WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017"

Transcriptie

1 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Piet Dreyer het weer oupa geword bederf! Baie geluk! van n kleindogter. Ons wens is dat jy en Marita vir Janke baie sal UITREIK NA BUFFELSVLEI Die winter begin met sy koue vingers aan ons nekke, neuse en hande vat, en dit raak tyd om met warm harte te dink aan diegene wat minder het as ons! Ons neem die vrymoedigheid om vir julle mooi te vra om in julle kaste te kyk vir items wat julle self dalk nie meer so nodig het nie, maar wat groot verligting vir iemand anders kan bring. Ons gaan op 31 Mei weer ʼn besoek bring aan Buffelsvleiskool. Die leerders van dié skool, sowat 18 km buite Potchefstroom op die Carletonvillepad, kom uit ʼn gemeenskap van plaaswerkers wat onder moeilike omstandighede leef. Mooirivier Laerskool wil graag vir die kinders en hulle gesinne iets gee wat die wintermaande vir hulle makliker sal maak, soos byvoorbeeld: Serpe, baadjies, truie, handskoene, mussies, sweetpakke Komberse, beddegoed Klere enige grootte van geboorte tot volwasse Enige niebederfbare kos (bv. blikkieskos en soppoeier) Waspoeier, badseep, waslappe, tandepasta, tandeborsels Leesboekies, skryfbehoeftes Sporttoerusting, vir atletiek en enige ander sport En ook net mooi enigiets anders! Alles is welkom. Die Tokkies wil ook, soos in die verlede, vir elk van die 400 Buffelsvleileerders ʼn klein bederfpakkie gee tydens die besoek. Ons wil graag die volgende items per graad van die Tokkies vra vir die inhoud van die pakkies: Gr. 13: Gr. 4 en 5: Gr. 6 & 7: Suigstokkies, Fizzers en enige ander lekkergoed Klein pakkies skyfies (Simba, Willard, Lays ens.) Klein pakkies vrugtelekkers Elke klas moet hulle bydraes asseblief na hulle voogonderwysers bring. Die voogonderwysers sal dit aanstuur na die stoorkamer.

2 2 HEMELVAARTSDAG OP DONDERDAG, 25 MEI Die skool gaan op Donderdag, 25 Mei by die Gereformeerde Kerk: Die Bult om 08:00 n Hemelvaartsdiens bywoon. Die geskeduleerde toetse sal geskryf word na die diens. Geen sport en kultuuraktiwiteite vind op 25 Mei plaas nie. BYBELVASVRAKOMPETISIE Twee skoolspanne het aan die eerste rondte van die Nasionale Bybelvasvrakompetisie deelgeneem. Die uitslae is nog nie bekend nie, maar die deelnemers reken dit het baie goed gegaan. Die deelnemers aan die kompetisie is: MiaBi HamiltonAttwell, Marthina Mathibela, Philip Human, Leah Laubscher, Megan Geldenhuys, Elzaan Palm, Esjee van Wyk en Hanno Geldenhuys. Die afrigters is Hanlie Kruger en Riana Loest. BIBBERDAG OP VRYDAG, 26 MEI Die hoofleiers nooi alle Tokkies uit om op Vrydag, 26 Mei te kom deel in n kort Bibberdagprogram gedurende aktiwiteitsperiode. Die hoofleiers gaan die Tokkies se harte warm laat klop! Die leerlinge moet hulle gewone winterklere dra, maar kan dié dag warm, knus, snoesige en gesellige bykomstighede dra soos: sokkies, handskoene, serpe, musse, pette, hoede, watersakke, ens. van enige kleur en grootte. SKOOLKORE SKITTER BY SUPER 12 EN ATKVKOMPETISIE Die skoolkore het by die Super 12 en die ATKVkompetisies net die hoogste lof verdien. Die kore het tydens die Super 12kompetisie Cum Laude (90%+) toekennings gekry en is ook tydens die ATKVkompetisie met goue sertifikate beloon. Baie geluk aan die koorlede, leiers en organiseerders en ander betrokkenes! REDENAARS BY ATKVSEMIFINAAL Baie geluk aan die vier redenaars wat deurgedring het na die semifinale rondte van die ATKVredenaarskompetisie. Riandi Boshoff, Philip Human, Esnia Brits en Jacques Schutte neem op 2 Junie by Hoërskool Wolmaransstad deel aan die semifinale rondte. TOKKIES IN DIE NOORDWES HOKKIESPANNE Daar is 19 leerlinge van Laerskool Mooirivier vir die verskillende Noordweshokkiespanne gekies. Baie geluk aan die spelers en afrigters! D o/12aspan: Mikyala Muller, Cameron Charslund, Tiani Greyling. D o/12bspan: Irene Strydom. S o/12aspan: Wian Landman, Antonie Labuschagne, Marko Werkman, Naldo de Jager. S o/12bspan: Franco van Dyk, Damien Charslund, Jadrik Lamprecht. D o/13aspan: Charmoné du Pisani, Riandi Boshoff, Jené van Ravenswaay D o/13bspan: Kaylin Middleton. S o/13aspan: Daniël Fourie, Reinhardt Röntgen, Martin van Onselen, Bernard Kock. S o/13bspan: Xandré van der Westhuizen.

3 3 SUPER 12 RUGBY EN NETBALUITSLAE Die skool se rugby en netbalspanne het op Dinsdag, 25 April aan die Super 12kompetisie deelgeneem. Die uitslae was soos volg: Netbal Rugby o/10a 6de o/9a 1ste o/11a 1ste o/10a 4de o/12a 2de o/11a 2de o/13a 11de o/13a 9de Die skool se rugbyspanne was die algehele wenners van die rugbyspankompetisie. Baie geluk aan die spelers, afrigters en ouers van die sportspanne. Wenners van die Super 12byeenkoms o/11anetbalspan: Taryn Tromp, Mia Hills, Angelique van der Westhuizen, Alexia Delicado, Menké van den Berg, Mariné Jacobs, Amorie Loots, ChristiMari Coetzee, Martie Schoonwinkel (afrigter). o/9arugbyspan: Anro Nel, Vihan Pretorius, Bennet Keet, Andreas Badenhorst, MJ Potgieter, Christiaan Vorster, Ben Burger, Markus Vergottine, CT Reinecke, Ewan Willemse, Wilco van der Schyff, Rico le Roux, Pienaar Heenop, Jaden Geldenhuis, Martin Kock, Paul Greyling, Karlo van der Merwe, Luke Davey, Jahnre Coetzee, Johannes Lombard, Joubert Niemand, Tristan Lottering. André Roodt (hulpafrigter) en Jackie Golden (afrigter). Naaswenners van die Super 12byeenkoms o/12anetbalspan: Tiani Greyling, Annalie van der Schyff, Anika Rossouw, Ziyanda Gcaynda. Agter: Mikayla Muller, Sonika Brits, Kara Pieterse, Senshé Smith, Gerda de Jager (afrigter). o/11arugbyspan: JM Visser, Toks Becker, Asher Moos, Tiardt Vorster, Johandré Maree, Ruhan Joubert, Ronaldo Duarte, Jhanco de Beer, Lhuandré Pretorius, Antonie Labuschagne, Jean Groenewald, Daniël Burger, Marnu Jacobs, Nelius Willemse, Wian Botha, Tobias van Dyk, Erich van Eden, Christoff Nel, Bart du Plooy, Piet Dreyer en Edwin Warren (afrigters). HERSIENE EKSAMENROOSTER VIR JUNIE 2017 Graag verskaf ons die hersiene eksamenrooster aan u. U sal sien dat slegs die gr. 7 s nou op een dag 2 sessies eksamen skryf. Alle Tokkies sal voor / op 26 Mei die finale skriftelike afbakening vir elke vak kry. HERSIENE EKSAMENROOSTER JUNIE 2017 Dag Datum Gr. 4 Gr. 5 Gr. 6 Gr. 7 Dinsdag 13 Junie ENG 3 ENG 3 ENG 3 EBW Woensdag 14 Junie AFR 3 AFR 3 AFR 3 TEG Donderdag 15 Junie ENG 2 ENG 2 ENG 2 ENG 2 Vrydag 16 Junie JEUGDAG Saterdag 17 Junie Sondag 18 Junie Maandag 19 Junie LO LO LO LO KK Dinsdag 20 Junie SW (AARD) SW (AARD) SW (AARD) SW (AARD) Woensdag 21 Junie NW & TEG NW & TEG NW & TEG NW Donderdag 22 Junie AFR 2 AFR 2 AFR 2 AFR 2 Vrydag 23 Junie WISK WISK WISK WISK Saterdag 24 Junie Sondag 25 Junie Maandag 26 Junie SW (GESK) SW (GESK) SW (GESK) SW (GESK) EERSTE SESSIE: 07:30 09:30 TWEEDE SESSIE: 10:00 12:00 SKOOL SLUIT VIR GR. 4 TOT 7 OM 13:40

4 4 STUDIEMETODE WERKSWINKEL Die NWU bied n studiemetode werkswinkel vir gr. 4 tot 7 leerders en ouers aan op 27 Mei vanaf 09:00 14:00 teen R750 per kind. Skakel die Instituut vir Sielkunde & Welstand by die NWU by / IPWinfo@nwu.ac.za vir meer inligting. KLEREBANK Die skool se klerebank is Dinsdae en Donderdae vanaf 07:15 tot 07:45 oop. Die klerebank se ingang is by die agterste deur aan die noordekant van die saal (by die juniornasorg). PICK & PAY: VAN DER HOFFPARK U word hartlik uitgenooi om gerus u inkopies by Pick & Pay in Van der Hoffpark te doen. Plaas u betaalstrokies in die posbus gemerk Laerskool Mooirivier. Die skoolfonds kry n klein persentasie van u aankope. WOOLWORTHS SE MYSCHOOLKAART U word hartlik uitgenooi om aansoek te doen vir die MySchool kaart. Die kaart is gratis en daar is geen onkostes daaraan verbonde om dit te gebruik nie. Dit is baie gerieflik en vinnig om self op die internet aansoek te doen vir die kaart. Maar indien u verkies om die aansoek vorm wat hierby aangeheg is, te voltooi is u welkom om dit terug te stuur skool toe. MYSCHOOLKAART Aansoek vir ʼn nuwe kaart: KWARTAALPROGRAM MEI Dinsdag 23 Rugby en netbal: MR x BP (Netbal: o/9a & B tot o/13a & Bspanne) Woensdag 24 o/14hokkieliga: Seuns Volkies t. MR Tennis (o/11a en B gemengde liga) MR t. MR Netbal: C x MR (o/9c tot o/13cspanne) Donderdag 25 Hemelvaartsdiens om 08:00 in die Gereformeerde Kerk: Die Bult Kwartaaltoets: NW Gr. 4 7 Vrydag 26 Rugby: Luiperd Bondedag in Potchefstroom Saterdag 27 Super 12: Skaak by Tuks se Groenkloofkampus Skaak by Volkies Netbal: Provinsiale oefening in Rustenburg Rugby: Luiperd Bondedag in Potchefstroom Landloopliga 4 by Gimmies Hokkie: NW o/13aoefening of Sondag 28 Hokkie: NW o/13aoefening Maandag 29 Opening: Pieter du Plessis Tema van die week: Hou ons badkamers skoon. Snoepiediens: Edwin Warren & Gr. 6:46 Personeel op terreindiens: Jackie Golden, Christa van Zyl, Ansie Marais Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 o/14hokkieliga: Seuns MR t. Selly Park Tennis (o/13a gemengde liga) MR t. La Hoff

5 Tennis (o/13b gemengde liga) MR t. Saamtrek Dinsdag 30 Boekuitstalling deur Diskonto in skoolsaal (07:00 15:00) Woensdag 31 Boekuitstalling deur Diskonto in skoolsaal (07:00 15:00) JUNIE Donderdag 1 WOWspelfees (slegs MR) Rugby: Uitspele (Potch t. KOSH) Vrydag 2 Rep en Roer: Koekverkoping Bytjies Netbal: o/12 & o/13 provinsiale oefening in Klerksdorp ATKVredenaars: Semifinale ronde by Hoërskool Wolmaransstad Saterdag 3 Hokkie: NW o/13aoefening Netbal: Kenneth Kaunda Uitspele (o/11a, o/12a, o/13aspan by Saamtrek Skaak by Volkies Landloopliga 5 by La Hoff Sondag 4 Hokkie: NW o/13aoefening Maandag 5 Opening: R.G.B. Jacobs Tema van die week: Respekteer jou ouers en onderwysers. Snoepiediens: Jako Malan & Gr. 6:49 Personeel op terreindiens: Esmie Koornhof, Erine Heyns, Martie Schoonwinkel Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4 Vooraadopname Tennis (o/13a en B gemengde liga) MR t. MR Dinsdag 6 Vooraadopname Rugby: NWuitspele Woensdag 7 Piet Moilamashi verjaar Klasfoto s word geneem Vooraadopname Donderdag 8 Vooraadopname Kwartaaltoets: Wiskunde Gr. 4 7 Rugby: Uitspele KOSH / Potch 3 t. Brits 2 op Brits Vrydag 9 Eksamen begin Vooraadopname Saterdag 10 Netbal: Noordwesdag vir o/13a Landloopliga 6 deur MR by Gimmies se sportveld Hokkie: NW o/13aoefening of 11 Junie Sondag 11 Hokkie: NW o/13aoefening 5 Maandag 12 Opening: Piet Dreyer Tema van die week: Wat is ek veronderstel om pouses te doen? Snoepiediens: Pieter du Plessis Personeel op terreindiens: Annelize Rostron, Gerda Bezuidenhout, Johnny Warren Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 1 Benje Ouwencamp verjaar Dinsdag 13 Eksamen begin vir gr. 4 tot 7 s Gerda Bezuidenhout verjaar Woensdag 14 Eksamen vir gr. 4 tot 7 s Donderdag 15 Eksamen vir gr. 4 tot 7 s Vrydag 16 Jeugdag Rugby: NWsemifinale in Potchefstroom Saterdag 17 Netbal: NWkampioenskap in Potchefstroom (o/11a en o/12aspanne) Landloopliga 7 (geen) Sondag 18 Maandag 19 Opening: Jakkie van Vuuren Tema van die week: Strewe altyd na selfverbetering! Snoepiediens: Elize Jansen van Rensburg & Gr. 6:50 Personeel op terreindiens:michelle Hendriks, Louré Bamberger, Mariaan van Vuuren

6 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 2 Eksamen vir gr. 4 tot 7 s Dinsdag 20 Eksamen vir gr. 4 tot 7 s Rep en Roer: Hendra Greyling verjaar Woensdag 21 Eksamen vir gr. 4 tot 7 s Donderdag 22 Eksamen vir gr. 4 tot 7 s Vrydag 23 Eksamen vir gr. 4 tot 7 s Grooteet: (Personeelverversingsgroep 1) Saterdag 24 Rugby: NWfinaal in Potchefstroom Netbal: NWoefening in Rustenburg om 09:30 Skaak by President in Klerksdorp Sondag 25 Maandag 26 Opening: Gerda de Jager Tema van die week: Die moeilikheid met moeilikheid is dat dit met pret begin. Snoepiediens: Gerda de Jager & Gr. 3:22 Personeel op terreindiens: Chrizél Jordaan, Estelle Naude, Sarie Wessels Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Eksamen vir gr. 4 tot 7 s Dinsdag 27 Woensdag 28 Donderdag 29 Rep en Roer: Koekverkoping Hasies Vrydag 30 Leerlinge ontvang rapporte Skool sluit vir wintervakansie Jako Malan verjaar Vriendelike groete 6 R.G.B. Jacobs HOOF

7 7 SPRAAKTERAPEUT & OUDIOLOOG REMEDIëRING Marianna Geel (018) WISKUNDE & ENGELS Opvoeding waarop jy kan staatmaak! Kontak Jani du Plessis Begin vroeg en verseker sukses! AU PAIRS Jongmense beskikbaar by Equilibria Afrondingskool vir Au Pair werk (kan kinders vervoer en oppas in die middae). Kontak Sune Horn by of

8 8

9 9

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Hanlie Krüger en Esmie Koornhof het verlede week operasies ondergaan. Baie sterkte en mag julle

Nadere informatie

BOODSKAP VAN BL-VOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD

BOODSKAP VAN BL-VOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 8/17 20 Junie 2017 BOODSKAP VAN BLVOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD Beste Ouers, Ek het geen twyfel dat u met my sal saamstem dat die hoofoogmerk van Laerskool

Nadere informatie

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie.

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 5/17 23 Maart 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMPER Sonja Coetzer-Nel en Mariaan van Vuuren het operasies ondergaan. Altwee die juffrouens is al ontslaan

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Die eerste vakansie het soos n droom verby gevlieg. Die personeel is slaggereed vir al die aktiwiteite

Nadere informatie

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 2/16 2 Februarie 2016 Beste Ouers BLIKKIE-PROJEK VIR BUFFELSVLEI Die skool, in samewerking met die SJGD van die NWU, wil graag die ergste nood van leerlinge

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Martie Schoonwinkel het die ouma geword van n fris kleinseun. Baie geluk! Ansie Marais ry spoggerig

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015 Beste Ouers OUERAAND: 19 MEI OM 18:00 BY DUETKERK Op 19 Mei sou die alombekende spreker, Brad Huddleston, Laerskool Mooirivier besoek.

Nadere informatie

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL JAARPROGRAM 2019 Hierdie jaarprogram was korrek op 16 Januarie 2019. Raadpleeg altyd die opgedateerde program soos wat dit van tyd tot tyd op die School Communicator, die skool se webwerf en die nuutste

Nadere informatie

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA 1/ 10 Netbal Ons netbal is van hoogstaande gehalte. Ons het A,B,C en D spanne in elke ouderdom van o/9 tot 0/13. Ons doen ook vaardigheidsontwikkeling in Gr. R, Gr. 1 en Gr. 2. Ons het jaarliks 2 massa

Nadere informatie

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie.

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 23 Julie 2014 Beste Ouers UIT

Nadere informatie

SENIORKOOR WEN APPLOUSFINAAL

SENIORKOOR WEN APPLOUSFINAAL 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/17 3 Augustus 2017 Beste Ouers AFSPRAAKOUERAAND Die laaste afspraakoueraand word DV gehou op Maandag, 7 Augustus vanaf 17:30 by die skool. Indien u die

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Martie Schoonwinkel is met siekverlof tot aan die einde van die jaar Christa van Zyl is weer op

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het.

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 12/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 16 September 2014 Beste Ouers

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015 Beste Ouers ERKENNINGSFUNKSIE IN SANLAM OUDITORIUM U word hiermee uitgenooi na die skool se erkenningsfunksie wat DV gehou sal word

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Die ooievaar het weer eens n draai oor die skool gemaak. Jako Malan het onlangs verneem hy gaan

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Elize Jansen van Rensburg se eggenoot, Paul, is tragies oorlede. Die Tokkies se harte gaan uit

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar.

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar. Estelle Naudé se seun,

Nadere informatie

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk.

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/14 4 November 2014 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk. Mnr. Ruben Jacobs se tweede

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS mooi.riv@iafrica.com mooi.info@iafrica.com www.laerskoolmooirivier.co.za Laerskool Mooirivier Posbus 20083 Noordbrug 2522 23 Januarie 2013 Die Hoof en Atletiekorganiseerder POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

POSBUS 12001, ELSPARK

POSBUS 12001, ELSPARK Hoërskool Elspark POSBUS 12001, ELSPARK 1418 www.hselspark.co.za Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 20 NUUSBRIEF 11/ 2016 VOORWOORD Mnr. JH van Niekerk Geagte Ouers Eerstens,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober.

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 13/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 30 September 2014 Beste Ouers

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP Die volgende leerders wat op 10 en 11 Maart aan die ATKV-Redenaars se eerste uitdunronde by Parel Vallei in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018 Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 35 NUUSBRIEF 6/ 2018 18 Mei 2018 Geagte Ouers Nog net n paar dae, dan begin die Junie-eksamen. Baie sterkte aan u almal met

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad: Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 29/14 2014 10 20 n Vriend is iemand wat na

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 35 26 November 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Keanu le Roux wie se pappa oorlede

Nadere informatie

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 WISKUNDE PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord al die vrae in

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

TOKKIES HET 50 ATLETE IN DIE KRINGSPAN

TOKKIES HET 50 ATLETE IN DIE KRINGSPAN 1/ 14 TOKKIES HET 50 ATLETE IN DIE KRINGSPAN Baie geluk aan die Tokkies wat vir die Kringspan gekies is. Die atlete neem op Woensdag, 15 Februarie deel aan die Tlokwe-atletiekbyeenkoms by die Puk McArthur

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING A

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

2017 JAARBEPLANNING (OUERS)

2017 JAARBEPLANNING (OUERS) 2017 JAARBEPLANNING (OUERS) JANUARIE 2017/01/10 DINSDAG GRAAD RR, R, 1 EN 4 BY SKOOL 2017/01/11 WOENSDAG SKOOL BEGIN VIR LEERDERS LEIERS-MAANDTEMA - GELYKENIS VAN TALENTE 2017/01/13 VRYDAG INDIVIDUELE

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Tennis. Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan

Tennis. Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan Tennis Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan n liga-wedstryde. Elke leerder kry n geleentheid om uit te speel om n rangorde te bepaal. Ons skool neem ook deel aan Laerskole distrikproewe. Van ons

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Saalopening. 29 Mei 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 29 Mei 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 29 Mei 2017 Laerskool Voorpos Verantwoordelikheid Waardes is die boustene van karakter. HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS INTEGRITEIT LOJALITEIT Doen die regte ding, want dit is

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB 1. VERWELKOMING Charles verwelkom almal en Barend Lombard open met gebed. Charles bevestig ons het epos uitgestuur met die vorige

Nadere informatie

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie