RHEEBOKRIF ERF ONTWIKKELINGSKODE

Vergelijkbare documenten
AUGUSTUS 2007 INHOUDSOPGAWE

ROOIBOSKLOOF LANDGOED. HUISEIENAARSVERENIGING GEDRAGSREëLS

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

SWARTLAND MUNISIPALITEIT VERORDENING INSAKE MURE EN HEININGS

CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 145/2005

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES -

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

HANDLEIDING ARGITEKTUUR EN BOUWERK

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

GRONDWET VAN LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. 1.1 Die naam van hierdie Vereniging is LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING.

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE MUNISIPALE BEPLANNINGSTRIBUNAAL GEHOU IN DIE KOMITEEKAMER, KORPORATIEWE DIENSTE OP WOENSDAG, 7 DESEMBER 2016 OM 14:00

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

Kodes vir Afkeurredes

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

Les Plan Twee. Habitats

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Riglyne vir Steundiensaanstellings

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

AANSOEK OM STUDIELENING

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

RISIKO KONTROLE DATUM. Gebruik die volgende afkortings I = Inplek F=Foutief N=nie van toepassing

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Foto-redigering vir sun.ac.za

TERME EN VOORWAARDES

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

SWARTLAND MUNISIPALITEIT VERORDENING INSAKE BUITEREKLAME EN ADVERTENSIETEKENS

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

SENTRUM VIR UITNEMENDHEID BENADERING VIR DIE VERKRYGING VAN TOEGANG TOT PLASE

STAD KAAPSTAD KONSEPVERORDENING OP GRAFFITI

Huishoudelike GoedereAfdeling

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

RIGLYNE VIR DIE INDIENING EN ASSESSERING VAN AANSOEKE OM GASTEKAMERS/GASTEHUISE (EERSTE KONSEP)

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

Suidwestelike Karookom Gaseksplorasieprojek Oppervlakwatervoorsiening Fase 1 & Fase 2

Transcriptie:

RHEEBOKRIF ERF ONTWIKKELINGSKODE 1. Inleiding Die voorwaardes vir die stigting van die ontwikkeling van Rheebokrif spesifiseer dat 'n "Argitektoniese Kode vir ontwikkeling opgestel moet word om te verseker dat die argitektuur op die terrein 'n lae estetiese impak sal hê vanaf die N2-snelweg, wat 'n hoof toeriste roete is. Die huise moet inskakel by die natuurlike omgewing". Die Grondwet van die Eienaarsvereniging maak dit verpligtend op alle eienaars om goedkeuring van die Eienaarsvereniging te verkry alvorens bouwerk 'n aanvang neem en voordat enige beduidende veranderinge aan die uiterlike voorkoms van geboue, die landskap en eksterne kenmerke aangebring word. Die Eienarsvereniging sal die vereistes van die omgewing en afsonderlike eienaars te alle tye met die omgewing teenoor mekaar opweeg. Hierdie kode laat toe vir individualiteit, maar met voldoende algemene kenmerke om die homogene karakter en harmonie in die ontwikkeling deurgaans te genereer." Die gees van hierdie kode is nie bedoel om te beperk nie, maar om samehang van die ontwikkeling te verhoog en as 'n beskermende meganisme te dien om eiendomswaardes te bepaal en te handaaf. Hierdie vereistes is bo en behalwe die Bouregulasies van die Munisipaliteit Mosselbaai. Die ontwikkelaar behou die reg voor om enige toevoeging of veranderinge aan die kode aan te bring wat na sy mening noodsaaklik is om die ontwikkeling in sy geheel te ontwikkel en te stuur in die argitektoniese styl en karakter soos wat vir die ontwikkeling in die vooruitsig gestel word in die voorwaardes van stigting daarvan. 2. Ontwikkeling 2.1 Beperkte geboue Die volgende is nie toelaatbaar nie: huise van minder as 70 m² A-raambgeboue staalraamgeboue voorafvervaardigde geboue igloo-vormgeboue mobielewonings 2.2 Straatartikulasie en Terreinbeplanning 1

n Geartikuleerde straatfasade moet beplan word om 'n muur van geboue te vermy. Dit sal uitsig verbeter en 'n meer private gebied om huise skep. Straat Faktore soos uitsig, privaatheid en oriëntering vir voldoende sonlig moet oorweeg word in die plasing van strukture op die erwe. Dominante winden reënrigtings moet in aanmerking geneem word in die plasing en oriëntering van huise. Oorweging moet verleen word aan privaatheid in die plasing van werf- en onthaalareas. 2.3 Boulyne 2.4 Planfatsoene Straatgrens - 4 meters Lateralegrens - 1.5 meters Agtergrens - 3 meters Motorhuise en buitegeboue kan opgerig word binne die kant en agter boulyne, onderhewig aan die straat boulyn, met n limiet van 1 vlak hoogte, sonder openings aan die kant van die boulyn en toegang tot die eiendom sonder om deur die gebou te gaan. Dekking - 50% van erfgrootte Hoogte - 2 vlakke & kelder of solder Gefragmenteerde planfatsoene sal die uitsig en oriënteringsmoontlikhede verhoog asook gesigshoek en skaal gee. 2

2.5 Vlakke Strukture en vlakke moet die vorm van die natuurlike grond en landskap volg om uitermate hoë fondamente te vermy. Geboue moet in die landskap sit en nie daarop nie. Uitgrawings moet beperk word en nie die totale sny of opvulling van meer as 1.5 meters in die vorming van platforms oorskry nie. 2.6 Geboue en Stukture 2.6.1 Buitemure Groot en kaal buitemuuroppervlakke moet vermy word. Met die gebruik van n gefragmenteerde plan (2.4) moet sorg gedra word met betrekking tot die skaal en verhouding van elke muurfasade. Kleur Aanbeveel : Wit en aardse kleure Nie toelaatbaar nie : Helder en glanskleure 2.6.2 Vensters Vensters moet versigtig geplaas word in elke muurfasade om die bes moontlike verhouding en uitsig te bekom. Diefwering moet eenvoudig en reghoekig ontwerp en binne aangebring word, indien moontlik in lyn met die vensterraamontwerp. 2.6.3 Deure Hoofingangdeure moet teruggeplaas word, beskerm wees en nie gelyk met enige buitemuur nie. Deure van bediendekwartiere, toilette, kombuise en pakkamers moet verskuil wees. 3

Motorhuisdeure moet nie wyer as 5.0 meter en hoër as 2.7 meters wees nie 2.6.4 Balkonne en Terrasse Borswerings moet pas by die argitektoniese styl van die huisontwerp. 2.6.5 Dakke Die daklyne is die bepalende sleutel vir die vorm vereis vir hierdie ontwikkeling. Die voorgestelde fatsoen is dakke met n dubbelhelling van tussen 17.5º en 45º wat oor die wydte van die huis span. Nie toelaatbaar nie : Platdakke of dakke met n helling van minder as 17.5º Dakke met n helling meer as 45º Dakke met hoogte van meer as 3 meters bokant dakplate Monoskuinsdakke Afdakke op huise en dakke op motorhuise van minder as 36m² mag n helling van 10º hê. Kleure : Aanbeveel : Aards en mat kleure, groen, bruin, rooi, houtskool Nie toelaatbaar nie : Helder en glanskleure, b.v. wit, geel, ens. 2.6.6 Solderkamers Solderkamers wat voldoen aan die regulasies soos bepaal deur die Munisipaliteit Mosselbaai sal toegelaat word, mits : die dakfatsoen nie oormatig gemanipuleer is nie. die maksimum dakhelling nie 45º oorskry nie die dakvensters nie 1/3 van die dakarea oorskry nie daar nie buitetrappe is nie 2.6.7 Waterbesparingsmiddele Badkamers en kombuise moet toegerus wees met waterbesparingsmiddele om waterverbruik te beperk (b.v. laevloei stortkoppe en dubbel spoeltoilette) in ooreenstemming met die 12 Punt Plan van die Departement van Waterwese en Bosbou. 2.6.8 Reënwatertoebehore 4

Voorafvervaardigde naatlose aluminium of PVC geute en afvoerpype word verkies. Sorg moet gedra word in die hantering van reënwater om verspoeling van sanderige grond te voorkom. Die reënwater moet nie gekonsentreer word nie maar eerder versprei wees oor die landskaparea. 2.6.9 Werwe Alle mure moet duidelik op planne aangetoon wees. Vullisareas, wasgoedlyne, gasbottels en bergingsgebiede moet verkieslik nie van die straat of bewaringsgebiede sigbaar wees nie. 2.6.10 Grensmure en Heinings Die gebruik van hierdie elemente moet nie n geslote of ommuurde landskap vorm nie. Die maksimum toelaatbare hoogte is 2.1 meter. Aanbevole materiaal : Behandelde hout met natuurlike afwerking Sier- of klinkersteen Voorafvervaardigde beton Draad- of staalheinings 2.7 Kennisgewings en Naamborde Slegs een konsultant per spesifikasie sal gedurende operasies op n bouterrein toegelaat word. Geen ander sub-kontrakteurs of advertensies is toelaatbaar nie. Swart Skrif VOORGESTELDE WONING VIR Mnr & Mev.. Wit Agtergrond Groen Plascon Blou Gras A26-7 ARGITEKTE. STRUKTUURENGINIEUR KONTRAKTEUR. 1000 mm Maks 1200 mm Maks Huisname en straatnommers moet nie letters of nommer hoër as 200mm hê of groter as 300mm X 900mm nie. 5

Ander geskrifte soos vir werk of advertensiedoeleindes of rigtingwysers sal nie sonder die uitdruklike skriftelike toestemming van die Argitektoniese Hersieningskomitee toegelaat word nie. 3. Tuine As deel van die voorwaardes van stigting het die ontwikkelaar vreemde plantegroei van die eiendom verwyder. Dit berus by die lid om die eiendom vry van vreemde plantegroei te onderhou. Die riglyne soos voorgehou in die 1995 publikasie deur Kaap Natuurbewaring en Museums, Plot Development and Gardening in the Coastal Zone, moet nagekom word en die plant van vreemde spesies en veral Kikuyugras moet vermy word. 4. Boutydperk Daar is nie n beperking vir bouwerk nie, maar alle bouery moet onderneem word op n wyse en tydperk wat die omgewing die minste ontwrig. 5. Plaveisel Die volgende planne word vereis deur die Argitektoniese Hersieningskomitee vir goedkeuring : 1:200 Liggingsplan wat die gebou, werwe, plaveisel en heinings aantoon 1:100 Vloerplanne 1:100/1.50 Kruissnit deur alle gebougedeeltes 1:100 Aansigte van alle fasades Alle ander planne vereis deur die Munisipaliteit Mosselbaai n Volledige kleurskema en materiaalspesifikasie 6. Ontwerphersieningsproses 6.1 Hierdie funksie sal deur die ontwikkelaar onderneem word vir die eerste fase of vir n tydperk van twee jaar en daarna deur die die Argitektoniese Hersieningskomitee gestig deur die Eienaarsvereniging bestaande uit 2 van sy lede. 6.2 Indien nodig geag deur die Argitektoniese Hersieningskomitee mag die planne na n Argitek verwys word, in welke geval ondersoekgeld van R500,00 van die lid verwag sal word. Sodanige bedrag sal op n jaarlikse grondslag hersien word. 6

6.3 Argitekte kan dokumentasie en planne met betrekking tot die terrein van die Munisipaliteit Mosselbaai of die Eienaarsvereniging bekom. 6.4 Sketsplanne van enige bouwerk moet by die Argitektoniese Hersieningskomitee vir voorlopige goedkeuring ingedien word om onnodige vertraging later te voorkom. 6.5 Die tekeninge hierbo gelys moet eers aan die Argitektoniese Hersieningskomitee vir ondersoek en goedkeuring voorgelê word ten minste 7 dae vir die verwagte indiening na die Munisipaliteit Mosselbaai. 6.6 Hierdie ontwerpriglyne kan nie en neem nie voorkeur bo die Nasionale Bouregulasies en regulasies van die Munisipaliteit Mosselbaai nie. 6.7 Elke ontwerp sal op sy eie meriete behandel word. 7. Algemeen Die Eienaarsvereniging sal nie die reg hê om n besluit van die Argitektoniese Hersieningskomitee te veto nie. Alle navrae met betrekking tot die indiengsprosedure moet aan die Eienaarsvereniging gerig word. Alle tegniese inligting, detail. of ondergrondse dienste, aansluitingspunte en vlakke kan van die Munisipaliteit of Eienaarsverenging bekom word. 7