NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Sentraalbeplande stelsel

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inleiding Tot Die Jagluiperd

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

FAKTORE EN VEELVOUDE

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

Kuilvoer foelie Produk inligting

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Gids vir Byvoordele eise

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 MEMORANDUM

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les Plan Twee. Habitats

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

DEBITEURE REKONSILIASIES

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

EKURHULENI NOORD DISTRIK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Prysvorming deur vraag en aanbod

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Landboubestuurspraktyke 2 DBE/November 2017 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Veelkeuse vrae 1.1.1 C 1.1.2 B 1.1.3 A 1.1.4 A 1.1.5 D 1.1.6 D 1.1.7 C 1.1.8 B 1.1.9 C 1.1.10 C (10 x 2) (20) 1.2 Pasitems 1.2.1 D 1.2.2 H 1.2.3 G 1.2.4 E 1.2.5 J 1.2.6 C 1.2.7 A 1.2.8 B 1.2.9 K 1.2.10 F (10 x 2) (20) 1.3 Korrekte landboukundige term 1.3.1 Vaste kapitaal 1.3.2 Kalibrasie 1.3.3 Vertakkingsbegroting /Afdelingsbegroting/Mikro begroting/bedryfsbegroting 1.3.4 Soetveld 1.3.5 Entrepreneurskap 1.3.6 Tyd register 1.3.7 Verval datum / verkoop teen datum / gebruik voor datum / Verval 1.3.8 Beplanning 1.3.9 Standaardisasie 1.3.10 Faktuur (10 x 1) (10) TOTAAL AFDELING A: 50

Landboubestuurspraktyke 3 DBE/November 2017 AFDELING B VRAAG 2: FISIESE EN FINANSIËLE BEPLANNING 2.1 Besproeiing 2.1.1 DRIE basiese grond vereistes Genoegsame infiltrasie/absorpsie Grond dreineringsvermoë/gronddiepte Helling/Topografie Waterhouvermoë/Waterkapasiteit (Enige 3) (3) 2.1.2 DRIE metodes om afloop te beheer Onwikkel stabiele afloopbane Pas kontoerbewerking toe Ontwikkel kontoere/kontoer-riwwe/terrasse Verbeter/vermeerder die grondoppervlakbedekking Verbeter oppervlakte infiltrasie (Enige 3) (3) 2.2 Fisiese invloed van organiese materiaal op grond FISIESE ASPEK ORGANIESE RYK GRONDE Grondtemperatuur Meer konstante temperatuur/klein effek op temperatuur Gronderosie Minder gronderosie a.g.v. van binding en water infiltrasie/invloed sal klein wees 2.3 Natuurlike weidings ORGANIESE ARM GRONDE Fluktuerende temperatuur sal meer stabiel word Gronderosie sal afneem met die toevoeging (4) 2.3.1 VIER redes vir 'n kampsisteem Rotasie beweiding is moontlik Herstel tydperk skep vir hergroei tydens rusperiode Kudde kan in groepe verdeel word Oorbeweiding kan voorkom word deur verskillende kampe in rotasie te bewei. Veldsoorte met dieselfde eienskappe kan saam gegroepeer word wat bestuur vergemaklik Veelading kan beheer word per groep Kudde gesondheid bestuur Teel sisteme kan makliker toegepas word. (Enige 4) (4)

Landboubestuurspraktyke 4 DBE/November 2017 2.3.2 VIER praktyke wat aanleiding gee tot veldagteruitgang Oorbeweiding Onoordeelkundige brand van veld Swak weiveld bestuur/ploeg van weiveld Onoordeelkundige voertuig beweging Swak parasiete(termiet) beheer Toelaat van indringer plante Onoordeelkundige gebruik van plantgifstowwe (Enige 4) (4) 2.4 Definieer tussen bronne van kapitaal 2.4.1 Eie Kapitaal: Geld wat die boer gespaar het of sy eie beleggings Geld verkry deur erflating, skenkings en borge (Enige 1) (1) 2.4.2 Krediet: Geld geleen by 'n finansiële instansie wat met rente terugbetaal word Rekening kan geopen word by verskillende landboubesigheid verskaffers of organisasies (Enige 1) (1) 2.4.3 Produksie kapitaal: Geld wat verkry word deur die verkoop van geproduseerde landbouprodukte (1) 2.5 Grafiek van dalende meeropbrengs 2.5.1 Ekonomiese eienskap van grond in die grafiek Wet van dalende meeropbrengs (1) 2.5.2 Redes waarom die grafiek nie by 0 ton/ha begin nie Al is daar nie kunsmis toegedien nie is mate produksie moontlik aangesien grond beskikbare natuurlike voedingstowwe het (3) 2.6 VIER metodes om volhoubaarheid en produktiwiteit te verhoog. Pas wetenskaplike produksiemetodes toe Maak gebruik van tegnologie Maak gebruik van besproeiing Verhoog voedingsvlakke van die grond Kies die tipe boerdery wat die beste pas by die omgewing of grond Verkry inligting oor effektiewe produksiemetodes Verbeter die fisiese eienskappe van die grond (Enige 4) (4) 2.7 Arbeid 2.7.1 DRIE funksies van gehuurde werkers Fisiese arbeid funksies Toesighoudende funksies Bestuursfunksies (3)

Landboubestuurspraktyke 5 DBE/November 2017 2.7.2 VIER maniere om omstandighede van gesondheid en veiligheid te verbeter. Werkplek moet vry wees van gevaarlike stowwe Werkplek moet georganiseerd wees in so 'n mate dat dit beserings voorkom Alle gevaarlike sones moet aangedui en gemerk wees Gee opleiding aan werkers in die korrekte metodes en gebruik van gereedskap Alle bewegende dele van gereedskap moet bedek wees Dui aan waar veiligheidstoerusting beskikbaar is 'n Volledige eerstehulp kassie moet beskikbaar wees Lei werkers op in basiese noodhulp Verskaf 'n kontak nommer vir gebruik in noodgevalle Enige 4) (4) 2.8 Invloed van verkeerde kalibrasie op degradering Besoedeling van grond en water hulpbronne verhoog as te hoë konsentrasies gebruik word Te hoë konsentrasies maak natuurlike- en voordelige insekte dood Te lae konsentrasie verhoog die kompetisie tussen gewas en plaag Hoë konsentrasie wat in grond beland vernietig die grondmikrobe populasies Te hoë konsentrasie kan plantegroei beïnvloed (Enige 3) (3) 2.9 Begroting 2.9.1 Identifiseer die tipe begroting Heel/Geheel plaasbegroting van diere en gewas vertakkings Motivering Dit sluit in al die vertakkings se begrotings wat op die plaas is/bevat begrotings van die diere- en gewasvertakkings (2) 2.9.2 TWEE redes vir die saamstel van 'n begroting vir 'n boerdery vertakking Gee aanduiding van inkomstes/gee aanduiding van wins en verlies Dien as finansiële beheer middel/voorkom oor of onder spandering Dui tye van koste beperkinge aan Om krediet behoefte te bepaal Gebruik as 'n hulpmiddel in die bestuursproses (Enige 2) (2) 2.9.3 Bereken kostes van data voorsien in die begroting (a) (b) (c) (d) Totale koste van lewendehawevertakking Totale koste = R553 000 (1) Totale opbrengste van lewendehawevertakking Totale inkomste = R1 016 000 (1) Totale koste van gewasvertakking Totale koste = R128 000 (1) Totale opbrengste van gewasvertakking Totale inkomstes = R167 000 (1)

Landboubestuurspraktyke 6 DBE/November 2017 2.9.4 Wins en verlies Wins/verlies = totale inkomste totale uitgawes = R1 016 000 + R167 000 R553 000 R128 000 / of (R1 016 000 + R167 000) (R553 000 + R128 000) = R502 000 Dit is 'n wins OF Inkomste = R1 016 000 + R167 000 = R1 183 000 Uitgawe = R553 000 + R128 000 = R681 000 Wins/Verlies = totale inkomste totale uitgawe = R1 183 000 R681000 = R502 000 Dit is 'n wins (NB: - Gebruik die waardes van 2.9.3 (a) (d) vir die berekening van wins en verlies) - Indien koste en inkomste verkeerd bereken word kan punte vir wins en/of verlies gegee word indien die berekening reg is. (3) [50]

Landboubestuurspraktyke 7 DBE/November 2017 VRAAG 3: ENTREPRENEURSKAP, REKORDHOUDING, BEMARKING, BESIGHEIDSBEPLANNING EN GEORGANISEERDE LANDBOU 3.1 Entrepreneur 3.1.1 Definieer entrepreneur 'n Persoon wat 'n geleentheid raak sien in die mark 'n Risiko neem om 'n nuwe besigheid te begin Deur beskikbare hulpbronne te gebruik Om 'n diens of produk te lewer (4) 3.1.2 VIER kriteria wat oorweeg moet word Die tyd wat dit neem om produk vir verbruikers gereed te kry Die waarde van die produk Die risiko betrokke Die uniekheid van die produk Stem die besigheidsrisiko ooreen met die entrepreneur se persoonlike vaardighede en doelwitte Hulpbronne beskikbaar Markte beskikbaar Die wins en verlies wat gemaak word (Enige 4) (4) 3.2 SSGB('SWOT')-analise en voorbeeld Komponente Beskrywing Sterk punte (Strengths) Beskryf die strekpunte van die besigheid dmv ʼn voorbeeld Swak punte (Weaknesses) Beskryf die swakpunte van die besigheid dmv ʼn voorbeeld Geleenthede (Opportunities) Beskryf die geleenthede van die besigheid dmv ʼn voorbeeld Bedreigings (Threats) Beskryf die bedreigings van die besigheid dmv ʼn voorbeeld (8)

Landboubestuurspraktyke 8 DBE/November 2017 3.3 Produk van keuse - Alle aktiwiteite moet verband hou met produk van keuse Herrangskik aktiwiteite met rede (bv. melk) Oes en verwante rede bv. koeie word gemelk Stoor en verwante rede bv. melk word in verkoelings tenks gestoor Gradering en verwante rede bv. melk monster word geneem om te gradeer Gespesialiseerde vervoer en verwante rede bv. Koeltrok vervoer melk na prosesseerder Prosessering en verwante rede bv. Melk word geprosesseer in verskillende produkte Verpakking en verwante rede bv. na prosessering word produk gebottel, verpak ens. (Enige 5 in korrekte orde vir produk genoem) Nota Die eerste aktiwiteit sal altyd die oes wees. Bemarking na gelang van produk Rede moet verband hou met produk Stoor/opberging se posisie sal heel moontlik verskil van produk na produk Gespesialiseerde vervoer sluit in grootmaat, verkoeling en sal ook heel waarskynlik verander in posisie. (10) 3.4 TWEE objektiewe by prys besluitneming. Om wins te maak Om stabiele pryse te verkry Om verkoopsvolume te handhaaf Om markaandeel te verhoog (Enige 2) (2) 3.5 Scenario oor bemarkingskostes 3.5.1 TWEE hoof faktore by prysbepaling Vraag Aanbod (2) 3.5.2 Bereken wins Mark A Produksie = totaal risiko = 2 000 70% = 1 400 Wins = inkomste uitgawe = 1 400 R40 50 km R12,50 2 = R56 000 R1 250,00 = R54 750 OF (wins berekening) Inkomste = 1 400 R40 = R56 000 Uitgawe = 50 km R12,50 2 = R1 250 Wins = inkomste uitgawe = R56 000 R1 250,00 = R54 750 (5)

Landboubestuurspraktyke 9 DBE/November 2017 3.5.3 Bereken wins Mark B Wins = inkomste uitgawe = 2 000 R30 70 km R12,50 2 = R60 000 R1 750,00 = R58 250 OF Inkomste = 2 000 R30 = R60 000 Uitgawe = 70 km 2 R12,50 = R1 750,00 Wins = inkomste uitgawe = R60 000 R1 750,00 = R58 250 (3) 3.5.4 Aanbeveling vir die boer Verkoop week 3 se produk by mark B indien nie gestoor word nie/hoogs bederfbare produk Indien moontlik stoor die produkte van week 3 tot by week 4 Verkoop produk van week 4 en gestoorde produk van week 3 by Mark B om hoogste wins te verkry OF Verkoop week 3 se produk by mark B indien nie gestoor word nie/hoogs bederfbare produk Oes al die produkte in week 4 om meer wins te maak (3) 3.6 Balansstaat 3.6.1 ITEMS Bedryfsbates Niebedryfsbates Bedryfslaste Niebedryfslaste Inventaris Eiendom Krediteure Verbandlening Debiteure Plante en gereedskap (6) 3.6.2 Tipe plaas rekord wat saamgestel word uit bates en laste Balansstaat (1) 3.6.3 Netto waarde Netto waarde = Totale waarde van bates Totale waarde van laste = R 2 900 000,00 R 1 200 000,00 = R 1 700 000,00 (2) [50]

Landboubestuurspraktyke 10 DBE/November 2017 VRAAG 4: OES, BEWERKING, BESTUUR EN AGRITOERISME 4.1 Voedselwetgewing 4.1.1 VYF spesifikasies rakende etiket regulasies Handelsmerk Beskrywing die produkinhoud Prente voorstelling van inhoud en opdiening voorstelle Kontak besonderhede van vervaardiger van produk Lys van bestanddele Voedingswaarde informasie Kwantiteit/hoeveelheid van produk Moontlike allergieë wat nie verband hou met die produk (Enige 5) (5) 4.1.2 VIER belangrike aspekte van die Nasionale Gesondheidswet, 2003 Stel minimum vereistes rakende prosesseringsfasiliteite Vervoer en hantering van voedsel Kontrole en voorkoming van aanmeldbare siektes (voedselvergiftiging) Regulasies rakende inspeksies en ondersoeke (4) 4.2 Onderskei tussen fermentasie en ontbinding 4.2.1 Fermentasie Proses deur die mens geïnisieer om waarde by produkte toe te voeg Goeie mikrobes word geaktiveer/bygevoeg (2) 4.2.2 Ontbinding Proses waar voedsel vernietiging plaasvind. (Voedselverrotting) Ongewensde mikrobes word geaktiveer (2) 4.3 DRIE voorbeelde van filtrasie by voedselprosessering Wyn Bier Vrugte sappe Gelatien Asyn Olie (Enige 3) (3) 4.4 Noem en bespreek DRIE faktore wat prosessering beïnvloed Bederfbaarheid (raklewe) hoe meer bederfbaar die produk hoe vinniger moet prosessering/verwerking plaasvind. Massa van produkte groter hoeveelhede het meer gespesialiseerde/gesofistikeerde toerusting nodig vir prosessering. Afstand na die mark hoe verder die afstand na die mark hoe meer verwerk moet jou produk wees. Infrastruktuur infrastruktuur beskikbaar op die plaas beïnvloed die moontlikheid van prosessering of tipe prosessering Koste van prosesseringsfasiliteite kapitaal of krediet is nodig om nuwe prosesseringsfasiliteite op te rig Koste van prosesseringsmetode addisionele kostes en die ooreenstemmende wins vir die hoër inset. (Enige 3 x 2) (6)

Landboubestuurspraktyke 11 DBE/November 2017 4.5 Landbou-organogramstruktuur PLAAS EIENAAR Plaasbestuurder Toesighouer van boerderyeenheid Werker Rubriek Indien al vier in korrekte volgorde genoem word 2 punte Al vier genoem in korrekte volgorde, korrekte rigting en vlakke duidelik sigbaar, maar geen lyne/pyle 3 punte Korrekte organogram/korrekte volgorde, rigting, en vlakke met lyne/pyle 4 punte (4) 4.6 Beheer as 'n bestuursbeginsel 4.6.1 Definisie Toesighouding oor aktiwiteite volgens 'n voorafsaamgestelde skedule of beplanning (2) 4.6.2 Metodes Gereelde inspeksies Om seker te maak dat aktiwiteite gedoen word soos beplan is. (2) 4.6.3 Kwaliteit versekering Vergelyking met 'n stel vasgestelde waardes. (1) 4.7 VIER redes oor die belangrikheid van beplanning Belangrik in besluitmening Belangrik in die kwantifisering van toekomstige risiko en onsekerhede soos verandering in: o patrone van hulpbronne o tegnologiese en biologiese verwantskappe o pryse van insette Risiko s en onsekerhede (Enige 4) (4)

Landboubestuurspraktyke 12 DBE/November 2017 4.8 DRIE faktore van besluitneming Die spoed/tempo waarteen die besluit geneem word. Die graad van akkuraatheid waarmee die besluit geneem word Die aanvaarbaarheid van die besluit deur die wat geaffekteer word. (3) 4.9 Noem en beskryf TWEE aspekte organisering Organisering van die besigheid o Bestuursaktiwiteite soos administrasie en finansiële aspekte. Organisering van boerdery-aktiwiteite o Korrekte kombinasies of mengsel van boerdery o en aanwending/toepassing van hulpbronne (5) 4.10 VYF aktiwiteite vir agritoerisme Plek van belang vir landbou bekendstelling 'n Relevante landbouvertakking of relevante vertakking Punt van verkoop van produkte/self oes van produkte ens. Plaaswerk vakansie Plaas akkommodasie Wildritte / veldritroetes Produkroetes Jag/Visvang / Voël identifikasie Staproetes (Enige 5) (5) 4.11 TWEE rolle van die boer in agritoerisme Om die vertakking en sy produkte te promoveer/bemark/bekend te stel Om jeug en vrouens te motiveer om nie die platteland te verlaat nie Natuur te beskerm (Enige 2) (2) [50] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: 150 200