Inhoudsopgawe. Voorwoord

Vergelijkbare documenten
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Welkom by Die Storie God se storie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Jesaja sien die Toekoms

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Die Groot Gebod dennis de wet

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Petrus en die Krag van Gebed

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Die Kerk se Geboorte

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Van Vervolger tot Prediker

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Van Vervolger tot Prediker

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

n Tempel Leier besoek Jesus

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Paulus kritiseer sy tyd se manier

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Dooppreek Mika Bogaards

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Goeie Konings, Slegte Konings

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

'n Man gestuur deur God

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Pragtige Koningin Ester

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

MAAK JESUS WEER DIE HOOF VAN SY KERK!

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Transcriptie:

Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe gee Julie... Die heerlikheid van God Augustus... Wonderwerke en seën September... Die wonder van God Oktober... Wié is die Heilige Gees? November... Die Christelike lewenswandel Desember... Jesus, die Seun van God

Voorwoord Dit is altyd n groot voorreg om n dagboek te skryf. Die oorspronklike gedagte was om n dagboek te skryf met die persoon, karakter en bediening van Jesus as hooftema, maar prakties genoeg om in ons elkedagse lewe mee te iden ti fiseer. Jesus bly die grootste behoefte in mense se hart, maar is soms die skaarsste aanbieding in die kerk van vandag. Wie is Jesus? Hoe lyk Hy? Hoekom werk Hy soos Hy werk? Hoekom is daar soveel dinge in dié lewe wat nie sin maak nie? Hoe beleef ek Hom? Hoekom voel dit soms of Hy my nie wil help nie? Die vrae hou nie op nie! Hierdie dagboek probeer om sommige van dié en ander vrae te antwoord. Ek wil dankie sê vir almal wat gehelp het om dié po ging moontlik te maak. n Innige dankie aan my won derlike vrou, Pippa, vir haar wysheid, liefde en vas be radenheid. My drie kin ders, Christiaan, Willem en Katelyn, vir hulle geduld met n pa wat skynbaar aan sy rekenaar vasgeplak ge sit het. Dan kie ook aan al die mense oor meer as 20 jaar wat met hulle op regte vrae en insette ook my hart verruim het om Jesus te sien. Jesus is die lafenis en antwoord van ons lewe. Hy is nie kerk lik of godsdienstig nie. Hy steur Hom nie aan die geite en draad werk van mense nie, maar bedien en is lief vir almal oor alle grense oor die eeue heen. Jesus is nie Afrikaans, Engels, Zoeloe of Chinees nie. Hy is Homself en vra niemand se toestemming of goedkeuring om na almal uit te reik en dié te red wat verlore gaan nie. Jesus is n ware fees! Mag jy Jesus nog beter leer ken deur die dagstukke in hierdie boek, en ervaar hoe jou geloof vlerke kry. ~ Riekert Botha

In die begin In God se werke sien ons sy hande, maar in sy Woord sien ons sy gesig. ~ Anoniem Januarie

Die Alfa en die Omega In die begin ~ Johannes 1:1 Johannes 1:1-18 1 Januarie Waarvan praat Johannes as hy sê: In die begin was die Woord? Het Jesus n begin gehad? Was daar n tyd wat Hy nie was nie? Johannes se Grieks laat hier geen twyfel nie. Die woorde In die begin beteken eintlik: Van die eindelose verlede af, of: Nog altyd. Die Woord, of Jesus, was nog altyd daar. Jesus is nie geskep nie, want God is nie geskep nie. God was nog altyd daar. Dis n gedagte wat te groot is vir ons verstand, want ons hele lewe word bepaal deur tyd deur n begin en n einde. Ons kan nie enigiets voorstel buite hierdie raamwerk nie. Dis wie God is groter as ons verwysingsraamwerk en logika. Hy is groter as ons denke en kan redeneer en spekuleer. Hy is eindeloos. Dit is groter as wat ons kan verstaan. Jesus het nie n begin nie en Hy het nie n einde nie. Inteendeel, Hy ís die Begin en die Einde (Op 1:8). Jesus baken alles af en stel die grense vir alle sienlike en onsienlike dinge. As ons n rukkie hieroor dink, word dit opvallend duidelik dat ons God nie verstaan nie. Ons perk Hom in om elke hoek en draai. Ons probeer Hom by ons geite aanpas en inpas. Ons annekseer God graag vir ons kerk en denominasie en beperk Hom tot ons sienings en vrese. Wat is die kans dat ons God in hierdie nuwe jaar gaan toelaat om God te wees, in plaas van die produk van ons verbeelding en grense? Paulus skryf: Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink (Ef 3:20). Is dit wat jy graag wil hê God in jou lewe moet doen? Jesus is alles wat ons nodig het en baie meer.

Waar was Jesus met die skepping? God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep. ~ Kolossense 1:16 Ons lees in Genesis 1:1: In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Waar was Jesus toe God dit gedoen het? Het jy al n voorstelling van die Melkweg gesien? Die afstan de en ruimtes kan skaars begryp word en dan is die Melk weg slegs een sterrestelsel van miljoene. Ons eindelose God het die heelal geskep n ruimte waar ek en jy nie eens vergelyk met die grote van die kleinste eenheid bekend aan die mens nie. Het Jesus n rol in die skepping gespeel? Die Bybel is baie duidelik oor waar Jesus was toe die aarde geskep is. Paulus skryf in ons Skrifgedeelte vir vandag dat die Seun die beeld van God is, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping (Kol 1:15). Die antwoord op die vraag: Waar was Jesus met die skepping? is: Daar sou nie n skepping gewees het as Jesus nie daar was nie. Die Vader het alles wat Hy gedoen het, deur Jesus gedoen. Jesus Chris tus is nie n onderwerp van Christenskap nie Hy ís die on der werp. Het jy dalk meer kennis van gebed, vas, gawes en bonatuurlike manifestasies as van Jesus? Weet jy meer van kerkdinge as wat jy van Jesus weet? Is jy meer ingelig oor die on regte teen jou as oor die persoon en karakter van Jesus Christus? Indien wel, het jy die heel belangrikste ding mis geloop. My gebed is dat jy Jesus ken wat van die be gin af daar was (1 Joh 2:13). 2 Januarie Kolossense 1:15-20