Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018"

Transcriptie

1 Hoërskool Elspark Tel: /4 Faks: Rooikat-nuus Uitgawe # 35 NUUSBRIEF 6/ Mei 2018 Geagte Ouers Nog net n paar dae, dan begin die Junie-eksamen. Baie sterkte aan u almal met die saam-leer en ondersteuning wat u u kinders bied. Ons hoop dat elkeen die punte sal kry waarvoor hy/sy hard leer. Sien die eksamenrooster aangeheg. Let daarop dat leerlinge gedurende eksamentyd teen 7:30 by die skool moet wees en teen 13:00 kan verdaag, behalwe indien die eksamensessie later klaarmaak. Indien u verkies dat u kind tuis studeer moet u die skool skriftelik in kennis stel. Baie geluk aan al ons sportspanne wat baie goed vaar in hul onderskeie ligas. Sien uitslae hieronder. Die nuutverkose beheerliggaam het gister reeds hul tweede vergadering gehou en die volgende besluite is geneem: 1. Die skool se sweetpakbaadjie mag gedurende die wintermaande, Mei tot Augustus saam met skooldrag gedra word. 2. Die skool se busroetes word aan die einde van die kwartaal gestaak. Ouers is welkom om van munisipale- of ander busdienste gebruik te maak. Indien u weet van bussies of ander vervoer na en van die skool in u omgewing, stuur asb. die inligting na kantoor@hselspark.co.za 3. Die oplaai/aflaaisone is nou aan die oostekant van die skool. Borde sal aangebring word en alle busse en minibusse sal in Tierhoutstraat stop. Ouers word gevra om nie leerders by die stopstraat af te laai nie. Mnr. J. van Niekerk GELUKWENSING Baie geluk aan mnr. J. Erasmus wat die toekenning ontvang het as Gauteng krieketskeidsregter van die jaar. SKOOLGELDE Baie dankie aan al ons ouers wat getrou hul skoolgelde betaal. Mei skoolfonds is reeds betaalbaar. Skoolgeld is vooruit betaalbaar teen die 7de van elke maand. Page 1 of 11

2 !! Uitstaande gelde!! Alle agterstallige gelde is betaalbaar voor 31 Mei Bank besonderhede: Bank: FNB Bank Tjekrekening no.: Tak kode: Verwysing: u familie kode of kind se naam en van NB!! Volgens die Finansiële Beleid van Hoërskool Elspark, indien u rekening meer as twee maande agterstallig is, word die hele jaar se uitstaande skoolgelde oorhandig aan CeeBee Debt Collectors. Kontak die finansies kantoor indien u enige navrae het - Tel: /4 of ronelsmit@hselspark.co.za SPORT Rugby/Netbal *Rugby Uitslae van die laaste drie wedstryde: Elspark vs John Voster 1ste de 0 35 o/16a 5 29 o/15a 5 48 o/14a *Netbal Elspark vs Brandwag 1ste de o/16a o/15a 0 58 o/14a Netbal resultate: Elspark vs Dinwiddie 15 Mei o/14a 22 3 o/15a o/15b 10 2 o/16a wen 1ste Elspark vs Elsburg 15 Mei o/14a 17 6 o/14b 13 3 o/15a 5 1 o/16a o/18a Elspark vs Boksburg High 17 Mei o/14a 14 1 o/14b 13 0 o/15a 3 3 o/15b 14 4 o/16a o/18a 10 5 Elspark vs Stoffberg 1ste de o/16a o/15a 0 40 o/14a 0 48 Page 2 of 11

3 Ander datums 6-9 Sept Leerlingraad kamp vir Sept Gr 12 Funksie 03 Nov Senior Burgersportdag Kwartale : 10 Apr - 22 Jun 3: 13 Jul - 28 Sep 4: 09 Okt - 12 Des HULPVERLENING ROOSTER: 2018 GR.8-11 Sien aangeheg VERPLIGTE KLAS ROOSTER: GR. 12 Sien aangeheg GRAAD 12 WINTERSKOOL JUNIE 2018 Sien aangeheg VOORLOPIGE VOORBEREIDENDE EKSAMEN GR Sien aangeheg JUNIE EKSAMENROOSTER Sien aangeheg Page 3 of 11

4 HOЁRSKOOL ELSPARK EXTRA CLASS/HULPVERLENGING:2018 GR. 8 GR. 9 GR. 10 GR. 11 MAANDAG/ MONDAY Afr. /SW/SS NW./Tegnologie NS,/ Tech Wisk. Gelet.Mat Lit/Te.Wisk, Tec Maths/ IGO,EGD/ RTT.CAT/ IT. Eng/Rel, /Rek.Acc. Teg. Wet Tec. Science DINSDAG/ TUESDAY Eng,/EBW/EMS/ Rek./Acc Afr, /SW/SS Afr/, LW,LS/Toerisme, Tourism/ Wisk. Maths FW.PS/ Wisk Maths/Wisk.Gelet,Maths Lit/ T Wisk,Tech Maths/IGO,EGD/ RTT CAT/ IT/Rek, Acc WOENSDAG/ WEDNESDAY Wisk/ SK, Maths/A+C Eng/, EBW/Rek. EMS/ACC FW, PS/Teg. Wet, Tec. Science,/BS/ Houtb, Woodwork/Pas endraaifitting + Turning/ Motors/Elektries Elec Wisk Maths/ BS,/Elektries,Elec/Houtb, Woodworking/ Motors/ Pas + DraaiFitting + Turning DONDERDAG/ THURSDAY NW./Tegnologie NS, /Tech Wisk./ SK. Maths,/ A+C Eng,/Rel/, RekAcc/ Geo. Afr/ LW, LS/ ToerismeTourism Page 4 of 11

5 Page 5 of 11

6 HOЁRSKOOL ELSPARK GRAAD 12: VERPLIGTE PERIODE 9: 14:00-15:00 GEEN AFWESIGHEDE NIE KWARTAAL 2: 2018 APRIL -MEI Dag/Datum Vak Ma 16/4 Afr. A Eng. B Di. 17/4 Afr. B Eng. A Wo. 18/4 Wisk. Wisk. Gelet. Teg. Wisk. Do. 19/4 Teg Wet. Ma 23/4 FW/Toerisme Di. 24/4 Religie Wo. 25/4 BS, Elektries, Meganies, Motors, Houtbewerking Do.26/4 Wo. 2/5 Do. 3/5 Ma. 7/5 Di. 8/5 Wo. 9/5 Do. 10/5 Ma. 14/5 Di. 15/5 Wo.16/5 Do. 17/5 Ma. 21/5 Di. 22/5 Wo. 23/5 Do. 24/5 Ma. 28/5 Di. 29/5 Wo. 30/5 Do. 31/5 IGO LW RTT IT/GEO Afr. A Eng. B Afr. B Eng. A Wisk. Wisk. Gelet. Teg. Wisk. Teg Wet FW/Toerisme Religie BS, Elektries, Meganies, Motors, Houtbewerking IGO LW RTT IT/GEO Afr. A Eng. B Afr. B Eng A Wisk. Wisk. Gelet. Teg. Wisk. Teg Wet. ADJUNKHOOF A.E. BOTHA Page 6 of 11

7 Datum Dag Aandskool HOËRSKOOL ELSPARK GR. 12 WINTERSKOOL JUNIE Mei Woensdag Reis en Toerisme 3 Mei Donderdag Reis en Toerisme Datum Dag 14:00 15:30 15:45 16:15 18 Junie Maandag 19 Junie Dinsdag Tegniese Vakke (1) GEO (1) Wiskunde, Wisk Gel en Teg Wisk (1) Tegniese Vakke (1) GEO (2) Wiskunde, Wisk Gel en Teg Wisk (2) 20 Junie Woensdag IGO (1) Siviel (2) 21 Junie Donderdag Teg. Wetenskap (1) Teg. Wetenskap (2) 22 Junie Vrydag FW (1) FW (2) Datum Dag 08:00 09:45 10:00 11:45 12:00 13:45 14:00 15:45 23 Junie Saterdag FW (3) FW (4) Teg. Wetenskap (3) LW (1) Teg. Wetenskap (4) LW (2) 25 Junie Maandag Wiskunde (3) Wiskunde (4) Religie (1) Religie (2) 26 Junie Dinsdag Siviel (3) LW (3) IGO (2) LW (4) IGO (3) Siviel (4) 27 Junie Woensdag Religie (3) Religie (4) Afr Groep 1 (1) Eng Groep 2 (1) Afr Groep 2 (1) Eng Groep 1 (1) 28 Junie Donderdag RTT (1) GEO (3) RTT (2) GEO (4) RTT (3) RTT (4) 29 Junie Vrydag Afr groep 1(2) Eng groep 2 (2) Afr groep 2 (2) Eng groep 1 (2) IGO (4) Siviel (4) 30 Junie Saterdag IT BS (1) IT BS (2) IT BS (3) IT BS (4) 2 Julie Maandag Afr groep 1 (3) Eng groep 2 (3) Afr groep 1 (4) Eng groep 2 (4) Afr groep 2 (3) Eng groep 1 (3) Afr groep 2 (4) Eng groep 1 (4) Page 7 of 11

8 HOËRSKOOL ELSPARK VOORLOPIGE VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD Datum Dag Tyd Vak Vraestel Tydsduur 21/8 Di. 8:00 English FAL 2 31/8 Vr. 8:00 Wisk./Wisk. Gelet. 1 3/9 Ma. 8:00 Wisk./Wisk. Gelet. 2 5/9 Wo. 8:00 Besigheidstudies 1 7/9 Vr. 8:00 LO (EINDEKSAMEN) 14/9 Vr. 8:00 FisieseWetenskap 1 17/9 Ma. 8:00 FisieseWetenskap 2 20/9 Do. 8:00 Geografie 1 13:00 Geografie 2 1 ½ uur 21/9 Vr. 8:00 Lewenswetenskap 1 2 ½ uur 24/9 Ma. Erfenisdag 26/9 Wo. 8:00 Lewenswetenskap 2 2 ½ uur 27/9 Do. 8:00 Toerisme 1 Page 8 of 11

9 DATUM GRAAd 8 GRAAD 9 GRAAD 10 TYD GRAAD 11 TYD GRAAD 12 TYD 28 Mei Afr. HT STUDIE Lewenswetenskap 2.5uur Afr HT2 2.5 uur STUDIE Ma. Eng. HL Eng. HL2 Middag STUDIE STUDIE L0 STUDIE Besigheidstudies 29 Mei STUDIE Afr. HT 1 RTT 1 Afr. EAT2 STUDIE Di. Eng HL (Skryf in 2 klasse) Eng. FALP2 Middag STUDIE STUDIE RTT 1 (in 2 klasse) RTT PAT Afr. HT uur 30 Mei LO Tegnologie Afr. HT. 2 2uur FW PAT RTT 1 Wo. (1.5 uur) Eng. HL. 2 2uur Middag STUDIE STUDIE IGO 1 2.5uur FW PAT 1.5 uur IT 1 31 Mei Wisk Gesk. IT 1 Toerisme 2uur Lewenswetenskap 2.5uur Do. (1,5uur) Middag STUDIE STUDIE Besigheidstudies uur TegnieseVakke LO 2uur 1 Junie Vr. GEO STUDIE Wiskunde1 Wisk. Gelet. 1 Teg. Wisk uur FisieseWetenskap 1 TegnieseWetenskap Teg. Wet PAT FisieseWetenskap 1 TegnieseWetenskap 1 2uur 4 Junie NW Geo Wiskunde 2 FisieseWetenskap 2 FisieseWetenskap 2 Ma. (1.5uur) Wisk. Gelet uur TegnieseWetenskap 2 Page 9 of 11

10 Teg. Wisk2 Middag STUDIE STUDIE Toerisme LO 2uur RTT 2 IT 2 5 Junie STUDIE SK Afr. EAT 2 2uur RTT 1 Eng. FAL2 Di. Eng. Fal2 (In 2 klasse) Middag STUDIE STUDIE IGO 2 RTT 1 (In 2 Klasse) IGO 1 6 Junie EBW Afr. EAT Geografie 1 Rekeningkunde/ Toerisme/ Wo. Eng. FAL RTT 2 FW PAT Middag STUDIE STUDIE Geografie uur RTT 3 2uur TegnieseVakke 7 Junie Do. STUDIE LO (1.5uur) TegnieseVakke Besigheidstudies STUDIE Middag STUDIE STUDIE STUDIE IGO P1 Eng. EAT 1 8 Junie Afr. EAT NW FisieseWetenskap 1 Wiskunde1 Wiskunde1 Vr. Eng. FAL TegnieseWetenskap Wisk. Gelet. 1 2uur Wisk. Gelet. 1 (2hrs) Teg Wet. PAT Teg. Wisk 1 Teg. Wisk 1 11 Junie SK Afr. HT 4 FisieseWetenskap 2 Wiskunde 2 Wiskunde 2 Ma. Eng. HL 4 Wisk. Gelet.2 2uur Wisk. Gelet.2 (1.5uur) Teg. Wisk2 Teg. Wisk2 Page 10 of 11

11 Middag STUDIE STUDIE FW PAT Religiestudies1 2uur Afr. HT uur 12 Junie Gesk. EBW Afr EAT 1 Lewenswetenskap 2.5uur IGO 1 Di. Eng. FAL1 Middag STUDIE STUDIE STUDIE Afr. EAT1 2uur Religiestudies1 Eng. FAL 1 Tegnologie Afr.EAT 4 Rek Afr. HT 1 Geografie1 13 Junie Eng FAL 4 Eng. HL1 Wo. (1.5 uur) Middag STUDIE STUDIE Afr. HT 1/Eng. HL1 2uur Religiestudies2 Geografie2 1.5 uur 14 Junie STUDIE Wisk. RTT 2 IGO 2 Religiestudies2/ Do. IT 2 IT PAT Middag STUDIE STUDIE RTT 3 2uur STUDIE IT PAT 15 Junie STUDIE DAT-TOETSE Besigheidstudies2 1.5uur STUDIE RTT PAT Vr. 18 Junie-22 Junie SKOOL SKOOL SKOOL SKOOL SKOOL Page 11 of 11

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

POSBUS 12001, ELSPARK

POSBUS 12001, ELSPARK Hoërskool Elspark POSBUS 12001, ELSPARK 1418 www.hselspark.co.za Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 20 NUUSBRIEF 11/ 2016 VOORWOORD Mnr. JH van Niekerk Geagte Ouers Eerstens,

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 24. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 4/ Maart VOORWOORD Mnr.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 24. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 4/ Maart VOORWOORD Mnr. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 24 NUUSBRIEF 4/ 2017 17 Maart 2017 VOORWOORD Mnr. J van Zyl Wat n voorreg om hierdie voorwoord te skryf! Die huidige Beheerligaam

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 37. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 8/ Augustus 2018.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 37. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 8/ Augustus 2018. Hoërskool Elspark Tel: 0 893 03/4 Faks: 0 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 37 NUUSBRIEF 8/ 08 0 ustus 08 Geagte Ouers Na n lang vakansiebreek is die derde kwartaal besiger as ooit. Dankie vir almal wat

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

PERSONEELLYS POS Van Noemnaam Verlof Sel

PERSONEELLYS POS Van Noemnaam Verlof Sel PERSONEELLYS 06 POS Van Noemnaam Verlof Sel Kleynhans Annemarié 0 53 Krüger Jacques 03 35 65 3 Van den Berg Org 0 460 73 4 Immelman Deon 074 3 5 Kuperus Antoinette 04 54 45 6 Van Tonder Joan 04 606 35

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan * Julie 2015

Hoërskool McLachlan * Julie 2015 Hoërskool McLachlan * Julie 05 Kwartaal : 5 x 0-dag siklusse 0 5 6 *Alle punte ingelees Puntebespreking begin *Toelating 06 begin *Puntebesprekings *Rugby/Netbal Oef. *L/S rapporte gereed vir ondertekening

Nadere informatie

Graad 12 - OUERAAND

Graad 12 - OUERAAND Graad 12 - OUERAAND 2017 www.nelliesh.co.za Dankie dat ek eerstehands kan gesels Inhoud van gesprek Gr 12-uitslae 2016 Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar Dissipline

Nadere informatie

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde GRAAD 8 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak seker dat u kind die nuwe skooljaar

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net NUUSBRIEF 7 VAN 2017 Geagte Ouer/Voogde 13 Oktober 2017 1. UIT DIE HOOF

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

ASSESSERINGSPROGRAM KWARTAAL

ASSESSERINGSPROGRAM KWARTAAL ASSESSERINGSPROGRAM KWARTAAL 2 2013 LW: Datums kan verander Ook beskikbaar op www.gouties.co.za 16 April 2013 SOORT ASSESSERINGSTAAK DATUM OPMERKING ENG GR 12 LISTENING TEST TAAK 6 2013/04/16 IGO GR 10

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers WEEKBRIEF 17 VAN 2017 GROEI.. UIT DIE KANTOOR ONS GROEI.. Saterdag 3 Junie is ons jaarlikse

Nadere informatie

Donderdag 28-jan 6:30 8:27 11:54 12:54 15:34 17:23 19:20

Donderdag 28-jan 6:30 8:27 11:54 12:54 15:34 17:23 19:20 Januari 2016 Vrijdag 1-jan 6:44 8:50 11:41 12:44 14:55 16:41 18:45 Zaterdag 2-jan 6:44 8:50 11:41 12:45 14:56 16:42 18:46 Zondag 3-jan 6:44 8:50 11:42 12:45 14:57 16:43 18:47 Maandag 4-jan 6:44 8:49 11:42

Nadere informatie

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys vir 2012. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2015 KWARTAAL 1

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2015 KWARTAAL 1 HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2015 KWARTAAL 1 WEEK DATUM AKTIWITEIT M JAN 12 D JAN 13 Handboekverkope, graad 11-12 [09:00 12:00; 14:00 16:00] W JAN 14 Handboekverkope, graad 9-10 [09:00 12:00; 14:00 16:00]

Nadere informatie

30 November 2017 JANUARIE 2018

30 November 2017 JANUARIE 2018 JANUARIE 2018 1 Maandag Nuwejaarsdag 5 Vrydag Vrystelling van NSS-punte 2017 12:00 11 Donderdag NSS-toekennings 14 Sondag Finale Rolbalproewe Bolandspanne 15 Maandag Skool Begin Opvoeders Gr. 8-Oriëntering

Nadere informatie

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2016 KWARTAAL 1

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2016 KWARTAAL 1 HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2016 KWARTAAL 1 WEEK DATUM AKTIWITEIT M JAN 4 D JAN 5 W JAN 6 D JAN 7 V JAN 8 Kantoor en Admin open S JAN 9 S JAN 10 M1 JAN 11 Skool open vir personeel 07:30 13:00; Personeelverg:

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad: Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 29/14 2014 10 20 n Vriend is iemand wat na

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB19/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 30 Mei 2016 OB19/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 WISKUNDE PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *3WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord al die vrae in

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida Aansoek om toelating Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA 1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat. 2. Twee

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan * Julie 2012

Hoërskool McLachlan * Julie 2012 Hoërskool McLachlan * Julie 2012 5 x 10 Siklusdae 16 [LSt/MS] 17 [MdK/STP] 18 [TP/JAK] 19 [ES/NK] 20 [LS/PdT] 21 22 SAAL: Past. De Jager *Alle punte inhandig 1[1] [DB/STP] *Kontroleer versamelstate 2 [LSt/JAK]

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB02/2017 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 16 Jan. 2017 OB02/17 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Ons glo en vertrou dat almal nou rustig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019 OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB15/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 3 Mei 2016 OB15/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Toelating 2017: Do. 19 Mei 2016 : Inligtingsaand

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

JANUARIE 2014 HOËRSKOOL PIONIER GELOOF, LEWENSKRAG, VOORUITGANG. Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 16 Vrugtefees Sokkie

JANUARIE 2014 HOËRSKOOL PIONIER GELOOF, LEWENSKRAG, VOORUITGANG. Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 16 Vrugtefees Sokkie JANUARIE 2014 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Bestuur & Kantoorpersoneel meld aan 10 11 12 13 Personeel meld aan 14 15 Skool Open: Leerlinge Gr. 8 Boeresport Gr. 8 Sokkie 16 Vrugtefees Sokkie 17 Gr. 8 Kamp Rugbykamp:

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Nuusbrief 1 24 Januarie 2017 Uit die hoof se kantoor 'n Grit lewenswyse Ek wil elke Wonnie en hul ouers welkom heet by die 2017 skooljaar. Mag ons Hemelse Vader in alle opsigte die bron van krag en inspirasie

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

BROEDIE NUUS.  WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed VOLUME 17 UITGAWE 4 WOENSDAG, 28 Junie, KW.2 Leed Ons innige simpatie aan Annemarie en Bennie Burger en kinders met die afsterwe van Annemarie se pa. Ons bid hulle sterkte toe in die tyd wat voorlê. Lief

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Januarie 1 2 3 4 5 6 Nuwejaarsdag 7 8 9 10 11 12 13 1ste Krieket vs. Paarl Gim 1ste Krieket vs. Boys High 1ste Krieket vs. Stirling Union High-Toernooi Union High-Toernooi Union High-Toernooi 14 15 16

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 info@hsmclachlan.co.za www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui

Nadere informatie

20 Oktober 2017 Webtuiste: Uitgawe: 33

20 Oktober 2017 Webtuiste:   Uitgawe: 33 0 Oktober 07 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Geluk aan die volgende matrikulante met pragtige toekennings by die prysuitdeling: EKSAMENREËLS VIR LEERDERS Enkele belangrike sake vir

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart - Die sportdag word op die volgende terreine aangebied: - stro Hokkiebane van en Jim Fouchè Hoërskool word gebruik asook twee gras hokkievelde by Hoërskool Fichardtpark.

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016 1 WISKUNDE GRAAD 5 Junie 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende: 1.1 3 500 50 = 70 1.2 360 20 = 360 10 2 1.3 60 x 100 = 6 x 1 000 1.4 124 + 345 = 345 + 124 1.5 0 x 40 = 3 600 1.6 15 x 8 = 30 x 4 1.7 2 1 2 +

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Januarie 2016 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag 1 Nuwejaarsdag 2

Januarie 2016 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag 1 Nuwejaarsdag 2 Januarie 2016 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag 1 Nuwejaarsdag 2 3 4 BCVO Kantoor open 5 6 7 Kranskopfees - 8 9 Kranskopfees - Nylstroom Nylstroom BCVO Glansgeleentheid Kranskopfees - Nylstroom

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U DdP/LP 27 Oktober 2017 Geagte Ouers OMSENDSKRYWE Ons nader nou die laaste gedeelte van n baie besige jaar. Ons bring n paar belangrike sake onder u aandag. 1. NOVEMBER-EKSAMEN Hierdie eksamen is een van

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie