienste wat in Suid-Afrika beoefen word... 69 AKTIWITEIT 24: Toetsvrae... 70 Les 25: Waar en hoe die verskillende godsdienste ontstaan het... 70 AKTIWITEIT 25: Toetsvrae... 72 Les 26: Waar hierdie godsdienste vandaan kom en hoe hulle in Suid- Afrika gekom het.... 72 AKTIWITEIT 26: Toetsvrae... 74 Les 27: Die belangrikste leer, boeke en rituele wat deur die godsdienste in Suid-Afrika beoefen word... 74 AKTIWITEIT 27: Toetsvrae... 80 OEFENING 6: Oopboektoets... 81 KWARTAAL 3... 83 EENHEID 7: Interaksie tussen verskillende godsdiensgroepe... 83 Les 28: Godsdienstige interaksie... 84 AKTIWITEIT 28: Toetsvrae... 88 OEFENING 7: Oopboektoets... 88 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 2

EENHEID 8: Die belangrikste leierskaprolle wat ontwikkel het in verskillende godsdienste... 89 Les 29: Leierskaprolle in verskillende godsdienste... 90 OEFENING 8: Oopboektoets... 93 EENHEID 9: Die belangrikste dimensies wat algemeen is aan alle godsdienste... 94 Les 30: Godsdienstige dimensies... 95 OEFENING 9: Oopboektoets... 97 KWARTAAL 4... 99 EENHEID 10: Godsdiens en etiek... 99 AKTIWITEIT 31: Toetsvrae... 104 Les 32: Bronne wat morele besluitneming beïnvloed... 104 AKTIWITEIT 32: Toetsvrae... 106 Les 33: Beginsels wat godsdienste benut om harmonie in die samelewing te bewerkstellig... 106 AKTIWITEIT 33: Toetsvrae... 108 OEFENING 10: Oopboektoets... 108 EENHEID 11: Die ekonomie vanuit n godsdiensperspektief... 109 Les 34: Godsdiensperspektief op die verhouding tussen godsdiens en ekonomie... 110 OEFENING 11: Oopboektoets... 112 WOORDELYS... 113 BRONNELYS EN VERWYSINGS... 119 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3

KWARTAAL 1 EENHEID 1: Inleiding tot Religiestudies as vak Kwartaal 1 LEERDOELWITTE Wat die leerder moet weet aan die einde van die les. Geneem uit die KABV. Inleiding en verwelkoming Die ontwikkeling van Religiestudies as vak Wat is Religiestudies Spesifieke doelwitte in Religiestudies Onderskeid tussen Religiestudies en godsdiensonderrig Metodes wat gebruik word om godsdienste te bestudeer. Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy die volgende kan doen: Die ontstaan en ontwikkeling van Religiestudies as ʼn vak kan beskryf Beskryf wat Religiestudies as vak is Wat die doelwitte van Religiestudies is Wat die verskil is tussen godsdiensonderrig en Religiestudies Die belangrikste metodes wat vandag gebruik word in die bestudering van Religiestudies kan noem. INLEIDING Hierdie eenheid is om jou as leerder bekend te stel aan Religiestudies as akademiese vak. BELANGRIKE TERMINOLOGIE Epogé, fenomenologie, Religiestudies, godsdiensonderrig, godsdienstige verdraagsaamheid, geskiedenis van godsdiens, neutraliteit, metodologie, vergelyking van godsdienste Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 9

Kwartaal 1 Eenheid 1 Inleiding tot Religiestudies as ʼn vak bestaan uit Lesse 1-5. Les 1 is ʼn verwelkoming en hier begin die proses om jou as leerder voor te berei tot die studie van ander godsdienste. By elke les is daar godsdienstige begrippe waarmee jy aan ʼn betrokke godsdiens asook die vak Religiestudies bekend gestel word. Les 2 bied ʼn basiese oorsig oor hoe Religiestudies as akademiese vak ontwikkel het. Les 3 verduidelik die doelwitte wat die Suid-Afrikaanse Onderwysdepartement vir die studie van godsdiens as ʼn vak stel. Les 4 verduidelik die onderskeid tussen godsdiensonderrig en Religiestudies. Dit is belangrik dat leerders die onderskeid verstaan, want in Religiestudies word nie Bybelonderrig gebied nie, maar word die godsdienste wat in ons land beoefen word bestudeer. Les 5 stel jou as leerder bekend aan die metode wat gebruik word in hierdie handleiding vir bestudering van godsdienste. Die oorkoepelende doel van les 1-5 is om jou aan godsdiesstudies as vak bekend te stel. Wat dit is? Watter doelwitte wil daarmee bereik word en watter metode word gebruik in die studie van godsdiens as algemene menslike verskynsel? Les 1: Inleiding/verwelkoming DEFINIEER: Monoteïsme: is afgelei van die Griekse woorde monos ("een/enkel") en theos ("god"). Dit beskryf ʼn godsdiens wat net in één aanbiddingsfiguur/godsfiguur glo. In die wêreld is daar net drie monoteïsmes: Yahwisme (die Joodse godsdiens), die Christendom en Islam. Politeïsme: Die woord is gevorm uit die Griekse woorde "polus" ("baie") en theos ("god"). Politeïsme dui op ʼn godsdienssisteem waarin daar meer as een/baie/verskillende gode aanbid word dit is m.a.w. teenoorgesteld van monoteïsme. n Voorbeeld van politeïsme is die Griekse of Romeinse mitologie waarin daar baie gode figureer (en die gode word gesamentlik Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 10

Kwartaal 1 die mitologiese pantheon genoem, d.w.s. al die gode in daardie mitologie). Panteïsme: Die woord is gevorm uit die Griekse woord pan ( alles /almal ) en theos ( god ). Dit dui op ʼn godsdiensvorm waarin alles as goddelik beskou word (en dus aanbiddingswaardig is). Dit maak van alle sigbare/tasbare dinge iets wat ʼn goddelike funksie kan vervul. Hindoeïsme is ʼn voorbeeld van hierdie godsdiensvorm. Afgodsdiens: Die beskouing vanuit ʼn bepaalde godsdiens as verering gegee word aan iemand of iets anders as die gods-/aanbiddingsfiguur wat daarin vereer word. n Goeie voorbeeld hiervan is in die Ou Testament toe die volk Israel ʼn goue kalf i.p.v. Yahweh alleen vereer het. Vernaamste godsdienste: godsdienste wat gedefinieer word volgens die aantal volgelinge wêreldwyd. In Suid-Afrika is die vernaamste godsdienste die Christendom, Islam, Hindoeïsme, Boeddhisme, Afrika Tradisionele Religieë en Judaïsme. KERNINHOUD: Baie welkom by Religiestudies in graad 10! Ons is baie bly dat jy hierdie vak gekies het. Dit is vanuit die staanspoor belangrik dat jy verstaan dat ons hierdie jaar van die belangrikste en vernaamste godsdienste in die wêreld gaan leer. Godsdiens is ʼn wêreldwye kultuurverskynsel, met ander woorde, regoor die wêreld in feitlik al die kulture is mense te vind wat in ʼn god, gode of geeste glo; mense wat bid, ʼn heilige boek lees of die loop van die lewe in die wêreld aan die ingryping van ʼn Opperwese /oppermag toeskryf. Met die begrip godsdiens word bedoel die aanbidding of dien van een of ander godheid. ʼn Godsdienssin behels basies geloof in die onsigbare wêreld. Die algemeenste godsdienstige elemente in godsdiens is geloof in een of ander bonatuurlike wese/wesens, ʼn Higher power ; gebed as kommunikasie met/bekendmaak van nood of behoefte; een of ander heilige geskrif (bv. wat die drie monoteïsmes hierbo genoem betref, onderskeidelik die Tenak, die Bybel [Ou en Nuwe Testament] en die Qur an [ook geskryf Koran], n sekere soort gedragskode, mites/verhale, rites, ens. Die doel van Religiestudies is om hierdie verskynsel wat ons godsdiens noem te bestudeer binne die kulture en geografiese liggings waar dit voorkom. Daar word gekyk na wat in hierdie godsdienste geglo en/of Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 11