NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Inleiding Tot Die Jagluiperd

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. Begin die antwoorde van ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Plantstruktuur en Plant Voedsel

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Les Plan Twee. Habitats

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

Lewenswetenskappe/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. Beantwoord AL die vrae. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK. Begin die antwoord op ELKE vraag bo-aan 'n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan. Maak ALLE sketse met 'n potlood en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE almal volgens skaal geteken NIE. MOENIE grafiekpapier gebruik NIE. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar, 'n gradeboog en 'n passer gebruik. Skryf netjies en leesbaar.

Lewenswetenskappe/V2 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.6 D. 1.1.1 Die superkontinent wat opgebreek het in kleiner landmassas word... genoem. A B C D Pangaea Gondwanaland kontinentale verskuiwing Laurasië 1.1.2 Watter van die volgende is moontlik oorsake van uitwissing? 1. Siektes 2. Ystydperke 3. Meteoriet wat die Aarde tref 4. Plaatverskuiwings A B C D Slegs 1, 2 en 3 Slegs 1, 2 en 4 Slegs 1, 3 en 4 1, 2, 3 en 4 1.1.3 Twee individue is heel waarskynlik lede van dieselfde spesies as hulle A B C D 'n verskillende aantal chromosome besit. kan teel en vrugbare nageslag voortbring. op dieselfde tyd teel. fenotipies verskil. 1.1.4 Makro-evolusie is 'n term wat... beskryf. A B C D 'n toename in die grootte van individue van 'n bevolking oor 'n lang tydperk die proses wat lei tot die vorming van nuwe genera en families van organismes 'n geleidelike verandering in die aantal spesies in die fossielrekord gevind veranderinge wat sonder 'n mikroskoop gesien kan word

Lewenswetenskappe/V2 4 1.1.5 Die volgende stappe vind tydens eutrofikasie plaas: 1. Akwatiese alge groei vinnig 2. Bakterieë gebruik al die suurstof 3. Oormaat nitrate en fosfate word in die rivier vrygestel 4. Bakterieë ontbind dooie alge 5. Visse sterf aan versmoring Die korrekte volgorde waarin eutrofikasie plaasvind is A B C D 3 4 1 5 2 5 3 2 4 1 5 2 3 1 4 3 1 4 2 5 (5 x 2) (10) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 Vullis wat nie deur ontbinders afgebreek kan word nie Die studie van fossiele 'n Vertakte diagram wat die evolusionêre verwantskappe tussen spesies illustreer Die studie van die verspreiding van lewende organismes wat in verskillende streke gevind word Spesies wat nie meer op die Aarde voorkom nie Die era waarin die genus Homo geëvolueer het Strukture wat by die voorouer geërf is wat klein en swak ontwikkel is en geen bruikbare funksie het nie Die verskeidenheid verskillende spesies in 'n gebied (8 x 1) (8)

Lewenswetenskappe/V2 5 1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B, of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. KOLOM I 1.3.1 Organismes het 'n inherente/interne dryfveer om te verander 1.3.2 Mutasie(s) wat tot die dood van die organisme lei 1.3.3 Australopithecines wat in Suid-Afrika gevind is 1.3.4 Datering van fossiele deur die ouderdom van een fossiel met 'n ander te vergelyk 1.3.5 Bewys van evolusie deur vergelykende biochemie te gebruik KOLOM II A: Lamarck B: Darwin A: Neutrale mutasie B: Dodelike mutasie A: Little Foot B: Mev. Ples A: Relatiewe datering B: Radiometriese datering A: Verskillende metaboliese roetes B: Identiese proteïensintese (5 x 2) (10) 1.4 Die diagram hieronder verteenwoordig die evolusie van drie verskillende spesies (O, P en R) in twee verskillende omgewings (1 en 2) vanuit 'n voorouerspesie Z. Huidige O P Migrasie Tyd R Verlede Z 1 2 Omgewing 1.4.1 1.4.2 1.4.3 Watter spesie(s) is nou uitgesterf? Gee EEN moontlike rede vir die uitsterf van die klein bevolking van spesie P wat na omgewing 1 gemigreer het, soos aangetoon in die diagram hierbo. Noem 'n proses wat gelei het tot die spesiëring van P vanuit spesie R. (1) (5)

Lewenswetenskappe/V2 6 1.5 'n Tipe bakterium, genoem Escherichia coli (E. coli), leef gewoonlik in die spysverteringskanaal van die mens. Om vas te stel of E. coli in water teenwoordig is, word 'n chemiese indikator gebruik. As die chemiese indikator van 'n helderrooi kleur na 'n wolkerige geel kleur verander, is E. coli teenwoordig. In 'n ondersoek wat deur 'n groep graad 12-leerders gedoen is, is monsters uit DRIE riviere (X, Y en Z) geneem en vir die teenwoordigheid van E. coli ondersoek. Monsters is uit elke rivier geneem en in 'n glasbottel, wat die helderrooi indikatoroplossing bevat het, geplaas. Die bottel is toe vir 2 dae teen 37 C geïnkubeer. Die resultate van die ondersoek word in die tabel hieronder getoon. Kleur van chemiese indikator Rivier X Rivier Y Rivier Z Voor inkubasie Helderrooi Helderrooi Helderrooi Na inkubasie Helderrooi Wolkerige geel Helderrooi 1.5.1 1.5.2 1.5.3 1.5.4 1.5.5 Verduidelik TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat die leerders moet tref wanneer hierdie ondersoek gedoen word. Gee EEN rede vir die inkubasie van die monster teen 37 C. Watter riviere (X, Y of Z) toon die teenwoordigheid van E. coli? Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 1.5.3 hierbo. Verduidelik EEN manier waarop E. coli in die rivier(e) kon beland het, soos in VRAAG 1.5.3 hierbo genoem. (1) (11) 1.6 Onderskei tussen: 1.6.1 1.6.2 Homoloë en analoë strukture Inteling en uitteling (3) (3) (6) TOTAAL AFDELING A: 50

Lewenswetenskappe/V2 7 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Ligene is klein organismes wat as besoedelingsindikators gebruik kan word. Ligene floreer gewoonlik in landelike gebiede en kom nie in industriële gebiede wat gewoonlik naby 'n middestad is, voor nie. Die grafiek hieronder toon die getal wit en donker motte, sowel as die getal ligene op verskillende afstande van 'n middestad, aan. Getal motte en ligene versus afstand van middestad 100 90 Getal organismes 80 70 60 50 40 30 20 10 0 20 40 60 80 100 120 Ligene Wit motte Donker motte Afstand van middestad (km) 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5 By watter afstand vanaf die middestad was die getal wit en donker motte en ligene dieselfde? Beskryf die verhouding tussen die verspreiding van ligene, donker motte en wit motte en afstand vanaf die middestad. Verduidelik waarom ligene nie in industriële gebiede groei nie. Voorspel hoe die bevolking wit en donker motte sal verander wanneer besoedeling in die industriële gebied verminder. Verduidelik jou antwoord op VRAAG 2.1.4. (14)

Lewenswetenskappe/V2 8 2.2 Ontbossing is die vernietiging van woude deur die verwydering van bome in groot getalle. Die tabel hieronder toon statistiek oor ontbossing in verskillende streke van 1990 tot 2000. Streek Totale grondgebied (ha) Totale woudbedekking (ha) Woudbedekking (%) Ontbossingtempo 1990 2000 (%) Afrika 2 978 394 649 866 21,8 0,8 Asië 3 084 746 547 793 X 0,1 Noord- en Sentraal-Amerika Oseanië en Australië 2 136 966 549 304 25,7 0,1 849 096 197 623 23,3 0,2 2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5 Watter streek het die hoogste tempo van ontbossing in die 10 jaartydperk gehad? Bereken die woudbedekking (%) van Asië, aangedui as X. Toon ALLE bewerking. Gee enige TWEE redes vir ontbossing. Beskryf TWEE gevolge van ontbossing vir die ekosisteem. Verduidelik DRIE bestuurstrategieë om ontbossing te verminder. (1) (3) (6) (16) [30]

Lewenswetenskappe/V2 9 VRAAG 3 3.1 Darwin het verskillende skilpadspesies op die Galapagos-eilande waargeneem. Twee van hierdie skilpaaie, volgens skaal geteken, word hieronder getoon. Skilpad 1 Skilpad 2 3.1.1 3.1.2 3.1.3 Tabuleer TWEE sigbare verskille tussen die twee skilpadspesies. Maak 'n voorstel oor wat skilpad 2 dalk kan eet, wat skilpad 1 nie sal kan eet nie. Die twee skilpadspesies hierbo getoon, het op verskillende eilande geleef. Darwin het voorgestel dat hulle dalk van 'n gemeenskaplike voorouer kon geëvolueer het. Verduidelik hoe dit kon gebeur het. (5) (1) (6) (12)

Lewenswetenskappe/V2 10 3.2 Die diagramme hieronder verteenwoordig die skedels van twee organismes, naamlik 'n moderne mens en 'n gorilla. Elke pyltjie toon die posisie van die foramen magnum aan. Bestudeer die diagramme en beantwoord die vrae wat volg. Organisme A Organisme B 3.2.1 3.2.2 3.2.3 3.2.4 3.2.5 Identifiseer elk van die organismes wat deur A en B voorgestel word. Tabuleer VIER sigbare verskille tussen die skedels van organisme A en B. Watter organisme is tweevoetig/bipedaal vir die grootste gedeelte van sy volwasse lewe? Verduidelik TWEE moontlike voordele van tweevoetigheid/ bipedalisme vir die organisme waarna in VRAAG 3.2.3 verwys word. Noem enige TWEE ooreenkomste tussen organisme A en B. (9) (1) (18) [30] TOTAAL AFDELING B: 60

Lewenswetenskappe/V2 11 AFDELING C VRAAG 4 4.1 Die tabel hieronder toon die jaarlikse vangste van TWEE visspesies, naamlik haring en kabeljou, oor 'n tydperk van agt jaar. Vangste (duisende ton) Jaar Haring Kabeljou 1 370 145 2 150 120 3 110 80 4 105 60 5 85 50 6 70 45 7 65 50 8 70 60 4.1.1 4.1.2 Trek lyngrafieke, op dieselfde assestelsel, met gebruik van die inligting in die tabel hierbo. Beskryf hoe die vangsgrootte van die haringbevolking gedurende die agt jaar verander het. (12) 4.1.3 Noem enige TWEE bestuurstrategieë wat die oorbenutting van haring en kabeljou kan voorkom. 4.2 Bestudeer die gedeelte hieronder en beantwoord die vrae wat volg. HOODIA Hoodia gordonii is 'n stekelrige sukkulente plant (kaktus) inheems aan die semi-woestyn van Suid-Afrika, Botswana, Namibië en Angola. Dit groei in geweldige hoë temperature en neem baie jare om volwassenheid te bereik. Hoodia word al vir baie eeue deur die inheemse bevolkings in suider-afrika gebruik om spysvertering en klein infeksies te behandel. Die plant het egter bekend geraak en is in groot aanvraag, omdat daar ontdek is dat die inheemse mense altyd die 'vleis' van die plant gebruik het om hul eetlus tydens lang jagtogte in die woestyn te onderdruk. Die Suid-Afrikaanse Wetenskaplike-en-Nywerheidsnavorsingsraad het die bestanddeel verantwoordelik vir die plant se onderdrukking van honger geïsoleer en dit word nou as n verslankingspil bemark. 4.2.1 4.2.2 4.2.3 Wat is die habitat van Hoodia? Noem TWEE mediese toestande wat met Hoodia behandel kan word. Verduidelik waarom inheemse volke vir die verkoop van die verslankingspille, soos in die paragraaf genoem, vergoed moet word. (18) (1) (7)

Lewenswetenskappe/V2 12 4.3 Verduidelik, met redes, VIER strategieë wat jy vir die bestuur van soliede afval sal gebruik, indien jy as die hoof van die afvalverwyderingsafdeling van jou dorp/stad aangestel sou word LET WEL: GEEN punte sal vir antwoorde in die vorm van diagramme en vloeidiagramme toegeken word nie. (15) TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: 40 150