AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018"

Transcriptie

1 AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018 Posbus E-pos adres: Kuilsrivier Faks Webwerf : Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 12:00 Bankbesonderhede: ABSA takkode ; Rekeningnommer Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk Sekretaresse Cathy Fullard Koster Tim Burrows of koster@ngkeike.co.za Kinderkerk Riëtta Odendal Snr Kategese Anien Heydenrych Orrelis René Ferreira (h) W E L K O M B Y D I E E R E D I E N S! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar. Voltooi dit asb. sodat ons jou kan kontak. Tyd Diens/Geleentheid Prediker/Lokaal 08:30 Samekoms van kerkraadslede Koster se kantoor 09:00 EREDIENS Deuroffer: Gemeentehulpfonds Erediensspan 2 Charl van Zyl VANDAG SE PROGRAM EERSTE SONDAG IN LYDENSTYD Ds. Hannes Burger Geen Kinderkerk - Afnaweek Geen Informele Aanddiens / Kruis Kompas - Afnaweek Geen Senior Kategese gr 7 tot 10 Belydenisklas gr 11

2 GEMEENTE DAGBOEK G E B E D S O N D E R W E R P V I R D I E W E E K : L Y D E N S T Y D L E E S R O O S T E R T E K S T E V I R D I E W E E K : G e n 1 7 : 1-7, ; P s 2 2 : ; R o m 4 : ; M a r k 8 : MAANDAG, 19 FEBRUARIE 19:30 Sportmanne Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 19:30 Vrouelidmate Bybelstudiebyeenkoms in die Moederskamer DINSDAG, 20 FEBRUARIE 09:30 Senior Burger Bybelstudie Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 19:00 Kooroefening in die kerk 19:00 Pannie se kleingroep byeenkoms by Pannie se huis WOENSDAG, 21 FEBRUARIE 09:30 Vroue Bybelstudie in konsistorie DONDERDAG, 22 FEBRUARIE Sopkombuis: Dienie du Plooy, Louis van Eeden, Hanlie vd Westhuizen, Elmare Burger, Estelle Snyman, Doreen Viola 13:00 Verslae vir volgende week se kerkraadsvergadering inhandig by kerkkantoor. VRYDAG, 23 FEBRUARIE 09:30 Gebedsgeleentheid in die Moederskamer SATERDAG, 24 FEBRUARIE SONDAG, 25 FEBRUARIE TWEEDE SONDAG IN LYDENSTYD GETUIENISSONDAG DANKBAARHEIDSONDAG 09:00 Oggenddiens Deuroffer: Missie Japan Erediensspan 3 Johan Norman 09:00 Kinderkerk vir gr. R tot 6 in die konsistorie, gevolg deur Jnr kategese verskeie lokale 18:00 Informele Aanddiens / Kruis Kompas Bankkollekte 18:50 Senior kategese graad 7 tot 10 Belydenisklas graad 11

3 VANDAG SE DEUROFFER GEMEENTEHULPFONDS Die Gemeentehulpfonds verleen ondersteuning aan hulpbehoewende gemeentes wat vanweë verminderde lidmaattalle, natuurrampe, ontvolking en swak sosio-ekonomiese toestande nie meer hulle begrotings kan laat klop nie. Die fonds is bedoel om die geestelike bediening in stand te hou en nie vir kapitale werke of instandhouding van fisiese fasiliteite nie. Kontakbesonderhede: Die Saakgelastigde (ds Bossie Minnaar) VERJAARSDAE VIR DIE WEEK 18/02 Ben Nothnagel, Willem-Martin van der Westhuizen, Henta van Zyl 19/02 Marius Coetzee, Armand van Tonder, Naomi Mulder, Irma van Schalkwyk 20/02 Whileen Galvin, Marietjie Esterhuyse, Ulandi du Plessis, Elize Smith, Belius Potgieter, Derek van Aswegen 21/02 Jaco Groenewald, Hentie de Kock, Riaan Wassüng, Mynhardt Kitshoff 22/02 Pauline Roelofse, Iain van Schalkwyk, Tossie Haupt, Roux Rossouw, Jovahn Meyer, Jezelle Bester 23/02 Louis van Schalkwyk, Elzanne Beyers, Gillian van der Merwe, Dolf Groenewald, Gideon Saayman, André van der Merwe 24/02 Johretha Seifert, Leah Boshoff, Björn Deutschmann, Lisbé Swart, Kosie Steenkamp, Jamie-Lee Kearney, Herman van Zyl, René van der Walt, Mia Visser DANKSEGGING EN VOORBIDDING 1. Welkom aan Jan, Jan Daniel en Stefan Rossouw wie se lidmaatskap vanaf Kuilsrivier-Suid ontvang is. 2. Elsa Müller (Huis de Kuilen) sterk aan na n operasie. 3. Marieta Oosthuizen (De Eike straat 17) sterk aan na n operasie. 4. Joan Kleynhans (Othello) het n draai in die hospitaal gemaak. 5. Elsie Verwey (Othello) is in die siekeboeg opgeneem. 6. Willie Goosen (Othello) is in die siekeboeg by Welverdiend opgeneem. 7. Barbara Crous (Othello) is in die siekeboeg opgeneem. 8. Danie Bruwer (Strandblomstraat 3) se ma is oorlede. 9. Pannie Engelbrecht (Pionierstraat 25) het in die afgelope week mediese toetse ondergaan.

4 VAN ALLES EN NOG WAT 1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate: Lerina Venter ( ) en Marita Koen ( ). 2. Liedere Versoekboek: indien daar n spesiale lied is wat jy graag wil versoek deur die gemeentegesing moet word, skryf dit gerus in die versoekboek wat in die vakkie in die voorportaal is. 3. Die Mediasentrum is gedurende die skoolkwartale elke Sondag na die erediens oop. 4. Lidmate is steeds welkom om tweedehandse klere, beddegoed, ens. na die kerk te bring vir die klerebank sowel as boeke vir vanjaar se basaar. 5. Die ouers van voorskoolse kleuters wat die kinderkerk bywoon, kan hulle na afloop van die diens by die konsistorie afhaal. 6. Die eerste uitgawe van Die Akker vir 2018 verskyn 25 Maart Lidmate is welkom om bydraes daarvoor by die kerkkantoor af te gee of e- pos na ngkeike@cybersmart.co.za. Die sperdatum vir bydraes is 8 Maart. 7. Daar sal NIE op 20 Februarie 2018 n begrotingsvergadering wees soos op die Kommissie datumlys aangedui nie. 8. Ons herinner die ouers van die kinders in die Kinderkerk dat daar elke kwartaal n ouerbrief is wat ouers op hoogte hou met die Kinderkerk se program en projekte. Indien jy nog nie een ontvang het nie, doen navraag by jou kind se tannie/oom of by die kerkkantoor. 9. Die volgende kerkraadsvergadering vind plaas op Woensdag 28 Februarie Verslae vir die kerkraadsvergadering moet by die kerkkantoor ingelewer word teen Donderdag 22 Februarie 2018.

5 DIE KOMMISSIE VIR VROUELIDMATE GEDAGTE VAN DIE WEEK Om naby God te kom, is om te verander. Choan-Seng Song, Taiwannese teoloog Vrouebediening Wes-Kaapland Om God te hoor saam met ander vroue UITNODIGING Die Vrouebediening: Wes-kaapland nooi vroue van alle ouderdomme om saam op reis te gaan. Ons wil graag saam met vroue dink en praat oor Vrouebedieninge in vandag se konteks van kerkwees en ons gaan ook saam op reis met die Vroue met Vlerke -geloofsreis as padkaart. Kom reis saam op: Datum: Saterdag 10 Maart 2018 Tyd: 9:00 tot 13:00 Plek: NGK Onrusrivier Kontak die kerkkantoor indien jy wil saamgaan voor 1 Maart. Een voertuig per gemeente se reiskoste sal betaal word. SENIOR BURGER KLUB Die Bestuur van die Senior Burger klub het besluit dat ons in die eerste kwartaal n wynlandgoed gaan besoek. Ons gaan bietjie van naderby sien hoe druiwe ge-oes en gepars word en iets van die wynmaak-proses leer. Ons sal ook kan proe hoe smaak die vrug van die wingerdstok in sy vroeë stadium! Ons sal volgende Sondag die datum en plek bekend maak! Johan Morkel

6 LEGKAART VAN HOOP Ons wil almal aanmoedig om betrokke te raak by die Legkaart van Hoop - projek. Die fondse word gebruik om die gemeente se Getuienisaksies te befonds. Die aankoop van n legkaartstukkie maak dit dus moontlik dat ons gemeente betrokke bly in God se werk. n Legkaartstukkie kos R100. Ons het reeds 63 van die 2000 stukkies verkoop. HUIS DE KUILEN NOMINASIES VIR BEHEERRAADSLEDE Die amptermyn van Huis De Kuilen se huidige beheerraad verstryk einde Maart Lidmate wat hulpself beskikbaar wil stel om op dié raad te dien, kan die kerkkantoor kontak vir die nodige inligting en vorm. Sperdatum is Dinsdag 20 Februarie 2018 DE EIKE KOSKAS De Eike se koskas verskaf maandeliks kospakkies aan verskeie lidmate en gesinne in ons gemeente. Bydraes van enige nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, toiletware, ens. kan in die mandjies by die deure beplaas word of by die kerkkantoor afgegee word. Lidmate wat verkies om n finansiële bydrae te gee, is welkom om dit só te doen.

7 JAN KRIELSKOOL - HOENDERBRAAI Jan Krielskool bied n piekniek by die dam op die skoolgronde aan. (Ook as wegneem-ete) Hoender en R70 R20 Vrydag 23 Februarie 2018 vanaf 18:00 Kaartjies beskikbaar by Jan Krielskool, tel KEANU MOORE Ons het die volgende inligting vanaf Proteahoogte gemeente, Brackenfell, ontvang. Keanu Moore is n 2 jarige seuntjie wat met fase 4 Neuroblastoma gediagnoseer is. Die behandeling wat hy oorsee benodig, se koste beloop rondom R3 miljoen. n Trust is gestig om die gesin te help om fondse in te samel. Indien enigiemand dalk iets vir die seuntjie wil bydra, kan dit inbetaal word op die Trustrekening van Marais, Müller Hendricks Ing, ABSA Bank, rekening nommer , takkode , verwysing: W ALPHA Is jy tussen 18 en 25 jaar? Ons wil jou uitnooi om saam met ons op reis te gaan oor geloof. Elke Sondagaand na die erediens is daar n veilige ruimte waar jy kan inskakel. Vir meer inligting skakel asb. Jandré by

8 PREEKSKETS 18 FEBRUARIE 2018 PREDIKER: DS. HANNES BURGER TEMA: DIE EINDE VAN N ERA EN BEGIN VAN N NUWE SKRIFLESING: 1 PETRUS 3:18-22 LIEDERE: Loflied lied 390:1-4 Skuldbelydenis lied 332:1 & 3 Na die geloofsbelydenis lied 332:4 Uitstuurlied lied 393: 1 & 4 Dit was n ingrypende week in ons land... - Almal was opgewonde, want ons het gevoel dit is n nuwe begin. - Hier in 1 Petrus 3 kry ek so al die selfde gevoel gekry. - Petrus praat ook van die einde van n ou era en die begin van n nuwe een. 1. Die afsluiting van n era: - Die era van die vlees het geeïndig, sê Petrus. - Jesus het in die vlees aan die kruis vir ons sonde kom betaal. - Die Onskuldige het sy bloed gegee vir die skuldiges. - Petrus sluit aan by Jesaja En dit alles net om een rede: om ons met God te versoen. 2. Die doop: n verbintenis tot n nuwe lewensstyl. - Die gedagte aan die sonvloed laat Petrus vassteek. - God vergeet nie die 8 mense wat vir Hom gekies het, en sy skepping nie. - God red sy kinders selfs deur vloedwater heen! - Ook ons is as gedoopte mense aan God verbind. 3. Die begin van n nuwe era. - Maar hier eindig dit nie! Die ou era van die vlees is verby... - Die nuwe era van die Gees het aangebreek! - Jesus is Here bo alles en almal. - Ook vir jou, het n nuwe dag gebreek...

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018 AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018 AANKONDIGINGE 11 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018 AANKONDIGINGE 18 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018 AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018 AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017 AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017 AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018 AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018 AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017 AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017 AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie JANUARIE 6 NUWEJAARSDAG 2 3 09:00 Oggenddiens DOOP 4 5 6 7 8 9 0 09:00 Oggenddiens 2 3 SKOLE HEROPEN 4 5 6 Deuroffer: Missie Japan 8 WEEK VAN GEBED 09:30 Gebedsbyeenkoms by kerk 9 WEEK VAN GEBED 09:30

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017

AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017 AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie JANUARIE 7 NUWEJAARSDAG 2 3 4 5 6 7 9 0 SKOLE HEROPEN 2 3 4 5 Deuroffer: Missie Japan 6 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk 7 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms

Nadere informatie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens

Nadere informatie

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie JANUARIE 20 NUWEJAARSDAG 2 3 4 6 7 09:00 Oggenddiens 8 9 0 2 3 4 09:00 Oggenddiens 6 7 SKOLE HEROPEN 9 20 2 Deuroffer: Ramot 22 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30: Ds. Hendrik Saayman lei die Nagmaal. Tema: Onthou om te onthou

Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30: Ds. Hendrik Saayman lei die Nagmaal. Tema: Onthou om te onthou van DIE KERKKLOK 19 Augustus 2018 Ons gemeente vier Sondag saam Nagmaal. Kom ons berei ons daarvoor voor om die lewende Here te ontmoet. Ons dank Hom by voorbaat vir sy groot genade. Die skriflesings by

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Veels Geluk! Lekker Verjaar! Oktober {2} Jakkie le Roux {3} Lina Cameron Philip van Dyk / Chantelle Venter {4} Andries Piek / Geoff Smith {5} Leonie Prinsloo {6} Drean Prinsloo. {7} Chanté Grundelingh {9} Dirkie Naude {10} Paul White

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre op en aanvaarding van mekaar verhouding met die Here gerigtheid

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

Bergsig Boodskap. 18 Maart Maart 2018, Sesde Lydensweek, Preekreeks: 7 Kruiswoorde. - foto Ernstig genoeg om oorwinning

Bergsig Boodskap. 18 Maart Maart 2018, Sesde Lydensweek, Preekreeks: 7 Kruiswoorde. - foto Ernstig genoeg om oorwinning Bergsig Boodskap 18 Maart 2018 18 Maart 2018, Sesde Lydensweek, Preekreeks: 7 Kruiswoorde 08:15 Klassieke diens Pieter Henning 10:00 Informele diens Pieter Henning Glow Kidz Diens (Saal) Bea Pretorius

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS Geliefde Lourensrivierder Vandag wil ek sommer net n stuk mooi met jou deel wat my weer twee keer laat dink het: Heer met die liefdevolle hart, maak my hart ook so; Heer met die sagte hande, laat my aanraking

Nadere informatie

Karl Barth was verleë en die nederige mens wat hy was, het geantwoord: Ja, ek ken hom. Ek skeer elke oggend sy baard.

Karl Barth was verleë en die nederige mens wat hy was, het geantwoord: Ja, ek ken hom. Ek skeer elke oggend sy baard. Handelinge 2:37-42 Vooraf Die konteks waarin ons vandag se erediens hou is drieledig: Dit is die derde Sondag van Paastyd ons fokus op Christus se opstanding Dit is Arbeidsondag ons fokus op die voorreg

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00 Uitgawe 20/2017 4 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Tentatiewe idees vir Jeugkamp 2012. Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Myn-dag Ons het gedink dat ons

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

n Heerlike verjaardagweek word aan alle lidmate toegewens. Sondag is waarlik n dankbaarheidsfees.

n Heerlike verjaardagweek word aan alle lidmate toegewens. Sondag is waarlik n dankbaarheidsfees. van DIE KERKKLOK 14 Oktober 229182018 n Heerlike verjaardagweek word aan alle lidmate toegewens. Sondag is waarlik n dankbaarheidsfees. Kerksaal, Eerstelaan 38 om 08:30 Dr. Chris Malan lei die diens. Mattheus

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

tafels. Kontak asb die kerkkantoor om jou dienste aan te bied.

tafels. Kontak asb die kerkkantoor om jou dienste aan te bied. Telefoon (Kerkkantoor): 041-360 4374 E-pos: sionsrand@absamail.co.za Webblad: http://sionsrandkerk.co.za/ FB: Sionsrand Kerk KERKKANTOOR-URE: Dinsdag & Woensdag - 10:00-12:00 SONDAG: 5 Maart 2017 Baie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie