Die brief aan die Filippense

Vergelijkbare documenten
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Jesaja sien die Toekoms

Van Vervolger tot Prediker

Welkom by Die Storie God se storie

Hoe lyk jou binnekant?

toe hy gesê het: Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

Antonieme en sinonieme

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

'n Man gestuur deur God

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

sodat jy n gestuurde van die Here kan

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Jona en die Groot Vis

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

n Tempel Leier besoek Jesus

Van Vervolger tot Prediker

10. In Tomas se skoene Johannes 20:19-31

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

1 Johannes 5: /03/2014

Pragtige Koningin Ester

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Die Groot Gebod dennis de wet

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die Kerk se Geboorte

SKRIFLESING: Openbaring 19:1-10. TEKS: Openbaring 19:7b. Vir die groot bruilof moet ons gereed maak. Skrifberyming 23b (18-6) : 1, 2.

Jona en die Groot Vis

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

FAKTORE EN VEELVOUDE

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:25. Die nag toe die tronk n tempel geword het. Psalm 146 : 1, 3. Psalm 4 : 3.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Transcriptie:

Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13, elke woord op 'n afsonderlike papier Wasgoedpennetjies Papier om harte en kruise te maak Plankies, spykers en wol/gare Kopieë van inkleurprent en kryte Slakkie die Posslak Welkom Speletjie 1: Ballon voetvlugbal: Span toue laag, ongeveer 60 cm van die vloer af. Die kinders speel in groepe van 4 met twee aan n kant. Gee vir elke groep n ballon. Hulle gaan hulle voete gebruik om die ballon oor die tou te kry. Hulle stut met die ander voet en hande op die grond in n omgekeerde kruip posisie. Hulle kry n punt vir elke suksesvolle skop. Speletjie 2: Verdeel in 2 groepe. Elke groep kry n ballon wat opgeblaas moet word. Een kind/leidster in elke groep moet die ballon opblaas. Hulle mag egter net blaas wanneer die kinders in die groep n positiewe opmerking maak. Die groep wie se ballon na n minuut (of minder) die grootste is, wen. Wyding Sing: Dis so lekker om die Here te dien; My emmertjie loop oor Dit borrel in my Verbly julle in die Here / Rejoice in the Lord always The windows of heaven are open Stilword-ritueel: Sit stil op n plekkie, haal diep asem en blaas weer uit. Luister na Heart to change the world soos by ontmoeting 14. Woord Slakkie is baie opgewonde. Hy kan nie wag om vandag se brief te lees nie. Slakkie: Ek spring al die hele dag op en af. (En julle het gedink ek kan nie spring nie!) Ek het weer n brief van Oupa Pietie Preekstoel gekry. (Leidster haal die brief uit die koevert.) Slakkie: Haai, daai skapie spring nes ek net hoër. Fillipense 4:4 1 Wees altyd bly in die Here!!

Hier is Oupa Pietie Preekstoel se brief: Middag maats Julle het seker gesien hoe bly is die skapie op die prent wat ek gestuur het. Die woorde wat op hom staan, kom uit die brief van Paulus aan die gemeente in Filippi hoofstuk 4 vers 4. Gaan julle dit gou lees? Dis moeilik om te glo dat Paulus in die tronk was terwyl hy die brief geskryf het. Dit was moeilik in die tronk. Tog was Paulus se hart vol blydskap. Lees Filippense 1: 3-4. (Leidster of n kind lees die verse.) Dit was die eerste ding wat Paulus vir die gelowiges wou sê. Slakkie: Oupa Pietie Preekskool se brief begin dan nie so nie? Ja, julle wonder seker hoekom het ek nie my brief so begin nie. Ek het eintlik net vergeet hoe mooi dit is. Ons bid mos vir mekaar. Slakkie, vra vir die kinders of hulle vir mekaar bid. Slakkie: Bid julle regtig vir mekaar? In die koevert is daar nog n baie mooi vers uit Filippense. Haal dit uit en leer dit. Dis so maklik en goed om te ken. Slakkie: Uh, ek kan nie leer nie. Moenie dat ek hoor julle is bang om te leer nie. Dis 1,2,3, dan ken julle dit. (Leidster haal Filippense 4:13 uit. Die woorde is groot gedruk. Vou dit oop en hang die woorde met wasgoedpennetjies aan een van die toue wat tydens die ballon vlugbal gespeel is. Lees die woorde ritmies en met bewegings saam en na 3 herhalings haal julle van die woorde af. Lees dit weer en haal nog af. Kyk hoe gou kan julle die vers onthou sonder enige woorde aan die tou.) Oupa Preekstoel vra: Ek wonder wat is alles waarvan Paulus praat. Wat was die moeilike dinge in sy lewe waarmee hy geweet het die Here sal hom help? Ek wonder wat is moeilik vir kinders soos julle. Om aan Jesus te behoort is die beste ding in die lewe. Dis nie net omdat dit nou lekker is om die Here te ken nie, maar Hy belowe om vir altyd by ons te wees. Uiteindelik kan ons vir ewig by Hom lewe. So of ons lewe of doodgaan, of dit goedgaan en of ons swaarkry, ons behoort aan Hom. Daar is die mooiste verse in Filippense. Ons het nou al 3 gelees. Fil 4:4, Fil 1:4 en Fil 4:13. (Lees hulle weer.) Tyd vir wonder: 1. Ek wonder watter vers wil jy kies vir vandag. 2. Ek wonder wat maak jou bly. 3. Ek wonder hoe mens bly kan wees terwyl jy swaarkry. Werskaf Maak harte. Wees bly (Lied in my hart): Gebruik die foto s as inspirasie om harte te maak. Maak kruise met spykers en gespande gekleurde gare. Maak n kruis uit papier: Skryf die woorde van die vrug van die Gees op die been van die kruis. Teken n hartjie in die middel van die kruis waarop jy skryf waarvoor jy dankbaar is. Bid vir mekaar: Gebruik die foto van n gebedskaart om n soortgelyke een te maak. Kleur die prent met Fil 4:13 in en vat dit huis toe. Sluit af met die seënbede. 2

3

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Fil 4:13 4

5