Fakulteit Natuurwetenskappe se keuringsriglyne en toelatingsbeleid
|
|
- Dina Devos
- 5 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Fakulteit Natuurwetenskappe se keuringsriglyne en toelatingsbeleid 2019 OPSOMMING (lees die dokument vanaf p2 vir volledige inligting). Algemeen Keuring word toegepas om n inskrywingsteiken vir eerstejaarsinname (nuweling eerstejaarstudente) van 680 te bewerkstellig, waarvan 40% diversiteitskandidate moet wees teen Voornemende studente kan vir maksimum drie programme aansoek doen. Fakulteit Natuurwetenskappe sal aansoeke oorweeg wat as eerste, tweede en derde keuse aangedui is. Die aansoeker moet deeglik besin oor die rangorde van die verskillende programkeuses. Indien n voornemende student bv vir n eerste keuse voorlopige toelating kry, kan die tweede en derde keuse nie oorweeg word nie. Terselfdertyd kan n tweede keuse se voorlopige toelating verval indien die aansoek vir die eerste keuse suksesvol is. Let wel, vir die BSc Menslike Lewenswetenskappe programme (beide strome, Biologie en Biologie met Sielkunde) en vir die BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie program kan voorwaardelike toelating by n hoër keuringspunt toegestaan word as gevolg van die groot getal aansoeke vir hierdie genoemde programme. Daarom sal aansoeke wat een van bogenoemde programme as derde keuse op die aansoek aandui, waarskynlik nie oorweeg kan word nie. Dieselfde toelatingsvereistes geld vir verskillende strome binne n bepaalde program. Daarom moet n aansoeker liefs nie vir verskillende strome binne dieselfde program aansoek doen nie. Aansoekprosedure Aansoeke sluit op 30 Junie van die voorafgaande jaar en geen laat aansoeke word nie aanvaar nie. Slegs volledige aansoeke sal in die keuringsproses oorweeg word. n Volledige aansoek beteken: alle stappe van die aansoek moet gefinaliseer wees, gelde moet betaal wees, en alle dokumentasie moet ingehandig wees teen 30 Junie. Keuringsproses Keuring word volgens drie beginsels gedoen nl (i) akademiese meriete (ii) inskrywingsteikens en (iii) diversiteitsteikens. Alle aansoekers met n keuringspunt van 75% en meer EN wat voldoen aan die programspesifieke vereistes, sal ongeveer n maand nadat die aansoek suksesvol ingedien is, die uitslag kry. Aansoekers met n keuringspunt laer as 75% se aansoeke sal tydens latere keuringsrondtes oorweeg word en afgehandel wees teen 30 Augustus. p 1 van 8
2 1 Algemene inligting omtrent keuring Keuring word toegepas om n inskrywingsteiken vir eerstejaarsinname (nuweling eerstejaarstudente) van 680 te bewerkstellig, waarvan 40% diversiteitskandidate moet wees teen Hierdie keuringsproses is in ooreenstemming met die Toelatingsbeleid van die Universiteit van Stellenbosch. Keuring geskied per program vir die onderskeie programme in Biologiese pe, Wiskundige pe en Fisiese pe. Die inskrywingsgetal word as volg verdeel (hierdie getalle word jaarliks op grond van aansoeke en behoefte hersien): Biologiese pe* 410 Wiskundige pe 115 Fisiese pe 155 *LW Keuring vir BSc Menslike Lewenswetenskappe stroom (Biologie) en stroom (Biologie met Sielkunde) en BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie kan voorwaardelike toelating by n hoër keuringspunt toestaan word as gevolg van die groot getal aansoeke. Daarom sal aansoeke wat hierdie programme as derde keuse aandui waarskynlik nie oorweeg kan word nie. Daar word van die beginsel van oorboeking gebruik gemaak om voorsiening te maak vir voorwaardelik gekeurde aansoekers wat nie opdaag nie of nie kwalifiseer vir finale toelating nie. Die oorboekingskoers word jaarliks hersien volgens veranderende aansoek- en registrasietendense. Die uitslae van die Nasionale Normtoetse (NNT) is nie deel van die berekening van 'n keuringspunt nie, maar word veral in sekere gevalle gebruik om die meer geskikte kandidate te identifiseer (bv grensgevalle; aansoekers wat na meer as drie jaar na voltooiing van skooleindeksamen by Natuurwetenskappe aansoek doen; en vir plasing in tutoriaalgroepe. Aansoekers wat nie direk na graad 12 studeer nie, ervaar dikwels probleme met Wiskunde in die eerstejaar. Dit is die aansoeker se verantwoordelikheid om seker te maak dat hy/sy gereed is vir Wiskunde op universiteitsvlak. Die fakulteit bied geen addisionele ondersteuning om skoolwerk in te haal nie. Indien 'n aansoeker reeds voorheen aan 'n tersiêre inrigting studeer het (nie-nuweling student), geld addisionele kriteria vir toelating (kontak scienceadmin@sun.ac.za). 2 Minimum toelatingsvereistes (let op vereistes vir verskillende skoolsisteme) 2.1 Tabel 1: Die minimumtoelatingsvereistes vir hoofstroomprogramme met NSS en IEB Vir volledige inligting sien die Fakulteit Natuurwetenskappe Jaarboek 2018 (Deel 5) Programme Minimum toelatingsvereistes - Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) en International Examination Board (IEB) 'n Gemiddelde prestasiepunt van minstens 65% (sonder Lewensoriëntering) 'n Prestasiepunt van minstens 4 (50%) in Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal). 1. PROGRAMME IN DIE BIOLOGIESE WETENSKAPPE 1.1 Biodiversiteit en Ekologie Fisiese pe 4 (50%) 1.2 Sportwetenskap Wiskunde 5 (60%) 1.3 Menslike Lewenswetenskappe Stroom: Biologie met Sielkunde Stroom: Biologie 1.4 Molekulêre Biologie en Biotegnologie 2. PROGRAMME IN DIE FISIESE WETENSKAPPE 2.1 Chemie Stroom: Chemie en Polimeerwetenskap Stroom: Chemiese Biologie Stroom: Tekstiel- en Polimeerwetenskap 2.2 Fisika Stroom: Laserfisika (Fisiese), Kernfisika, Stralings- en Gesondheidsfisika Stroom: Laserfisika (Biologiese) Stroom: Teoretiese Fisika Fisiese pe 4 (50%) Wiskunde (Jou wiskunde punt sal bepaal watter Fisika en Wiskunde jy op universiteit kan volg) 5 (60%) 6 (70%) Fisiese pe 4 (50%) Wiskunde 6 (70%) p 2 van 8
3 Programme 2.3 Aardwetenskap Stroom: Toegepaste Aardwetenskap Stroom: Geo-Omgewingswetenskap 2.4 Geoinformatika Minimum toelatingsvereistes - Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) en International Examination Board (IEB) Fisiese pe 4 (50%) Wiskunde (Jou wiskunde punt sal bepaal watter vakke jy op universiteit kan volg) 5 (60%) 6 (70%) 3. PROGRAM IN DIE WISKUNDIGE WETENSKAPPE 3.1 Wiskundige pe Wiskunde 6 (70%) Stroom: Finansiële Wiskunde Stroom: Rekenaarwetenskap Stroom: Toegepaste Wiskunde Stroom: Wiskunde Stroom: Wiskundige Statistiek Stroom: Operasionele Navorsing Stroom: Abstrakte Wiskunde Stroom: Biowiskunde (Opsie 1: Molekulêre Biologie) Stroom: Biowiskunde (Opsie 2: Ekologie) Fisiese pe (Indien jy Fisika of Chemie op universiteit gaan volg) 4 (50%) 2.2 Tabel 2: Die minimumtoelatingsvereistes vir hoofstroomprogramme met internasionale skoolkwalifikasies (Internasionale skooleindkwalifikasies moet voldoen aan die vereistes vir universiteitsvrystelling soos bepaal word deur Matrikulasieraad, HESA) INTERNASIONALE KWALIFIKASIES Minimum toelatingsvereistes KEURING: 'n Gemiddelde keuringspunt van minstens 65%; (2 x Wiskunde punt + die punte van die ander finale skoolvakke aantal vakke FINALE TOELATING: 'n Gemiddelde prestasiepunt van minstens 65% 'n Prestasiepunt van minstens 50% in Afrikaans of Engels Program Skoolvak Namibian NSSC AS-level A-level IB SL IB HL 1. PROGRAMME IN DIE BIOLOGIESE WETENSKAPPE 1.1 Biodiversiteit en Ekologie 1.2 Sportwetenskap Fisiese pe Chemie en Fisika 1.3 Menslike nie) Lewenswetenskappe Stroom: Biologie met Wiskunde 3 C E 4 4 Sielkunde Stroom: Biologie 1.4 Molekulêre Biologie en Biotegnologie Fisiese pe Chemie en Fisika nie) Wiskunde (Jou wiskunde punt sal bepaal watter Fisika en Wiskunde jy op universiteit kan volg) 3 C E D E 5 4 p 3 van 8
4 Program Skoolvak Namibian NSSC AS-level A-level IB SL IB HL PROGRAMME IN DIE FISIESE WETENSKAPPE Chemie Stroom: Fisiese pe Chemie en Fisika Chemie en Polimeerwetenskap nie) Stroom: Chemiese Biologie Stroom: Tekstiel- en Wiskunde 2 B D 5 4 Polimeerwetenskap Fisika Stroom: Laserfisika (Fisiese), Kernfisika, Stralings- en Gesondheidsfisika Stroom: Laserfisika (Biologiese) Stroom: Teoretiese Fisika 2.3 Aardwetenskap Stroom: Toegepaste Aardwetenskap Stroom: Geo- Omgewingswetenskap 2.4 GeoInformatika 3.1 Wiskundige pe Stroom: Finansiële Wiskunde Stroom: Rekenaarwetenskap Stroom: Toegepaste Wiskunde Stroom: Wiskunde Stroom: Wiskundige Statistiek Stroom: Operasionele Navorsing Stroom: Abstrakte Wiskunde Stroom: Biowiskunde (Opsie 1: Molekulêre Biologie) Stroom: Biowiskunde (Opsie 2: Ekologie) Fisiese pe Chemie en Fisika nie) Wiskunde (Jou wiskunde punt sal bepaal watter vakke jy op universiteit kan volg) 3 2 B D 5 4 Wiskunde 2 B D 5 4 (Indien jy Fisika of Chemie op universiteit gaan volg): Fisiese pe Chemie en Fisika nie) *Wiskunde, Chemie en Fisika op IGSCE / GCSE / NSSC OL Gr 11 / NSSC OL Gr12, kwalifiseer dus nie vir toelating nie *Kontak die Internasionale Kantoor ( vir minimumtoelatingsvereistes vir skooleindkwalifikasies wat nie in bostaande tabel gelys word nie. 2.3 Tabel 3: Addisionele toelatingsvereistes vir School of Tomorrow of ander tuisonderrigstelsels School of Tomorrow of ander tuisonderrigstelsels Aansoekers uit hierdie skoolstelsels kan slegs op grond van 'n aanbeveling van die fakulteit 'n universiteitsvrystellingsertifikaat bekom. Keuring van hierdie aansoekers is dus afhanklik van programspesifieke toelatingsvereistes, sowel as prestasies behaal in die NNT s (tensy die aansoeker die NSS-eksamens aflê waarvan die NSS uitslae dan sal geld). C E 4 4 p 4 van 8
5 Programme Toelatingsvereistes NNT Alle programme Soos vir NSS/IEB Akademiese Geletterheid 60 Kwantitatiewe Geletterdheid 60 Wiskunde 55 3 Minimumtoelatingsvereistes vir verlengde graadprogramme (VGP) Vir volledige inligting sien Fakulteit Natuurwetenskappe Jaarboek (Deel 5) 2018 p. 28 Aansoekers wat voorwaardelik tot hoofstroomprogramme toegelaat is, maar wie se finale uitslae nie aan die minimum toelatingsvereistes van die betrokke hoofstroomprogram voldoen nie, kan ʼn versoek rig vir toelating tot 'n VGP. Slegs aansoekers wat nog nie voorheen by die US of ander hoër onderwysinstansie geregistreer was nie, sal oorweeg word. Voorkeur word gegee aan aansoekers uit benadeelde sosio-ekonomiese omstandighede wat voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van die betrokke VGP én afhangende van beskikbaarheid van plek. 3.1 Tabel 4: Minimumtoelatingsvereistes vir verlengde graadprogramme (VGP) Programme Minimum toelatingsvereistes - Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) en International Examination Board (IEB) 'n Prestasiepunt van minstens 4 (50%) in Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) EN Voldoen aan een van die volgende drie kombinasies Kombinasie 1 minimum vereistes Kombinasie 2 minimum vereistes Kombinasie 3 minimum vereistes Biologiese pe Wiskunde 5 (60%) Wiskunde 4 (50%) Wiskunde 5 (60%) Fisiese en Wiskundige pe 4 Keuring Fisiese Gemiddeld 4 (50%) Fisiese 55% Gemiddeld 4 (50%) Fisiese 65% Gemiddeld 3 (40%) 65% Wiskunde 6 (70%) Wiskunde 5 (60%) Wiskunde 6 (70%) Fisiese Gemiddeld 4 (50%) Fisiese 55% Gemiddeld Keuring geskied op grond van akademiese meriete alleenlik. 4 (50%) Fisiese 65% Gemiddeld 3 (40%) 65% Voldoening aan die minimum toelatingsvereistes van die program waarvoor aansoek gedoen word, waarborg NIE keuring NIE. Slegs aansoeke wat volledig voltooi is en waarvan die nodige stawende dokumentasie ook ingehandig is, sal in die keuringsproses oorweeg word. (Maak seker dat bewyse van inhandiging van stawende dokumentasie gehou word). Aansoeke sluit 30 Junie van die jaar wat studie voorafgaan. Hou in gedagte dat ʼn aansoeker slegs voorlopige toelating of finale toelating (indien gr 12 reeds geslaag is), gegee word vir een program waarvoor aansoek gedoen word. Bv. indien ʼn aansoeker vir sy/haar tweede keuse voorwaardelik aanvaar is, verval hierdie voorlopige toelating van die tweede keuse indien die aansoeker se eerste keuse ook suksesvol is. 1 Lewensoriëntering p 5 van 8
6 Graad 11-aansoekers Keuring en voorwaardelike toelating geskied op grond van finale graad 11-bevorderingspunte. Die keuringspunt vir voorwaardelike toelating word bereken soos hieronder (4.2) uiteengesit. Aansoekers wat reeds skooleindeksamen suksesvol afgelê het Die finale skooleindeksamenuitslae word gebruik om die keuringspunt te bereken soos hieronder (4.2) uiteengesit. Indien die aansoek suksesvol is, word finale toelating dan reeds toegestaan. Aansoekers wat hulle graad 12 punte in ʼn daaropvolgende jaar verbeter n Beperkte getal aansoekers kan waglysstatus verkry totdat die verbeterde skooleindeksamenpunte beskikbaar is. Hierdie verbeterde finale skooleindeksamenuitslae word aan dieselfde keuringskriteria onderwerp as wat vir alle aansoekers vir die spesifieke jaar gegeld het. Dit is die aansoeker se verantwoordelikheid om, sodra die punte beskikbaar is, die verbeterde punte aan die Toelatingsafdeling (info@sun.ac.za) te voorsien en die nodige vorm te voltooi (beskikbaar by 5.4) om finale toelating te versoek. 4.1 Keuringskomitee Keuring word gedoen deur 'n keuringskomitee van die Fakulteit Natuurwetenskappe, soos saamgestel deur die dekaan van die fakulteit. Alle besluite rakende keuring word deur die dekaan bekragtig voordat dit aan kandidate gekommunikeer word en is dus ʼn finale besluit. Indien jy voorwaardelik toegelaat is vir ʼn program maar die programkeuse wil verander na n ander program in Natuurwetenskappe, moet dit deur die keuringskomitee goedgekeur word. Sulke versoeke kan slegs oorweeg word indien daar plek beskikbaar is in die spesifieke program. Rig die versoek aan scienceadmin@sun.ac.za voor 30 September van die jaar wat studie voorafgaan. 4.2 Keuringskriteria 'n Keuringspunt (KP) vir alle aansoekers sal as volg bepaal word: NSS en IEB: 2 x Wiskunde punt+ die punte van die vyf ander vakke* (uitgesluit Lewensoriëntering) 7 Vir keuring met internasionale skoolkwalifikasies, sien Tabel 2 Let wel: Die presiese punte word gebruik. Waar aansoekers meer as ses skoolvakke aanbied, word die Wiskundepunt, plus vyf ander hoogste punte gebruik waarvan ten minste een van hierdie vyf, Afrikaans of Engels moet wees. Vir programme in Fisiese en Biologiese pe moet Fisiese as skoolvak, een van die vyf vakke wees. Aansoekers moet voldoen aan al die minimum toelatingsvereistes van die program waarvoor aansoek gedoen word. Aansoekers word aangeraai om die NNT toetse af te lê voordat die keuring plaasvind. Die uitslae hiervan word nie in die keuringsformule gebruik nie maar kan na goeddunke in grensgevalle deur die keuringskomitee in ag geneem word. 4.3 Tydsverloop van die keuringsproses Aansoeke sluit 30 Junie van die voorafgaande jaar. Keuring vind plaas tot einde Augustus. Aansoeke word in 'n rangvolgorde vanaf die hoogste keuringspunt geplaas. Keuring word gedoen met inagneming van beskikbare plekke in programme en diversiteitsamestelling, totdat die keuringsteiken bereik is. Oorblywende kandidate kan moontlik later oorweeg word, indien programregistrasiemikpunte nie gehaal gaan word nie (dit kan potensieel tot ná registrasie wees). Sodra voorwaardelike toelating toegestaan is, sal ʼn aansoeker 'n brief in hierdie verband ontvang. Hou in gedagte dat hierdie brief van voorwaardelike toelating verval indien die aansoeker hierná voorwaardelike toelating vir ʼn ander programkeuse ontvang. 4.4 Keuring vir toelating tot verlengde graadprogramme (VGP) Keuringsproses (VGP) Die keuringsprosedure vir hierdie programme het ten doel om maksimum 70 studente in die program op te neem waarvan 75% diversiteitskandidate moet wees. Kriteria vir toelating tot VGP: Die finale graad 12-punte voldoen nie aan die toelatingskriteria van die hoofstroomprogramme nie p 6 van 8
7 EN Die sosio-ekonomiese status van die aansoeker EN Die aansoeker moet n nuweling eerstejaar student wees (maw n aansoeker wat reeds voorheen by n ander instansie studeer het, kwalifiseer nie) Tydsverloop van die keuringsproses (VGP) Kandidate wat reeds voorwaardelik toegelaat is vir n hoofstroomprogram in Fakulteit Natuurwetenskappe maar hul finale graad 12 uitslae voldoen nie aan die minimum toelatingsvereistes nie. Aansoekers kan n versoek rig vir toelating tot die VGP deur die toepaslike vorm by die volgende skakel te voltooi sodra die finale NSS/graad 12-punte beskikbaar is. Die sluitingsdatum vir hierdie versoeke is 15 Januarie van die beplande studiejaar. Keuring vind plaas direk na hierdie sluitingsdatum en die status van hierdie aansoek sal teen 18 Januarie op bekend gemaak word. Aansoeke wat na 15 Januarie datum ontvang word, sal slegs oorweeg word nadat eerstejaarregistrasie afgehandel is (±26 Januarie). Kandidate wat reeds in besit is van ʼn finale skoolverlatingsertifikaat Aansoeke sluit op 30 Junie van die voorafgaande jaar van studie en word en indien die aansoek suksesvol is, word finale toelating dan reeds toegestaan. 5 Waglysstatus In die volgende gevalle kan aansoekers waglysstatus toegeken word: 5.1 Skooleindpunte verbeter Slegs 'n beperkte getal aansoekers kan toegelaat word. Die keuringsvereistes vir hoofstroom sal geld soos toegepas vir 'n spesifieke studiejaar. Indien die verbeterde punt aan die vereistes voldoen, waarborg dit nog nie 'n plek nie, die mate waartoe die punt verbeter is sal in oorweging geneem word. Toelating kan slegs gefinaliseer word na finale verbeterde punte beskikbaar is. 5.2 Wiskunde en/of Fisiese (Chemie en/of Fisika) as skoolvakke bykomend doen Slegs 'n beperkte getal aansoekers kan toegelaat word. Die keuringsvereistes soos vir hoofstroom sal geld soos toegepas vir 'n spesifieke studiejaar. Toelating kan slegs gefinaliseer word na finale bykomende punte beskikbaar is. 5.3 Oorskakel vanaf ander akademiese instellings (nie-nuweling eerstejaars) Slegs 'n beperkte getal aansoekers kan toegelaat word. Die keuringsvereistes soos vir hoofstroom sal geld. Toelating kan slegs gefinaliseer word na mees onlangse finale punte van die akademiese instelling beskikbaar is. Indien n student uit hierdie groep wel gekeur word, sal hy/sy alleenlik toegelaat word om te registreer indien hy/sy in die vorige akademiese jaar geen module gesak het nie. 5.4 Finalisering van aansoeke met waglysstatus Nadat jou finale/verbeterde punte beskikbaar is, moet jy die vorm teen 15 Januarie van die jaar van studie, by die volgende skakel voltooi om te bevestig dat jy stééds finale toelating versoek. Slegs kandidate wat hierdie vorm voltooi, sal oorweeg word vir finale toelating. Na afloop van keuring, sal die status van hierdie aansoek op beskikbaar wees teen 18 Januarie. 6 Versoeke vir verandering van program nadat finale graad 12-punte beskikbaar is Aansoekers wat van die program waarvoor hy/sy voorwaardelik toegelaat is, wil verander, kan n programverandering versoek rig deur teen 15 Januarie die vorm by die volgende skakel te voltooi Dit geld vir onderstaande gevalle: Aansoeker is voorwaardelik toegelaat vir n program in die Fakulteit Natuurwetenskappe maar wil na n ander program in die Fakulteit Natuurwetenskappe verander. Hierdie versoeke se status sal ongeveer teen 18 Januarie beskikbaar wees by Aansoeker is voorwaardelik toegelaat vir n program in n ander fakulteit en versoek om te verander na n program in Fakulteit Natuurwetenskappe. Hierdie versoeke se status sal slegs beskikbaar wees by nadat eerstejaarregistrasie afgehandel is (ongeveer 30 Januarie). p 7 van 8
8 7 Versoeke vir heroorweging nadat finale graad 12-punte beskikbaar is Aansoekers wat op grond van graad-11 punte nie voorwaardelike toelating ontvang het nie maar wie se finale graad 12 punte wel aan die programvereistes voldoen, kan versoek om heroorweeg te word vir toelating deur die vorm teen 15 Januarie te voltooi by die volgende skakel Die status van hierdie versoek sal beskikbaar wees by teen 30 Januarie in die beplande jaar van studie. Hierdie versoeke sal slegs oorweeg word nadat eerstejaarregistrasie afgehandel is en indien daar plek beskikbaar is. 8 Finale toelating en registrasie Die toelatingstatus verander van voorwaardelik na finaal indien skooleindeksamenuitslae aan die toelatingsvereistes van die program waarvoor voorwaardelike keuring gegee is, voldoen. Aansoekers is self verantwoordelik om te kontroleer of hulle aan die toelatingsvereistes voldoen om te registreer as student. Registrasie kan vanaf middel Januarie elektronies gedoen word of andersins moet dit op die bepaalde registrasiedag by die registrasielokaal gedoen word. Aansoekers sal slegs toegelaat word vir registrasie indien bewys van die skooleindkwalifikasie gelewer kan word. Slegs 'n beperkte getalaansoekers wat op ʼn waglys geplaas is, sal finaal gekeur kan word sodra uitstaande punte aan die keuringskomitee gestuur word en die aansoeker 'n versoek vir heroorweging aan die fakulteit gerig het soos in 5. uiteengesit. Kontak: scienceadmin@sun.ac.za of p 8 van 8
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van
Nadere informatieRIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN KEURINGSTELSEL
Nadere informatieRIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n
Nadere informatieA. ALGEMENE INLIGTING
FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH RIGLYNE VIR DIE KEURING VAN FISIOTERAPIE-STUDENTE (2017 vir die 2018-inname) A. ALGEMENE INLIGTING 1. Ten einde oorweeg te word
Nadere informatieA. ALGEMENE INLIGTING
LET WEL: Hierdie dokument is op 1 Junie 2018 deur die Senaat van die Universiteit Stellenbosch goedgekeur FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH RIGLYNE VIR DIE KEURING
Nadere informatieA. ALGEMENE INLIGTING
LET WEL: Hierdie dokument is op 1 Junie 2018 deur die Senaat van die Universiteit Stellenbosch goedgekeur FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH RIGLYNE VIR DIE KEURING
Nadere informatieA. ALGEMENE INLIGTING
FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH RIGLYNE VIR DIE KEURING VAN MB,ChB-STUDENTE 2017 VIR 2018 A. ALGEMENE INLIGTING 1. Vir toelating tot die MB,ChB-graadprogram (hoofstroom
Nadere informatieStuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke
Nadere informatieUNIVERSITEIT STELLENBOSCH
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLS EN REGULASIES VIR DIE FONDS VIR VOORGRAADSE KONFERENSIEAANBIEDINGS EN VOORGRAADSE PUBLIKASIE AANSPORINGS 1. DOELSTELLING
Nadere informatieOUERAAND BEROEPSLEIDING:
OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017 www.nelliesh.co.za Wat bepaal beroepskeuse? Kind se profiel (vermoë, persoonlikheid en belangstelling) Toelatingsvereistes vir opleiding Keuringvereistes vir opleiding Finansiële
Nadere informatieBELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege
BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel
Nadere informatie2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode
2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die
Nadere informatieFASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede
Nadere informatie2015 AKADEMIESE JAAR
Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan
Nadere informatieTrek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene
Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene van ʼn by die NWU-Potchefstroom Opedag op 6 Mei 2017! Dit begin alles hier Program Program Om die beste uit jou dag te kry, begin by die Studentesentrum
Nadere informatieDit begin alles hier. Teologie
Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria
Nadere informatieAANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS
BA (DRAMA- EN TEATERSTUDIE): Aansoek om toelating 2019 AANSOEKPROSEDURE 1. Voltooi ʼn Voorgraadse Aansoek om Toelating tot die Universiteit elektronies (e-aansoek) of per hand. 2. Betaal die aansoekfooi
Nadere informatieTYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Nadere informatieFakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
2018 Dekaan: Prof Ingrid Woolard PhD (Kaapstad) Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Akademiese Programme en Fakulteitsinligting JAARBOEK DEEL 10 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Jaarboek Wysigings,
Nadere informatieEerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids
Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids Kontak Susan van Schalkwyk (scvs@sun.ac.za, tel nr: 808-3751) Antoinette van der Merwe (advdm@sun.ac.za, tel nr: 808-3074) Gert Young (gyoung@sun.ac.za,
Nadere informatieAANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Nadere informatieKoshuisaansoek- en -plasingsproses vir eerstejaars vir 2017
Koshuisaansoek- en -plasingsproses vir eerstejaars vir 2017 1. Hoe doen ek aansoek om ʼn koshuisplek? 1.1 Koshuisaansoeke maak deel uit van die algemene aansoekvorm vir toelating tot die Universiteit Stellenbosch
Nadere informatieGRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.
Nadere informatieRiglyne vir Steundiensaanstellings
Riglyne vir Steundiensaanstellings Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Om riglyne vir steundiensaanstellings neer te lê, onder meer wat betref dokumentasie wat aan die betrokke
Nadere informatieDIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL
1 van 6 DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL Werwingsadvertensies GROOTTE VAN ADVERTENSIE Plasing
Nadere informatieStuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net
Nadere informatieREGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
Nadere informatieNUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Nadere informatieAansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015
Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;
Nadere informatieAANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS
AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per
Nadere informatieLaerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1
Nadere informatieTOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING
Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL
Nadere informatieGRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatie1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Nadere informatieDie. BLIKslim. Bestellings Gids
Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.
Nadere informatieAansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieREKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
Nadere informatieREËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en
Nadere informatieA B C Toekenning. 15 Februarie 2003
A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte
Nadere informatieHOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
Nadere informatieLPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur
/0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...
Nadere informatieRisikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
Nadere informatieBERGRIVIER MUNISIPALITEIT
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Nadere informatieDNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
Nadere informatieOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Nadere informatie1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure
1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure AANSOEK- & REGISTRASIEPROSEDURE Die volgende diagram sal u help om die aansoek- en registrasieprosesse beter te verstaan en om die belangrikheid daarvan in te
Nadere informatieINLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE
** Bylae D ** INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE Hierdie inligtingstuk kan u help om n ingeligte besluit rakende die omvang van u sterftedekking te maak. U is welkom om met u finansiële adviseur en/of die
Nadere informatieBELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
Nadere informatieEise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:
Premieverpligtinge a. Jou Opknapper-plan bied vir jou maandelikse versekering en jy moet daarom die premie maandeliks vooruit betaal, op die aftrekdatum soos wat dit op die skedule verskyn. Jou premieverpligtinge
Nadere informatiePERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE
AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.
Nadere informatieRiglyndokument vir die Universiteit Stellenbosch (US) Ko-Kurrikulêre Ondersteuningsfonds (USKOF)
Riglyndokument vir die Universiteit Stellenbosch (US) Ko-Kurrikulêre Ondersteuningsfonds (USKOF) 1. Agtergrond en rasionaal Na aanleiding van n behoeftebepaling wat in 2011 gedoen is, blyk dit duidelik
Nadere informatieKodes vir Afkeurredes
KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861
Nadere informatieHierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.
Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike
Nadere informatieWrestling Federation Stoeifederasie
SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed
Nadere informatieNASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
Nadere informatieLaerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1
Nadere informatieKoshuisaansoek- en -plasingsproses vir eerstejaars vir 2019
Koshuisaansoek- en -plasingsproses vir eerstejaars vir 2019 1. Hoe doen ek aansoek om ʼn koshuisplek? 1.1 Koshuisaansoeke maak deel uit van die algemene aansoekvorm vir toelating tot die Universiteit Stellenbosch
Nadere informatieDORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS
B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN
Nadere informatieINSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016
INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 elet_d@hotmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
Nadere informatieINSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015
INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE
Nadere informatieWELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019
E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige
Nadere informatieBELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME
1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit
Nadere informatieGOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
Nadere informatieTen minste elke vyf jaar, of vroeër na gelang van behoefte Vorige hersienings. Senior Direkteur: Voornemende Studente
Verwysingsnommer van dokument BEL-001-2017 HEMIS-klassifikasie Tipe dokument Doel van die beleid Toelatingsbeleid Die doel van hierdie beleid is om beginsels, riglyne en bepalings neer te lê vir toelating
Nadere informatieAANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015
AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:
Nadere informatieStatistieke met een oogopslag
Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar
Nadere informatieVOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE
D I E S U I D A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. (012) 328-5082 Faks (012) 328-5091 E-pos: akademie@akademie.co.za Webwerf: www.akademie.co.za
Nadere informatieIngevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Nadere informatieFAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Nadere informatieVEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieMUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-
Nadere informatie1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3
(Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies
Nadere informatieReglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse
Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit
Nadere informatieMUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED
MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED 2015/2016 Inhoudsopgawe 1. Die beleid is van toepassing op die verhuring van die volgende fasiliteite
Nadere informatieGOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
Nadere informatieVereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
Nadere informatieBETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
Nadere informatieGRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
Nadere informatieMODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Nadere informatieBELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES
LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.
Nadere informatieNuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3
DIE SUID-AFRIKAANSE INSTITUUT VAN LANDBOU-INGENIEURS THE SOUTH AFRICAN INSTITUTE OF AGRICULTURAL ENGINEERS POSBUS/P O BOX 912 719, SILVERTON,0127 TEL: (012) 842 4000, FAX: (012) 804 0753 Nuusbrief Okt
Nadere informatieTensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.
B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad
Nadere informatieMUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...
Nadere informatie6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.
Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatie