5 Diererympies Luister en praat: Raaiselrympies Speel die taalspeletjie. Luister na die rympies wat die onderwyser voorlees. Kyk na die prentjies en raai watter dier by watter rympie pas. Voorbeeld: 1. c) kameelperd a) 1. Dié diere het lang nekke met sulke groot bruin vlekke. b) krokodil 2. Muis is so klein soos n vuis, maar dié dier is so groot soos n huis! Hy is n groot, grys reus met n slang van n neus! padda c) 3. Dit is n lelike, bruinerige dier met n lyf, stert en nek. Vooraan sit skerp tande in n aaklige bek. 52 d) uil 4. Hy seil soos blits. Hy maak my bang. Hoor hoe hy sis SSSS! Kan hy my vang? kameelperd
Lesreeks 5 e) 5. Dié diertjie kan lawaai maak as hy so kwaak, kwaak, kwaak. Hy is so groen soos gras. Kyk waar jy trap! Oppas! olifant f) 6. Die slymerige diertjie het nie pote nie. Hy gly oor die grond. Sy harde skulp is rond. g) slang slak 7. Dié voël sien in die nag en hy roep, hoe-hoe! As die son helder skyn, knyp hy sy oë bottoe. Vrae: A Rymwoorde Wat rym met: 1. vuis 2. reus 3. nek 4. bang n Manlike olifant is n olifantbul en n vroulike olifant noem ons n olifantkoei. 5. maak 6. nat 7. grond 8. hoe-hoe. 53
Kwartaal 1 B Watter dier is dit? Kyk weer na die rympies en prente op bl. 52 en 53. 1. Watter dier het n lang nek? 2. Watter dier is n groot, grys reus? Leer: Vergelykings 3. Watter dier het skerp tande en so groen soos gras n aaklige, lang bek? so wit soos was 4. Watter dier seil en sis? so rooi soos bloed 5. Watter diertjie is groen soos gras so swart soos roet en kwaak? so geel soos goud 6. Watter dier hou van n modderbad? 7. Watter diertjie is slymerig en het n harde skulp? 8. Watter dier sien in die nag en roep hoe-hoe? Leestyd: n Gedig Lees die gedig hardop en met gevoel. Aap se skool In Aap se skool kry kinders klas Soeklees gou! in boomklim en lawaai. Kyk hoeveel keer Hoeveel twee plus twee is, jy die woord aap sal hulle net kan raai. in die gedig kry. Dit is tog veel belangriker om bollemakiesie te slaan, as om kiertsregop in reguit rye voor die klas te staan. Die alfabet is maar min pret, wie wil nou leer van somme? Want watter aap kan meer vlooie vang: n slim een of n domme? Wil jy n aap wees? Wees gerus, jy hoef nie veel te leer nie. En as jy dop, is dit ook goed, want niemand hier presteer nie. 54 Elizabeth Wasserman (Uit: Meerkatrestaurant en ander diererympies, LAPA, 2009)
Lesreeks 5 Hoe goed verstaan jy die gedig? Lees die volgende nege sinne oor die gedig. Watter vier sinne pas by die ape se skool? Watter vier sinne pas by die mense (kinders) se skool? Skryf hulle in twee kolomme. l Leer van boomklim en lawaai. l Leer die alfabet. l Leer om vlooie te vang. l Leer om bollemakiesie te slaan. l Leer van somme (twee plus twee). l Leer om in reguit rye te staan. l Hoef nie veel te leer (studeer) nie. l Dit maak nie saak as hulle dop (fail) nie. l Hulle moet slaag om verder te gaan. Aap (ape) se skool 1. Leer van boomklim en. Hardoplees Die kinders se skool 1. Leer van (twee plus twee). (18 punte) Jy gaan die gedig op bl. 54 hardop met gevoel lees. Moenie woord vir woord lees nie. Lees vloeiend en vlot. Verkeerd: û Aap In Aap se skool se skool kry kinders klas Reg: in boomklim en lawaai. Aap se skool In Aap se skool kry kinders klas in boomklim en lawaai Lees nou die res van die gedig ook vloeiend deur frases of hele sinne te probeer lees. (Totaal: 10) 55
Kwartaal 1 Luister- en praattyd: n Gedig Luister na die gedig. Lees dit hardop. Dis weer tyd om 10 Die haas-adres woorde alfabeties Die haasfamilie het n vreemde adres: in jou persoonlike links : regs ; woordeboek neer te skryf. Dit is: Doringboom Drie, Gat Nommer Ses. Loop links oor die sandbank by Loerie se spruit, draai regs by die miershoop, dan kom jy daar uit. Kies die regte antwoord en sê waaroor die gedig gaan (spelling). Die gedig gaan oor waar die haasfamilie se (huis/hys) in die (bos/boos) is. Het jy van die gedig gehou? 56 Ja Nogal Glad nie
Lesreeks 5 Praat- en leestyd: Uitspraak en ritme A Voordrag: Dra die gedig met ritme voor. Oefen dit eers. Klap hande waar die kolletjies die klem aandui. Die haasfamilie het n vreemde adres: Dit is: Doringboom Drie, Gat Nommer Ses Loop links oor die sandbank by Loerie se Spruit draai regs by die miershoop, dan kom jy daar uit. B C Oefen die h-klank Sê die sin met die h-klank hardop: Honderde hase het honderde huise in hol gate. Soeklees: Lees die sinne. Hoeveel keer sien jy die h-klank? Die haasfamilie bestaan uit honderde hase. Hulle hou van hol gate vir hul huise. Hulle hardloop haastig en holderstebolder na hul huise as hulle hul vyande hoor. (10 punte) Onthou, ons sê sant, maar spel dit sand met n d. D Vrae 1. Wat is die Haasfamilie se adres in die veld? 2. Wat is jou adres (plek waar jy woon)? 3. Verduidelik hoe n mens by die Haas se gat kom (instruksies). 4. Verduidelik hoe n mens by jou huis kom. Gee instruksies van die skool af. Onthou om links en regs te gebruik. 57
Kwartaal 1 Leestyd: Nog gediggies oor diere Lees die gediggies en die vrae by elkeen. Luiperd n Luiperd is in werklikheid nie regtig vreeslik lui nie, en hy is beslis nie die soort perd waarop jy graag wil ry nie. Elizabeth Wasserman Uitspraak Spreek luiperd reg uit: Spreek dit so uit: lúipirt, nie lúi pérd nie. Kies die regte woord (teenoorgesteldes). 1. n Luiperd is nie n a) (lui/flukse) dier nie, hy is eintlik b) (lui/fluks), daarom is sy naam verkeerd. 2. n Luiperd is nie a) (mak/wild) soos n gewone perd nie, hy is eintlik n b) (mak/wilde) dier. Te vinnig Jagluiperd hardloop dat die stof so staan, sy dink die veld is n resiesbaan. Oppas, Mevrou, met jou vinnige voete, as die verkeersman jou sien, kry jy n boete. Elizabeth Wasserman (Uit: Meerkatrestaurant en ander diererympies, LAPA, 2009) l l Wat rym met staan en voete? Met watter letters (klanke) begin dié woorde: 1. stof so staan; 2. vinnige voete? Het jy geweet? Die jagluiperd (cheetah) is die vinnigste dier op aarde. 58
Lesreeks 5 n Pyn in die nek Kameelperd het haar nek verrek van hoër en hoër en hoër s t r e k. Sy wou so graag die langste wees. Nou ly sy aan HOOGTEVREES. Elizabeth Wasserman (Uit: Meerkatrestaurant en ander diererympies, LAPA, 2009) Hoogtevrees (fear of heights) beteken: iemand is baie bang vir hoë plekke. Het jy hoogtevrees? Is jy bang as jy op n hoë gebou of n hoë berg staan en jy kyk af? Ek is! l l Wat rym met nek? Leer die volgende. Let op die spelling. hoog hoër die hoogste lank langer die langste Leer ook: Trappe van vergelyking goed beter die beste lui luier die luiste vinnig vinniger die vinnigste wild wilder die wildste fluks flukser die fluksste stadig stadiger die stadigste mak makker die makste Ek en al die miere werk die hardste! 59
Kwartaal 1 Pret met taal A B C Vul die regte vorm van die woord in (trappe van vergelyking). Voorbeeld: n Jagluiperd is die (vinnig/vinniger/vinnigste) dier op aarde. Antwoord: vinnigste 1. n Luiperd is nie regtig (lui/luier/luiste) nie. 2. n Kameelperd het die (lank/langer/langste) nek. 3. Die kameelperd wil haar nek nog (hoog/hoër/hoogste) strek. Skryf die sinne soos in die voorbeeld (toekomende tyd). Voorbeeld: Jagluiperd hardloop altyd vinnig. (sal) Antwoord: Jagluiperd sal altyd vinnig hardloop. 1. Haas bly altyd in n gat. (sal) 2. Slang sis en seil altyd. (sal) 3. Padda kwaak altyd. (sal) 4. Kameelperd rek altyd sy nek. (sal) Leer die vergelykings so stil soos n muis so lig soos n veer so sterk soos n bees so siek soos n hond 60 so soet soos stroop (golden syrup) so regop soos n kers so vinnig soos blits so dood soos n mossie so oud soos die berge
Lesreeks 5 Skryftyd: Rympies en snelsêers Voltooi die kort rympies. Kies uit die blokkie. dak bek klim neus bang huis Ek is n klein, klein muis ek bly in n gat in jou. Ek is n slymerige slak. My skulp is soos n harde. n Slang kan my maklik vang. As hy sis, word ek baie. n Olifant is n groot, groot reus. Sy slurp is soos n lang, lang. Ape is slim, hulle kan hoog in bome. Lees die snelsêers (of snaakse sinne) met s en met v. Skryf dan jou eie snelsêer. Sewe-en-sewentig stadige slakke sluip soggens saam sonlig toe. Voëls vlieg vinnig en ver ver in die lug verby. Kameelperd rek sy nek. Hy eet die blaartjies met sy. 61
Kwartaal 1 Spelling: Diktee Maak julle boeke toe. Skryf die sinne neer wat die onderwyser vir julle gaan lees. Onthou om jou sinne met hoofletters te begin en met punte te eindig. n Jagluiperd is die vinnigste dier. n Kameelperd is die hoogste dier. n Olifant is die sterkste dier. Selflees: Gedigte Gesels oor die rympies wat julle in dié lesreeks gelees het. Sê watter gedig vir jou die mooiste was. Lees- en skryftyd: n Gedig met vergelykings Lees die gedig. Kyk hoeveel vergelykings jy daarin kan kry! n Snaakse dier Hy s so rooi soos n vlooi en so klein soos n pikkewyn, maar so fris soos n vis. Hy bloos soos n roos en skreeu net soos n meeu. Pieter W. Grobbelaar (Uit: Trippe Trappe Trone, Tafelberg-Uitgewers, 1976) Skryf: Jou eie gedig As n mens soos in n sin of rympie gebruik, vergelyk jy een ding met iets anders (vergelykings): My heuning is so soet soos stroop! Voltooi die sinne deur te kies uit die blokkie. Gebruik vergelykings en rymwoorde en skryf nog reëls vir die gedig by. fees Die lemoen is so soet soos ; stroop eet dit gou voor jy. bees Dan voel jy so sterk soos n loop en die lewe is n heerlike. (8 punte) 62
Lesreeks 5 Hersiening: Wat ken jy nou? A B Gee die regte vorm van die woord tussen hakies (trappe van vergelyking). 1. n Slak is baie (stadig) as n slang. 2. n Kind is (slim) as n aap as dit by somme kom. 3. n Kameelperd kan die (hoog) blare aan n boom eet. 4. n Krokodil se tande is (skerp) as n bok s n. 5. n Uil sien (goed) as ander voëls in die nag. 6. n Luiperd is groot, n kameelperd is (groot) as n luiperd, maar n olifant is die (groot) van die diere. 7. n Aap kan (vinnig) boomklim as n mens. Skryf die sinne in die toekomende tyd. 1. Die ape klim bome. Die ape sal. 2. Die kinders doen somme. Die kinders sal. 3. Die ape maak lawaai. Die ape sal. 4. Die kinders leer die alfabet. Die kinders sal. 5. Die kinders presteer op skool. Die kinders sal. C Voltooi die blokkiesraaisel. 1. DWARS: 2. So lig soos n 3. 2. g 4. So stil soos n v r 5. So regop soos n b l 4. m s 6. So soet soos 7. So sterk soos n 5. k e s AF: s t r 1. So groen soos 6. 3. So rooi soos 7. b e 4. So dood soos n (Totaal: 20) 63