AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017"

Transcriptie

1 AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017 Posbus E-pos adres: Kuilsrivier Faks Webwerf : Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 12:00 Bankbesonderhede: ABSA takkode ; Rekeningnommer Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk Sekretaresse Cathy Fullard Koster Tim Burrows of koster@ngkeike.co.za Kinderkerk Riëtta Odendal Snr Kategese Anien Heydenrych Orrelis René Ferreira (h) W E L K O M B Y D I E E R E D I E N S! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar. Voltooi dit asb. sodat ons jou kan kontak. VANDAG SE PROGRAM TWINTIGSTE SONDAG IN KONINKRYKSTYD Tyd Diens/Geleentheid Prediker/Lokaal 08:30 Samekoms van kerkraadslede Koster se kantoor 09:00 EREDIENS NAGMAAL Deuroffer: RCA (Indiërsending) Erediensspan Derick, Johan Ds. Jandré Viljoen Geen Kinderkerk Kinders woon Nagmaaldiens by 18:00 Informele Aanddiens - Nagmaal Ds. Chris Barnardo Senior Kategese gr. 7 tot 11 Verskeie lokale

2 GEMEENTE DAGBOEK G E B E D S O N D E R W E R P V I R D I E W E E K : U I T R E IK N A N U W E R U S L E E S R O O S T E R T E K S T E V I R D I E W E E K : M a t t 2 2 : ; D e u t 3 4 : ; P s 9 0 : 1-6, ; 1 T e s s 2 : 1-8 MAANDAG, 23 OKTOBER 18:30 Erediens & Aanbidding kommissie vergadering in die konsistorie 19:00 Pastorale Sorg kursus by Kuilsrivier-Suid gemeente Hoe hanteer ek kanker? Dr. George Loots - onkoloog 19:30 Sportmanne Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 19:30 Vrouelidmate Bybelstudiebyeenkoms in die Moederskamer DINSDAG, 24 OKTOBER 09:30 Senior Burgers Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 19:00 Pannie se kleingroep byeenkoms by Pannie se huis 19:00 Eiendomkommissie vergadering in die konsistorie 19:00 Kerkkoor oefen in kerk WOENSDAG, 25 OKTOBER 09:30 Vrouelidmate Bybelstudiebyeenkoms in die Moederskamer 09:30 Bottelary Dames Bybelstudiebyeenkoms by Kobie Hanekom, Woerden 19:00 Fondse kommissie vergadering in die Moederskamer DONDERDAG, 26 OKTOBER 09:30 Dienssentrum vir Seniors by NGK Moedergemeente se kerksaal Sopkombuis - Corra Kitshoff, Whileen Galvin, Danalene Gillman, Eduan & Marlé Basson, Teresa Swart, Vikkies Victor 19:00 Getuienisaksie kommissie vergadering in die konsistorie VRYDAG, 27 OKTOBER 09:30 Gebedsgeleentheid in Moederskamer 09:00 Huis de Kuilen Basaar, Skoolstraat SATERDAG, 28 OKTOBER SONDAG, 29 OKTOBER 09:00 Oggenddiens HERVORMINGSFEES Dankofferinsameling Deuroffer ten bate: Gemeente-ontwikkeling Erediensspan 2 Charl van Zyl 09:00 Kinderkerk in konsistorie gevolg deur kategese gr. 1 6 (verskeie lokale) 18:00 Informele aanddiens Senior kategese gr na afloop van die diens

3 VANDAG SE DEUROFFER RCA Kaapstad In die 1960 s is die gemeente Sunthosham as werkkring in Kaapstad gevestig binne die Rylands woongebied. Tans fokus dié gemeente as Living Waters hulle energie veral in die Cravenby woongebied met die aangee van die Christus evangelie aan ons Moslem en Hindoe naastes deur middel van vriendskapsevangelisasie, gemeenskapsbetrokkenheid en diens. Dit is n baie moeilike arbeidsveld en vrug op die bediening is skaars. Maar, heel onlangs is 'n moeder en vader uit die Hindoeïsme bekeer, gekatkiseer en met groot blydskap saam met twee klein kindertjies gedoop. Die gemeente is klein en maak vir hulle bediening in die Skiereiland besonder staat op die aktiewe meelewing, voorbidding en finansiële ondersteuning uit ons NG Familiekring. KGA kga2@kaapkerk.co.za VERJAARSDAE VIR DIE WEEK 22/10 Lize-Ann du Plooy, Jan Vermaak 23/10 Tarina Esterhuysen, Jacques Triegaardt, Winfred Tiller 24/10 André Joubert, Charl Myburgh, Annika Cooper 25/10 Hildegard Rich, Annerie Botha, Elza Cloete 26/10 Johan Matthee, Joanie Hall, Lisa van Greunen, Yolanda Britz, Lettie Saayman 27/10 Elsjé Burger, Margareth Esau, Henk Louw 28/10 Charl Strydom, Janine en Nicolas Roos, Saretha van Wyk, Divan Tolken, Jerry Botes, Monique Cloete DANKSEGGING EN VOORBIDDING 1. Lidmaatskapsertifikate ontvang: - Elbie en Helen Venter vanaf Ladybrand-Noord 2. Tannie Salma Loots (Andante) het n operasie ondergaan. 3. Oom Pietie de Wit is steeds in die hospitaal. 4. Bethley Scheidegger (Russelstraat 9) moet n operasie ondergaan. 5. Maret Joubert (Othello) is nog in Intercare. 6. Henty Wickens (Brackenfell) het n draai in die hospitaal gemaak.

4 VAN ALLES EN NOG WAT 1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate: Lerina Venter ( ) en Marita Koen ( ). 2. Liedere Versoekboek: indien daar n spesiale lied is wat jy graag wil versoek deur die gemeentegesing moet word, skryf dit gerus in die versoekboek wat in die vakkie in die voorportaal is. 3. Die Mediasentrum is gedurende die skoolkwartale elke Sondag na die erediens oop. 4. De Eike se koskas verskaf maandeliks kospakkies aan verskeie lidmate en gesinne in ons gemeente. Bydraes van enige nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, toiletware, ens. kan in die mandjies by die deure beplaas word of by die kerkkantoor afgegee word. Lidmate wat verkies om n finansiële bydrae te gee, is welkom om dit só te doen. 5. Lisbé Swart is op soek na n Lazy boy stoel om te leen vir gebruik deur Stephan in die versorgingsoord waar hy tans is. Kontak haar by of indien jy kan help. 6. n Lidmaat van Othello soek vervoer na eredienste. Sy is in n rolstoel. Inwoners van Othello wat kans sien om by geleentheid vir haar saam te bring kerk toe, kan hul naam en telefoonnommer by die kerkkantoor ingee. DANKOFFERFEES 29 OKTOBER 2017 Volgende Sondag is ons Dankofferfees. Dan bring ons n simbool van dank aan die Here. Indien julle nie n koeverte gekry het nie, vra die Dienswerker of die Kerkkantoor. Dis interessant om te onthou hoe die Israeliete na n fees vir die Here gegaan het: Die volk mag nie sonder offers in die teenwoordigheid van die Here verskyn nie. Elkeen moet n geskenk bring in die mate waarin die Here jou God jou voorspoedig gemaak het. Deut 16:16,17. Jesus se offer was genoeg, daarom bring ons n OFFER VAN DANK AAN DIE HERE!

5 DIE KOMMISSIE VIR VROUELIDMATE GEDAGTES VIR DIE WEEK God se genade is nie goedkoop in die sin dat Hy geen offer vir die mens se oortredinge eis nie; die verskil is net dat Hy self die offer betaal het in sy Seun. MARTIN LUTHER ( ) HERVORMINGSFEES : SONDAG 29 OKTOBER 09:00 Met Hervormingsfees vier Protestantse kerke regoor die wêreld die gebeure rondom die Kerkhervorming, vanjaar 500jr gelede, toe Martin Luther op 31 Oktober 1517 sy 95 Stellinge teen die deur van die slotkapel in Wittenberg vasgespyker het. Dr Andries Cilliers van Sonstraal-gemeente het vir De Eike n reeks moderne sketse, CHRISTUS ALLEEN, vir hierdie besondere geleentheid geskryf. Die sketse handel oor - Sola Scriptura (Die Skrif alleen) Sola Gratia (Genade alleen) Sola Fide (Geloof alleen) Solus Christus (Christus alleen) Soli Deo Gloria (aan God alleen alle eer). Die rolspelers is Petró van den Heever, Rudolph Maree en ds Hannes Burger. Die musici is: René Ferreira (Kerkorrel), Johanna Saayman (Klavier), Carike Steenkamp (Saksofoon), Esther Venter (Trompet), Tronéll Lessing (Euphonium), Marieta Loubser, Jandré Viljoen en NGK De Eike Kerkkoor (Sangers). Klank en Powerpoint: Karel van Schalkwyk en Christie van Niekerk. Op spesiale versoek vervang hierdie aanbieding ons gewone oggenderediens. Dit beloof om n aangrypende geleentheid te wees. Ons tiendemaand-koeverte word ook opgeneem. Moet dit nie misloop nie! HUIS DE KUILEN BASAAR Die jaarlikse basaar van Huis de Kuilen vind plaas op Saterdag 28 Oktober 2017 by die tehuis. Soos in die verlede is ons gemeente verantwoordelik vir die grootkoektafel. Lidmate wat graag koeke, terte of n finansiële bydrae wil gee, kan die kerkkantoor of Daphne Jordaan ( of ) kontak.

6 UITREIKE NA NUWERUS Baie dankie aan almal wat reeds bydraes gegee het vir die geskenkpakkies vir Nuwerus se kinders sowel as die voer-vir-diere projek. Daar is nog tyd tot Dinsdag 24 Oktober 2017 om jou bydrae te gee waarna die aankope gedoen sal word. Ons vra die Gemeente se voorbidding vir die uitreik die komende naweek en dat almal betrokke veilig sal reis. KINDERKERK Die Kinderkerk benodig n graad 2 personeellid vir Hou in gedagte dat jy die meeste van die tyd nie die formele erediens soggens sal kan bywoorn nie. Ons beskik wel oor aflospersoneel indien jy n Sondag nie teenwoordig kan wees nie. Skakel asseblief die kerkkantoor of vir Riëtta Odendal by of of e-pos na r.odendal@mweb.co.za. WYNVEILING Ons Gemeente se jaarlikse wynveiling het die afgelope week plaasgevind. Daar sal tydens kollektetyd foto s gewys word van dié geleentheid of gaan loer op ons webwerf vir meer foto s. Baie dankie aan almal wat betrokke was met die reëlings. Die voorlopige opbrengs is ongeveer R SENIOR BURGERS SKUD DIE VERE REG! Almal ouer as 60 jaar, skakel asseblief volgende week die kerkkantoor om n sitplek op die bus na ons volgende uitstappie te bespreek. Ons besoek die Roofvoël-rehabilitasiesentrum op die Spier Wynlandgoed vir n interaktiewe sessie met verskeie spesies roofvoëls interessant en opwindend! Daar sal ook geleentheid wees om iets by die Hoghouse BBQ/Bakery of die Plaaskombuis te geniet, of sommer net in die tuin te kuier. Neem ekstra geld hiervoor saam. Google gerus of skakel Alae by vir meer inligting. WANNEER: Woensdag 8 November 2017 BUSVERVOER(gratis): 10:00 vanaf De Eike (ongeveer 14:00 weer tuis) KOSTE per persoon: R65 betaalbaar by kerkkantoor (Ons kry afslag indien ons vooraf betaal!)

7 VAKATURE: ORRELIS Ons het n vakature vir n orrelis om diens te aanvaar op 1 Januarie 2018 of so spoedig moontlik daarna. Van die aansoeker word verwag: - om begeleiding van gemeentesang te behartig - om aktief die liedereskat van die gemeente te bevorder - om die kerkkoor te koördineer en af te rig - om van tyd tot tyd spesiale sangdienste te reël - n lidmaat van die Ned. Geref. Kerk-familie te wees Volledige inligting en aansoekvorm (DE2) is by die kerkkantoor beskikbaar. Aansoeke kan by die kantoor ingehandig word of e-pos na ngkeike@cybersmart.co.za. Sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Oktober Wie kan baat vind? PASTORALE SORG KURSUS Almal wat vra: Hoe kan ek in hierdie tyd waarin ons leef, waarlik omgee? Die kursus duur van 16 Oktober tot 4 Desember (elke Maandagaand) en n verskeidenheid van onderwerpe word hanteer, onder andere kanker, ouer en kind verhouding, trauma, bejaardheid, psigiatriese siektes en word afgesluit met n besoek aan die hospitaal. Koste beloop R250 vir die hele kursus of R50 per sessie indien net sekere sessies bygewoon wil word. Volledige inligting en inskrywingsvorms is by die kerkkantoor beskikbaar. EERSTEJAARSKAMP 2018 Stellenbosch Kruiskerk se kamp vir 2018 eerstejaars vind plaas Januarie 2018 by Bergkroon, Wellington. Koste beloop R750. Vir meer inligting en inskrywings, gaan na

8 PREEKSKETS 22 OKTOBER 2017 Hoekom doen ek dit?

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018 AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018 AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017 AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018 AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017 AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018 AANKONDIGINGE 11 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018 AANKONDIGINGE 18 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018 AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017 AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018 AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017 AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018 AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017

AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017 AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie JANUARIE 6 NUWEJAARSDAG 2 3 09:00 Oggenddiens DOOP 4 5 6 7 8 9 0 09:00 Oggenddiens 2 3 SKOLE HEROPEN 4 5 6 Deuroffer: Missie Japan 8 WEEK VAN GEBED 09:30 Gebedsbyeenkoms by kerk 9 WEEK VAN GEBED 09:30

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 1 Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 DATUM VAN VERHURING... Aansoeker / Kontakpersoon Naam en van: Selnr: Epos adres: Organisasie: Ander tel nr: Fisiese adres: Geleentheid (verg, konf ens): Tariewe

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS Geliefde Lourensrivierder Vandag wil ek sommer net n stuk mooi met jou deel wat my weer twee keer laat dink het: Heer met die liefdevolle hart, maak my hart ook so; Heer met die sagte hande, laat my aanraking

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

BEVESTIGING VAN HUWELIKE BEVESTIGING VAN HUWELIKE A IN DIE KERK 1 TYD Voornemende troupare moet asb op die volgende let: Huwelike behoort nie gereël te word vir vroeër as 09:00 en later as 16:00 nie. 2 MUSIEK Die orrelis is......

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

VAT VYF Bedieningstruktuur

VAT VYF Bedieningstruktuur VAT VYF Bedieningstruktuur Handleiding (Weergawe 1/ 2013 ) Dienswerker (Voornaam en van) Wyksleier (Voornaam, van en tel. no.) Arealeier (Voornaam, van en tel. no.) Vat Vyf-Bedieningsleier (Voornaam, van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

SONDAG 5 Jan 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS

SONDAG 5 Jan 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS SONDAG 5 Jan 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS LITURGIE WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Lof-en-aanbidding Gebed Hannes Lof en aanbidding Voorlesing Gebed Liturg Skriflesing Deut 7:1-11 Skrif Liturg

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie JANUARIE 20 NUWEJAARSDAG 2 3 4 6 7 09:00 Oggenddiens 8 9 0 2 3 4 09:00 Oggenddiens 6 7 SKOLE HEROPEN 9 20 2 Deuroffer: Ramot 22 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie JANUARIE 7 NUWEJAARSDAG 2 3 4 5 6 7 9 0 SKOLE HEROPEN 2 3 4 5 Deuroffer: Missie Japan 6 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk 7 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

JANUARIE 2018 Sondag

JANUARIE 2018 Sondag JANUARIE 2018 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 NUWE JAAR 7 8 9 10 11 12 13 OUDERLINGE RAAD WEGBREEK 14 15 16 17 18 19 20 JEUG UITSTAPPIE EA OPEN SKOLE BEGIN 21 22 23

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie