Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Vergelijkbare documenten
Tema 8: Mense wat ons help

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal:

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom.

Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 7: Stories van dapper helde

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 3: Ek, my gesin, my familie

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen.

Lees en Leesgereedheid

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is

Hoe kies n mens n troeteldier?

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Abu Ali tel sy donkies

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere. skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

FAKTORE EN VEELVOUDE

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Antonieme en sinonieme

Vlotheid en intonasie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 8: Besoedeling en Herwinning

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

Direkte en indirekte rede. Naam:

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Jakkals lê eendag heerlik en

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nota vir die onderwyser/es:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

10 Die bou van n plant

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Transcriptie:

Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit 1: Luister en praat 8 1 2 2 Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel hoe jy jou troeteldier versorg. Onderwyser vertel dat ons mooi na siek troeteldiere moet kyk soos om hulle veearts toe te vat vir inspuitings, inentings, ontwurming en ondersoekeasook om te help teen bosluise en vlooie. Diere is nie soos mense nie, so mens kan nie altyd sien watter siekte jou troeteldier het nie. Dit is hoekom daar veeartse is wat mooi kan kyk wat fout is met jou troeteldier. Wys die v-klank in die woorde veearts en vlooie uit. Aktiwiteit 2: Klanke Onderwyser stel nuwe klank vir die week bekend v vir vis. Onderwyser lees die v-klank se storie in die Klankstorie. Leerlinge soek na v-woorde in die klas, byvoorbeeld: venster, vloer, Vrydag, ens. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees 1 1 Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Leerlinge lees weer die stuk saam met die onderwyser. Leerlinge sê die v- woorde hardop en die onderwyser onderstreep dit met n rooi potlood. Leerlinge kry geleentheid om te lees, onderwyser verleen hulp waar nodig.

Aktiwiteit 4: Groeplees Week 8 3 Groep 3 en 4 kry weer geleentheid om in groepe te kom lees. Onderwyser lees bl. 28 en 29 van Leesboek 2. Groep 3 lees eerste en daarna groep 4. Leerlinge lees die aangeleerde klanke en sigwoorde. Onderwyser en leerlinge klank en lees die v-woorde. Elke paadjie se middelklanke is anders: a, e, i en o. Onderwyser help leerlinge om self betekenis aan die volgende woorde te koppel: vos, vog en ver. Onderwyser en leerlinge lees die sinne nog n keer saam deur. Herhaal die aktiwiteite met groep 4. Aktiwiteite vir die ander leerlinge is: Leerlinge soek die v-klank tussen die klanke uit op bl. 112 van Werkboek 2 en trek n vierkant om die v-klank. Aktiwiteit 5: Handskrif Onderwyser maak n groot v op die skryfbord. Wys hoe om v jie en beweeg skuins af na regs en daarna skuins op na regs tot bo. Die Leerlinge oefen eers v in die lug en dan op hulle tafels. Daarna oefen hulle die v-klank op hulle witborde.

!"

Week 8 Dag 2 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaartjie v Natrekvel v V (bl. 287) Plastiek koevert Witbordmerkers Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl.113-114 Aktiwiteit 1: Luister en praat Daaglikse aktiwiteite word herhaal en afgehandel. Leerlinge kry geleentheid om te vertel of hulle al by die veearts was en hoekom. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant. Leerlinge soek die v-klanke in die nuus en onderwyser omkring dit. Aktiwiteit 2: Klanke Aktiwiteit 3: Handskrif Onderwyser deel letterkaartjie v vir leerlinge uit en leerlinge teken n vissie. Onderwyser skryf v-woorde op die bord en leerlinge klank elke woord: vis, vet, vul, vark, ens. &'()*+,-.'()*+,-.'()*+,-.'()*+,- Leerlinge trek die letter v van Natrekvel v V na op die plastiek koevert met die witbordmerkers. Leerlinge sê: Begin links bo, ry skuins af na regs en weer skuins op na regs tot bo. Leerlinge oefen v en v-woorde. #$%

Aktiwiteit 4: Groeplees Week 8 >679:;<= Groepe 1 en 2 kry die geleentheid om bl. 28 en 29 van Leesboek 2 te lees. Dieselfde aktiwiteit van die vorige dag word met groepe 1 en 2 gedoen. Groep 1 kry eerste kans om te lees en dan groep 2. Aktiwiteit vir die ander leerlinge is: Leerlinge teken prentjies by elke v-woord op bl. 113 van Werkboek 2 en vul die regte woord in elke sin in. Leerlinge kyk na die prentjies om hulle te help om die regte woord in te vul. Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk Leerlinge skryf die sinne van die bord af in Werkboek 2 op bl. 114: Ek eet met n vurk. Die vark is vet. Die vis het een vin. Die vul sit vas. Leerlinge trek woorde na: vir, vas, vet. Leerlinge skryf n paadjie v-klank. 5679:;<= /04

?@ABCDECF GE HI

Week 8 Dag 3 LMNOPQRS Leermateriaal: Klaskoerant Klankkaartjies vir bou Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek van eie keuse Werkboek 2 bl. 115 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit 1: Luister en praat TUNOPQRS Daaglikse aktiwiteite word herhaal en afgehandel. Leerlinge word aangemoedig om te vertel hoe hulle hul troeteldiere versorg. Lê klem op beskerming soos waar die troeteldier slaap in n hok of in n mandjie. Troeteldiere se slaapplek moet skoon, droog, gemaklik en groot genoeg wees (behalwe as hulle n vis het, dan moet die water skoon en die tenk groot genoeg wees). Onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant en die leerling teken daarby. Leerlinge soek v of V-klanke in die woorde. Leerlinge onkring die klanke. Aktiwiteit 2: Klanke Leerlinge pak hulle klankkaartjies op hulle tafels uit. Leerlinge bou v-woorde met die klankkaartjies: vis, vet, vir, van, vul, ens. Leerlinge klank die woord nadat hulle dit gebou het, byvoorbeeld: v-i-s. Leerlinge lees die woorde nadat hulle dit gebou het. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees TMNOPQRS TMNOPQRS Onderwyser sit weer die vergrote leesstuk Ben en Vis (bl. 284) op die bord. Onderwyser en leerlinge lees saam die leesstuk. Onderwyser vra vrae soos: Wat is in die bak? Hoe swem Vis? Wat doen Ben? ens. Onderwyser wys weer al die leestekens uit. Leerlinge lees die leesstuk alleen, onderwyser verleen hulp net waar nodig. JKK

Aktiwiteit 4: Groeplees Week 8 YZ[\]^_` Groep 3 en 4 kry weer geleentheid om by die onderwyser te kom lees. Onderwyser kies self n oulike boekie wat die leerlinge sal kan lees. Onderwyser lees eers vir die leerlinge voor. Groep 3 kry eerste kans om uit die boekie te lees, kies leerlinge om een vir een n bladsy te lees. Help met moeilike woorde. Laat leerlinge eers die woorde klank wat hulle sukkel om te lees. Herhaal aktiwiteite vir groep 4. Aktiwiteit vir die ander leerlinge is: Leerlinge kleur die skilpaaie in waarop n v-woord is op bl. 115 van Werkboek 2. Leerlinge kies die woord wat dieselfde is as die een in die blokkie. Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk ab[\]^_` Onderwyser skryf v-woorde op die skryfbord. Skryf maklike en moeilike v- woorde neer: vis, vir, vin, vas, vos, vurk, vark, vul, vet, vlak, ens. Leerlinge skryf v-woorde van die skryfbord af op hulle witborde. VWX

Week 8 Dag 4 fghijklm Leermateriaal: Klaskoerant Skrifboek bl. 51 Leesboek van eie keuse Werkboek 2 bl. 116-118 Aktiwiteit 1: Luister en praat nghijklm Daaglikse aktiwiteite word herhaal en afgehandel. Leerlinge kry geleentheid om te vertel hoe hulle hul troeteldiere versorg, byvoorbeeld: wat hulle troeteldiere eet. HLeerlinge word aangemoedig om te vertel wat hulle troeteldier die vorige dag gedoen het en een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf. Die leerling kan daarby teken, byvoorbeeld: Die leerling se hond het met die bal gespeel dus teken die leerling n hond en n bal. Onderwyser verleen hulp waar nodig. Aktiwiteit 2: Klanke nghijklm. Daar is baie vanne wat met n begin. Wys die verskillende vanne wat met n v begin en verduidelik hoekom van Rensburg en Venter. Leerlinge wie se vanne met v begin moet hulle hande opsteek. Laat die leerlinge een-vir-een hulle van hardop sê. Almal sê die van dan hardop om die v-klank te beklemtoon. Aktiwiteit 3: Handskrif nghijklm Leerlinge maak weer v en in die lug en op die tafel. Leerlinge trek die letter v na en maak n paadjie v op bl. 51 van die Skrifboek. Leerlinge trek die v-woorde na en skryf v ook op bl. 51 van die Skrifboek. cde

Aktiwiteit 4: Groeplees Week 8 Groepe 1 en 2 kry geleentheid om in groepe by die onderwyser te kom lees. Leerlinge lees uit die leesboek wat die onderwyser gekies het. Aktiwiteite van die vorige dag word vir die twee groepe herhaal. Aktiwiteit vir die ander leerlinge is: Leerlinge trek die v-klank oor op bl. 116 van Werkboek 2 en skryf die v- woorde. Leerlinge vul die u- en v-klanke in die leesstuk op bl. 118 van Werkboek 2. Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk zstuvwxy rstuvwxy Leerlinge skryf vier sinne wat met dieselfe letter begin op bl. 117 van Werkboek 2 en vul net elke keer n ander v-woord in. Leerlinge kies uit: vis, vy, vul, vaas Ek sien n. opq

Week 8 Dag 5 Leermateriaal: Skrifboek bl. 52 Leesstuk: Onderwyser kies self Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 119 Aktiwiteit 1: Klanke }~ ƒ ~ ƒ Onderwyser sê v- en f-woorde hardop en leerlinge moet raai met watter mige woorde met n f gespel word en nie met n v nie. Skryf nou die woorde op die bord en laat die v- en f-klank uit, byvoorbeeld: _urk en _iets. Leerlinge sê watter klank ingevul moet word. Leerlinge klank en lees die woorde. Aktiwiteit 2: Handskrif ~ ƒ Leerlinge werk in die Skrifboek op bl. 52 en oefen v. Leerlinge skryf die sin: Aktiwiteit 3: Gedeelde lees ~ ƒ Onderwyser gaan deur al die vorige leesstukke wat al behandel is en kyk of daar v-woorde in die leesstuk is. Onderwyser lees die leesstuk en leerlinge wat dit kan onthou kan saam lees. Leerlinge wys al die v-woorde in die leesstuk uit. Leerlinge lees die leesstuk weer deur, eers net die dogters, dan net die seuns. Aktiwiteit 4: Groeplees ƒ Al vier die groepe kom lees by die onderwyser vir ± 7 minute, uit Leesboek 2 bl. 28 en 29. Elke leerling kry die geleentheid om voor te lees. { {

Week 8 Aktiwiteit vir die ander leerlinge is: Leerlinge voltooi die werkstukke in Werkboek 2 en rond die werk af. Leerlinge lees vir genot oor troeteldiere in die leeshoekie. Leerlinge wat al die opdragte en leeswerk gedoen het, kan n los blanko A4 papier kom haal en hulle troeteldier teken. Indien hy/sy nie n troeteldier het nie, kan n troeteldier geteken word waarvan hy/sy die meeste hou. Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk Œ Ž Leerlinge doen transkripsie van sinne met v-woorde. Leerlinge gebruik die v-woorde wat hulle aangeleer het en skryf hulle eie sinne daarmee. Leerlinge skryf die sinne op bl. 119 van Werkboek 2. ˆ Š