GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

Vergelijkbare documenten
GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole)

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Engels Eerste Addisionele Taal. Die Bybelonderrigreeks vorm deel van Lewensvaardigheid en rig

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) LEWENSORIËNTERING. Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Senior fase Graad 7-9

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

Speel, leer en lewe Graad 1 Lewensvaardigheid Onderwysershandleiding 2

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

HOËRSKOOL WONDERBOOM LEWENSORIËNTERING GRAAD 9: EKSAMENAFBAKENING: JUNIE 2018

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Deelname aan klasbesprekings oor dans

Les 14: Entrepreneurskap

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING GRAAD 10

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Inleiding Tot Die Jagluiperd

DESIGN RELIGIESTUDIES

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les Plan Twee. Habitats

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

LAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID

Klank en kleur in die skepping

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

GESONDHEIDSDIENSLEWERING: VERSORGING/VERPLEGING BEGRIPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 6 VAK:LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

8.3 Volledige stel assesseringsvorms vir elke kind

Oorgang vanaf graad 9 tot graad 10 Wenke vir Sukses

Rolprente uit twee verskillende genres *

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Die belangrikheid van ouerlike betrokkenheid by hul kinders se opvoeding

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

HOëRSKOOL PIONIER VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE. AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Compass Group Etiese Gedragskode

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole)

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

BYLAE 6.8 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 8. Lekker Suur Soet Bitter Brand Frank Suurwurms Jellieboontjies Pepermente Liquorice Gekleurde sjokolade

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Studies in wit en swart

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Les Plan Vier. Voeding

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

OUER PERSONE SE REGTE IS MENSEREGTE HANDVES VIR OUER PERSONE

WETENSKAP. in die kleuterskool en Graad R

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Almal Verstaan Lewensoriëntering

Vasberade op Arendsvlerke

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Sentraalbeplande stelsel

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

3 VERSAMELKUNS SPAARSIN Om deur geordende versameling die beginsels van beplanning by die Kind tuis te bring.

BARRETT SE TAKSONOMIE

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Transcriptie:

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE Die vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van die leerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes wat benodig word om hulle volle potensiaal te bereik ten opsigte van fisiese-, intellektuele-, persoonlike-, emosionele- en sosiale ontwikkeling. Die vak moedig leerders aan om lewensvaardighede aan te kweek en te beoefen wat hulle sal toerus om onafhankilik en effektief op die lewe se uitdagings te reageer en om n aktiewe en verantwoordelike rol in die gemeenskap te speel. Die doel van die vak is om die leerders te ontwikkel deur middle van drie verskillende, maar verwante studievelde naamlik: -Persoonlike en Sosiale Welsyn -Liggamlike Opvoeding -Skeppende Kunste Persoonlike en Sosiale Welsyn is die studie van die self in verhouding tot die omgewing en die gemeenskap. Die studieveld voorsien geleenthede aan die leerders om lewensvaardighede te beoefen wat benodig word om ingeligte besluite ten opsigte van persoonlike leefstyl, gesondheid en sosiale welsyn te neem. Leerders sal die vaardighede ontwikkel om n positiewe bydrae tot die familie/gesin, gemeenskap en samelewing te lewer. Leerders word toegrus met vaardighede om uitdagende situasies positief te hanteer en om hul vermoëns, belangstellings en vaardighede met selfvertroue te herken, ontwikkel en daaroor te kommunikeer. Leerders leer om hulle grondwetlike regte en verantwoordelikhede te beoefen, die regte van ander te respekteer en verdraagsaam teenoor kulturele- en verskillende religieë te wees om sodoende n betekenisvolle bydrae tot n demokratiese samelewing te maak.

In die Lewensvaardighede-kurrikulum word Persoonlike en Sosiale Welsyn uitgedruk as n studieveld wat in drie onderwerpe vervat is: -Ontwikkeling van die self -Gesondheids- en omgewinsgverantwoordelikheid -Sosiale verantwoordelikheid Die doel van Liggaamlike Opvoeding (LO) is om die leerders se fisiese welsyn en kennis van beweging en veiligheid te ontwikkel. Leerders ontwikkel motorise vaardighede en neem deel aan n verskeidenheid fisiese aktiwiteite. Deelname aan LO kweek positiewe houdings en waardes asook leerders wat fisies en verstandelik fiks, emosioneel gebalanseerd en sosiaal aangepas is. Leerders sal die voordele van deelname ervaar en hulle sal die belangrikheid van n fisies aktiewe leefstyl verstaan. Skeppende te verskaf blootstelling aan en studie van n verskeidenheid vorme soos dans, drama, en visuele te. Die doel van Skeppende Kunste is om kreatiewe, verbeeldingryke individue te ontwikkel wat n waardering vir die te het. Dit voorsien die leerders ook van die basiese kennis sodat hulle aan skeppende aktiwiteite kan deelneem. Die leerders funksioneer in n veilige en ondersteunende omgewing waar hulle hul gedagtes, idees en begrippe in n atmosfeer van openheid en aanvaarding kan ervaar en ondersoek. Skeppende Kunste is in twee paralllelle en komplimentêre strome verdeel, naamlike: -Visuele Kunste -Uitvoerende Kunste (dans, drama, ) Jaarprogram:

KWARTAAL 1 GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 Persoonlike sterk punte Positiewe selfbegrip Positiewe selfagting Respek vir jou eie liggaam en ander mense s n Gee en ontvang terugvoer Hanteer emosies Vermoëns, belangstelllings en potensiaal Portuurgroepdruk Probleemoplossingsvaardighe de in konfliksituasie Hantering van konflik Voorbeweging, rotasie, elevasie en balans Verhoudings met maats, ouers mense en vreemdelinge Bewegingsreekse Slaan- en veldwerkspel Uitvoerende te dans, drama en Visuele visuele beeldende beeldende KWARTAAL 2

Emosies Diskriminasie, stereotype en vooroordeel Selfbestuurvaardighede Werk in n groep Afknouery Kinderregte en verantwoordelikhede Liggaamlike Opvoeding Gewysigde invalspeletjies Uitvoerende Kunste Dans, drama en Kindermishandeling Hanteer gewelddadige situasies Ouderdoms- en geslagskwessies in verskillende culture Afknouery Kulturele deurgangrites Die waardigheid van persone met uiteenlopende godsdienste Balsporte Fisiese fiksheid Visuele visuele beelde beeldende Kulturele en morele lesse KWARTAAL 3 Feeste en gebruike binne verskillende gelowe Dieresorg Godsdienste in Suid- Afrika Veiligheidsmaatreëls by die huis en in die omgewing Versorging van mense Nasiebou en kulturele erfenis

Gevare in en om water Liggaamlike Opvoeding Ritmiese bewegings Water is n belangrike basiese behoefte Eet gesond Geslagstereotipering, seksisme en mishandeling Ritmiese beweging beeldende Uitvoerende Kunste Dans, drame en Visuele visuele Ritmiese bewegings vir kinders beeldende Verkeersreëls KWARTAAL 4 Basiese noodhulp Basiese noodhulp Persoonlike en huishoudelike higiëne Voedselhigiëne Voedselhigiëne Oordraagbare siektes MIV en Vigs MIV- en Vigs-onderrig Liggaamlike Opvoeding Atletiek en swem Oordraagbare siektes MIV en Vigs Bewegingsreekse en

Uitvoerende Kunste Dans, drama en swem Bewegingsreekse en swem Visuele visuele beelde beeldende