Wiskunde Graad 4. November 2016

Vergelijkbare documenten
WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

FAKTORE EN VEELVOUDE

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

Week 21: Soogdiere: Karnivore

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by OS

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas: Afrikaanse Skoolprojekte

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Wiskunde Gids Graad 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Nota vir die onderwyser/es:

Direkte en indirekte rede. Naam:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 WISKUNDE MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE MODELVRAE

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

EKURHULENI NOORD DISTRIK

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Meganiese stelsels en beheer:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Transcriptie:

1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14 100 = 500 + 900 1.10 720 9 = 80 [10] Vraag 2 2.1 Watter onewe getal kom net voor 1481? 1479 (1) 2.2 Watter ewe getalle lê tussen 986 en 1004? 988; 990; 992; 994; 996; 998; 1000; 1002 (4) 2.3 Kyk na die getalle wat hier onder gegee word. Omkring nou al die veelvoude van 7. 28 48 65 7 84 37 (3) 2.4 Noem al die faktore van 30 (getalle wat presies in 30 kan deel) 1; 2; 3; 5; 6; 10; 15; 30 (4) 2.5 Wat is die plekwaarde van die onderstreepte getal? 8648 honderde (H) (1) 2.6 Wat is die grootste ewe getal wat jy met die volgende syfers kan maak? 3586 8 536 (1) [14]

2 Vraag 3 Vul in = 3.1 8 3 2 = 3 2 8 3.2 3.3 30 + 3 000 + 200 3 320 3.4 1 kg kg + kg 3.5 koppie 125 [5] Vraag 4 4.1 Kyk na die houers en beantwoord die volgende vrae: Houer 1 Houer 2 Houer 3 1 koppie A C 1 liter B 4.1.1 Wat is die kapasiteit van houer 1? 150 4.1.2 Wat is die volume van die vloeistof in houer 1? 120 4.1.3 Kyk na houer 2. Wat is die lesing by A? 100 4.1.4 Kyk na houer 3. Wat is die lesing by B? 500 = 0,5 4.1.5 Wat is die lesing by C (houer 3)? 1750 (5) 4.2 Voltooi die volgende: 4.2.1 1=2 4.2.2 3 250 = 2750 4.2.3 850 cm = 8 50 4.2.4 5 8 = 5008 4.2.5 4,5 kg = 4 500 (5) [10]

3 Vraag 5 5.1 Die volgende patroon word met vuurhoutjies gepak. Bestudeer die patroon en voltooi dan die tabel: 1 driehoek 2 driehoeke 3 driehoeke Aantal driehoeke 1 2 3 5 10 Aantal vuurhoutjies 3 5 7 11 21 (3) 5.2 Voltooidievolgendegetalpatrone: 5.2.1 3338434853 5.2.2 64321684 5.2.3 2 2 21 1 (7) 5.3 Voltooidievolgendevloeidiagram: 9 5.3.1 5.3.2 42 102 5.3.3 5.3.1 30 5.3.2 9 5.3.3 402 (3) [13]

4 Vraag 6 Rond die volgende getalle af: 6.1 4758 tot die naaste 100 4800 6.2 R38,25 tot die naaste R R38 6.3 7621 tot die naaste 1000 8000 [3] Vraag 7 7.1 Die volgende patroon word met 2-D vorms gemaak. 7.1.1 Noem die name van twee verskillende vorms wat jy raaksien. seshoek/heksagoon en driehoek 7.2.1 Wat is die naam van die 3-D vorm waaruit n dobbelsteen bestaan? kubus 7.2.2 Voltooi die volgende sin: Die dobbelsteen bestaan uit 6 vlakke. Elke vlak is in die vorm van n vierkant. 7.3. Kyk na die prentjie van die tent en beantwoord die volgende vrae: 7.3.1 Die tent bestaan uit 5 vlakke. 7.3.2 Van watter 3-D vorm is die tent n voorbeeld? Driehoekige prisma [7]

5 Vraag 8 In n graad 4-klas moes elkeen van die 32 leerders kies of hulle die meeste van Wiskunde, Afrikaans (Afr), Natuurwetenskappe (NW), Sosiale wetenskappe (SW) of van Engels (Eng) hou. Die juffrou het die inligting in n sirkelgrafiek opgesom. 8.1 Bestudeer die sirkelgrafiek en beantwoord dan die volgende vrae: Afr NWT Wiskunde SW Eng Gunsteling leerarea 8.1.1 Van watter leerarea hou die meeste van die leerders in die klas? Wiskunde (1) 8.1.2 Hoeveel leerders hou die meeste van NWT? van 32 = of van 32 = 32 8 2 = 8 = 8 kinders (2) 8.1.3 Hoeveel meer kinders hou van Wiskunde as van Engels? Wiskunde: van 32 = 32 8 3 = 12 kinders hou van Wiskunde Engels: van 32 = 32 8 1=4 kinders hou van Engels 12 4 = 8 8 kinders hou meer van Wiskunde as van Engels (5) [8]

6 Vraag 9 Beantwoord die volgende woordprobleme volledig. Wys jou berekeninge. Die beantwoording van n woordprobleem verskil van skool tot skool. Oor die algemeen moet daar n getallesin, bewerking en antwoord wees. Hier word egter net die getallesin en antwoord verskaf. 9.1 Mamma gebruik 375 ml melk om een beker Milo te maak. Hoeveel liter melk sal sy nodig hê as sy vir 8 kinders Milo wil maak? 375 8= (Dit is nie nodig om te gebruik nie. 375 8 = is ook reg.) =3=3 (3) 9.2 Wat is die verskil tussen 8 123 en 3 576? 8123 3576= =4547 (2) 9.3 Nadia kry R80 sakgeld per maand. Sy spaar elke maand van haar sakgeld. a) Hoeveel geld spaar Nadia elke maand? 8= 8 5 2=32 = R32 (2) b) Hoeveel geld spaar sy in n jaar? 32 12= =384 (3) 9.4 n Pakkie lekkers kos R9. Hoeveel pakkies lekkers kan jy met R216 koop? 216 9= =24 (3)

7 9.5 By n sekere winkel kos 500 ml melk R15,95. Hoeveel sal 3 liter melk by hierdie winkel kos? 515,95 115,95 2 315,95 6 =95,7 (3) 9.6 Tweeling babas weeg onderskeidelik 2 kg 165 g en 2 kg by geboorte. Met hoeveel gram verskil die twee babas se massa? 275 2165= =585 (3) 9.7 Gerrie is 1 m lank. Sy ma is 389 mm langer as hy. Hoe lank is sy ma? (antwoord in meter) 125+389= =1639=1,639 (3) 9.8 Kyk na die horlosie hieronder. Dit is hoe laat dit was toe Anja die middag met haar huiswerk begin. 9.8.1 Skryf die tyd op die horlosie in analoog (gewone) tyd. Kwart voor 3, nm (1) 9.8.2 Skryf die tyd op die horlosie volgens die 24-uur digitale horlosie. 14:45 (1)

8 9.8.3 Anja maak 16:20 klaar met haar huiswerk. Hoe lank het dit haar geneem om haar huiswerk te doen? 16:20 14:45 = 14:45 + 15 min 15:00 15:00 + 60 min 16:00 16:00 + 20 min 16:20 15 min + 1 uur + 20 min = 1 uur 35 minute (3) 9.9 In n groot vrugtebak is daar 3 appels vir elke 2 piesangs in die bak. Indien daar 16 piesangs in die bak is, hoeveel appels is in die bak? 3:2?:16 16 2 3= 8 3=24 =24 (3) [30] TOTAAL: 100 Hierdie vraestel toets die grootste gedeelte van die werk wat in die jaar behandel is. Die vraestel is langer as n standaardvraestel.