POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS"

Transcriptie

1 Laerskool Mooirivier Posbus Noordbrug Januarie 2013 Die Hoof en Atletiekorganiseerder POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS Laerskool Mooirivier het die voorreg om vanjaar die Potch Dorp Atletiekbyeenkoms aan te bied. Die byeenkoms vind plaas op Dinsdag, 5 Februarie by die Puk McArthur Stadion. Net om u gedagtes te verfris. Daar is verlede jaar vir die eerste keer een byeenkoms gehou in plaas daarvan om drie verskillende byeenkomste te hou. Die skole het verlede jaar besluit om tyd en geld te bespaar en die byeenkomste saam te gooi in een groot byeenkoms. Daar is verlede jaar dan ook besluit dat elektroniese tyd gebruik moet word en dat die A- en B-wedlope se posisies daarvolgens bepaal word. Die uitgawes vir die aanbied van die byeenkoms sal gedeeltelik deur die hekgelde betaal word. Die verskil wat mag uitstaande wees, sal deur die verskillende skole gelykop gedeel word en betaal word aan die gasheerskool. Sewe skole gaan aan die byeenkoms deelneem en slegs die beste 2 atlete gaan deur na die Tlokwe byeenkoms wat DV gehou sal word op 12 Februarie. Wie die byeenkoms gaan aanbied is nog n duistere saak. Mnr. Keating sou me. Tladi nader om die saak uit te sorteer. U word vriendelik gevra om die beamptelys noukeurig deur te gaan en die name van u skool se beamptes voor / op Maandag, 4 Februarie aan my te stuur by enige van die volgende (e-pos: pietermdup@gmail.com, faks: ). U kan my ook enige tyd na 14:00 skakel op my selfoon by U moet asseblief seker maak dat al beamptes in 13:50 by die wenpaal rapporteer. Vriendelike groete.... Pieter du Plessis R.G.B. Jacobs ORGANISEERDER HOOF Ns. Ek maak verskoning dat die brief nie in Engels is nie, maar my Engels laat my baie in die steek en sal net nog n verdere verleentheid veroorsaak!

2 POTCHEFSTROOMDORP (TAK 6 & TAK 7) ATLETIEKBYEENKOMS Wanneer: Dinsdag, 5 Februarie 2013 Waar: Puk McArthur Stadion, Potchefstroom Gasheerskool: Laerskool Mooirivier Toegang: R10 per volwassene R10 per hoërskoolleerders Programme: Gratis Verversings: Pasteie, worsbroodjies, koeldrank, mineraalwater, oliebolle, pannekoek, aartappelskyfies en sjokolade word verkoop Deelnemende skole: 1. Laerskool Baillie Park BP 2. Laerskool PP 3. Laerskool MLF 4. Laerskool Mooirivier MR 5. Potchefstroom School C 6. Potchefstroom Primary School PPS 7. Berts Bricks BB 8. Saint S Aantal atlete per skool: Naellope, hekkies en velditems (2 atlete per item) Middelafstande en stap (3 atlete per item) KAARTJIEVERKOPE BY HEKKE HEK 1 (NAASTE AAN BH) HEK 2 (BY ASNW-KANTOOR) 13:00 15:00 Beulah Aucamp (MR) Riana Loest (MR) Cecilia Marais (MR) Lizette van Deventer (MR) 15:00 17:00 Christa van Zyl (MR) Marianne Nagel (MR) Meandra Strydom (MR) Sonja Coetzer (MR) Verversings: Elke skool sorg vir sy eie skool se beamptes Beamptelys: Beskermheer: Organiseerder: Aankondiger: Mnr. R.G.B. Jacobs (Hoof van Laerskool Mooirivier) Pieter du Plessis (MR) Benje Ouwencamp (MR) Hoofskeidsregter: Baan: Veld: Baillie Park

3 Afsitter: Hulpafsitter: Baanplasings: Wenpaal: Rondteteller: Piet Dreyer (MR) Erine Heyns (MR) Jim Mabe (BB), Josephine Maragela (BB) Een beampte van elke skool Jackie Golden (MR hoof) Saints Magda de Jager (BB) Louise van Niekerk (BB) Admin by wenpaal: Rostrum: Plekbeoordelaars: Eerste plek: Tweede plek: Derde plek: Tydhouers: Michelle Hendriks (MR) Willie Lubbe (MR) Saints Thapi Mzobotshe (MR) Baillie Park (hoof) Damaria Sepotokele (Berts Bricks) ) (hoof) Saints Gewigstoot (Sirkel A): Johnny Warren (MR hoof), Baillie Park Gewigstoot (Sirkel B): Estelle Naude (MR hoof), Hoogspring (Mat A): Hoogspring (Mat B): Hanlie Kruger 1 (MR hoof), Baillie Park ( hoof)

4 Verspring (Put A): Verspring (Put B): Spiesgooi: Skyfwerp: Edwin Warren (MR) (Baillie Park) Marietta Dry (Berts Bricks) (MLF) (hoof) Piet van Wyk (MR hoof) Baillie Park Hanlie Krüger 2 (MR hoof) Hoekbeamptes by 800m, 1200m, 1500m, 1500m Stap: Eerste oorgee: Baillie Park Tweede oorgee: Sonika Jacobs (Berts Bricks) Derde oorgee: Stapbeoordelaars: Sarie Wessels (hoof) (Potch School) Hek- en verversinggeld: Ronel Harford Noodhulp: KOSH-trauma Skuif van hekkies: Jako Malan (hoof), alle manspersoneel van alle deelnemende skole en gr. 7-leerlinge. BAANLOTING O /7 PP MLF C PPS BB MR BP S O /8 MLF C PPS BB MR BP PP S O /9 C PPS BB MR BP PP MLF S O /10 PPS BB MR BP PP MLF C S O /11 BB MR BP PP MLF C PPS S O /12 MR BP PP MLF C PPS BB S O /13 BP PP MLF C PPS BB MR S 13:50 Beamptes registreer by tent by wenpaal. U moet fisies daar aanmeld 14:00 Opening en verwelkoming: Mnr. R.G.B. Jacobs - Hoof van Laerskool Mooirivier DINSDAG/TUESDAY 5 FEBRUARY 2013 TAK 6 & 7 Time / Tyd No./ Nr Event / Item Age/Ouderdom Place / Plek Record / Rekord 14: m Walk / Stap B U/13 & G U/13

5 14:00 2. High Jump / Hoogspring B U/13 (S O/13) Mat A 3. High Jump / Hoogspring G U/13 (D O/13) Mat B 4. Long Jump / Verspring B U/10 (S O/10) Put A 5. Long Jump / Verspring G U/10 (D O/10) Put B 6. Shot Put / Gewigstoot B U/11 (S O/11) 2kg Circle A 7. Shot Put / Gewigstoot G U/11 (D O/11) 2kg Circle B 8. Javelin / Spiesgooi G /U/12 (D O/12) 500g 9. Discus / Skyfwerp B U/12 (S O/12) 750g 14: m Hurdles / Hekkies G U/13 (D O/13) 14: m Hurdles / Hekkies B U/13 (S O/13) 14: m Hurdles / Hekkies G U/12 (D O/12) 14: m Hurdles / Hekkies B U/12 (S O/12) 14: m Hurdles / Hekkies G U/10 (D O/10) 14: m Hurdles / Hekkies B U/10 (S O/10) 14: m Hurdles / Hekkies G U/11 (D O/11) 14: m Hurdles / Hekkies B U/11 (S O/11) 14: m Hurdles / Hekkies G U/12 (D O/12) 15: High Jump / Hoogspring B U/10 (S O/10) Mat A 20. High Jump / Hoogspring G U/10 (D O/10) Mat B 21. Long Jump / Verspring B U/11 (S O/11) Put A 22. Long Jump / Verspring G U/11 (D O/11) Put B 23. Shot Put / Gewigstoot B U/12 (S O/12) 3kg Circle A 24. Shot Put / Gewigstoot G U/12 (D O/12) 3kg Circle B 25. Javelin / Spiesgooi G U/13 (D O/13) 500g 26. Discus / Skyfwerp B U/13 (D O/13) Ikg 15: m Hurdles / Hekkies B U/12 (S O/12) 15: m Hurdles / Hekkies G U/13 (D O/13) 15: m Hurdles / Hekkies B U/13 (S O/13) 15: m G U/7 (D O/7) 15: m B U/7 (S O/7) 15: m G U/8 (D O/8) 15: m B U/8 (S O/8) 15: m G U/9 (D O/9) 15: m B U/9 (D O/9) 15: m G U/12 (D O/12) 15: m B U/12 (S O/12) 15: m G U/13 (D O/13) 15: m B U/13 (S O/13) Time / Tyd No./ Nr Event / Item Age/Ouderdom Place / Plek Record / Rekord 16: High Jump / Hoogspring B U/11 (S O/11) Mat A 41. High Jump / Hoogspring G U/11 (D O/11) Mat B 42. Long Jump / Verspring B U/12 (S O/12) Put A 43. Long Jump / Verspring G U/12 (D O/12) Put B 44. Shot Put / Gewigstoot G U/13 (D O/13) 3kg Circle A

6 45. Shot Put / Gewigstoot G U/10 (D/O/10) 2kg Circle B 46. Javelin / Spiesgooi B U/13 (S O/13) 600 g 16: m G U/7 (D O/7) 16: m B U/7 (S O/7) 16: m G U/8 (D O/8) 16: m B U/8 (S O/8) 16: m G U/9 (D O/9) 16: m B U/9 (S O/9) 16: m G U/10 (D O/10) 16: m B U/10 (D O/10) 16: m G U/11 (D O/11) 16: m B U/11 (S O/11) 17: High Jump / Hoogspring B U/12 (S O/12) Mat A 58. High Jump / Hoogspring G U/12 (D O/12) Mat B 59. Long Jump / Verspring B U/13 (S O/13) Put A 60. Shot Put / Gewigstoot B U/10 (D O/10) 2 kg Circle B 61. Discus / Skyfwerp G U/13 (D O/13) 750g 17: m G U/13 (D O/13) 17: m B U/13 (S O/13) 17: m G U/10 (D O/10) 17: m B U/10 (S O/10) 17: m G U/11 (D O/11) 17: m B U/11 (S O/11) 17: m G U/12 (D O/12) 17: m B U/12 (S O/12) 17: Long Jump / Verspring G U/13 (D O/13) Put B 71. Shot Put / Gewigstoot B U/13 (S O/13) 4kg Circle A 72. Javelin / Spiesgooi B U/12 (S O/12) 500g 73. Discus / Skyfwerp G U/12 (D O/12) 750 G 17: m G U/13 (D O/13) 17: m B U/13 (S O/13) 18: m G U/10 (D O/10) m B U/10 (S O/10) m G U/11 (D O/11) m B U/11 (D O/11) m G U/12 (D O/12) m B U/12 (S O/12) m G U/13 (D O/13) m B U/13 (S O/13)

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 2/16 2 Februarie 2016 Beste Ouers BLIKKIE-PROJEK VIR BUFFELSVLEI Die skool, in samewerking met die SJGD van die NWU, wil graag die ergste nood van leerlinge

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Hanlie Krüger en Esmie Koornhof het verlede week operasies ondergaan. Baie sterkte en mag julle

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL JAARPROGRAM 2019 Hierdie jaarprogram was korrek op 16 Januarie 2019. Raadpleeg altyd die opgedateerde program soos wat dit van tyd tot tyd op die School Communicator, die skool se webwerf en die nuutste

Nadere informatie

TOKKIES HET 50 ATLETE IN DIE KRINGSPAN

TOKKIES HET 50 ATLETE IN DIE KRINGSPAN 1/ 14 TOKKIES HET 50 ATLETE IN DIE KRINGSPAN Baie geluk aan die Tokkies wat vir die Kringspan gekies is. Die atlete neem op Woensdag, 15 Februarie deel aan die Tlokwe-atletiekbyeenkoms by die Puk McArthur

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het.

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 12/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 16 September 2014 Beste Ouers

Nadere informatie

HTS DANIEL PIENAAR ATLETIEK 2014

HTS DANIEL PIENAAR ATLETIEK 2014 HTS DANIEL PIENAAR ATLETIEK 2014 INHOUD 1 Interhuisindeling 2 Datumlys en Spanbestuurders 3 Afrigters Algemene Reëlings 4 Afrigters Verantwoordelikhede 5 Afrigters + Oefenrooster 6 Vereistes vir Kleure

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Die ooievaar het weer eens n draai oor die skool gemaak. Jako Malan het onlangs verneem hy gaan

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB02/2017 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 16 Jan. 2017 OB02/17 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Ons glo en vertrou dat almal nou rustig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 info@hsmclachlan.co.za www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Elize Jansen van Rensburg se eggenoot, Paul, is tragies oorlede. Die Tokkies se harte gaan uit

Nadere informatie

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA 1/ 10 Netbal Ons netbal is van hoogstaande gehalte. Ons het A,B,C en D spanne in elke ouderdom van o/9 tot 0/13. Ons doen ook vaardigheidsontwikkeling in Gr. R, Gr. 1 en Gr. 2. Ons het jaarliks 2 massa

Nadere informatie

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. OEFENPROGRAM DESEMBER 2012 Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. Junior Naellope: Maandag Wegspring spoed Laat iemand

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie.

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 23 Julie 2014 Beste Ouers UIT

Nadere informatie

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte CAMI EDUCATION Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen 2009 150 Punte CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel:

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@telkomsa.net Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 27 Januarie 2017 1. Die atletiekbyeenkoms was n groot sukses en die

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMPER Sonja Coetzer-Nel en Mariaan van Vuuren het operasies ondergaan. Altwee die juffrouens is al ontslaan

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Omsendbrief 1/ Januarie 2019

Omsendbrief 1/ Januarie 2019 Posbus 888 * Groblersdal * 0470 Tel. no.: (013) 262 5419/5334 Finansies Faks na e-pos: 086 571 6916 Faks: 0866 05 6158 E-pos: cvogromar@telkomsa.net Omsendbrief 1/2019 17 Januarie 2019 Geagte Ouers Almal

Nadere informatie

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober.

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 13/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 30 September 2014 Beste Ouers

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hoogspring vir beginners

Hoogspring vir beginners Hoogspring vir beginners Hoogspring vir beginners geskryf deur Yolandi Grundlingh: VSAAV Vlak III Hoogspring kan een van die moeilikste atletiekitems wees waaraan n leerder kan deelneem. As n leerder nie

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye Onderwys en Sportontwikkeling Lefapha la Thuto le TlhabololoyaMetshameko Dept. Van Onderwys en Sportontwikkeling Dept. of Education and Sport Development NOORDWESPROVINSIE GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Veels Geluk! Lekker Verjaar! Oktober {2} Jakkie le Roux {3} Lina Cameron Philip van Dyk / Chantelle Venter {4} Andries Piek / Geoff Smith {5} Leonie Prinsloo {6} Drean Prinsloo. {7} Chanté Grundelingh {9} Dirkie Naude {10} Paul White

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN

CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN 1. KONTAKBESONDERHEDE: CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN Mnr. MJ Bornman Posbus 383 Viljoenskroon 9520 Selfoon: 072 247 0482 E-pos: thysbornman@yahoo.com 2. PERSOONLIKE INLIGTING: Van : Bornman Volle

Nadere informatie

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop. HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE PUNTE: 50 JRLIKSE NSIONLE SSESSERING 2014 GR 4 WISKUNE TOETS TY: 90 Minute PROVINSIE ISTRIK NM VN SKOOL EMIS-NOMMER (9 Syfers) KLS (bv. 4) VN NM GESLG ( ) SEUN OGTER GEOORTETUM Y Y M M ie toets bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel

Nadere informatie

Event Pos Athlete Result Wind Medals Rec 100m M45 Heats 5 Anthony Solomons m M45 Heats 5 John Aubrey Cloete

Event Pos Athlete Result Wind Medals Rec 100m M45 Heats 5 Anthony Solomons m M45 Heats 5 John Aubrey Cloete Event Pos Athlete Result Wind Medals Rec 100m M45 Heats 5 Anthony Solomons 12.51-1.7 100m M45 Heats 5 John Aubrey Cloete 12.44 0.3 100m M50 Heats 3 David Fourie 12.73-4.1 100m M50 Heats 6 Alec Michael

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

inligting vir skole Doen iets wen iets!

inligting vir skole Doen iets wen iets! inligting vir skole Storieleesfees! Doen iets wen iets! Storieleesfees! kategorieë Leerders kan in een van die volgende vyf kategorieë deelneem volgens hulle graad: voorleeskategorie: Kategorie graad RR

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek NKABV Wiskunde Graad 2 Hersienings- r ngs- oe ēe k s-- boek boē Naam: Werkvel 1: Getal-probleme 1. Werk hierdie getal-probleme saam met n maat uit. Maak seker dat elke lyntjie vir elke probleem saam dieselfde

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie.

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 5/17 23 Maart 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk.

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/14 4 November 2014 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk. Mnr. Ruben Jacobs se tweede

Nadere informatie

My siel, Pa. Marie van Rensburg

My siel, Pa. Marie van Rensburg My siel, verwys na die spreker se eie identiteit. Die titel word n refrein wat aan die einde van elke strofe herhaal word. My siel, Pa Marie van Rensburg Uit: Verskuns vir Huistaal, Graad 10 Riens Vosloo,

Nadere informatie

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van: Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam & Van: Gr.8 Eksaminator: Mnr H Smit Totaal: 100 Moderator: Mnr L Taute Tyd: 90 min Instruksies en Informasie:

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge

Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge Verloop van die kerkregtelike proses Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge Oorsig Inleiding Kronologiese verloop van die proses Die opskorting van die uitvoering van die besluit Proses

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie