WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018"

Transcriptie

1 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMPER Sonja Coetzer-Nel en Mariaan van Vuuren het operasies ondergaan. Altwee die juffrouens is al ontslaan en Mariaan is alweer terug by die werk. Dis aangenaam om te rapporteer dat Louré Bamberger se seun wat met leukemie gediagnoseer is, baie gunstig op die behandeling reageer. OUERAANDE Maandag, 26 Maart Oueraand vir gr. 1- tot 3-briefdraers se ouers om 18:00 in skoolsaal Dinsdag, 27 Maart Oueraand vir gr. 4- tot 7-briefdraers se ouers om 18:00 in skoolsaal Tydens bogenoemde geleenthede gaan GP van Rheede van Oudtshoorn as spreker optree. Na afloop van die saalverrigtinge, ontvang die Tokkies hulle rapporte by hulle voogonderwysers. MEDALJEWENNERS BY SA-ATLETIEK Vyf Tokkies het aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in die Paarl gaan deelneem. Elrie Koornhof en Marizel Meintjies het hulle staal en deursettingsvermoë in die 1500m Stap gewys. Elrie is die SA-kampioen en Marizel spog met n bronsmedalje. Jamoré Olivier het in die D o/11- gewigstoot item n silwer medalje verower. Hiermee n besondere woord van gelukwensing aan die atlete, afrigters en ouers. SKOOL SLUIT WOENSDAG OM 11:00 Soos die gebruik is, sluit die skool Woensdag, 28 Maart om 11:00 vir al die Tokkies. Daar is wagklasse tot 12:00. Die skool heropen weer op Dinsdag, 10 April om 07:30. SPORTSPANNE BEDRYWIG DIE VAKANSIE Die skool se o/13a-rugbyspan gaan gedurende die vakansie hulle vaardighede slyp by Thaba Morula. Die o/11a-rugbyspan gaan weer by Konka kragte meet teen die spanne van ʼn klompie sterk skole.

2 2 By die Raloka Ranch gaan die o/13-netbalspan hulle voorberei vir die Super 12-kompitisie en ligawedstryde. ROOSTER VIR KWARTAALTOETSE 19 April Afrikaans (gr. 4 7) 26 April Engels (gr. 4 7) 3 Mei Wiskunde (gr. 4 7) 10 Mei NW (gr. 4 7) 4 15 Junie Moontlike eksamendatums (gr. 4 7) Die eksamenrooster word deur die NWO opgestel en sal bekend gemaak word sodra dit beskikbaar is. Die toetsrooster kan verander en u moet die nuutste Wilgerloot raadpleeg. ATKV-REDENAARS Agtien redenaars neem op Saterdag, 5 Mei deel aan die ATKV-redenaarskompetisie by Hoërskool Wolmaransstad. Registrasie begin om 08:30 en die opening vind om 09:00 plaas in die skoolsaal. Baie sterkte aan al die Tokkies wat gaan deelneem. n Groot beroep word op die redenaars gedoen om hard te oefen gedurende die vakansie! Leerlinge neem deel in die skool se koordrag. Moet asseblief onder geen omstandighede koordrag en swart skoolskoene vir die geleentheid gaan koop nie. Leen klere en skoene by koorlede. Skoolbaadjies sal onder mekaar uitgeruil word tydens die kompetisie. Pieter du Plessis sal daar wees om die redenaars te ondersteun. KWARTAALPROGRAM: MAART Maandag 26 Opening: Chrizél Jordaan Tema van die week: Goue woordjies in enige taal se woordeskat is: asseblief en dankie. Snoepiediens: Jakkie van Vuuren Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Rugby: o/12 & o/13 Potch Sirkelproewe by MR vanaf 14:30 Oueraand om 18:00 vir gr. 1 tot 3-briefdraers se ouers Dinsdag 27 Oueraand om 18:00 vir gr. 4 tot 7-briefdraers se ouers R&R: Koekverkoping - Leeus Woensdag 28 Afsluiting: BL Skool sluit om 11:00 Michelle Hendriks verjaar Donderdag 29 Vrydag 30 Goeie Vrydag Saterdag 31 APRIL Sondag 1 Paasfees Rugbytoer o/13a na Thaba Morula

3 Maandag 2 Gesinsdag Rugbytoer o/13a na Thaba Morula Netbaltoer o/13a na Raloka Ranch Dinsdag 3 Rugbytoer o/11a na Konka Netbaltoer o/13a na Raloka Ranch Woensdag 4 Rugbytoer o/11a na Konka Netbaltoer o/13a na Raloka Ranch Donderdag 5 Rugbytoer o/11a na Konka Netbaltoer o/13a na Raloka Ranch Vrydag 6 Rugbytoer o/11a na Konka Maandag 9 Lena Masena verjaar TWEEDE KWARTAAL 3 Dinsdag 10 Skool heropen vir die tweede kwartaal Opening: BL Tema van die week: Tokkies is veelsydig. Hulle doen hulle bes in die klaskamer, op die sportveld en kulturele gebied Snoepiediens: Sonja Coetzer-Nel Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4 Studente begin met praktiese onderwys Marné van der Merwe verjaar Woensdag 11 Donderdag 12 Rugby & netbal: MR t. President Steyn Vrydag 13 Saterdag 14 Rugby & netbal: Super 12-groepwedstryde by Laerskool Mooirivier Sondag 15 Maandag 16 Opening: Edwin Warren Tema van die week: n Tokkie se tas binne is altyd netjies en georden. Snoepiediens: Gerald Sutton en gr. 5:1 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 1 Dinsdag 17 Netbal: APO-proewe (JB Marks-proewe) by Volkies o/12 & o/13 Woensdag 18 Rugby & netbal: Super 12 semifinale en finale wedstryde by Tuks Donderdag 19 Vrydag 20 Kwartaaltoets: Afrikaans gr. 4-7 Saterdag 21 Rugby & netbal: MR t. Saamtrek Sondag 22 Maandag 23 Opening: Erma Loggenberg Tema van die week: Tokkies boelie nie! Ken jy die kanale om n boelie te rapporteer? Snoepiediens: Trishka Rakgalakane Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 2 Hokkie: Gr. 3 6 vaardigheidsoefening begin (elke Maandag) Dinsdag 24 Florah Sizane verjaar Netbal: Kenneth Kaundaproewe o/12 & o/13 Woensdag 25 Hokkie: NW-hokkie streeksproewe Donderdag 26 Francisca Jacobs verjaar Kwartaaltoets: Engels gr. 4 7 R&R: Koekverkoping - Seekoeie Vrydag 27 Vryheidsdag

4 4 Saterdag 28 Sondag 29 Maandag 30 Skoolvakansiedag MEI Dinsdag 1 Werkersdag Elize Jansen van Rensburg verjaar Woensdag 2 Opening: Gerald Sutton Tema van die week: n Tokkie skinder nie! As jy nie goed kan praat van iemand nie, bly stil! Snoepiediens: Stephan Spamer Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Rugby: Potch sirkel o/12- & o/13-oefening Donderdag 3 Kwartaaltoets: Wiskunde gr. 4 7 Rugby & netbal: MR t. MLF Gerald Sutton verjaar Caroline Mavusa verjaar Diskonto-boekverkope in skoolsaal Vrydag 4 Studente se praktiese onderwystydperk eindig Diskonto-boekverkope in skoolsaal Rugby: Luiperdproewe Saterdag 5 Skaak: Super 12-kompetisie by Tuks se Groenkloofkampus Rugby: Luiperdproewe Netbal: Noordwesproewe o/12 & o/13 by Volkies Landloopliga 1 (MR die gasheer) by Potch Dam ATKV-redenaarskompetisie by Hoërskool Wolmaransstad. Registrasie begin 08:30 Sondag 6 Hokkie: NW-hokkieproewe Maandag 7 Opening: Jackie Golden Tema van die week: Is jy n morsjors? 5 maklike stappe om rommelstrooiery te voorkom. Snoepiediens: Esmie Koornhof en gr. 5:20 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4 Willie Lubbe verjaar Dinsdag 8 Jackie Golden & Edward Monoge verjaar o/9 Mini-netbal by BP Netbal: o/10 o/13c-spanne PP t. MR Woensdag 9 Jacolize de Wet verjaar Donderdag 10 Kwartaaltoets: NW gr. 4-7 Rugby: La Hoff t. MR Vrydag 11 Marianne Nagel verjaar Saterdag 12 Landloopliga 2 by Bospoort Sondag 13 Moedersdag Hokkie: NW-hokkieproewe Popi Kholoza verjaar Maandag 14 Opening: Jako Malan Tema van die week: God verwag nie van ons om volmaak te wees nie. Snoepiediens: Stephan Spamer en gr. 5:33 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 1

5 Finansiële komiteevergadering om 18:00 Dinsdag 15 Martie Schoonwinkel verjaar o/9 Mini-netbal by MLF Netbal: o/10 o/13c-spanne Potch Primary t. MR Woensdag 16 Donderdag 17 Koorsang: Super 12 - Groep 1 by Tuks Groenkloofkampus Rugby & netbal: BP t. MR Netbal: Slegs o/10 o/13a- & B-spanne Beheerliggaamvergadering (Personeel: Groep 4) Ronel Harford verjaar Vrydag 18 Saterdag 19 Koorsang: Super 12 - Groep 3 by Tuks Groenkloofkampus Landloopliga 3 op Schweizer-Reneke Sondag 20 Hokkie: NW-hokkieproewe Maandag 21 Opening: Mariaan van Vuuren Tema van die week: Haai, jy is OK net soos jy is! Snoepiediens: Meandra Strydom en gr. 5:35 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 2 Kore: ATKV-streeksuitdun by Girls High Marida van Eeden verjaar Dinsdag 22 o/9 Mini-netbal by PP Netbal: Uitspele tussen Poel A en B (o/11- en o/13a-spanne Woensdag 23 Donderdag 24 Rugby MR t. Saamtrek WOW-skooluitdun Netbal: o/10 o/13c-spanne Central t. MR Vrydag 25 Rugby: o/11 & o/12-distrikproewe by MR Saterdag 26 Landloopliga 4 by La Hoff Sondag 27 Maandag 28 Opening: Marianne Nagel Tema van die week: Hou die badkamers skoon. Snoepiediens: Christa van Zyl en gr. 4:3 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Dinsdag 29 Woensdag 30 Rugby: Potchsirkel oefening Donderdag 31 Rugby: Noordwes semifinaal t. Klerksdorp R&R: Koekverkoping - Miertjies 5 JUNIE Vrydag 1 Krieket: MR-proewe vir o/11 & o/13 Saterdag 2 Netbal: Kenneth Kaunda-uitspele vir o/11 o/13a-spanne Landloopliga 5 by Gimmies Sondag 3 Maandag 4 Opening: Stephan Spamer Tema van die week: Pak die eksamen doelgerig aan! Snoepiediens: Erine Heyns en gr. 4:4 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4 Eksamen begin

6 Dinsdag 5 Woensdag 6 Klasfoto s word geneem Rugby: Potchsirkel oefening Donderdag 7 Piet Moilamashi verjaar Vrydag 8 Saterdag 9 Landloopliga 6 by Ottosdal Sondag 10 Maandag 11 Opening: Willie Lubbe Tema van die week: Wat is ek veronderstel om pouses te doen? Snoepiediens: Mariaan van Vuuren en gr. 4:31 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 1 Dinsdag 12 Benje Ouwencamp verjaar Woensdag 13 Rugby: Potchsirkel oefening Gerda Nel verjaar Donderdag 14 Vrydag 15 Eksamen eindig Personeel: Groep 1 Redenaars: Inskrywings vir Radikale Redenaars sluit Saterdag 16 Rugby: Noordwesfinaal in Potchefstroom NetbaL: Noordwesfinaal in Klerksdorp (o/11 o/13a-spanne) Jeugdag Landloop Interprovinsiaal op Zeerust Sondag 17 Vadersdag Maandag 18 Opening: Pieter du Plessis Tema van die week: Respekteer jou ouers en onderwysers Snoepiediens: Estelle Naudé en gr. 4:32 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 2 Grondslagfase se punte in Intersenfase se punte by vakhoofde Dinsdag 19 Woensdag 20 Rugby: Potchsirkel oefening Rugby: o/12-luiperdtoernooi op Vryheid Hendra Greyling verjaar Donderdag 21 Rugby: o/12-luiperdtoernooi op Vryheid Vrydag 22 Afsluiting: BL Skool sluit vir die wintervakansie om 11:00 Vriendelike groete 6 R.G.B. Jacobs HOOF

7 7 SPRAAKTERAPEUT & OUDIOLOOG REMEDIëRING Marianna Geel (018)

8 8 KITAARLESSE Ouderdom: Vanaf Graad 3 Kontak: Anet Olwagen Sel: ADVERTEER HIER VIR R500 VIR DIE JAAR Stuur die advertensie vir pietermdup@gmail.com en betaal die geld in die skoolfondsrekening in met die verwysing Wilgerloot en u besigheid / diens se naam.

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Die eerste vakansie het soos n droom verby gevlieg. Die personeel is slaggereed vir al die aktiwiteite

Nadere informatie

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL JAARPROGRAM 2019 Hierdie jaarprogram was korrek op 16 Januarie 2019. Raadpleeg altyd die opgedateerde program soos wat dit van tyd tot tyd op die School Communicator, die skool se webwerf en die nuutste

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Hanlie Krüger en Esmie Koornhof het verlede week operasies ondergaan. Baie sterkte en mag julle

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Martie Schoonwinkel het die ouma geword van n fris kleinseun. Baie geluk! Ansie Marais ry spoggerig

Nadere informatie

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie.

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 5/17 23 Maart 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan

Nadere informatie

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 2/16 2 Februarie 2016 Beste Ouers BLIKKIE-PROJEK VIR BUFFELSVLEI Die skool, in samewerking met die SJGD van die NWU, wil graag die ergste nood van leerlinge

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Piet Dreyer het weer oupa geword bederf! Baie geluk! van n kleindogter. Ons wens is dat jy en Marita

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Elize Jansen van Rensburg se eggenoot, Paul, is tragies oorlede. Die Tokkies se harte gaan uit

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 Januarie 2018 1 1 NUWE JAAR 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 2 3 14 15 Skole Open (O/w) 16 17 Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 18 19 20 4 21 22 23 Atletiek: Kleurbyeenkoms @ AHS Inligtingsaand:

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015 Beste Ouers OUERAAND: 19 MEI OM 18:00 BY DUETKERK Op 19 Mei sou die alombekende spreker, Brad Huddleston, Laerskool Mooirivier besoek.

Nadere informatie

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Januarie 1 2 3 4 5 6 Nuwejaarsdag 7 8 9 10 11 12 13 1ste Krieket vs. Paarl Gim 1ste Krieket vs. Boys High 1ste Krieket vs. Stirling Union High-Toernooi Union High-Toernooi Union High-Toernooi 14 15 16

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

2017 JAARBEPLANNING (OUERS)

2017 JAARBEPLANNING (OUERS) 2017 JAARBEPLANNING (OUERS) JANUARIE 2017/01/10 DINSDAG GRAAD RR, R, 1 EN 4 BY SKOOL 2017/01/11 WOENSDAG SKOOL BEGIN VIR LEERDERS LEIERS-MAANDTEMA - GELYKENIS VAN TALENTE 2017/01/13 VRYDAG INDIVIDUELE

Nadere informatie

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie.

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 23 Julie 2014 Beste Ouers UIT

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS mooi.riv@iafrica.com mooi.info@iafrica.com www.laerskoolmooirivier.co.za Laerskool Mooirivier Posbus 20083 Noordbrug 2522 23 Januarie 2013 Die Hoof en Atletiekorganiseerder POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Die ooievaar het weer eens n draai oor die skool gemaak. Jako Malan het onlangs verneem hy gaan

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar.

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar. Estelle Naudé se seun,

Nadere informatie

Januarie ALGEMEEN

Januarie ALGEMEEN Januarie 206 - ALGEMEEN 2 Nuwejaarsdag 3 4 5 6 7 8 9 0 Skole heropen (onderwysers) Tennis: opedag 2 Atletiek: Nuwelingbyeenkoms 3 Skole heropen (leerders) Gr.8-oorbrugging 4 Gr.8-oorbrugging 5 Gr.8-oorbrugging

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Martie Schoonwinkel is met siekverlof tot aan die einde van die jaar Christa van Zyl is weer op

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk.

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/14 4 November 2014 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk. Mnr. Ruben Jacobs se tweede

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

JANUARIE 2014 HOËRSKOOL PIONIER GELOOF, LEWENSKRAG, VOORUITGANG. Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 16 Vrugtefees Sokkie

JANUARIE 2014 HOËRSKOOL PIONIER GELOOF, LEWENSKRAG, VOORUITGANG. Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 16 Vrugtefees Sokkie JANUARIE 2014 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Bestuur & Kantoorpersoneel meld aan 10 11 12 13 Personeel meld aan 14 15 Skool Open: Leerlinge Gr. 8 Boeresport Gr. 8 Sokkie 16 Vrugtefees Sokkie 17 Gr. 8 Kamp Rugbykamp:

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

BOODSKAP VAN BL-VOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD

BOODSKAP VAN BL-VOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 8/17 20 Junie 2017 BOODSKAP VAN BLVOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD Beste Ouers, Ek het geen twyfel dat u met my sal saamstem dat die hoofoogmerk van Laerskool

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

30 November 2017 JANUARIE 2018

30 November 2017 JANUARIE 2018 JANUARIE 2018 1 Maandag Nuwejaarsdag 5 Vrydag Vrystelling van NSS-punte 2017 12:00 11 Donderdag NSS-toekennings 14 Sondag Finale Rolbalproewe Bolandspanne 15 Maandag Skool Begin Opvoeders Gr. 8-Oriëntering

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA 1/ 10 Netbal Ons netbal is van hoogstaande gehalte. Ons het A,B,C en D spanne in elke ouderdom van o/9 tot 0/13. Ons doen ook vaardigheidsontwikkeling in Gr. R, Gr. 1 en Gr. 2. Ons het jaarliks 2 massa

Nadere informatie

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018) 01/01/2018 Maandag 02/01/2018 Dinsdag Verj: Me Kadys Roux 02/01/2018 Dinsdag Verj: Mnr Gawie Nieuwoudt 03/01/2018 Woensdag 04/01/2018 Donderdag 05/01/2018 Vrydag Verj: Mnr Handré Victor 06/01/2018 Saterdag

Nadere informatie

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4)

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4) Week Week Week Week 2 Week JANUARIE Nuwejaarsdag 2 6 7 Mag elke gawe waarvan jy met 'n blymoedige hart gee, in oorvloed na jou toe terugkeer in! Vanjaar is 'n Wonniejaar van dankbaarheid vir die oorvloed

Nadere informatie

FICHARDTPARK PRIMêRE SKOOL JAARPROGRAM OUERS 2018 FINAAL 1

FICHARDTPARK PRIMêRE SKOOL JAARPROGRAM OUERS 2018 FINAAL 1 KWARTAAL 1 JANUARIE Dat Groep/aktiwiteit/plek/tyd Ma 15 *Gr. R oueraand saal Di 16 *Gr. 1 uitpakaand klasse 17:30-19:00 *Gr. 2 uitpakaand klasse 18:30-19:30 *Gr. 3 uitpakaand klasse 18:30-19:30 Wo 17 *Gr.

Nadere informatie

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het.

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 12/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 16 September 2014 Beste Ouers

Nadere informatie

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015 Beste Ouers ERKENNINGSFUNKSIE IN SANLAM OUDITORIUM U word hiermee uitgenooi na die skool se erkenningsfunksie wat DV gehou sal word

Nadere informatie

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2015 KWARTAAL 1

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2015 KWARTAAL 1 HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2015 KWARTAAL 1 WEEK DATUM AKTIWITEIT M JAN 12 D JAN 13 Handboekverkope, graad 11-12 [09:00 12:00; 14:00 16:00] W JAN 14 Handboekverkope, graad 9-10 [09:00 12:00; 14:00 16:00]

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00) Januarie 2014 Dit is nie genoeg om oor iets te praat 1 Nuwejaarsdag 2 3 4 nie. Ons moet die werk doen. Charles H. Spurgeon 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 Skole heropen 16 17 18 19 20 21 22 26 27 28 29 BBJRV

Nadere informatie

SENIORKOOR WEN APPLOUSFINAAL

SENIORKOOR WEN APPLOUSFINAAL 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/17 3 Augustus 2017 Beste Ouers AFSPRAAKOUERAAND Die laaste afspraakoueraand word DV gehou op Maandag, 7 Augustus vanaf 17:30 by die skool. Indien u die

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING A

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan * Januarie 2014

Hoërskool McLachlan * Januarie 2014 Hoërskool McLachlan * Januarie 20 Kwartaal 1: x 6-dag siklusse 6 7 Handboekverkope Gr 12, 0:00 12:00; :00 :00; Handboekverkope Gr +, 0:00 12:00; :00 :00; Handboekverkope Gr 10 + 11, 0:00 :00; Skoolhoofkantoor

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart - Die sportdag word op die volgende terreine aangebied: - stro Hokkiebane van en Jim Fouchè Hoërskool word gebruik asook twee gras hokkievelde by Hoërskool Fichardtpark.

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

BROEDIE NUUS.  WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed VOLUME 17 UITGAWE 4 WOENSDAG, 28 Junie, KW.2 Leed Ons innige simpatie aan Annemarie en Bennie Burger en kinders met die afsterwe van Annemarie se pa. Ons bid hulle sterkte toe in die tyd wat voorlê. Lief

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201 Januarie 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 7 Nuwe Jaar WYSNEUSIES OPEN 8 9 10 11 12 13 14 11H00 Predikante Forum Gebed Seminaar EA OPEN SKOLE OPEN 15 16 17 18 19

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad: Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 29/14 2014 10 20 n Vriend is iemand wat na

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by 22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan al ons ouers, leerders en personeel vir die afgelope besige kwartaal. Dit was n suksesvolle kwartaal met baie hoogtepunte en

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 info@hsmclachlan.co.za www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober.

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 13/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 30 September 2014 Beste Ouers

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

JAARPROGRAM: 2016 KWARTAAL 1 JANUARIE Vrydag 01 NUWEJAARSDAG

JAARPROGRAM: 2016 KWARTAAL 1 JANUARIE Vrydag 01 NUWEJAARSDAG JAARPROGRAM: 2016 KWARTAAL 1 JANUARIE Vrydag 01 NUWEJAARSDAG Saterdag 02 Sondag 03 Maandag 04 ATLETIEK OEFENKAMP Dinsdag 05 ATLETIEK OEFENKAMP Woensdag 06 BEKENDMAKING VAN MATRIEKUITSLAE ATLETIEK OEFENKAMP

Nadere informatie

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2016 KWARTAAL 1

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2016 KWARTAAL 1 HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2016 KWARTAAL 1 WEEK DATUM AKTIWITEIT M JAN 4 D JAN 5 W JAN 6 D JAN 7 V JAN 8 Kantoor en Admin open S JAN 9 S JAN 10 M1 JAN 11 Skool open vir personeel 07:30 13:00; Personeelverg:

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 WISKUNDE PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord al die vrae in

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie