Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Vergelijkbare documenten
Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Abu Ali tel sy donkies

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Tema 8: Mense wat ons help

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

Wiskunde Graad 4. November 2016

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Nota vir die onderwyser/es:

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Paulus en sy vriende vertel ander van God

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Antonieme en sinonieme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Tema 7: Stories van dapper helde

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Jesaja sien die Toekoms

Lees en Leesgereedheid

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die brief aan die Filippense

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

Transcriptie:

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Gedurende die week is helderkleurige herfsdae verruil vir pannekoekdae! Die Graad R leerders het nes flinke herfskabouters die assesseringstake met ywer voltooi. Hulle het hulself goed van hul taak gekwyt en verdien n bederf! NUWE KONSEPTE Tema: Smaak sintuig Ons bespreek die volgende temapunte tydens bespreking: Soorte smake: soet en sout Soorte smake: suur en bitter Kan ek alles proe en eet? Nuwe smake Smake waarvan ek hou Wiskunde Hersien konsepte: - Tel ritmies 1-20 met 3 aksies d.m.v liggaamperkussie - Plekwaarde: eerste, tweede, derde, vierde en laaste - Getalsimbool, getalnaam en patroon van die getal vyf - Tel 10 voorwerpe van dieselfde soort en kleur uit (terug ook) Domino s Legkaarte bou: 20 stuk Patrone: Maak patrone met 3 vorms Woordsomme: optel- en aftrekprobleme

Bv.Sanja het 4 bere. Mieke gee haar nog 2. Hoeveel het sy nou? Pieter het 5 koekies. Die hond eet 2 op. Hoeveel het hy nou oor? Behandeling van geld: Help maats om die geld wat hulle al kan lees, te identifiseer bv. 5c, 10c, 20c, 50c, R1, R2 en R5 Huistaal Luister en praat: - Leerder en mamma maak hul eie handelsname boek, Bv. Spar, Checkers, Pick Pay, Stop, Spur - Leerders kan Vrydag die geleentheid kry met Bring en Vertel om hul eie handelsname boek te kom wys en bespreek die kentekens daarop en wat jy daar kan koop / doen. Woord en sinwerk: - Nuwe woordeskat: soet, sout, suur, bitter, smaak, smaakknoppies / smaakpupille - Identifiseer voorwerpe wat begin met n g-klankie. - Bou die g-klankie met klei; skryf dit in die sand of omkring al die g-klankies. - Fokus op beginklanke van woorde: gril, gat, gom, geel, gif - Klap lettergrepe - Rymwoorde: Watter een pas nie? Bv. boom, soom, blaar son, gras, kas Lewensvaardighede Beweging: - Liggaamlik: Hardloop vorentoe / agtertoe sonder om te val en teen iets te bots. - Huppel: Gemaklik en ritmies - Identifiseer liggaamsdele mbv n voorwerp: Plaas voorwerp op kop, skouer, knie, voet, rug - Balans: Staan op linker-en regterbeen onderskeidelik vir 10 sekondes, sonder om te val. - Patroonspring: Spring binne en buite oor voorwerp. - Touspring: Spring gemaklik en ritmies met tou. - Volg instruksies: Loop na die yskas, maak die deur oop en haal die tamatie en kaas uit. -

Musiek: - Vertel n eenvoudige bekende storie, bv. Jan en die boontjierank Leerders moet dit terug vertel en rolspel (improviser en interpreteer) - Sing aksieliedjies en doen bewegings saam - Hou ritme met verskillende liggaamsdele. Wees kreatief! GEDIGGIE My Tong Ek het n lang tong, ek het n kort tong. Ek het n tong in die middel van my mond. Ek kan hom links draai, ek kan hom regs draai. Ek draai my tongetjie orals rond. ***************************************** LIEDJIE 5 Sintuie Ek het 2 oë, sodat ek kan sien. Ek het 2 ore wat kan hoor. Ek het n neus wat kan ruik. En n tong wat alles proe.

Ek het 2 hande wat my laat voel, vashou, streel en druk. 5 Sintuie hul is almal daar. Ek lag, dis my geluk! 5 Sintuie (x3) Het ek wel: My oë, ore, neus, tong en laastens tot my vel HOUDINGS EN WAARDES Ons fokus op die volgende: Om om te gee is om vanuit n dankbare hart te gee, Omdat ek ontvang het, kan ek gee Ons wil u aanmoedig om u kind die leefwyse van dankbaarheid uit te leef, deur dankie te sê, ander te erken deur liefde en te deel met jou maatjie. KENNISGEWING Neem asseblief kennis van die volgende: Algemene organisasie rondom die afhaal en sport van Graad R leerders: Gedurende die tydperk Maandag 4 Junie tot Vrydag 15 Junie van hierdie kwartaal is die skool se senior klasse besig met eksamen en beïnvloed dit noodwendig sekere aksies van die Grondslagfase (Gr.R 3) Let asb op die volgende: 1. Die skool sluit daagliks vanaf 12:45 (4 14 Junie) 2. Sport gaan voort soos aangedui op die Eikedatums wat op Woensdag 30 Mei uitgedeel is. Netbal en rugby oefeninge slegs op Dinsdae (gewone tyd) 3. Vanaf 18 22 Junie volg ons weer die normale skooltye. 4. Op 22 Junie sluit die skool vir die wintervakansie om 10:55 vir alle leerlinge. Ekstra stelletjie klere: Ouers moet asseblief n ekstra stelletjie klere in u leerder se tassie plaas vir enige glipse Sluitingsdatum van Kwartaal 2 Die skool sluit op Vrydag 21Junie vir die 2de kwartaal om 10:55 en heropen weer op Maandag 15 Julie vir die 3de kwartaal.

GESEGDE: Dit het my opgewonde gemaak om te weet dat ek aan U behoort Jer 15v16