WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018"

Transcriptie

1 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Martie Schoonwinkel het die ouma geword van n fris kleinseun. Baie geluk! Ansie Marais ry spoggerig met n nuwe ryding rond. Baie probleemvrye kilometers word jou toegewens! Annelize Rostron is gekies as internasionale hokkieskeidsregter by die wêreldbeker wat in Londen gehou word. Sy het alreeds vertrek en Piet van Wyk neem in haar plek waar. Leonora Rabe se man het n heupvervanging ondergaan en is nog steeds in die hospitaal. AFSPRAAKOUERAAND U word uitgenooi na die afspraakoueraand wat DV gehou sal word op Woensdag, 25 Julie vanaf 17:30. Indien u u kind(ers) se vordering met enige onderwyser wil bespreek, skakel Charlene Swanepoel ( ) om n afspraak te maak. KRIEKETSPAN SUPER 12-WENNERS Die o/13a-krieketspan het gedurende die vakansie geskiedenis gemaak deur die Super 12- kompetisie te wen. Dis die eerste keer dat die Tokkies so goed met die wilgerlat by die kompetisie presteer. Baie geluk aan Edwin Warren (afrigter), Jackie Golden (bestuurder) en die 12 spelers. Hulle is: Ruben Beukman, Damian Charslund, Francois Blom, Jadrik Lamprecht, Marko Werkman, Carsten Conradie, Wian Landman, Lhuan-dré Pretorius, Ruan Lotz, Jacques Schutte, Richter van der Merwe en Franco van Dyk. SKOOL SLUIT OP 1 AUGUSTUS OM 13:00 Die skool bied op Woensdag, 1 Augustus die Super 12-Bybelvasvrakompetisie aan. Omrede baie personeel en lokale vir die geleentheid nodig is, sluit die skool om 13:00 vir die hele skool. KLASFOTOBESTELLINGS SLUIT OP 3 AUGUSTUS Klasfoto s kan tot en met 3 Augustus by die voogonderwysers bestel word. Die foto s kos R40 elk. TOP AKADEMIESE PRESTEERDERS Baie geluk aan die leerlinge in die intersenfase wat 85% + verdien het op hulle rapporte vir die tweede kwartaal. Hulle is: Gr. 4: Anienke Herbst, Antoinette de Lange, Lana Laubscher, Anke Jacobs, Zietske Brits, Carmi van der Walt, Lehani Vorster, Timari Jonker, Mathilda Liebenberg, Ewan Willemse, Annalia Smit, James Ludwig, Suné van Eeden, Riané Lessingh, Jandirk Deacon, Bianca

2 2 Joubert, Rico le Roux, Rayner van der Walt, Estian Terblanche, Marthin Koch, Ruan Verster, Anita Schutte, Anke Garbers, Nicola van Schalkwyk en MeLizté Botha. Gr. 5: Ankia Verster, Luané Scheepers, Xandri Palmer, Lea Verster, Frederik van der Westhuizen, Christiaan Krüger, Jacques van Straaten, Kari Goede, Ilanka Verster, Schalk van der Merwe, Annemarie van der Westhuizen, Erik Human, Leonèze, Liebenberg en Gheerde Kempen. Gr. 6: Jhanco de Beer, Christi-Mari Coetzee, Tobias van Dyk, Mari-Louise van Zyl, Esnia Brits, Mariné Jacobs, Thinus Vorster, Alri Verster, Maarten Jonker, Tumé van Niekerk, Jacques Schutte, Bart du Plooy, Elrie Koornhof, Christoff Nel, Hesrie van Wyk, Nerica Kruger, Alexia Delicado, Richan Schoombee, Riani Maré, Emma Fourie, Johann Steenkamp en Joné van der Walt. Gr. 7: Leah Laubscher, Sonika Brits, Anika du Plooy, Wian Landman, Renate Terblanche, Kara Pieterse, Carsten Conradie, Jayden du Toit, Rika Goede, Kiara Kirsten, Marko Vorster, Megan Geldenhuys, Nicholas du Plooy, Lohyn Coetzee, Zander Mostert, Marko Werkman, Zandelee Jansen van Rensburg en CF Deacon. HOOFLEIERS: DERDE KWARTAAL Baie geluk aan die gr. 7-leerlinge wat aangewys is as hoofleiers vir die derde kwartaal. Hulle is: Renate Terblanche, Hermanus Steyn, Marlizé du Plooy, Dániel Potgieter, Kiara Kirsten, Carsten Conradie, Ashlyn Botha en Marko Werkman. TOETSROOSTER VIR DERDE KWARTAAL 26 Julie Wiskunde gr Augustus Afrikaans gr Augustus Tegnologie gr Augustus Engels gr Augustus NW gr Augustus EBW gr Augustus SW (Geskiedenis) gr September SW (Aardrykskunde) gr September SW (Aardrykskunde) gr September Wiskunde gr. 4 7!!!AANDAG ALLE TOKKIE SWEMOUERS!! Graag nooi ons julle uit na die swemouervergadering DV op Donderdag, 19 Julie om 17h30 in die skoolsaal / personeelkamer. NOORDWES-KINDERKOOR Oudisies vir die NW-kinderkoor word DV op Vrydag, 20 Julie gedurende skooltyd in die skoolsaal gehou. Alle gr. 2 tot gr. 7-leerlinge wat in die skoolkore hierdie jaar gesing het, kwalifiseer om die oudisie by te woon. RADIKALE REDENAARS Die Radikale Redenaarkompetisie vind plaas op 30 Julie by Potchefstroom Girls High.

3 3 Die gr. 1 s, 2 s en 4 s begin om 14:00 in klaslokaal 1 & 2 Die gr. 5 s en 6 s begin om 14:35 in klaslokaal 1 & 2 Die gr. 7 s begin om 15:10 in klaslokaal 1. Leerlinge tree op in Laerskool Mooirivier se winterskooldrag. MEDIASENTRUM OOP DINSDAG- EN DONDERDAGMIDDAE Alle Tokkies word uitgenooi om Dinsdag- en Donderdagmiddae tot 15:00 die skool se mediasentrum te besoek. Enige naleeswerk, internetsoektogte vir inligting kan daar gedoen word. Marelise de Beer is daar om leerlinge van hulp te wees. KLEREBANK Die skool se klerebank is Dinsdae en Donderdae vanaf 07:15 tot 07:45 oop. Die klerebank se ingang is by die agterste deur aan die noordekant van die saal (by die juniornasorg). Klere kos nou R30 per item. Baie dankie aan Mari Strydom wat die verlore klere wat nie opgeëis word nie, was en netjies maak vir die klerebank. PICK & PAY: VAN DER HOFFPARK U word hartlik uitgenooi om gerus u inkopies by Pick & Pay in Van der Hoffpark te doen. Plaas u betaalstrokies in die posbus gemerk Laerskool Mooirivier. Die skoolfonds kry n klein persentasie van u aankope. WOOLWORTHS SE MYSCHOOL-KAART U word hartlik uitgenooi om aansoek te doen vir die MySchool kaart. Die kaart is gratis en daar is geen onkostes daaraan verbonde om dit te gebruik nie. Dit is baie gerieflik en vinnig om self op die internet aansoek te doen vir die kaart. Gebruik die kaart elke keer as u by Woolworths inkopies doen MYSCHOOL-KAART Aansoek vir ʼn nuwe kaart: SCHOOL COMMUNICATOR, WEBBLAD, SCHOOLS THAT ROCK U kan ook die School Communicator op u slimfoon / rekenaar laai. Elke dag as u die rekenaar aanskakel, verskyn die nuutste skoolnuus / foto s / kalenderinskrywings op die skerm. Gaan na die skool se webblad Op die tuissblad is daar n skakel wat dui School Communicator. Laai dit af indien u so verkies. KALENDER: JULIE Vrydag 20 Hokkie: Super 12 by Tuks Saterdag 21 Hokkie: Super 12 by Tuks Landloopliga 8 by Wolmaransstad Christa van Zyl verjaar Maandag 23 Opening: Johnny Warren Tema van die week: Watter klein leierskaptree kan ek vandag neem? Snoepiediens: Gerda de Jager en gr. 3:22 Terreindiens: Elize Jansen van Rensburg, Louré Bamberger, Meandra Strydom

4 Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Dinsdag 24 Krieket: Potch Distrikproewe o/11, o/12 & o/13 Woensdag 25 Tennisliga: o/11-seuns Saamtrek B t. MR Donderdag 26 Kwartaaltoets: Wiskunde gr. 4-7 Krieket: Potch Distrikproewe o/11, o/12 & o/13 Tennisliga: o/11-dogters Saamtrek B t. MR Vrydag 27 Netbal: SA s in Bloemfontein (o/12a & o/13a) Saterdag 28 Landloopliga 9 by Fochville Maandag 30 Opening: RGB Jacobs Tema van die week: Bestee die week net tyd aan dinge wat werklik belangrik is. Snoepiediens: Marelise de Beer en gr. 3:38 Terreindiens: Esmie Koornhof, Marida van Eeden, Christa van Zyl Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4 Dinsdag 31 4 AUGUSTUS Woensdag 1 Bybelvasvra: Super 12 by Laerskool Mooirivier Donderdag 2 Kwartaaltoets: Afrikaans gr. 4-7 Tennis: Super 12 by Tuks en Tuks Groenkloofkampus Tennisliga: o/11-dogters MR t. Wollies A Vrydag 3 Tennis: Super 12 by Tuks en Tuks Groenkloofkampus Studente se praktiese onderwystydperk eindig R&R: Koekverkoping - Voëltjies Saterdag 4 Landloop: Super 12 by Konka Landloopliga 10 by Wesvalia Maandag 6 Opening: Piet Dreyer Tema van die week: Help iemand anders om sy / haar droom te bereik. Snoepiediens: Benje Ouwencamp Terreindiens: Pieter du Plessis, Erine Heyns, Marelize de Beer Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 1 Pieter du Plessis verjaar Dinsdag 7 Tennisliga: o/13-dogters MR t. BP Woensdag 8 Tennisliga: o/11-seuns Goudkop A t. MR Donderdag 9 Vrouedag Vrydag 10 Skoolvakansiedag Elanza van Tonder verjaar Saterdag 11 Landloopliga 11 by Schoonspruit Maandag 13 Opening: Jakkie van Vuuren Tema van die week: Vertel jou ouers hoe nodig jy hulle het en hoe baie jy hulle waardeer. Snoepiediens: Sarie Wessels en gr. 3:39 Terreindiens: Annelize Rostron, Estelle Naudé, Ansie Marais Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 2 Esmie Koornhof verjaar Tennisliga: o/13-seuns MR t. BP A Finansiële komitee vergadering om 18:00 Dinsdag 14 Kwartaaltoets: Tegnologie gr. 7

5 Tennisliga: o/13-dogters Saamtrek A t. MR Woensdag 15 Tennisliga: o/11-seuns Saamtrek A t. MR Donderdag 16 Lynette Smit verjaar Kwartaaltoets: Engels gr. 4 7 Tennisliga: o/11-dogters MR t. Goudkop A Beheerliggaamvergadering (Personeel: Groep 5) Vrydag 17 Bybelvasvra: Tweede rondte Saterdag 18 Algemene Kennis: Super 12 by Laerskool Constantiapark Landloop: ASNW-kampioenskap by die NWU-Joolplaas Maandag 20 Opening: Gerda de Jager Tema van die week: Soek na ander se sterkpunte en help hulle ook om dit raak te sien en verder te ontwikkel. Snoepiediens: Michelle Hendriks en gr. 3:40 Terreindiens: Willie Lubbe, Mariaan van Vuuren, Beula Aucamp Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Tennisliga: o/13-seuns MR t. La Hoff A Dinsdag 21 Tennisliga: o/13-dogters MR t. La Hoff Woensdag 22 Erma Loggenberg verjaar ATKV-Spelathon by Volkies om 09:00 Tennisliga: o/11-seuns MR t. La Hoff A Donderdag 23 Kwartaaltoets: NW gr. 4-7 Gholf: Super 12 by Lost City Hokkie: Eddie Walker-toernooi Tennisliga: o/11-dogters MR t. Saamtrek A Vrydag 24 Gholf: Super 12 by Lost City Hokkie: Eddie Walker-toernooi Saterdag 25 Hokkie: Eddie Walker-toernooi Maandag 27 Opening: Benje Ouwencamp Tema van die week: Motiveer jou maats! Snoepiediens: Marianne Nagel en gr. 2:23 Terreindiens: Jackie Golden, Riana Loest, Michelle Hendriks Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4 Tennisliga: o/13-seuns MR t. Saamtrek A Dinsdag 28 Kwartaaltoets: EBW gr. 7 ATKV-Spelathon (moontlike datum vir Noordwesuitdun) Woensdag 29 ATKV-Spelathon (moontlike datum vir Noordwesuitdun) Donderdag 30 Kwartaaltoets: SW (Geskiedenis) gr. 4 7 Tennisliga: o/11-dogters MR t. La Hoff A Vrydag 31 Gr. 7-entrepreneursdag R&R: Koekverkoping - Hasies 5 SEPTEMBER Saterdag 1 Edwin Warren verjaar Radikale Redenaars: Noordwes Streeksfinaal Maandag 3 Opening: Hendra Greyling Tema van die week: n Bietjie erkenning kan n groot verskil maak aan iemand se lewe. Snoepiediens: Marida van Eeden en gr. 2:24

6 6 Terreindiens: Edwin Warren, Meandra Strydom, Erma Loggenberg Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 1 Tennisliga: o/13-seuns MR t. Saamtrek B Gr. 7-toer Dinsdag 4 Gr. 7-toer Tennisliga: o/13-dogters Saamtrek B t. MR Woensdag 5 Gr. 7-toer Donderdag 6 Gr. 7-toer Kwartaaltoets: SW (Aardrykskunde) gr. 4-6 Vrydag 7 Gr. 7-toer Saterdag 8 Landloop: SA-kampioenskap in Port Elizabeth Sondag 9 Hoofdesimposium in Port Elizabeth Maandag 10 Opening: Annelize Rostron Tema van die week: Laat jou positiewe gesindheid, en nie jou omstandighede en mislukkings van die verlede nie, jou selfbeeld bepaal. Snoepiediens: Louré Bamberger en gr. 2:25 Terreindiens: Jako Malan, Lynette Smit, Gerda Nel Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 2 WOW-provinsiale speluitdunne Tennisliga: o/13-seuns Wollies t. MR Hoofdesimposium Dinsdag 11 Hoofdesimposium Kwartaaltoets: SW (Aard.) gr. 7 Woensdag 12 Krieket: Potchdistrik Petseremonie by MR Hoofdesimposium Donderdag 13 Kwartaaltoets: Wiskunde gr. 4 7 Vrydag 14 Personeel: Groep 2 Hokkie: NW-semifinaal Saterdag 15 Hokkie: NW-finaal Maandag 17 Opening: Beula Aucamp Tema van die week: Moenie meer van ander verwag as wat jy van jouself verwag nie. Snoepiediens: Chrizél Jordaan en gr. 2:36 Terreindiens: Gerald Sutton, Hanlie Krüger, Trishka Rakgalakane Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 3 Beula Aucamp verjaar Punte by vakhoofde: Grondslag & Intersenfase Skoolredenaarskompetisie: Gr. 1 tot 4 Dinsdag 18 Nelleke du Toit verjaar Skoolredenaarskompetisie: Gr. 5 & 6 Donderdag 20 Skoolredenaarskompetisie: Gr. 7 Vrydag 21 Krieket: Noordwesdistriktoernooie Saterdag 22 Krieket: Noordwesdistriktoernooie Johnny Warren verjaar Sondag 23 Krieket: Noordwesdistriktoernooie Maandag 24 Erfenisdag Dinsdag 25 Opening: Christa van Zyl Tema van die week: Bou n gesonde selfbeeld! Leer om van jouself te hou en te respekteer. Snoepiediens: Piet Dreyer

7 Terreindiens: Stephan Spamer, Chrizél Jordaan, Sarie Wessels Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: 4 Woensdag 26 Oueraand vir gr. 1- tot 3-briefdraers se ouers Diskonto-boekverkope in skoolsaal Donderdag 27 Oueraand vir gr. 4- tot 7-briefdraers se ouers Diskonto-boekverkope in skoolsaal R&R: Koekverkoping - Vissies Vrydag 28 Afsluiting: BL Skool sluit om 11:00 vir die Aardklopvakansie Hokkie: NW-uitdaagreeks Saterdag 29 Hokkie: NW-uitdaagreeks 7 VIERDE KWARTAAL OKTOBER Dinsdag 9 Skool heropen vir die vierde kwartaal R.G.B. Jacobs HOOF gn & prov ADVERTEER HIER VIR R300 VIR DIE RES VAN DIE JAAR Stuur die advertensie vir pietermdup@gmail.com en betaal die geld in die skoolfondsrekening in met die verwysing Wilgerloot en u besigheid / diens se naam. Marthie Mc Donald marthiemcd@gmail.com craftykidspotch.co.za Kinders 5 13 jaar

8 8 ide solutions for Propertieserviroject.. SPRAAKTERAPEUT & OUDIOLOOG REMEDIëRING Marianna Geel (018) KITAARLESSE Ouderdom: Vanaf Graad 3 Kontak: Anet Olwagen Sel:

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Hanlie Krüger en Esmie Koornhof het verlede week operasies ondergaan. Baie sterkte en mag julle

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Die eerste vakansie het soos n droom verby gevlieg. Die personeel is slaggereed vir al die aktiwiteite

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Martie Schoonwinkel is met siekverlof tot aan die einde van die jaar Christa van Zyl is weer op

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMPER Sonja Coetzer-Nel en Mariaan van Vuuren het operasies ondergaan. Altwee die juffrouens is al ontslaan

Nadere informatie

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL JAARPROGRAM 2019 Hierdie jaarprogram was korrek op 16 Januarie 2019. Raadpleeg altyd die opgedateerde program soos wat dit van tyd tot tyd op die School Communicator, die skool se webwerf en die nuutste

Nadere informatie

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 2/16 2 Februarie 2016 Beste Ouers BLIKKIE-PROJEK VIR BUFFELSVLEI Die skool, in samewerking met die SJGD van die NWU, wil graag die ergste nood van leerlinge

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Elize Jansen van Rensburg se eggenoot, Paul, is tragies oorlede. Die Tokkies se harte gaan uit

Nadere informatie

SENIORKOOR WEN APPLOUSFINAAL

SENIORKOOR WEN APPLOUSFINAAL 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/17 3 Augustus 2017 Beste Ouers AFSPRAAKOUERAAND Die laaste afspraakoueraand word DV gehou op Maandag, 7 Augustus vanaf 17:30 by die skool. Indien u die

Nadere informatie

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie.

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 5/17 23 Maart 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan

Nadere informatie

BOODSKAP VAN BL-VOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD

BOODSKAP VAN BL-VOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 8/17 20 Junie 2017 BOODSKAP VAN BLVOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD Beste Ouers, Ek het geen twyfel dat u met my sal saamstem dat die hoofoogmerk van Laerskool

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Piet Dreyer het weer oupa geword bederf! Baie geluk! van n kleindogter. Ons wens is dat jy en Marita

Nadere informatie

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA 1/ 10 Netbal Ons netbal is van hoogstaande gehalte. Ons het A,B,C en D spanne in elke ouderdom van o/9 tot 0/13. Ons doen ook vaardigheidsontwikkeling in Gr. R, Gr. 1 en Gr. 2. Ons het jaarliks 2 massa

Nadere informatie

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie.

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 23 Julie 2014 Beste Ouers UIT

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Die ooievaar het weer eens n draai oor die skool gemaak. Jako Malan het onlangs verneem hy gaan

Nadere informatie

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het.

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 12/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 16 September 2014 Beste Ouers

Nadere informatie

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar.

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie 2018 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar. Estelle Naudé se seun,

Nadere informatie

POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS mooi.riv@iafrica.com mooi.info@iafrica.com www.laerskoolmooirivier.co.za Laerskool Mooirivier Posbus 20083 Noordbrug 2522 23 Januarie 2013 Die Hoof en Atletiekorganiseerder POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015 Beste Ouers OUERAAND: 19 MEI OM 18:00 BY DUETKERK Op 19 Mei sou die alombekende spreker, Brad Huddleston, Laerskool Mooirivier besoek.

Nadere informatie

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015 Beste Ouers ERKENNINGSFUNKSIE IN SANLAM OUDITORIUM U word hiermee uitgenooi na die skool se erkenningsfunksie wat DV gehou sal word

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk.

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/14 4 November 2014 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk. Mnr. Ruben Jacobs se tweede

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP Die volgende leerders wat op 10 en 11 Maart aan die ATKV-Redenaars se eerste uitdunronde by Parel Vallei in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Nadere informatie

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by 22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan al ons ouers, leerders en personeel vir die afgelope besige kwartaal. Dit was n suksesvolle kwartaal met baie hoogtepunte en

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober.

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober. 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 13/14 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za eposadresse: admin@lsmooirivier.co.za; finansies@lsmooirivier.co.za 30 September 2014 Beste Ouers

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DoE/November 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NUUSTAK 37/ November 2018

NUUSTAK 37/ November 2018 Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 37/2018 8-14 November 2018 Geagte Ouer Vir ʼn

Nadere informatie

inligting vir skole Doen iets wen iets!

inligting vir skole Doen iets wen iets! inligting vir skole Storieleesfees! Doen iets wen iets! Storieleesfees! kategorieë Leerders kan in een van die volgende vyf kategorieë deelneem volgens hulle graad: voorleeskategorie: Kategorie graad RR

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

Motheo Onderwysdistrik

Motheo Onderwysdistrik 1 Motheo Onderwysdistrik AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL Vraestel 2 Mei/Junie 2014 PUNTE: 80 GRAAD: 10 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING A

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van Spanverslag Noord Kaap (NK) Rensche Janse van D 18 135 - GS 7.17 8 677 Rensburg Rensche Janse van D 18 216 - SG 18.81 5 345 Rensburg Marthie Maree D 18 51-400m 1:12.57 2 561 Marthie Maree D 18 270-200m

Nadere informatie

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018) 01/01/2018 Maandag 02/01/2018 Dinsdag Verj: Me Kadys Roux 02/01/2018 Dinsdag Verj: Mnr Gawie Nieuwoudt 03/01/2018 Woensdag 04/01/2018 Donderdag 05/01/2018 Vrydag Verj: Mnr Handré Victor 06/01/2018 Saterdag

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD DIE IN AFRIKAANS Net soos in Engels is daar 3 TYE (tenses) : VERLEDE TYD (past tense) TEENWOORDIGE TYD (present tense) TOEKOMENDE TYD (future tense) DIE VERLEDE TYD Die volgende reëls sal jou help om n

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Veels Geluk! Lekker Verjaar! Oktober {2} Jakkie le Roux {3} Lina Cameron Philip van Dyk / Chantelle Venter {4} Andries Piek / Geoff Smith {5} Leonie Prinsloo {6} Drean Prinsloo. {7} Chanté Grundelingh {9} Dirkie Naude {10} Paul White

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 Januarie 2018 1 1 NUWE JAAR 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 2 3 14 15 Skole Open (O/w) 16 17 Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1 18 19 20 4 21 22 23 Atletiek: Kleurbyeenkoms @ AHS Inligtingsaand:

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Januarie 1 2 3 4 5 6 Nuwejaarsdag 7 8 9 10 11 12 13 1ste Krieket vs. Paarl Gim 1ste Krieket vs. Boys High 1ste Krieket vs. Stirling Union High-Toernooi Union High-Toernooi Union High-Toernooi 14 15 16

Nadere informatie

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies:

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie