AANKONDIGINGE 11 MAART 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "AANKONDIGINGE 11 MAART 2018"

Transcriptie

1 AANKONDIGINGE 11 MAART 2018 Posbus E-pos adres: Kuilsrivier Faks Webwerf : Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 12:00 Bankbesonderhede: ABSA takkode ; Rekeningnommer Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk Sekretaresse Cathy Fullard Koster Tim Burrows of koster@ngkeike.co.za Kinderkerk Riëtta Odendal Snr Kategese Anien Heydenrych Orrelis René Ferreira (h) W E L K O M B Y D I E E R E D I E N S! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar. Voltooi dit asb. sodat ons jou kan kontak. Tyd Diens/Geleentheid Prediker/Lokaal 08:30 Samekoms van kerkraadslede Koster se kantoor 09:00 EREDIENS Deuroffer: Bediening aan Dowes Erediensspan 2 Charl van Zyl VANDAG SE PROGRAM VIERDE SONDAG IN LYDENSTYD Ds. Hannes Burger 09:00 Kinderkerk gevolg deur junior kategese gr R tot 6 18:00 Informele Aanddiens / Kruis Kompas Afnaweek Bankkollekte 18:50 Geen Senior Kategese gr 7 tot 10 Belydenisklas Konsistorie en daarna verskeie lokale Ds. Chris Barnardo

2 GEMEENTE DAGBOEK G E B E D S O N D E R W E R P V I R D I E W E E K : B E D I E NING AAN D I E D OWES L E E S R O O S T E R T E K S T E V I R D I E W E E K : J e r 3 1 : ; P s 5 1 : ; P s : ; H e b r 5 : ; J o h 1 2 : MAANDAG, 12 MAART 19:00 Onderhoude met verlede jaar se finalejaarkatkisante met die oog op belydenisaflegging. Voogde kom reeds om 18:30 bymekaar. 19:30 Sportmanne Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 19:30 Vrouelidmate Bybelstudiebyeenkoms in die Moederskamer DINSDAG, 13 MAART 09:00 Senior Burger Bybelstudie in konsistorie 19:00 Kooroefening in die kerk 19:00 Dinsdagaand Mannegroep Bybelstudiebyeenkoms in konsistorie WOENSDAG, 14 MAART 09:30 Vroue Bybelstudie in konsistorie 18:30 Kommunikasie Taakspan vergadering in konsistorie DONDERDAG, 15 MAART Sopkombuis: Ronelda Visser, Wilma Matthee, Paula Bester, Mary Abrahams, Jorina Botha, Hester Hill VRYDAG, 16 MAART 09:30 Gebedsbyeenkoms in Moederskamer almal welkom SATERDAG, 17 MAART SONDAG, 18 MAART VYFDE SONDAG IN LYDENSTYD 09:00 Oggenddiens Deuroffer: Gemeentebediening Erediensspan 3 Johan Norman 09:00 Kinderkerk vir gr. R tot 6 in die konsistorie, gevolg deur Jnr kategese verskeie lokale 18:00 Informele Aanddiens / Kruis Kompas Bankkollekte 18:50 Senior kategese graad 7 tot 10 Belydenisklas graad 11

3 VANDAG SE DEUROFFER BEDIENING AAN DOWES Dowes word bedien deur twee gemeentes: De la Batgemeente vir Dowes in Bellville en Worcester-De la Bat in Worcester. Worcester-De la Bat bedien ook dowes by die De la Bat-skool en die Nuwe Hoop-sentrum vir gehoorgestremdes. De la Bat Bellville bedien onder andere die Rusoord-tehuis vir bejaarde-, fisies-, doof-blinde en meervoudig-gestremde Dowes. Saam bedien beide gemeentes ongeveer Dowes woonagtig in die Suid-Westelike deel van die land. Die gemeentes doen baan-brekerswerk in die ontwikkeling van kategese materiaal vir Dowes, ontwikkeling van n liturgie vir dowes, sang, en die aanwending van die nuutste tegnologie vir die bediening aan Dowes. Bid vir die werk en die voortgang daarvan totdat elke Dowe kan bely: Jesus is die Here. Kontakbesonderhede: Dr Jan Nieder-Heitmann jan@delabat.co.za Ds Andri Eloff VERJAARSDAE VIR DIE WEEK 11/03 Emile Heinen, Leandri Gerber, Johnny Herbst, Groenewald Geldenhuys, JH Beyers, Carien Paulsen, Sonja Burrows 12/03 Catelyn Klose, Stiaan van Zyl, Johann Palvie, Shawn van Tonder, Tillie van Tonder, Tania Jonas, Janko Lamprecht 13/03 Ina van Niekerk, Arnold Louw, Lana-Maré Hayes 14/03 Howard de Reuck, Franci Gresse, Bonnie Beukes, Fraser Muller, Josh Fourie, Pam Pretorius 15/03 Janno Jonas, Johann Groenewald, Elise van Wyk 16/03 Nadia de Koker, Isabel du Plooy, Cecile Greyling, Natasha Scott 17/03 Marianne de Klerk, Kirsten Small, Josh Robertson, Monica Freysen, Zoë Coetzee, Nicola Beyers, Sandra Clausen, Kristin Grobbelaar, Ria van der Merwe

4 DANKSEGGING EN VOORBIDDING 1. Baie welkom aan die volgende lidmate wie se lidmaatskapsertifikate ontvang is: - Wiekie en Anita du Preez vanaf Brackenfell - Le Grange, Marlize en Jaco-Henri Saayman vanaf Constantia 2. Pierre van der Merwe (Manatokalaan 5) se broer is oorlede. 3. Marthie Swart (Bosmanstraat 49) is in die hospitaal. 4. Cathy van Tonder (Paul Krugerstraat 66) is in die hospitaal. 5. George Fullard (Piet-my-vrou straat 84) het n draai in die hospitaal gemaak. 6. Fritz van Wyk (Voëlvry) het n operasie ondergaan. 7. Cornelia Conradie (Othello) is in die hospitaal. 8. Willem en Elize Steenkamp (Othello) het die afgelope week hul 60 ste huweliksherdenking gevier. Baie geluk aan hulle. VAN ALLES EN NOG WAT 1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate: Lerina Venter ( ) en Marita Koen ( ). 2. Liedere Versoekboek: indien daar n spesiale lied is wat jy graag wil versoek deur die gemeentegesing moet word, skryf dit gerus in die versoekboek wat in die vakkie in die voorportaal is. 3. Die Mediasentrum is gedurende die skoolkwartale elke Sondag na die erediens oop. 4. Lidmate is steeds welkom om tweedehandse klere, beddegoed, ens. na die kerk te bring vir die klerebank sowel as boeke vir vanjaar se basaar. 5. Tydens die kerkraadsvergadering van 28 Februarie 2018 is Dirk Lochner tot die kerkraad verkies as blokleier. 6. Frank en Hetta Hitchinson benodig steeds lidmate wat kan help met die Woordverkondiging op n Donderdag by die sopkombuis. Skakel met hulle by indien jy wil help. 7. VGK Sarepta bied aan n Gesinsweek 12 tot 14 Maart. Almal is welkom. Sien die kennisgewingbord vir meer inligting. 8. Aangesien daar te min bydraes ingekom het, sal daar nie aan die einde van Maart n uitgawe van Die Akker verskyn nie. 9. Ons orrelis vandag is Lizette Wilson. 10. Die Senior Burger Klub het die afgelope week hul uitstappie baie geniet. Baie dankie aan Danie Steytler van Kaapzicht wat ons ontvang het. Baie dankie ook aan Heléne Steenkamp (Groenland) waar ons koffie/tee en verversings geniet het. Dankie ook vir Ilse van Fairy Coaches vir die busdiens. 11. Vanjaar se Belydenisklas kamp die naweek op High Africa, Worcester.

5 GEDAGTE VAN DIE WEEK Ek dink aan die lewe as n goeie boek. Hoe verder jy daarmee kom, hoe meer begin dit sin maak. Harold S Kushner DIE KOMMISSIE VIR VROUELIDMATE BAIE DANKIE Hiermee ons opregte dank vir almal se gebede, oproepe en besoeke aan ons ma, Elsa Müller, die afgelope tyd. Ons is baie dankbaar en waardeer die voortgesette belangstelling. Alle eer aan ons Vader vir Sy genade en voorsiening. Groete Arno en Lizette (Engeland) en hul gesinne. BELYDENISAFLEGGING Die 2017 finalejaarkatkisante lê Sondag 25 Maart tydens die aanddiens belydenis van geloof af. Die onderhoude met die oog hierop word op Maandag 12 Maart om 19:00 met die katkisante gevoer. Die voogde kom reeds om 18:30 bymekaar.

6 LEGKAART VAN HOOP Ons wil almal aanmoedig om betrokke te raak by die Legkaart van Hoop - projek. Die fondse word gebruik om die gemeente se Getuienisaksies te befonds. Die aankoop van n legkaartstukkie maak dit dus moontlik dat ons gemeente betrokke bly in God se werk. n Legkaartstukkie kos R100. KINDERKERK Ek vestig graag ons ouers se aandag daarop dat, indien die hoof erediens vroeër verdaag, die Kindererediens nie ook vroeër sal verdaag nie. Ons klastyd (die laaste gedeelte van Kinderkerk) is maar slegs 20 minute, en ons handel dit graag sinvol af. Ons sal stiptelik gedurende die 1ste en 4de kwartale verdaag om 10:00, en gedurende die 2de en 3de kwartale om 10:30, behalwe wanneer die hoof erediens later verdaag, en ons die kinders in die klassies sal hou tot die hoof erediens verdaag. Groete, Riëtta Odendal Ons het reeds 95 van die 2000 stukkies verkoop. KOM SING IN DE EIKE SE KERKKOOR Ons gemeente se kerkkoor soek dringend na persone wat bereid is om hulle te verbind om op 'n Dinsdagaand 19:00-20:00 saam te kom oefen. Ons groot optredes is tydens Pinkster, met die Kerkkoorfees en by die Kerssangdiens. Verder probeer ons ook by Nagmaalgeleenthede sing. As jy weet jy het 'n sangstem en 'n goeie oor, kom val asseblief in by 'n heerlike "kleingroep wat sing". Kom ons maak De Eike se kerkkoor die grootste in die Wes-Kaap! René Ferreira Orrelis

7 DE EIKE KOSKAS De Eike se koskas verskaf maandeliks kospakkies aan verskeie lidmate en gesinne in ons gemeente. Bydraes van enige nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, toiletware, ens. kan in die mandjies by die deure beplaas word of by die kerkkantoor afgegee word. Lidmate wat verkies om n finansiële bydrae te gee, is welkom om dit só te doen. JONGWERKENDES Ons wil baie graag n jongwerkende selgroep begin. Enige jongwerkendes wat belangstel, kontak asb. vir ds. Jandré by MUSIEKBEDIENING Ons benodig musikante vir die oggend en aand eredienste. As jy enige instrument kan speel, kontak asb. vir ds. Jandré by GELOOFBELOFTE-OFFERS Baie dankie aan al die lidmate wat reeds hul beloftevorms ingehandig het. Lidmate kan steeds hul beloftes, hetsy nuut of hernuwing, in die kollektemandjies plaas of by die kerkkantoor ingee. Die kerkkantoor kan ook telefonies gekontak word vir hernuwings. Dit is vir die Getuienisaksie kommissie uiters belangrik om te weet van al die beloftes aangesien hulle aan die hand daarvan die bydraes aan die verskillende instansies/persone bepaal.

8 PREEKSKETS 11 MAART 2018 PREDIKER: DS. HANNES BURGER TEMA: WIE IS JESUS? SKRIFLESING: KOL 1:15-20 LIEDERE: Loflied lied 209:1 Skuldbelydenis lied 240:1 Na die geloofsbelydenis lied 245:1 Uitstuurlied lied 396:1, 3, 4 Inleiding: As jy n foto-album blaai, sien jy iemand in verskillende fases van sy lewe. - Daar is babafoto s, skoolportrette, troufoto s en later van jou met jou kleinkind. - Wie is nou eintlik die ware jy? - Waarskynlik die persoon wie jy nou is. 1. Jesus die babatjie in Betlehem (Luk. 2:4-7). - In die Bybel is die eerste duidelike foto s van Jesus dié in die krip. - Babafoto s is natuurlik altyd n gunsteling. Almal lyk fraai daarop! - En dit IS Jesus daardie: mens geword vir ons, in broosheid en afhanklikheid. - Daarin lê natuurlik vir ons n geweldige les... - Maar dit het nie daarby gebly nie Jesus die lydende Kneg van die Here (Matt. 27:45-50). - Selfs meer bekende foto s van Jesus is natuurlik aan die kruis. - Hier sien ons die verwonde Seun van die mens wat betaal vir ons sonde. - Dis n heelwat minder mooi foto, maar natuurlik tog ook n gewilde beeld. - Ook hier aan die voet van die kruis, is daar vir ons heelwat te leer. - Maar ook daarby het dit nie gebly nie Jesus verhewe aan die regterhand van God (Heb. 1:2b-4). - Veral Openbaring teken egter vir ons n ander foto van Jesus. - God het Hom die eerste plek in die heelal laat inneem (v.18). - Hy is die heerser oor alles, aan wie alle magte onderwerp is (Openb. 4 & 5). - Snaaks genoeg, is dit die prentjie waarby ons dalk minste stilstaan. - Maar dis wie Hy nóú is!

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018 AANKONDIGINGE 18 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018 AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018 AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018 AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018 AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017 AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017 AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018 AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018 AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie JANUARIE 6 NUWEJAARSDAG 2 3 09:00 Oggenddiens DOOP 4 5 6 7 8 9 0 09:00 Oggenddiens 2 3 SKOLE HEROPEN 4 5 6 Deuroffer: Missie Japan 8 WEEK VAN GEBED 09:30 Gebedsbyeenkoms by kerk 9 WEEK VAN GEBED 09:30

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017 AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie JANUARIE 7 NUWEJAARSDAG 2 3 4 5 6 7 9 0 SKOLE HEROPEN 2 3 4 5 Deuroffer: Missie Japan 6 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk 7 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie JANUARIE 20 NUWEJAARSDAG 2 3 4 6 7 09:00 Oggenddiens 8 9 0 2 3 4 09:00 Oggenddiens 6 7 SKOLE HEROPEN 9 20 2 Deuroffer: Ramot 22 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017 AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017

AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017 AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun SKRIFLESING: Johannes 1:1-18 TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13 TEMA: God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun Psalm 45 : 1, 2, 3 Psalm 72 : 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Dat ons kinders

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) 1 Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 6 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

SONDAG 5 Jan 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS

SONDAG 5 Jan 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS SONDAG 5 Jan 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS LITURGIE WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Lof-en-aanbidding Gebed Hannes Lof en aanbidding Voorlesing Gebed Liturg Skriflesing Deut 7:1-11 Skrif Liturg

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15 1 12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15 Tema Jesus het die Heilige Gees gestuur om ons te help. Agtergrond en interpretasie Hierdie ontmoeting sluit by die voriges aan. Een artikel van

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Preek 2 Timoteus 3:16-17 1 Preek 2 Timoteus 3:16-17 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 4 September 2016) (Dit was die agste preek van n reeks oor die tema Afrigting vir die lewe) Voor die erediens Sing:

Nadere informatie

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Veels Geluk! Lekker Verjaar! Oktober {2} Jakkie le Roux {3} Lina Cameron Philip van Dyk / Chantelle Venter {4} Andries Piek / Geoff Smith {5} Leonie Prinsloo {6} Drean Prinsloo. {7} Chanté Grundelingh {9} Dirkie Naude {10} Paul White

Nadere informatie

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 MATTEUS 6:8 Votum en seën Psalm 7 : 6 Gebed Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 Preek: Vir ons hemelse Vader is eenvoudige gebede goed Gebed

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30: Ds. Hendrik Saayman lei die Nagmaal. Tema: Onthou om te onthou

Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30: Ds. Hendrik Saayman lei die Nagmaal. Tema: Onthou om te onthou van DIE KERKKLOK 19 Augustus 2018 Ons gemeente vier Sondag saam Nagmaal. Kom ons berei ons daarvoor voor om die lewende Here te ontmoet. Ons dank Hom by voorbaat vir sy groot genade. Die skriflesings by

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre op en aanvaarding van mekaar verhouding met die Here gerigtheid

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie