WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015"

Transcriptie

1 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015 Beste Ouers ERKENNINGSFUNKSIE IN SANLAM OUDITORIUM U word hiermee uitgenooi na die skool se erkenningsfunksie wat DV gehou sal word op Dinsdag, 10 November in die Sanlam Ouditorium van die NWU. Die funksie bestaan uit 3 sessies en u hoef net die sessie(s) by te woon waarby u kind(ers) betrokke is. Eerste sessie (gr. 1 tot 3) 18:00 Leerlinge meld om 17:45 in die Amfi aan by hulle onderwysers. Tweede sessie (gr. 4 & 5) 19:00 Leerlinge meld om 18:45 in die Amfi aan by hulle onderwysers. Derde sessie (gr. 6 & 7) 20:00 Leerlinge meld om 19:45 in die Amfi aan by hulle onderwysers. Kleredrag: Gr. 1 tot 6 Gr. 7 Speelpakkies met of sonder wit tekkies OF Skoolrok(dogters) met geel hemp en wit sokkies en swart skoene Grys broek en hemp(seuns) met lang grys kouse en swart skoene Speelpakkies met wit tekkies OF Skoolrok(dogters) met geel hemp en wit sokkies en swart skoene Grys broek en hemp(seuns) met lang grys kouse en swart skoene Ouers kry hulle kinders weer na die sessie by die Amfi. Erkenningsfunksieboek: Die boek is te koop in die foyer van die ouditorium teen R50 elk. Geen eet of drinkgoed mag in die ouditorium ingevat word nie. Wisseltrofeë: Leerlinge wat wisseltrofeë ontvang, moet die trofeë weer op 24 November aan die organiseerder terugbring. PIZZA EN TWEEZADAG Die Tokkies gaan op Vrydag, 13 November lekkerrr eet. Pizzas en tweezas kan by die voogonderwsyers bestel word. Vir slegs R25 ontvang elk 2 stukke pizza en 1 tweeza. Bestellings sluit Woensdag.

2 2 SKOOLGELD VIR 2016 Tydens die laaste finansiële oueraand is die skoolgeld vir 2016 goedgekeur: Gr.1 tot 6: R6600 per kind vir die jaar Gr. 7: R9200 per kind vir die jaar (dit sluit die toer en afskeid in). TOP AKADEMIESE PRESTEERDERS Baie geluk aan die Tokkies wat gedurende die 3de kwartaal 85% of hoër op hulle rapporte verdien het. Foto s van die presteerders verskyn op die School Communicator, webblad en is aan die North West Independent gestuur. Gr. 4: Sonika Brits, Wian Landman, Kara Pieterse, Anika du Plooy, Leah Laubscher, Renate Terblanche, Marko Vorster, Jayden du Toit, Lohyn Coetzee, Carsten Conradie, Lian Groenen, Nicholas du Plooy, Elisna Linde, Marlizé du Plooy, Zander Mostert, Dewald Lubbe, Wilmari Wiggel, Tiani Greyling, Marko Werkman, Kiara Kirsten, Jadrik Lamprecht, Peter Hendriks, Ilané Herbst. Gr. 5: Elsabe Potgieter, Hannia Kempen, Megan Prinsloo, Laura Kruger, Cornell Grobler, Riandi Boshoff, Carmen Kruger, Nina Slaughter, Philip Human, Esjee van Wyk, Jack Cameron, Chanté le Roux, Sheny Nolte, Reinhardt Röntgen, Kayla Koekemoer, Elyoné Coetzee, Martin van Onselen. Gr. 6: Michelle le Roux, Michael van Rooyen, Rynard Botha, Emma Nel, Jacqueline van Rooyen, Wiané Joubert, Vickie Kruger, Zia Pieterse, Phillip Jonker, Bjorné Jacobsz, Chloé Werkman, Hannes Koornhof, Jané du Toit, Juné Holm, Sunel Smit, Danielle Verster, Elri Prinsloo, Milana van der Merwe, Wian van der Merwe. Gr. 7: Izél Schoeman, Stefan Schoeman, Annemarie Hoffman, Liezel Muller, Martin Landman, Sunet Verhoef, Leonore Lubbe, Lize van der Westhuizen, Gabriel Richards, Robert Scott. UITREIK NA BUFFELSVLEI Soos u weet is die Gr. 7 s verantwoordelik vir ondersteuning aan Buffelsvlei, n skool net buite Potchefstroom, wat ons skool se aanneemskool is, met die doel om die onderwysers te help om die kinders verbonde aan Buffelsvlei Skool te help klee en voed. Die Gr. 7 s kon nie soveel sukses behaal het deur die jare as dit nie vir die ouers se ondersteuning en bereidwilligheid was om by te dra nie. Graag neem ons vrymoedigheid om u te vra om artikels aan Buffelsvlei te skenk. Ons verwelkom ook kontant donasies, wat ons kan gebruik om die dag vir Buffelsvleikindertjies lekker te maak. Kontantdonasies kan u in n koevertjie sit met u kind se naam en graad daarop aangedui en u kan dit skooltoe stuur na u kind se vooronderwyser/es sodat dit by die kantoor inbetaal kan word. Hierdie kwartaal se hoofleiers en hulle ouers besoek Buffelsvlei op 13 November 2015 en wil regtig sommer met n groot vrag goedere daar opdaag. Ons wil vra dat elke kind die volgende bydra: Graad 1 s 100g Koekies badseep

3 Graad 2 s Waslappies Graad 3 s Klein potjies Vaseline Graad 4 s 100g Koekies badseep Graad 5 s Waslappies Graad 6e Klein potjies Vaseline Graad 7 s Apart toegedraaide suigstokkies en Fizzers 3 Daar is ook basiese artikels wat altyd welkom is soos niebederfbare kos en enige gebruiksartikels wat u vind om te stuur is welkom. Ons wil vriendelik vra dat u alle bydraes voor of op Dinsdag, 10 November 2015, vir ons skool toe stuur sodat ons die pakkies kan pak en skenkings kan uitsorteer. Baie dankie vir u bereidwilligheid. Ons waardeer dit opreg, maar dit word nog meer waardeer deur die kindertjies en personeel van Buffelsvlei Skool. REDENAARS: SUPER 12 EN ATKVTEMAS EN RAAD VIR 2016 Die skool se uitdunne vir bogenoemde kompetisies sal gedurende die laaste week van Januarie 2016 plaasvind. Slegs redenaars wat onder die eerste 4 plekke in die skoolredenaarskompetisie gekom het, kwalifiseer om aan die uitdunrondte deel te neem. GRAAD 1 TOT 3 1. Ledigheid is die duiwel se oorkussing. 2. As die vlooi byt, moet jy krap. 3. Elke haan is koning op sy eie mishoop. 4. As twee hande mekaar was, word albei skoon. 5. Om van n padda vere te probeer pluk. GRAAD 4 TOT 5 1. Bloed kruip waar dit nie kan loop nie. 2. Die pap dik aanmaak. 3. Wie wind saai, sal storm maai. 4. Jou eie boontjies uitdop. 5. Die oggendstond het goud in die mond. GRAAD 6 TOT 7 Huistaal en Addisionele Taal 1. Iemand se achilleshiel. 2. As die hoenders tande kry. 3. n Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke. 4. n Haastige hond verbrand sy mond. 5. Elke bobbejaan het sy krans. BAIE BELANGRIK: Uit die idiome moet ʼn onderwerp geformuleer word wat ʼn standpunt bevat en die standpunt moet aan die hand van argumente & bronne beredeneer word. Met ander woorde dit is n beredenerende toespraak en nie ʼn praatjie nie.

4 4 Ons doen weer eens n beroep op u om asseblief u deelnemers en ouers te ontmoedig om toesprake te koop. Moedig hulle eerder aan om die kursus by te woon sodat hulle bemagtig kan word om self hul eie toesprake te kan skryf. Dit het onder die ATKV se aandag gekom dat al hoe meer mense en organisasies op die ATKV se rug ry en sonder die ATKV se toestemming en medewete vir die ATKV toesprake skryf en kursusse, selfs afrondingskursusse, aanbied. Hierdie mense doen dit net vir hulle eie finansiële gewin en die toesprake word, hoe hulle die ouers ook al anders probeer oortuig, aan verskeie deelnemers oor die hele land verkoop. Die beoordelaars hoor al hoe meer dieselfde gekoopte toesprake vier tot vyf keer tydens die uitdunrondes. Deelnemers wat n toespraak lewer wat voorheen al gelewer is word gediskwalifiseer (selfs al is dit n ou toespraak van n vorige jaar). EKSAMENROOSTER Datum Dag Gr. 3 Gr. 4 Gr. 5 Gr. 6 Gr Nov. Donderdag EBW 20 Nov. Vrydag WISK WISK WISK WISK 21 Nov. Saterdag 22 Nov. Sondag 23 Nov. Maandag AFR 3 AFR 3 AFR 3 AFR 2* 24 Nov. Dinsdag AFR 2 AFR 2 AFR 2 TEG 25 Nov. Woensdag ENG 2 ENG 2 ENG 2 ENG 2* 26 Nov. Donderdag WISK ENG 3 ENG 3 ENG 3 KK 27 Nov. Vrydag AFR LO SWAARD LO LO 28 Nov. Saterdag 29 Nov. Sondag 30 Nov. Maandag ENG NW&TEG NW&TEG NW&TEG NW 1 Des. Dinsdag SWAARD SWGESK SWAARD SWAARD 2 Des. Woensdag LO SWGESK LO SWGESK SWGESK Eerste sessie: 07:30 09:30 Leer Tweede sessie: 10:00 12:00 Skryf Derde sessie: 12:30 13:00 Leer GLOTRON 2016 OUERS: Ons help U graag om die opwinding van nuwe skoolklere n werklikheid te maak!! Kom koop/bestel skoolklere met n opsie om te bêre koop. U kan betaal oor 2 maande. Vermy die Januarie terug skooltoe chaos, ek kom bestel betyds! Maandag 9 Opening: Hoofdogter Voor: Gretchen van Wyk Buite: Gerda de Jager NOVEMBER Tema van die week: Troeteldiere moet vertroetel en nie gemartel word nie! Snoepiediens: Onderwyser: Martie Schoonwinkel Klas: Gr. 1:27 Personeel op terreindiens: Gerald Sutton, Hanlie Kruger (1), Anuscha van Rensburg Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1 Finansiële komiteevergadering om 18:00

5 Dinsdag 10 Erkenningsfunksie in Sanlam Ouditorium Woensdag 11 Sonja Coetzer verjaar Donderdag 12 BLvergadering om 18:00 (Verversinggroep 3) Sondag 15 Piet Dreyer verjaar Maandag 16 Opening: Jako Malan Voor: Piet Dreyer Buite: Piet Van Wyk 5 Tema van die week: Veiligheidsmaatreëls by die gebruik van vuurwerke. Snoepiediens: Onderwyser: Ansie Marais Klas: Ggr. 1:26 Personeel op terreindiens: Benje Ouwencamp, Michelle Hendriks, Carmen Hawhesley Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4 Donderdag 19 Eksamen begin vir seniorfase (gr. 7) Maandag 23 Opening: Benje Ouwencamp Voor: Piet van Wyk Buite: Piet Dreyer Tema van die week: Fokus nou op die eksamen Snoepiediens: Onderwyser: Gerda Bezuidenhout Klas: Geen Personeel op terreindiens: Willie Lubbe, Meandra Strydom, Hanlie Krüger (2) Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4 Eksamen begin vir intermediêre fase (gr. 4 6) Donderdag 26 Eksamen begin vir Grondslagfase (gr. 1 3) Saterdag 28 Skaak: Laerskool Baillie Park Maandag 30 Opening: Gerald Sutton Voor: Gerda de Jager Buite: Gretchen van Wyk Tema van die week: Vasbyt, die einde is in sig! Snoepiediens: Onderwyser: Anuscha van Rensburg, Carmen Hawhesley Klas: Geen Personeel op terreindiens: Jackie Golden, Christa van Zyl, Ansie Marais Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1 DESEMBER Dinsdag 1 Woensdag 2 Eksamen eindig vir alle grade Donderdag 3 Vrydag 4 Grooteet: Verversinggroep 2 Maandag 7 Opening: Hendra Greyling Voor: Gretchen van Wyk Buite: Gerda de Jager Tema van die week: Hoe om die vakansie te geniet! Snoepiediens: Onderwyser: Piet Dreyer Klas: Geen Personeel op terreindiens: Pieter du Plessis, Estelle Naude, Sarie Wessels Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

6 Dinsdag 8 Karen Steenekamp verjaar Woensdag 9 Skool sluit vir die Desembervakansie om 11:00 BL sluit af Vrydag 11 Rapporte uit Onderwysers beëindig werksaamhede vir die jaar Woensdag 16 Versoeningsdag Sondag 20 Erine Heyns verjaar Dinsdag 22 Ruben Jacobs verjaar Vrydag 25 Kersdag Saterdag 26 Gesinsdag 6 Vriendelike groete R.G.B. Jacobs HOOF

7 7

8 8

9 9 GLOTRON Rivierstr. 34 H/v Rivier en Retiefstrate Telnr Selnr Kantoorure Maandae tot Vrydae 07:30 17:00 Saterdae: 08:00 12:00 Kaartfasiliteit beskikbaar Personal Trainer by CX Fitness Vir spesiale aandag en 'n gebalanseerde oefenprogram kontak Christo by Jou mooi en gesonde lyf is net 'n oproep ver. Hoor van jou of kom sien my by die gym. NE EK MAAR U KUNSKLASSE AANGEBIED DEUR: ELSA VERSTER * PLEK: Aalwynstr 16, Baillie Park. * KINDERKLASSE: Smiddae van 14H1516H30 * VOLW KLASSE: Wo oggende 9H12H of Do aande 18H21H * TARIEWE: + R240 P MND + R300 P MND Navrae: Elsa by WISKUNDE & ENGELS Opvoeding waarop jy kan staatmaak! Kontak Jani du Plessis Begin vroeg en verseker sukses! Begin vroeg en verseker sukses! SPRAAKTERAPEUT & OUDIOLOOG REMEDIëRING Marianna Geel (018) AU PAIRS Jongmense beskikbaar by Equilibria Afrondingskool vir Au Pair werk of kinders vervoer in die middae. Kontak Jomari de Beer by (tussen 8:00 en 13:00) of by jomari@equilibriaschool.co.za TjommE met SommE Rudolph Boshoff tjomme.potch@gmail.com ChumS with SumS Regnr. 2009/217533/23 KITAARLESSE VIR BEGINNERS (vanaf gr. 2) R350 per maand 1 keer per week te Colensostr. 7, Kanonnierspark Kontak Anet by

10 10

11 11

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 2/16 2 Februarie 2016 Beste Ouers BLIKKIE-PROJEK VIR BUFFELSVLEI Die skool, in samewerking met die SJGD van die NWU, wil graag die ergste nood van leerlinge

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Hanlie Krüger en Esmie Koornhof het verlede week operasies ondergaan. Baie sterkte en mag julle

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Elize Jansen van Rensburg se eggenoot, Paul, is tragies oorlede. Die Tokkies se harte gaan uit

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015 Beste Ouers OUERAAND: 19 MEI OM 18:00 BY DUETKERK Op 19 Mei sou die alombekende spreker, Brad Huddleston, Laerskool Mooirivier besoek.

Nadere informatie

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het.

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 12/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 16 September 2014 Beste Ouers

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Die ooievaar het weer eens n draai oor die skool gemaak. Jako Malan het onlangs verneem hy gaan

Nadere informatie

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA 1/ 10 Netbal Ons netbal is van hoogstaande gehalte. Ons het A,B,C en D spanne in elke ouderdom van o/9 tot 0/13. Ons doen ook vaardigheidsontwikkeling in Gr. R, Gr. 1 en Gr. 2. Ons het jaarliks 2 massa

Nadere informatie

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie.

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 23 Julie 2014 Beste Ouers UIT

Nadere informatie

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk.

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/14 4 November 2014 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk. Mnr. Ruben Jacobs se tweede

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Martie Schoonwinkel is met siekverlof tot aan die einde van die jaar Christa van Zyl is weer op

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Piet Dreyer het weer oupa geword bederf! Baie geluk! van n kleindogter. Ons wens is dat jy en Marita

Nadere informatie

BOODSKAP VAN BL-VOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD

BOODSKAP VAN BL-VOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 8/17 20 Junie 2017 BOODSKAP VAN BLVOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD Beste Ouers, Ek het geen twyfel dat u met my sal saamstem dat die hoofoogmerk van Laerskool

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMPER Sonja Coetzer-Nel en Mariaan van Vuuren het operasies ondergaan. Altwee die juffrouens is al ontslaan

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Martie Schoonwinkel het die ouma geword van n fris kleinseun. Baie geluk! Ansie Marais ry spoggerig

Nadere informatie

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL JAARPROGRAM 2019 Hierdie jaarprogram was korrek op 16 Januarie 2019. Raadpleeg altyd die opgedateerde program soos wat dit van tyd tot tyd op die School Communicator, die skool se webwerf en die nuutste

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS mooi.riv@iafrica.com mooi.info@iafrica.com www.laerskoolmooirivier.co.za Laerskool Mooirivier Posbus 20083 Noordbrug 2522 23 Januarie 2013 Die Hoof en Atletiekorganiseerder POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Die eerste vakansie het soos n droom verby gevlieg. Die personeel is slaggereed vir al die aktiwiteite

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 35 26 November 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons dink aan Keanu le Roux wie se pappa oorlede

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober.

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 13/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 30 September 2014 Beste Ouers

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Die. BLIKslim. Bestellings Gids Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.

Nadere informatie

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019 OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se

Nadere informatie

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie.

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 5/17 23 Maart 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad: Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 29/14 2014 10 20 n Vriend is iemand wat na

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@telkomsa.net Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 27 Januarie 2017 1. Die atletiekbyeenkoms was n groot sukses en die

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

POSBUS 12001, ELSPARK

POSBUS 12001, ELSPARK Hoërskool Elspark POSBUS 12001, ELSPARK 1418 www.hselspark.co.za Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 20 NUUSBRIEF 11/ 2016 VOORWOORD Mnr. JH van Niekerk Geagte Ouers Eerstens,

Nadere informatie

NUUSTAK 37/ November 2018

NUUSTAK 37/ November 2018 Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 37/2018 8-14 November 2018 Geagte Ouer Vir ʼn

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene van ʼn by die NWU-Potchefstroom Opedag op 6 Mei 2017! Dit begin alles hier Program Program Om die beste uit jou dag te kry, begin by die Studentesentrum

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net NUUSBRIEF 7 VAN 2017 Geagte Ouer/Voogde 13 Oktober 2017 1. UIT DIE HOOF

Nadere informatie

My siel, Pa. Marie van Rensburg

My siel, Pa. Marie van Rensburg My siel, verwys na die spreker se eie identiteit. Die titel word n refrein wat aan die einde van elke strofe herhaal word. My siel, Pa Marie van Rensburg Uit: Verskuns vir Huistaal, Graad 10 Riens Vosloo,

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx

Nadere informatie

SENIORKOOR WEN APPLOUSFINAAL

SENIORKOOR WEN APPLOUSFINAAL 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/17 3 Augustus 2017 Beste Ouers AFSPRAAKOUERAAND Die laaste afspraakoueraand word DV gehou op Maandag, 7 Augustus vanaf 17:30 by die skool. Indien u die

Nadere informatie

inligting vir skole Doen iets wen iets!

inligting vir skole Doen iets wen iets! inligting vir skole Storieleesfees! Doen iets wen iets! Storieleesfees! kategorieë Leerders kan in een van die volgende vyf kategorieë deelneem volgens hulle graad: voorleeskategorie: Kategorie graad RR

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Gedurende die week is helderkleurige herfsdae verruil vir pannekoekdae! Die Graad R leerders het nes flinke herfskabouters die assesseringstake met ywer

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller September 2014

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD DIE IN AFRIKAANS Net soos in Engels is daar 3 TYE (tenses) : VERLEDE TYD (past tense) TEENWOORDIGE TYD (present tense) TOEKOMENDE TYD (future tense) DIE VERLEDE TYD Die volgende reëls sal jou help om n

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners Datum: 13 15 Januarie 2017 Volksdanse Spesialisasie vir Geagte Ouer / Offisier Hieronder die inligting oor die Volksdans Spesialisasie vir wat aangebied gaan word by die Voortrekker Monument. Plek: Voortrekkermonument

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP Die volgende leerders wat op 10 en 11 Maart aan die ATKV-Redenaars se eerste uitdunronde by Parel Vallei in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Nadere informatie