Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike"

Transcriptie

1 Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus E-pos adres: Kuilsrivier Faks Webwerf : Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk Ure 08:00 12:00 Sekretaresse Cathy Fullard Ure 08:00 12:00 Koster Tim Burrows of koster@ngkeike.co.za Kinderkerk Riëtta Odendal Snr Kategese Anien Heydenrych Orrelis René Ferreira (h) Verlede week se erediensbywoning Oggenddiens: 322 Kinderkerk: 38 Totaal : 456 van 1728 (26.39%) Aanddiens: Augustus :30 Oggenddiens NAGMAAL Deuroffer ten bate van: Kuilsrivier Jeugbedieningforum 09:30 Kinderkerk in die konsistorie Erediensspan 2 & 3 Charl en Johan Elfde Sondag in Koninkrykstyd 18:00 Aanddiens - NAGMAAL Senior Kategese na afloop van die aanddiens VANDAG SE DEUROFFER IS TEN BATE VAN: KUILSRIVIER JEUGBEDIENINGFORUM Die Jeugbedieningforum van die vier NGK gemeentes finansier tesame met die skole maatskaplike werkers by Hoërskool De Kuilen en Laerskole De Kuilen en Mikro. Hulle werk behels hoofsaaklik indiwiduele terapie waarin onder andere gefokus word op verhoudings, uitdagende gedrag, die effek van egskeiding en n gebrekkige selfbeeld.

2 WEEK SE PROGRAM Gebedsonderwerp vir die week: Werk onder Kuilsrivier se jongmense Leesroostertekse vir die week Matt 16:13-20; Eks 1:8-2:10; Ps 124; Rom 12:1-8 Datum Tyd Wie / Wat Besonderhede Maandag 19:30 Vroue Bybelstudie kleingroep Byeenkoms in Moederskamer 21-Aug 19:30 Sportmanne Bybelstudie byeenkoms in konsistorie Dinsdag 09:30 Senior Burgers Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 22-Aug 19:00 Kerkkoor Oefening in kerk 19:00 Dinsdag Mannegroep Kleingroepbyeenkoms in konsistorie Woensdag 9:30 Vrouelidmate Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 23-Aug Donderdag 9:30 24-Aug Dienssentrum vir Seniors Sopkombuis Kerkraad Byeenkoms by Moedergemeente se kerksaal Musiek by Huis de Kuilen Dienie du Plooy, Louis van Eeden, Hanlie van der Westhuizen, Elmare Burger, Estelle Snyman, Doreen Viola Verslae vir die komende kerkraadsvergadering inlewer by kerkkantoor. Vrydag 9:30 Gebedsgeleentheid Alle lidmate word genooi om te deel in die weeklikse geleentheid in die Moederskamer 25-Aug Saterdag 26-Aug

3 VOLGENDE SONDAG SE PROGRAM 27 Augustus 2017 BYBELSONDAG 09:30 Oggenddiens Deuroffer ten bate van: Gideons 09:30 Kinderkerk in die konsistorie 18:00 Aanddiens Senior kategese na afloop van die aanddiens Erediensspan 1 Derick du Toit Nuwe Lidmate 1. Welkom aan alle nuwe De Eike lidmate skryf gerus u naam in die Nuwe Intrekkers Registers by die deure. 2. Die volgende lidmate se lidmaatskapsertifikate is ontvang: - Ria van der Merwe vanaf Oor-die-Vaal, Christiana - Jan en Rosaline Steyn vanaf Upington-Oos - Hyla Harmse vanaf Welgemoed Verjaarsdae vir die week 20/08 Adam Clark, Johan Papenfus, Hannah Neethling 21/08 Martie Swart 22/08 Esther van Eeden, Lizette Matthee, Elize Mulder, Lize Small 23/08 Annika le Grange, Ray Pitt, Lieb Liebenberg 24/08 Hettie Slabber, Thys Bosman, Sally Nieuwoudt, Mienke du Toit 25/08 Hanelize Steyn, Leandri Volschenk, Jantjie Muller, Leon Ehlers, Jakes Kearney 26/08 Jan Geldenhuys, Danie Bruwer, Koot van Greunen Danksegging en Voorbidding 1. Fanie du Toit (Othello) is oorlede. Die roudiens was Vrydag. 2. Francois du Toit (snr) (Brackenfell) sowel as hul dogterjie, Suri het n draai in die hospitaal gemaak. 3. Thys Bosman (Welgevonden, Bottelary) se pa, Dawie Bosman (Othello) se gesondheid het n terugslag gehad. 4. Ben Jacobs (Othello) is in die hospitaal. Van alles en nog wat 1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate : Lerina Venter ( ) en Marita Koen ( ) 2. Liedere Versoek-boek: indien daar n spesiale lied is wat jy graag wil versoek deur die gemeente gesing moet word, skryf dit gerus in die versoek-boek wat in die vakkie in die voorportaal is. 3. Die Mediasentrum is elke Sondag na die erediens oop, gedurende die skoolkwartale. 4. Ons is nog steeds op soek na ou tydskrifte om te versprei na minderbevoorregtes. Bring gerus na die kerkkantoor. Enige ou klere somer sowel as winterklere is ook welkom, sowel as beddegoed, handdoeke, gordyne, ens. 5. Sopkombuis: Lidmate wat graag n brood vir die sopkombuis wil skenk, kan dit in die mandjies by die deure plaas of na die kerkkantoor neem. 6. Daar is gratis Afrikaans en Engels Bybels by die kerkkantoor beskikbaar wat lidmate kan skenk aan iemand wat nie n Bybel het nie. Ons dink veral aan huis- en tuinwerkers, petroljoggies, ens. 7. Lux Verbi en Alta du Toit-nasorgsentrum nooi lidmate uit na Sheri Brynard se bekendstelling van haar boek Shéri, Nes ek is. Shéri is die enigste persoon met Downsindroom in die wêreld wat n tersiêre diploma het. Kom luister na haar en haar ma, Susette op Saterdag 14 Oktober Kaartjies kos slegs R50.00 per persoon. Bespreking by Marina van der Meulen by marina@altadutoit.org.za of Moedergemeente reël n gebedsgeleentheid op Woensdag 6 September :00 tot 13:50. Kom bid saam as gemeenskap van Kuilsrivier. n Geleentheid om die Here te dank, te eer, en ons nietigheid voor Hom te erken. Daar is ook geleentheid om die gemeenskap aan die Here op te dra. 9. Bydraes vir die volgende uitgawe van Die Akker word ingewag. Die sperdatum is 7 September Stuur bydraes na ngkeike@cybersmart.co.za of gee in by die kerkkantoor. 10. Heidekoppie gemeente hou op Saterdag 2 September 2017 basaar 8:00. Sien kennisgewingbord vir meer inligting.

4 11. GODSDIENS IN SKOLE hoe kan gelowiges hul Christenskap in skole beoefen, op n wyse wat ander se vryheid van geloof en godsdiens respekteer? Sondag 27 Augustus 2017 om 18:30 word dié gesprek gevoer by NGK Durbanville en sal gelei word deur ds. Nelis Janse van Rensburg, moderator van die Wes-Kaapse Sinode. 12. NGK Kuuilsrivier (Moedergemeente) beskik oor n vakature vir n KASSIER. Dit is n halfdagpos. Diensaanvaarding is 1 November Sluitingsdatum vir aansoeke is 13 September 2017 om 10:00. Vir navrae kontak Johan Zietsman ( ). Stuur CV s na ngkkuilsrivier@absamail.co.za. 13. Die kerk se parkeerterrein gaan eersdaags herstel word en die werk sal ongeveer 5 tot 6 weke duur. Daar sal gedurende die tydperk geen ingang vanaf Van der Heeverstraat wees nie. Ons besef dat dit baie ongerief gaan veroorsaak, maar vra geduld en samewerking van al ons lidmate. 14. Die volgende kerkraadsvergadering vind plaas op Woensdag 30 Augustus 2017 om 19:00 in die konsistorie. 15. Kommissievoorsitters moet die verslae vir bostaande kerkraadsvergadering teen Donderdag 24 Augustus 2017 by die kerkkantoor inlewer. Die Kommissie vir Vrouelidmate (voorheen bekend as Vrouediens) Skryf GEDAGTE VIR DIE WEEK Rom. 10:11-13 Die Skrif sê tog: "Niemand wat in Hom glo, sal teleurgestel word nie." "Niemand nie!" Dit maak dus geen verskil of 'n mens 'n Jood of 'n Griek is nie, want dieselfde Here is Here van almal, en Hy seën almal wat Hom aanroep, ryklik, want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. VROUEDANKOFFER Baie dankie aan al die dames wat reeds hul dankoffer gegee het. Die bedrag van R is reeds ontvang. Koeverte kan steeds enige Sondag in die mandjies geplaas word. Nuwe Wyksindeling Ds. Jandré Viljoen neem naas die verantwoordelikheid vir die Jeugbediening van die gemeente, ook vir die volgende wyke verantwoordelikheid: WSG 2 f (Jakarandas) WSG 6 b (Eikenbosch) WSG 6 c (Jagtershof) WSG 6 e (Silver Oaks) WSG 6 f (St Dumas) Lidmate wat in die wyke woon, kan vir Jandré skakel by KOMMUNIKASIE IN DE EIKE Nogmaals baie dankie vir almal wat so flink reageer het op ons oproep om e-posadresse. Ons beoog om vroeg aanstaande maand e-nuusbriewe te begin uitstuur. As jy deel hiervan wil wees maak seker dat die kantoor jou e-posadres het!

5 DE EIKE SENIOR BURGER KLUB UITSTAPPIE Die eerste uitstappie van die Senior Burger Klub (SBK) van De Eike gaan plaasvind op Woensdag 13 September Ons gaan die Botaniese Tuin op Stellenbosch besoek. Ons vertrek 10:00 per bus vanaf die kerkgebou. Ek het gereël dat ons op n begeleide toer deur die tuin geneem word. Daarna geniet ons botterbroodjies(scons) en tee/koffie by die restaurant in die tuin(katjiepiering). Ons behoort teen 15:00 terug te wees. Die uitstappie sal jou slegs R50 kos, vervoer ingesluit! Indien jy belangstel, moet jy asseblief so gou moontlik jou naam by die Kerkkantoor opgee. Lidmate wat met eie vervoer wil gaan, moet asseblief ook hul name opgee en aandui dat hulle eie vervoer het. Aangesien die bus net n sekere hoeveelheid mense vat, sal dié wat eerste aanmeld, voorkeur kry. Johan Morkel VANUIT DIE EREDIENS EN AANBIDDINGSKOMMISSIE HET ONS DIE VOLGENDE VERSOEKE ONTVANG. EREDIENSWERKERS Daar is steeds n tekort aan persone wat tydens eredienste kan help met die opneem van die offergawes, deurdiens te doen ens. As jy geroepe voel om die Here ook op die manier te dien,meld asb aan by die kerkkantoor wat jou naam sal deurgee aan ons Erediensspanleiers,wat jou touwys sal maak. As ons genoeg hande kry sal n spesifieke persoon slegs een Sondag per maand vir een uur diens doen,en sal dit help met die vlot verloop van ons eredienste. Baie dankie by voorbaat dat jy hierdie versoek biddend sal oorweeg. KLANK- en POWERPOINT OPERATEURS Ons doen weereens n beroep op persone wat ook op hierdie manier die Here wil dien,en n bydrae wil maak tot die sinvolle verloop van ons eredienste. As jy geroepe voel om jou gewig hier in te gooi, meld asb by die kerkkantoor aan. Jou besonderhede sal gegee word vir Andre Shaw, wat verantwoordelik sal wees vir die opleiding. As ons genoeg hulp kry mag dit wees dat jy slegs een Sondag per maand aan diens sal wees. Baie dankie by voorbaat dat jy hierdie versoek biddend sal oorweeg.

6 Preekskets 20 Augustus 2017 PREDIKER: DS. HANNES BURGER TEMA: SOLA GRATIA Skriflesing: Romeine 4:1-8 Liedere: Loflied: Lied 205:1, 3 Skuldbelydenis: Lied 241:1 Aan die tafel: Lied 253: 1-2 Slotsang: Lied 510: 1-4 Inleiding: Wie dink jy, sal die dankbaarste wees: die een wat weet dat hy niks verdien het nie, en tog alles vergewe is, of die een wat dink dat hy dit eintlik verdien het? 1. Waar kry ek n genadige God? - Eeue later worstel Maarten Luther met hierdie vraag. - Hy kon nie aanvaar dat God so liefdeloos is as wat hy gehoor het nie. - En so ontdek hy die wonderlike verhaal van Abraham in die Bybel. - En Romeine 4 en Hebreërs 18:38 verander sy lewe! 2. Abraham is uit geloof gered - Abraham is die vader van al die gelowiges. Wat het daar in sy lewe gebeur? - Het God hom beloon omdat hy so n wonderlik gelowige mens was? - Dan kan hy homself mos daaroor aanstel! Dit sou n groot prestasie wees! - Maar NEE, sê Paulus Abraham het geglo, en daarom het God hom vrygespreek... - Wat beteken dit? - Dis nie iets wat Abraham gedoen het nie; dis iets wat hy ontvang het. - Geloof is om bakhand voor God te staan, en net alles te ontvang wat Jesus klaar verdien het (die sg leegheid van die geloof ). - Waar kry jy n genadige God? Daar is geen beter plek, as aan hierdie tafel nie... - Hoe dankbaar gaan jy wees, nadat jy sóveel ontvang het...?

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018 AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018 AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018 AANKONDIGINGE 18 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018 AANKONDIGINGE 11 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017 AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018 AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018 AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017 AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018 AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017 AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

BEVESTIGING VAN HUWELIKE BEVESTIGING VAN HUWELIKE A IN DIE KERK 1 TYD Voornemende troupare moet asb op die volgende let: Huwelike behoort nie gereël te word vir vroeër as 09:00 en later as 16:00 nie. 2 MUSIEK Die orrelis is......

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017 AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018 AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3 NAGMAAL SKRIFLESING: 1 Petrus 2:18-25 TEKS: 1 Petrus 2:24a TEMA: Jesus Christus het ons sondes gedra Psalm 89 : 1 Psalm 40 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 116 : 1, 2, 3, 4, 5, 7 Psalm 89 : 7 Voor

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop Christo Nel het n brief geskryf aan alle predikante in Reformatoriese

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) Jan van der Watt DEEL 2[1] DIE VERHALE VAN MATTEUS EN LUKAS Die verhaal van Jesus se geboorte (die kersverhaal)

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

n Dubbele kruis-belydenis

n Dubbele kruis-belydenis 1 n Dubbele kruis-belydenis Dr AH Bogaards Lees: Lk.23:26-49 Teks: Lk.23:42-43 (Nagmaal) Datum: 7 Desember Psalms: Ps.43:3,4; 119:26; 119:27; 25:1,3; 23:1,3; 118 1. Inleiding Laat ons daaraan dink dat

Nadere informatie

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? Daar is geen chronologiese volgorde nie. Daar is egter wel n logiese volgorde. # 1 Bekering Bekering, Regverdigmaking, Wedergeboorte Aanneming, Heiligmaking......alles

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 MATTEUS 6:8 Votum en seën Psalm 7 : 6 Gebed Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 Preek: Vir ons hemelse Vader is eenvoudige gebede goed Gebed

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Ek begin diens met afkondigings, votum, seëngroet Votum: Ons het ondervind dat die Here goed is. Kom na Hom toe, die lewende steen, wat deur die mense afgekeur is,

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5 SKRIFLESING: Matteus 5:1-12 TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5 TEMA: Verlossing kom nie uit ons nie. Psalm 138 : 3 Skrifberyming 16 (11-3) : 1, 4 Psalm 146 : 2, 5 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Ps 33 :

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop. HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 9:6-7 (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Afkondigings Stilte Erediens: Votum Groetseën Sing:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun SKRIFLESING: Johannes 1:1-18 TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13 TEMA: God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun Psalm 45 : 1, 2, 3 Psalm 72 : 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Dat ons kinders

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo. SKRIFLESING: Johannes 3:11-21 TEKS: Johannes 3:15, 16b HK 7 TEMA: God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo. Psalm 31 : 3, 5 Psalm 31 : 15, 17 Skrifberyming 27 (12-2) : 1, 4 2 Wie word gered? Dis

Nadere informatie