TE WEET Jan. 2018

Vergelijkbare documenten
TE WEET Jan. 2018

TE WEET Jan AANDDIENS ADORAMUSDIENS. OGGENDDIENS Sondag 21 Januarie FONDSINSAMELINGS 4 Feb. Maroela Makiti te Bergvlam Hoërskool

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Die Groot Gebod dennis de wet

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Welkom by Die Storie God se storie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

sodat jy n gestuurde van die Here kan

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016)

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 1:16-17

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Die Kerk se Geboorte

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

DOOP: Deel 2 INLYDING:

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die brief aan die Filippense

n Dubbele kruis-belydenis

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Die gebed leer ons dat die kerk die eenheid in die Drie Enige God weerkaats en weerspieël.

1 TESSALONISENSE 5:25

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Geroep vir Gemeenskap

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

n Tempel Leier besoek Jesus

Jesaja sien die Toekoms

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Efes. 1: 15-23, 3: 14-21: LEEF! Kraggakamma, Sondag 07 November 2010 Slegs een Oggend-erediens in die kerkgebou

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Van Vervolger tot Prediker

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Hom alleen moet jy dien

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Transcriptie:

TE WEET 7 13 Jan. 2018 NEDERDUITSCH HERVORMDE GEMEENTE NELSPRUIT God se gemeente wat aanbid, omgee en dien OGGENDDIENS Sondag 7 Januarie 2018 Epifaniesondag Votum en seën Lofsange Ges. 353 : 1, 2 Ges. 177 (2x) Wetlesing en vryspraak Sang Ges. 353 : 3 Gebed Skriflesing Jes. 60 : 1 6 Mark 1 : 1 11 Teksvers Mark 1 : 11 Jy is my geliefde seun. Oor jou verheug Ek my. Geloofsbelydenis Doopherinnering Ges. 290 (slegs orrelspel) Gebed Slotsang Ges. 223 : 1, 2, 3 Seën Responslied Ges. 313 WAT GEBEUR IN ONS GEMEENTE? 7 Jan. Geen aanddiens 9 Jan. 8:00 Koeksistersbak 12 Jan. 06:00 Gebedsbyeenkoms by kerk. Almal welkom. 12-14 Jan.15:00 Finalejaar katkisante: Oriënteringsafskop. - VANUIT ONS HART Graag wil ons as gemeentelede van die geleentheid gebruik maak om u as Predikante, Ouderlinge en Diakens van harte te bedank vir julle harde werk, dat julle ons rigtingwysers is en lei in opdrag van die Here. Ons sê dit heeltemal te min, maar ons as gemeente waardeer elkeen en het die hoogste agting vir dit wat julle vir die gemeente doen. Vir 2018 bid ons jul wysheid, insig, onderskeidingsvermoë en innerlike krag deur die werking van die Heilige Gees toe. Mag julle in al die goeie wat julle in woord en daad doen, bemoedig en gesterk word deur ons Here Jesus Christus en God ons Vader (N.a.v.1 en 2 Tes) ONS BENODIG U HULP In die kerk is daar tafels met u volledige lidmaat inligting soos wat dit tans in die Winkerk aangeteken is. Ons het weer onder die indruk gekom van hoeveel van ons inligting verouderd is en dat ons gemeentelede nie die inligting ontvang wat ons aan u deurstuur nie. Daarom wil ons n ernstige beroep doen om asb. n paar minute af te knyp en net u inligting te verander en die voltooide vorm in die afgehandelde rakkies te plaas. Skryf asb. in drukskrif sodat die inligting korrek vasgelê kan word? Voltooi ook asb. die gawebankvorm indien nodig?

TEESKINK 7 Jan: Cromdale, Michellestraat, Krigestr, Sandsteenstr, Zebrinasingel Sameroeper: Willie Le Roux (082 954 3227) 14 Jan: Acaciasingel, Herfsakker, Kiaatstr., Agaatstr., Jakarandaln. Sameroeper: Jan van Doorn (084 573 0576) 21 Jan: Auroraryln, Karino, Melkweg, Suiderkruis, Uitkyk. Sameroeper: Ben van Biljon (072 130 3319) HOSPITAALBESOEK 7 Jan 13 Jan: Télanie Britz (072 952 2326) 14 Jan 20 Jan: Magda Willemse (082 585 7762) 21 Jan 27 Jan: Cees Baars (076 527 9112) Ons wil u graag besoek. Verwittig asb. die Kerkkantoor of ons Hospitaalspan indien u opgeneem word in die hospitaal? VERJAARDAE (Bo 70 = kursief) NUWE INTREKKERS Botha Charlotta 7 0828874107 Ehlers Eliane 8 0797092637 Potgieter Daan 8 0834478490 Viljoen Piet 8 0824603354 Vorster Riana 8 0834559734 Labuschagne Siebert 9 0824453436 Oosthuizen Piet 9 0824593344 Steyn Linda 9 0611954810 Stoltz Saartjie 9 0824983502 Van Tonder Jacolene 9 0836597103 Barnard Milan 10 Fourie Nelie 10 0716562575 Henning Christa 10 0824633615 Venter Hanneke 10 829299416 Blignaut Daniel 11 823787232 Golding Alma 11 825591048 Macdonald Ian 12 Viljoen Denise 12 825495443 Huisman Gerrie 13 825344155 Ruthven Maurice 13 Schroeder Elize 13 Strauss Jaco 13 711249349 Baie geluk aan al ons lidmate wat verjaar. Geniet die mooi wat die nuwe lewensjaar vir elkeen inhou. Hartlik welkom aan al ons nuwe gemeentelede. Ons hoop u sal baie gelukkig in ons gemeente wees en n ware geestelike tuiste hier vind. Ons wil u graag beter leer ken en nooi u om na afloop van die erediens voor die kansel met Ds. Eksteen Botes kom kennis maak en sommer die nodige dokumentasie ontvang voordat u saam kom tee drink. MEELEWING Baie geluk aan elke leerder of student wat die afgelope jaar die vrugte van jul harde werk gepluk het. Doen so voort! ONGESTELDHEID Annemarie van Doorn (081 302 9300) en Stephanie van Rooyen (082 566 1801) was die afgelope week gehospitaliseer. Ons dra jul in ons gebede op vir spoedige herstel.

2018 BEGIN MET... n UNIEKE TEMA Op God se pad van Hartsverandering Ons embleem sê dit eintlik alles: Die kruis van Jesus Christus wat ons harte deurboor sodat ons met die liefde van God ons visie kan uitleef: God se gemeente wat: Aanbid Omgee Werk Maar om dit met oorgawe te doen, moet ons die boodskap soos Jesus Christus dit in Markus 1 : 15 sê, vandag weer hoor: Die tyd het aangebreek en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie. n Nuwe jaar het aangebreek en ons het die voorreg om die koninkryk van God sigbaar te maak waar ons ook al leef, watter beroep ons ook al beoefen en hoe jonk of oud ek ook al mag wees. Maar dit vra van my om saam met God te stap op n pad waar Hy deur die kragtige werking van die Heilige Gees my denke en my hart en my lewe elke dag meer en meer kan verander om na die voorbeeld van Jesus Christus te leef. Tot eer van God, in diens van my medemens na die beste van my vermoë en met al my krag. Mag ons embleem en ons slagspreuk ons vanjaar herinner aan ons roeping en ons belydenis. NUWE INTREKKERS IN ONS MIDDE! Paulus leer ons in Romeine 12 en 1 Korintiërs 12 dat die gemeente soos n liggaam met baie ledemate is, en dat elke ledemaat sy eie funksie het. Wanneer al die ledemate van die liggaam hulle funksies verrig tot voordeel van mekaar, is die liggaam gesond en diensbaar. Ons glo dat God ook hier in sy gemeente lidmate met al die gawes voorsien wat nodig is om hier van sy gemeente n volledige liggaam te maak. Daarom is ons dankbaar vir mekaar en opgewonde en dankbaar vir elke nuwe lidmaat wat God tot sy gemeente byvoeg want ons weet: elkeen wat God by die gemeente voeg, verryk sy liggaam en elkeen van ons se lewe.

ONS PREEKTEMA S TOT LYDENSTYD Die eerste paar weke van die jaar is n warboel om alles in plek te kry en die jaar op n hoë noot af te skop. Vanjaar is geen uitsondering nie! Komende naweek (12 14 Januarie) is ons Finalejaar Katkisante se Afskopkamp. Die Kerkraad se eerste vergadering word op Sondag 21 Januarie gehou! Verder is ons baie hard aan die werk om ons nuwe Bedieningsmodel te verfyn sodat ons dit by die gemeente se Strategiese Beraad op 11 Februarie volledig kan goedkeur en ampsdraers verkies by die Gemeentevergadering van 18 Februarie. Dit is dan ook die Eerste Lydensondag met ons eerste Nagmaalviering op die Tweede Lydensondag, 25 Februarie. Ons Bybelstudiehandleiding vir die Lydenstyd sal op 28 Januarie beskikbaar wees. Dan volg ons in die prediking die ritme van die Lent-reis waarop ons vanjaar weer saam met Mosaïek gemeente deur die handleiding werk. Ons preektema s vir die volgende paar weke is die volgende: 7 Jan Epifaniesondag MARKUS 1 : 1 11 14 Jan Hoekom hierdie Jaartema? GELYKENIS VAN DIE TALENTE MATTEUS 25 : 14-30 21 Jan Afskopsondag, Kategese, KR verg: Waar begin hartsverandering? ROMEINE 12 : 1-9 By God en by myself 28 Jan Waarheen lei die pad? Na Bediening! Is ons bang vir wat wag? (God verras!) 1 KORINTIëRS 12 : 1 31 / HANDELINGE 10 : 1-48 4 Feb Doop. Hoe loop ek saam op God se pad? ROMEINE 6 11 Feb Jeugdiens. Wat vra saamloop op God se pad van my? HEBREëRS 12 : 14 30 / ROMEINE 12 : 9 21 Moenie n Sondag se erediens misloop nie!

GROOT DANKBAARHEID! Einde November 2017 het ons mekaar gegroet, n veilige reis en geseënde Kersfees toegewens. Sover ons weet het almal wat weg was, deur die genade van die Here veilig teruggekeer huis toe. Ons kan die nuwe jaar met groot afwagting tegemoetgaan en weet: Soos wat God vir ons gesorg het tot hier toe, sal Hy ons ook in 2018 lei want Jesus het belowe: Ek is by julle, al die dae tot die voleinding van die wêreld. Ons is dankbaar dat ons met ons erediens op Kersdag die bedrag van R5 020.00 aan deur-offergawes ontvang het, wat ons afstaan aan Beeld se Kinderfonds. Die versorging van kinders ook in ons eie gemeente is vir ons baie belangrik. Baie dankie aan elke lidmaat wat in 2017 gesorg het dat sy offergawe by die kerk uitkom sodat ons met ons dienswerk kan voortgaan. Daar is nog 2 maande oor tot die einde van ons finansiële jaar. Ons glo dat die Gees van God in ons almal se harte sal werk om die gawes waarmee Hy ons seën tot die beskikking van sy koninkryk in die wêreld te stel. MAROELA MAKITI 3 FEBRUARIE 2018 Maroela Makiti laat soms n rilling langs n mens se ruggraat afloop soms van opgewondenheid en soms van bekommernis! Maar elke jaar kon ons nog sien hoe die Here vir ons voorsien het met hierdie groot fondsinsamelingspoging van die gemeente. Ons sal van volgende Sondag af weer volledige inligting gee oor die Gemeentestalletjies, werkslyste uitsit en verdere reëlings tref. As jy dalk wonder wat kan jy op die oomblik doen om te help suiker en olie is bestanddele wat ons in baie groot maat gebruik. Bring asb. volgende Sondag saam as jy kan. Kontak ook vir Almari van Rooyen (083 465 7902) wat reeds besig is met die Maroelaprodukte.

EPIFANIE DIE VERSKYNING VAN GOD IN DIE WêRELD DEUR JESUS CHRISTUS Epifanie is n fees wat in noue aansluiting by Kersfees gevier word en waar daar verder besin word oor die Seun van God wat as kind in Betlehem gebore is. Tradisioneel word hierdie fees verbind aan die besoek van die sterrekykers uit die Ooste (Matt 2:1-12) met n spesifieke fokus op die universele aard van die evangelieboodskap. In baie kerke word Epifaniefees altyd op 6 Januarie gevier, of dit nou op n Sondag val of nie, terwyl dit in baie gevalle op die Sondag naaste aan 6 Januarie gevier word. Die eerste Sondag ná Epifanie word as die Sondag van die Doop van Jesus gevier. Op hierdie Sondag word die verhaal van Jesus se doop deur Johannes die Doper gelees (vanjaar uit Mark 1:3-11), met besondere verwysing na die Heilige Gees wat by dié geleentheid op Jesus neergedaal het en die stem uit die hemel wat Hom aangewys het as God se geliefde Seun. Die doop van Jesus word ook in verband gebring met ons eie doop en bevestig aan ons dat ons ook geliefde kinders van God is. Om uitdrukking hieraan te gee word daar n doopherinnering in die liturgie ingesluit. Die tydperk van Epifanie duur tot Sondag 11 Februarie wat as die Sondag van Verheerliking bekendstaan. Dan word die verheerliking van Jesus op die berg (Markus 9) en die meegaande belydenis dat Hy die vervulling van die wet en die profete is, gevier. AKKOMMODASIE Gemeubileerde eenvertrek woonstel, met stort in badkamer. Binne in n sekuriteitskompleks. Aparte ingang. Water en ligte ingesluit. Geskik vir net 1 persoon. Geen troeteldiere of rokers en drinkers R3 800 p.m. Skakel Ingred (082 440 5664) STUDENTE AKKOMMODASIE Beskikbaar vir dames in Menlo Park Pretoria. Skakel vir Ingred ten einde meer inligting te verkry. (082 440 5664)