Handklasse Skouklasse en Teelklasse
|
|
|
- Norbert Brouwer
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Handklasse Skouklasse en Teelklasse Doel met die opstel van die Handklas protokol Om n sisteem daar te stel waardeur almal op hoogte gebring kan word oor wat n Handklas is, wat die reëls ten opsigte van die klas is asook hoe dit beoordeel word A. Algemene reëls - Handklasse Alle diere moet geregistreer wees by die FPTG van SA deur Stamboek en wel in die Stamboek (SP) of in die Hulpboeke om te mag deelneem aan enige Streekskou of Nasionale Skou. Geen Basisboek perde mag hier geskou word nie. Alle diere moet n mikroskyfie in die nek hê of n brand of tatoeer nommer wat van tyd tot tyd deur die versamelringbeampte of die baanbeampte of n persoon soos deur die skoukomitee afgevaardig nagegaan kan word. Indien dit nie die perd is wat ingeskryf is sal die teler n boete van R opgelê word en dadelik geskors word vanaf die skougronde. Perde onder 4 jaar mag met n geboortekesertifikaat geskou word, perde bo 4 jaar moet gekeur en in besit wees van n registrasiesertifikaat om te mag deelneem. Alle diere moet in besit wees van n geldige en volledig voltooide paspoort met alle inentings op datum en aangeteken. Geen perde mag met rekke en of kettings op die skougronde opgewarm en of geoefen word nie. Perde vat enige medikasie ontvang het mag nie binne die ontrekkingsperiode geskou word nie. Daar kan op enige skou hiervoor getoets word onder die neergelegde SANEF reëls. Geen opkikkers en of bedwelmde middels mag gebruik word net voor of gedurende die skou nie Daar kan op enige skou hiervoor getoets word onder die neergelegde SANEF reëls. Geen diere wat mank of kruppel en of wat oop wonde het of wat siek is mag geskou word nie. Ouderdom van diere word geneem soos die ouderdom op die eerste dag van die skou.
2 Perde mag net binne hul ouderdomsgroep skou. Dus junior perde mag nie saam senior perde skou. In die dubbeltuig en tandem en vierspan mag junior perde saam met senior perde deelneem, maar wel dan as seniors. Dit word sterk aanbeveel dat maanhare en hare tussen die hoewe en kootgewrig (vere) nie geskeer word nie, maar dit bly die keuse van die vertoner. Vir lang maanhare mag die hare agter die ore waar die toom kom wel geskeer word tot n maks van 100mm. Die hare op die bene onder die knieg en bo die kootgewrig mag wel geskeer word. Maanhare mag los of gevleg ( ge plait ) wees. Ore aan die binnekant moet geskeer wees. Hare onder die kakebeen moet geskeer wees Diere moet skoon en versorgd wees. Geen verbande om die bene of enige tooisels mag gebruik word nie. Tensy vir mediese redes met bewyse. Hoewe moet goed versorgd wees en mag swart gekleur word. Standaard tipe hoefysters van nie dikker as 10mm en wyer as 25mm word toegelaat. n Dwarsbalkie onder aan die hoefyster van maks 12 mm dik word toegelaat. Die totale lengte van die hoef plus yster plus pad mag nie langer as 155mm wees nie. Die lengte word gemeet van die onderkant van die yster aan die voorkant tot waar die haarlyn aan die bokant van die hoef begin. Vertoners mag nie perde robust hanteer en of slaan gedurende die klas of terwyl die perd nog in die skoubaan is nie. Dit sal lei tot diskwalifikasie. Geen bloed op perde word toegelaat. In geval van bloedskuim in die bek sal baanbeampte dit ondersoek en n besluit neem na oorleg met die Senior Beoordelaar. Perde wat buite beheer is en n veiligheidsgevaar inhou sal deur die baanbeampte beveel word om die baan te verlaat.
3 Vertoners moet ten alle tye skoudissipline en skou-etiket eerbiedig en toepas. Handklasse word as Teelklasse en Skouklasse op skoue aangebied en die volgende reëls geld: Teelklas- Senior hings Slegs goedgekeurde en geregesteerde Teelhingste uit Stamboek (SP), Hulpstamboek C,Hulpstamboek B mag vir hierdie klas inskryf. Skouklas- Senior Hings Gekeurde en geregestreerde Hingste uit die Hulpstamboek A Gekeurde en geregestreerde Klophingste uit alle boeke (Uitgesluit Basis Boek). Goedgekeurde en geregestreerde Hingste uit Stamboek (SP), Hulpstamboek C en Hulpstamboek B wat nie as Teelhingste gebruik word nie Geen kruis inskrywings sal tussen teelklasse en skouklasse toegelaat word nie. Gedurende Merrie klasse moet die vullens op stal bly en mag nie naby die Skoubaan wees nie. Gedurende die vul klasse moet die Merries op stal bly en mag nie naby die skoubaan wees nie. (B) Skou-Etiket Handklasse - Wees trots op jouself en jou perd en respekteer altyd jou mede vertoners. - Geen vertoner mag ander vertoners of hul perde benadeel of probeer benadeel deur enige optrede van enige aard. - Handhaaf altyd beheer oor jou perd en n redelike afstand tussen jou perd en ander perde. - Geen vertoner mag n beoordelaar probeer beinvloed of omkoop of aanmerkings maak gedurende die beoordeling nie. - Vertoners mag nie inmeng of praat of probeer redeneer met beoordelaars terwyl perde nog in die baan is nie. - Geen vertoner mag onder die invloed van drank skou nie - Enige aanval van n vertoner op die beoordelaars of baanbeamptes of versamelringbeampte, in die publiek, sal lei tot skorsing vir die res van die skou en selfs ook vir daarop volgende skoue. - Geen vertoner mag hardop aanmerkings maak terwyl plasings uitgeroep word nie.dit kan lei tot skorsing van die skou en verbeuring van pryse.
4 (C ) Toerusting- Handklasse 1 Vullens en juniors kleiner as 2 jaar. - Wit, swart of bruin halter met wit, swart of bruin leiband. Verkieslik swart of wit. - Wit, swart of bruin vertoon toom sonder enige mondstuk met n fyn ketting oor die neus of onder die kaak met n wit, swart of bruin leiband. Verkieslik swart of wit. - Peits van maks 1.2m met wit lint van maks. 150 mm aan die voorkant is toelaatbaar vir die hanteerder. - Peits van maks.2m met wit lint van maks 150mm aan die voorkant is toelaatbaar vir die aanjaer. - Geen ander toerusting en of enige ande hulpmiddel word toegelaat. 2 Alle diere ouer as 2 jaar - Wit,swart of bruin toom met n stang en kenketting of trens met of sonder n neusband. n Enkel wit, swart of bruin leiband met ketting of wit, swart of bruin teuels mag gebruik word. Verkieslik swart of wit - Wit, swart of bruin halter met wit, swart of bruin leiband vir diere onder 3 jaar is toelaatbaar. Verkieslik swart of wit. - Peits van maks. 1,2 m met lint van maks 150mm aan die voorkant is toelaatbaar vir die hanteerder. - Peits van maks 2m met wit lint van maks 150mm aan die voorkant is toelaatbaar vir die aanjaer. - Geen ander toerusting en of ander hulpmiddel word toegelaat. (D) Kleredrag Handklasse Vertoner en aanjaer trek dieselfde aan nl: - Netjiese kakie langbroek - Wit kort of langmou hemp met kraag. Slegs Genootskap wapen op hemp word toegelaat - Das is opsioneel. Slegs genootskapsdas of n plein swart das word toegelaat. - Baadjie of onderbaadjie is opsioneel. Slegs n swart baadjie of trui of gruis Genootskap trui word toegelaat. Slegs die Genootskap wapen word op baadjie of trui toegelaat. - Netjiese skoene of tekkies met kakie sokkies - Netjiese hoed of Genootskap pet word toegelaat maar is opsioneel - Nommer word op vertoner se rug vassegesteek. Nommer moet min 200 X 150mm wees. - In reënweer word waterskoene en n reënjas toegelaat.
5 (E) Die Logistiek van Handklasse Alle deelnemers moet ten minste 3 minute voor die begin van die klas in die aangewysde versamelring aanmeld. Versamelring beampte kontroleer nommers en gaan na of die reëls soos in (A) genoem nagekom is. Versamelring beampte gee die instruksie vir die oopmaak van die skoubaanhek en vertoners gaan die skoubaan binne. Hy gee ook die bevel vir toemaak van die hek. As die hek eers toe is kan geen verdere vertoners wat laat is toegelaat word nie. Vertoners en Perde is onder beoordeling sodra hulle by skoubaan inkom. Perde betree die skoubaan, anti-kloksgewys op n draf terwyl perde optimal vertoon word in die draf. Perde word dan in die middel van die skoubaan opgestel met die perd wat eerste ingekom het die naaste aan die ingangshek en die perd wat laaste ingekom het die vêrste van die ingangshek. Perde word opgestel langs mekaar met voldoende spasies tussen perde. Beoordelaars stap dan deur al die perde en doen hul beoordeling Baanbeampte sal dan die instruksie aan die eerste vertoner gee om sy perd alleeen te laat aantree met sy kop in die rigting van die hek. Die vertoner word n kort tyd gegee om sy perd dan op te stel vir individuele beoordeling in die staan posisie. Baanbeamptes sal dan die instruksie aan die vertoner gee om sy perd vorentoe te laat stap in die rigting van die hek, links te draai en sy perd dan, anti-kloksgewys, in n draf te vertoon vir die beoordeling van die beweging van die perd. Slegs die stap en draf word beoordelaar. Die proses herhaal homself totdat alle perde individueel beoordeel is. Waarna alle perde weer langs mekaar opgestel word vir n laaste deurstap en beoordeling deur die beoordelaars. Beoordelaars mag, deur die Baanbeampte, vra dat sekere perde weer vertoon moet word vir n finale plasing. Sodra die beoordeling afgehandel is sal die aankondiger die instruksie gee om te ontspan. Perde kan dan ontspan en rond beweeg.
6 Met die aankondiging van die plasing van die pede, draf die geplaasde perd na die beoordelaars en ontvang sy roset of prys. Direk na die laaste roset oorhandig is word die hek oopgemaak en die nie geplaasde perde verlaat die skoubaan. Die geplaasde perde doen dan n ere rondte met die eerste perd voor en die res wat volg, volgens plasings, op n draf, in n kloksgewyse ringting, waarna die skoubaan verlaat word. By die merrie met suipvul klas betree die perde die baan op n stap en stel dan op soos reeds genoem. By die Hings of Merrie met 2 afstameling klas betree die Hings of Merrie gevolg deur die 2 afstammelinge agter mekaar die baan op n draf en stel dan op soos reeds voorheen genoem. (F) Die Beoordeling van Handklasse - Die beoordeling van handklasse word gedoen deur die meting en vergelyking van die perd onder beoordeling teenoor die neergelegde rasstandaarde (sien protokol FPTG 1 asook die linieêre punte toekeningskaart) - Rastipe, bouvorm, bene, hoewe en algemene kenmerke maak 50% beweging n verdere 40% en voorbereiding en versorging n verder 10% van totaal uit. - Vir Rastipe word daar klem gelê op : Sien Aanhangsel A tot Protokol FPTG 2 en 3 vir wat rastipies is. - Algemene Voorkoms - Rastipies - Uitstraling - Baie uitstraling - Kop en Voorkop - Rastipies - Ore, Oë, Neus, Kake - Rastipies - Nek en Kam - Rastipies NB. n Perd se kam wat begin val mag nie teen gediskrimeneer word nie. - Kop/Nek aansluiting Fyn en oop met ruimte. - Kleur - Rastipies - Behang Maanhare - Rastipies - Stert - Rastipies Vere - Rastipies
7 - Vir Bouvom word daar klem gelê op: - Skof - Rastipies - Bors - Rastipies - Skouers - Rastipies - Aansluiting van genoemde - Vloeiend - Rug,ribbes, lendene, Kruis - Rastipies - Sitbene, Broekspier, Duie Rastipies - Stert implanting Rastipies - Vir bene word daar klem gelê op - Voorbene Syaansig - Nie onder of oorstandig - Van Voor - Nie na binne of na buite - Bo-arm - Rastipies - Knieg - Rastipies - Pypbeen - Rastipies - Agterbene van agter - Nie na binne of na buite Van kant - Nie na agter of na voor - Hak - Rastipies - Pypbeen - Rastipies - Hoewe - Rastipies - Kwaliteit van bene - Hard en droog - Vir Beweging word daar klem gelê op: - Stap - Die stap word beoordeel as n versamelde tot werkende platvoet stap. - Die kop aksie is, aangesien dit n versamelde stap is, nog steeds relatief hoog. - Die stap het 4 ritmiese voetvalle - Die stap moet ruim wees vanuit die skouer met voldoende voortdrywing, dus die stap moet energie uitstraal en nie kortaf wees nie. - Die bene moet nie gesleep word nie maar duidelik opgetel en neergesit word. - Die beweging moet reëlmatig wees met links en regs presies ewe groot passé. - Die ideale vlug van die beweging moet reguit na voor wees.
8 - Die agterbene, dit is waar die dryfkrag lê, moet van agter sterk vorentoe geplaas word. Die agterbene moet nie te vêr agter gaan haal word nie (Trail). - Die ore moet na vore gespits en wakker vertoon ( Alert ) - Die algehele voorkoms van die perd moet uitstraling wys. ( Presence ) Draf - Die draf het twee ritmiese voetvalle - Die draf moet reëlmatig, gebalanseerd, vloeiend en aktief wees. - Die voorbene/knieë word natuurlik hoog gedra in die draf met ruim tree vanuit die skouer met voldoende voortdrywing. Die voorbene moet nie net op en af onder die perd beweeg nie, dit moet op en vorentoe beweeg uit die skouer. - Die agterbene moet aktief van agter reguit opkom na die lyf en dan vorentoe gestoot word. Die agterbene moet nie te vêr agter gaan haal word nie. (Trail) - Die draf moet ligvoetig en drywend wees met voldoende voortdrywing in n rol beweging - Die kop aksie is trots na bo. - Die ideale vlug van die beweging moet reguit na voor wees. - Die ore moet na vore gespits en wakker vertoon ( Alert ) - Die algehele voorkoms van die perd moet uitstraling wys. ( Presence ) Vir jong perde word dieselfde sisteem gebruik maar met baie minder detail omdat perde nog in n ontwikelings en groei fase is. Beoordelaar beoordeel egter wat hy voor hom sien.
SKOUREëLS EN ETIKET VAN DIE FRIES- EN VLAAMPERDPERDGENOOTSKAP VAN NAMIBIë
SKOUREëLS EN ETIKET VAN DIE FRIES- EN VLAAMPERDPERDGENOOTSKAP VAN NAMIBIë A. ALGEMENE REëLS 1. Die skoukomitee is self in beheer van borge en borggeld. 2. Streeks- of Nasionale Kampioenskappe is oop vir
Memorandum Vraebank min
Memorandum Vraebank 2016. 1. 30min 2. Jeug/Youth 9-15 Kadette / Cadets 16-17 (15) Juniors / Juniors 18-20 (17) Seniors / Seniors 20 ouer 3. Vals 4. Waar 5. Vals 6. Vals 7. Voltooi greep suksesvol verdien
VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017
VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou wat aangebied word tydens
31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017
31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 PERDE PROGRAM / HORSE PROGRAM Sameroeper / Convenor: Johan du Plooy Cell: 081 591 8116 E-mail: [email protected] KLAS GROEPERING: 1. SP = SAALPERDE 2. FP
3-6 MAANDE BABAPROGRAM
3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...
DIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.
1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.
1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in
Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle
Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir
Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?
VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar
VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy
VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander
Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde
Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?
Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok
FAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Inskrywings Program Keetmanshoop Skou 2013
Inskrywings Program Keetmanshoop Skou 2013 A Handklasse: (Slegs ras geregistreerde perde) 1. Friesperde/Vlaamperde H1a Hings onder 12 maande H1b Merrievul onder 12 maande H2 Merrie onde 4jr H3 Hings onder
Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie
Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.
Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis
Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer
Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:
JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle
6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?
6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture
15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24
1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en
Abu Ali tel sy donkies
8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Paulus kritiseer sy tyd se manier
. Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)
Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel
KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks
KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige
Goeie Konings, Slegte Konings
Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
Pragtige Koningin Ester
Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens
GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS
2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan
Wrestling Federation Stoeifederasie
SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed
AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.
INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water
Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Inleiding tot Jagluiperd - Graad 5. Jou kat se naam:
Jou kat se naam: Voorkoms: Hierdie groot kat het 'n lang slanke lyf met 'n geelbbruin kleur oortrek met soliede swart kolletjies. Die kop is klein met traanmerke vanaf die hoeke van die amberkleuring oë
Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 8 Afkortings st, Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.
OEFENPROGRAM DESEMBER 2012 Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. Junior Naellope: Maandag Wegspring spoed Laat iemand
Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37
Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 DOEL: Die kinders moet verstaan dat ons saam met Jesus teen die duiwel moet stry. Ons moet hom geen vastrapplek in ons lewe
VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN
WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel
Jesaja sien die Toekoms
Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die
IN DIE HOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAAT PROVINSIAL AFDELING) In die saak tussen: DIE STAAT en Hersiening Nr: 98/2006 PAKISHO JOHN MOTAUNG CORAM: C.J. MUSI, J et MATHEBULA, AJ UITSPRAAK: C.J.
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke
HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2
HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES
WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?
WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? Daar is geen chronologiese volgorde nie. Daar is egter wel n logiese volgorde. # 1 Bekering Bekering, Regverdigmaking, Wedergeboorte Aanneming, Heiligmaking......alles
Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.
Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening
0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...
1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word
Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord
Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6
Eerste kwartaal Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6 Voorbereiding Doelstellings en inhoud Lees: Mattheus 6: 25-34 Psalm 139 1 Korinthiërs 6: 20 Romeine 12: 1 Psalm 8: 4 Markus 8 1 Konings 17: 5-6 1. God
LITURGIE VIR N OOP GESPREK
LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word
KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand
KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede
Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het
Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE
SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou
JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg
JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Kingswood College AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 VRAESTEL 2 JULIE 2013 TYD: 2½ UUR 100 PUNTE Eksaminator: Mnr. D. Koen Moderators: Mnr. T. Scholtz Me. M. Muller Leeruitkomste en Assesseringstandaarde:
MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.
MATTEUS 7:12 Votum en seën Psalm 34 : 2, 4 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3 Gebed Skrifberyming 53 (14-3) : 4 Skriflesing: Matteus 7:7-23 (AV 1983/91) Teks:
Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:
Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie
Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13
1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind
Die spons proses vir sinchronisasie van skape.
Die spons proses vir sinchronisasie van skape. Algemene inligting: Handdekking Met handdekking word spesifieke ooie met spesifieke ramme onder toesig gepaar. Ooie kan met behulp van sinchronisasie middels
Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.
Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek. Vanaand gaan dit oor kosteberekening. Wat gaan dit kos? Wanneer n mens trou met die liefde van
JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL
JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27
WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE
WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse
SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12
SKRIFLESING: Jesaja 6 TEKS: Jesaja 6:3 HK 8 TEMA: Voor die drie-maal heilige God buig ons laag Psalm 99 : 1, 2 Psalm 81 : 11, 12 Skrifberyming 45 (18-7) : 8, 9 Ook: Skrifberyming 54 (2-6) : 5 2 Die Heidelbergse
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
Baie welkom by vanoggend se erediens
Baie welkom by vanoggend se erediens Kerklike jaar: Lydenstyd Hoekom moes Jesus so ly? Jes 53 Jesaja - drie in een I - Jes 1-39 Verval voor ballingskap Jesaja II - Jes 40-55 Ballingskap in Babilonië III
Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun
Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)
Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Teks: Verskeie & HK Sondag 8 Inleiding Geliefdes, die Drie-eenheid van God is seker van die meeste moeilike dinge om te verstaan, en gewoonlik van
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3
1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,
DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS
B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was
Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig
AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.
INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water
Hoe kies n mens n troeteldier?
Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
