ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Vergelijkbare documenten
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Nota vir die onderwyser/es:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

My naam en van is My ouderdom Kontaknommer My skool se naam is

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Die klimaat van SA: Temperatuur

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 8

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE ASSESSERINGSTAAK JUNIE 2015 GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 7

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Motheo Onderwysdistrik

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

REKORD- EN EINDEKSAMEN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Transcriptie:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 5 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR

NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord al die vrae. Skryf netjies en leesbaar. Skryf die antwoorde in die spasies voorsien. VRAAG 1 Kies die korrekte woorde in die onderstaande sinne en skryf die antwoord in die spasies wat voorsien is. 1.1 Die hoogte wat van fisiese kenmerke voorsien is word gemeet in meters bo seevlak/ grondvlak. (1) 1.2 ʼn Plato is ʼn area met geleidelike berge/ gelyke grond. (1) 1.3 Die skielike val in ʼn rivier se hoogte vorm ʼn eskarp/ waterval. (1) 1.4 Die hoogste area in Suidelike Afrika is die ukhahlamba-drakensberge/ Waterberge. (1) 1.5 Mense verander die land op verkillende maniere soos met die swem in riviere/ bou van paaie. (1) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5 2 JUNIE 2015 (5)

VRAAG 2 Verbind die woorde in die onderstaande tabel met die korrekte betekenisse. Skryf slegs die letter Bv. 2.1 F. WOORDE BETEKENIS ANTWOORD 2.1 n Fisiese kaart A. n Land totaal omring deur ander lande met geen kontak met die see. 2.1 2.2 Monding B. n Ronde kaart van die aarde. 2.2 2.3 Deur land ingesluit C. Die gebruik van letters en nommers om n plek op n kaart op te spoor. 2.3 2.4 Kusgebied D. Toon einskappe soos riviere, mere en berge. 2.4 2.5 Ruit verwysing E. Dit is n lyn wat een land van n ander een skei. F. n Plat of geleidelike helling, laagliggende area langs die kus. G. Die plek waar n rivier eindig en in die see of meer inloop. 2.5 (5) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5 3 JUNIE 2015

VRAAG 3 Gebruik die leidrade om die korrekte woorde in die blokkiesraaisel in te vul. (Aangepas van: Almal Verstaan) Leidrade 3.1 Die hoogland op die plato wat warm somers en koel winters het. (1) 3.2 Fisiese voorwerp wat uitstaandin die land, soos riviere, mere en berge. (twee woorde). (1) 3.3 Die oppervlakte wat gedek word deur een hoofrivier en al sy takriviere. (1) 3.4 ʼn Kleiner rivier wat in een hoofrivier invloei. (1) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5 4 JUNIE 2015

3.5 Steil grondgebied tussen die plato en die klusvlakte. (1) (5) VRAAG 4 Lees die volgende gevallestudie en beantwoord die vrae wat daarop volg: Bou van pad Hoe die bou van paaie die omgewing verander Die bou van paaie is die eerste groot taak wat die werkers het om te doen sodat hulle by die area kan uitkom waar die damwal gebou gaan word. Die meeste paaie wat gebou word is om dorpe en stede met mekaar te verbind. Party paaie word gebou vir die aanry van hulpbronne na dorpe. Die meeste paaie wat gebou word volg die natuurlike vorm van die landskap, dit wil sê hulle sal langs die hang van n berg loop of die vorm van die kuslyn volg. Paaie kan nie te styl wees nie, so as hulle oor berge moet gaan word die pad in die berg ingesny of, n tonnel word deur die berg gebou. Wanneer paaie riviere oorkruis moet brûe gebou word. (Aangepas uit: Our world, Our Society) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5 5 JUNIE 2015

4.1 Waarom word paaie gebou? (1) 4.2 Hoe kan mense die fisiese omgewing verander? (2) 4.3 Verduidelik wat gedoen moet word as paaie berge of riviere moet oorkruis. (2) 4.4 Wat kan gedoen word om die omgewings probleme op te los wat met die bou van paaie veroorsaak word? (2) (7) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5 6 JUNIE 2015

VRAAG 5 Bestudeer die volgende kaarte en beantwoord die vrae wat daarop volg: (Aangepas uit: Almal Verstaan) 5.1 Gee die ruit verwysing vir die volgende: 5.1.1 Middellandse see. (1) 5.1.2 Nigeriё. (1) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5 7 JUNIE 2015

5.2 Noem enige TWEE (2) aangrensende lande aan Suid Afrika. (2) 5.3 FISIESE KAART VAN AFRIKA 5199m 5895m (Aangepas uit: Almal Verstaan) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5 8 JUNIE 2015

5.3.1 Noem die meer wat n grens vorm tussen Tanzanië, Mosambiek en Malawi. (1) 5.3.2 Noem EEN (1) van die grootste mere in Afrika. (1) 5.3.3 Vind die TWEE (2) hoogste berge in ruit verwysing E5. (2) (8) GROOTTOTAAL 30 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5 9 JUNIE 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 MEMORANDUM / MERKGIDS JUNIE 2015 GRAAD 5 PUNTE: 30

VRAAG 1 1.1 Seevlak 1.2 Gelyke grond 1.3 Waterval 1.4 UKhahlamba Drakensberge 1.5 Bou van paaie (5) VRAAG 2 2.1 D 2.2 G 2.3 A 2.4 F 2.5 C (5) VRAAG 3 3.1 Hoёveld 3.2 Fisiese kenmerk 3.3 Opvanggebied 3.4 Takrivier 3.5 Platorand (5) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5 2 JUNIE 2015

VRAAG 4 4.1 Hulpbronne te vervoer 4.2 Met die bou van damme. Met die bou van paaie (Enige relevante antwoord) 4.3 Berge Paaie sny deur berge/ tonnels word deur berge gebou Riviere Brûe moet gebou word 4.4 Padbouers moet nie onnodig grond verwyder nie. Bou ompaaie. Gate moet toegegooi word nadat daar vir grond gegrou is. Vervang alle bome wat afgekap is. (Enige relevante antwoord) (7) VRAAG 5 5.1 5.1.1 A4 en A5 5.1.2 C3 en C4 5.2 Namibië, Swaziland, Mozambique, Lesotho, Botswana en Zimbabwe (Aanvaar enige TWEE antwoorde) 5.3.1 Malawi meer 5.3.2 Victoria Meer, Tanganyika Meer of Malawi Meer (Enige antwoord) 5.3.3 Kilimanjaro en Berg Kenya (8) GROOTTOTAAL 30 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5 3 JUNIE 2015