Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Vergelijkbare documenten
SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Jesaja sien die Toekoms

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

'n Man gestuur deur God

Goeie Konings, Slegte Konings

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Welkom by Die Storie God se storie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

n Tempel Leier besoek Jesus

Van Vervolger tot Prediker

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Die Groot Gebod dennis de wet

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Jona en die Groot Vis

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

MAAK JESUS WEER DIE HOOF VAN SY KERK!

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Toe God alles gemaak het

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

God eer Josef die slaaf

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Toe God alles gemaak het

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Preek Romeine 1:16-17

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

1 Beoordeling van ons eie konteks. Standpunte insake die oorsake van gestremdheid

Bring die hele tiende na die

DOOP: Deel 2 INLYDING:

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Van Vervolger tot Prediker

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Die Kerk se Geboorte

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Simson, God se sterk Man

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Les 14: Entrepreneurskap

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Voorsienigheid van God en Moses

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Die duiwel versoek Jesus

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Dooppreek Mika Bogaards

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Geroep vir Gemeenskap

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Transcriptie:

Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan ook die byeenkoms lei. Ons verkies dat die byeenkomste eenvoudig gehou word. n Paar riglyne: - Niemand in die groep mag preek of lering gee nie - Gun elkeen n geleentheid om iets te deel - Moenie die Skrif net lees nie, maar pas dit toe in jou lewe - Deel met die ander dit wat jy leer - Spreek die behoeftes in die groep en in die gemeenskap aan op gepasde en praktiese maniere Die Ontdekkingsbyeenkoms 1. Bou Gemeenskap Groepinteraksie Waaroor is jy dankbaar hierdie week? Watter behoeftes het jy of ander? Hoe kan ons hierdie behoeftes aanspreek? 2. Lees en Bespreek Oorsig van die vorige bespreking Wat het ons verlede week geleer?

Terugvoering Met wie kon jy verlede week se lering deel? Hoe kon jy verlede week se lering in jou eie lewe toepas en gehoorsaam? Nuwe Bespreking Lees die Skrifgedeelte saam hardop Laat een person die algehele boodskap van die Skrifgedeelte in sy of haar eie woorde oorvertel Vra die res van die groep om enigiets wat dalk ontbreek, aan te vul Herhaal hierdie proses vir elke vers van die Skrifgedeelte onder bespreking Aan die einde vra: Wat vertel hierdie Skrifgedeelte ons van God? Wat vertel hierdie Skrifgedeelte ons van die mens? Wat vertel hierdie Skrifgedeelte ons van God se plan? Laat genoeg tyd vir antwoorde. Weerstaan die versoeking om die betekenis van die Skrifgedeelte vir die groep te wil gee! Vra: As dit wat jy nou gelees het waar is, wat gaan jy daaromtrent doen? 3. Maak n Onderneming (Ek sal...) Dit wat ek hierdie week geleer het in my lewe toepas Met ander deel Help om die behoeftes van die groep en die gemeenskap te bevredig

Ontdek God Hieronder is n reeks Skrifgedeeltes wat ons met elke nuwe groep deurwerk. Dit is belangrik om met die Skepping te begin. Elkeen van die stories gee toeligting aan n belangrike aspek van God, wat ons moet leer. Onthou: jy mag nie onderrig gee nie, net die proses fasiliteer. Vra vrae! Skepping 1. Genesis 1:1-25 Daar is n God en Hy skep die wêreld 2. Genesis 2:4-24 God skep die man en vrou Die Val en die Vloed 3. Genesis 3:1-24 Ongehoorsaamheid van die man en vrou teenoor God en hul straf 4. Genesis 6:5-8:14 God treur oor die mens se ongehoorsaamheid daar is gevolge vir ongehoorsaamheid God gebruik n vloed om die mensdom uit te wis en alleen Noag en sy gesin word gered God berei voor vir die Verlosser 5. Genesis 12:1-8, 15:1-6; God seën Abraham en toets 17:1-7; 22:1-19 sy geloof 6. Exodus 20:1-21 God gee Sy gebooie vir Sy mense 7. Levitikus 4:1-35 God vereis offerandes vir die sondes van Sy mense 8. Jesaja 53 God voorspel die lyding van die beloofde Verlosser

God stuur die Verlosser 9. Lukas 1 :26-38,2:1-20 Jesus is gebore volgens profete 10. Matteus 3; Johannes getuig dat Jesus die Johannes 1 :29-34 beloofde Seun van God is. 11. Johannes 3:1-21 Jesus is God se enigebore Seun wat gestuur is om die wêreld te red 12. Johannes 4:1-26,39-42 Jesus is die beloofde Messias 13. Lukas 5:17-26 Jesus het gesag om sondes te vergewe en om te genees 14. Markus 4:35-41 Jesus het gesag oor die wind en see 15. Markus 5:1-20 Jesus het gesag oor bose geeste 16. Johannes 11: 1-44 Jesus het gesag oor die dood 17. Matteus 26: 17-30; Jesus voorspel dat Hy verraai gaan word Johannes 18:1-19:16 Jesus maak n belofte aan Sy dissipels en is verraai soos Hy profeteer het 18. Lukas 23:32-56; 24:1-12 Jesus sterf en is opgewek volgens profesie 19. Lukas 24: 36-53 Jesus sterf en is opgewek om profesië te volbring en tot vergifnis van sondes 20. Johannes 3:1-21 As ons in Christus glo sal ons ewige lewe beërwe As daar genoeg tyd is, mag daar in n byeenkoms meer as een Skrifgedeelte gelees word, of daar kan meer as een keer n week byeengekom word om saam te lees.

Volgeling van Christus: Oorsig Elkeen van die Skrifgedeeltes hieronder leer ons belangrike aspekte van hoe om volgelinge van Christus te wees. Met bestaande kerkgangers mag daar met Waarskuwings teen Leë Godsdiens begin word. Hierdie Skrifgedeeltes sal mense help met die identifisering van valse godsdiens. Die Skrifgedeeltes Leer hoe om n Dissipel te wees sal mense lei om volgelinge van Jesus te word, nadat hulle die keuse gemaak het. Onthou: gee geen lering - fasiliteer die lering. Vra net vrae! Waarskuwings teen Leë Godsdiens 1. Matteus 23:1-12 Waarskuwings teen die navolging van slegte geestelike leiers. 2. Matteus 23:13-15 Waarskuwings aan geestelikes wat ander mense weerhou van God 3. Matteus 23:16-22 Waarskuwings aan geestelikes wat hulle aan dubbele standaarde skuldig maak 4. Matteus 23:23-24 Waarskuwings aan geestelike leiers wat fokus op nietige en onbelangrike sake 5. Matteus 23:25-28 Waarskuwings aan geestelike leiers wat hulself as heilig voordoen 6. Matteus 23:29-39 Waarskuwings aan geestelike leiers wat die mense van God vervolg Aanvanklik sal mense geneig wees om hierdie skrifgedeeltes toe te wil toepas op die lewens van ander leiers wat hulle ken, of van weet. Help hulle om die Skrif eerder op hul eie lewens toe te pas.

Leer hoe om n Dissipel te wees 1. Lukas 4:1-3 Dissipels gebruik die Skrif om versoekinge te weerstaan 2. Lukas 5:1-11 Dissipels laat alles agter om Jesus te volg 3. Johannes 4:28-30 Dissipels lei ander na Jesus 4. Hand. 17:16-34 Dissipels is wys en opreg wanneer hulle met ongelowiges omgaan 5. Hand. 4:23-31 Dissipels sal vervolg word net soos Jesus vervolg was 6. Hand. 21:1-14 Dissipels, nes Jesus, moet nie bang wees om hulle lewens op te offer nie 7. Hand. 18:1-11 God help dissipels om vervolging te verdra 8. Lukas 15:11-32 Dissipels versoen gebroke verhoudings 9. Markus 7:14-23 Boosheid begin in die hart en sit oor in dade 10. Markus 19:1-12 Die huwelik is n lewenslange verbond 11. Matteus 5:33-37 Dissipels hou hulle woord 12. Matteus 5:43-48 Dissipels het hulle vyande lief 13. Lukas 18:9-14 Dissipels is nederig voor God 14. Lukas 15:11-24 Dissipels sien God as hulle Pa 15. Matteus 26:39-42 Dissipels moet hulle wil aan God se wil onderwerp 16. Matteus 18:21-35 Dissipels vergewe ander soos God hulle vergewe het

Vir meer informasie, gaan na: www.discipleship.co.za