AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018"

Transcriptie

1 AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 Posbus E-pos adres: Kuilsrivier Faks Webwerf : Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 12:00 Bankbesonderhede: ABSA takkode ; Rekeningnommer Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk Sekretaresse Cathy Fullard Koster Tim Burrows of koster@ngkeike.co.za Kinderkerk Riëtta Odendal Snr Kategese Anien Heydenrych Orrelis René Ferreira (h) W E L K O M B Y D I E E R E D I E N S! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar. Voltooi dit asb. sodat ons jou kan kontak. Tyd Diens/Geleentheid Prediker/Lokaal 08:30 Samekoms van kerkraadslede Koster se kantoor 09:00 BIDDAG VIR OPVOEDING EN ONDERWYS EREDIENS - GESINSDIENS Deuroffer: Radiokansel Erediensspan 1 Derick du Toit 09:00 Kinderkerk - kinders woon gesinsdiens by VANDAG SE PROGRAM SESDE SONDAG NA EPIFANIE Ds. Eric Swanepoel van Incontext Tema: Radikaal, wie ek? Hand. 2: :00 Informele Aanddiens / Kruis Kompas Bankkollekte 18:50 Senior Kategese gr 7 tot 10 Belydenisklas gr 11 Ds. Eric Swanepoel van Incontext Tema: Bybelse Brille Luk 12:54-56

2 GEMEENTE DAGBOEK G E B E D S O N D E R W E R P V I R D I E W E E K : ONS BID VIR DIE VERVOLGDE KERK L E E S R O O S T E R T E K S T E V I R D I E W E E K : G e n 9 : ; P s 2 5 : ; 1 P e t r 3 : ; M a r k 1 : 9-15 MAANDAG, 12 FEBRUARIE 19:00 Hoe groot is jou Jesus? Dave Brookless. Sien elders vir meer inligting Geen Sportmanne Woon bostaande byeenkoms by Geen Vrouelidmate Woon bostaande byeenkoms by DINSDAG, 13 FEBRUARIE Geen Senior Burger Bybelstudie geen a.g.v. krag wat af gaan wees 19:00 Kooroefening in die kerk 19:00 Junior kerkraad (Jeug kommissie) vergadering in die Moederskamer 19:00 Dinsdag Mannegroep byeenkoms in konsistorie WOENSDAG, 14 FEBRUARIE 09:30 Vroue Bybelstudie in konsistorie 19:00 Vrouelidmate kommissie vergadering in die Moederskamer DONDERDAG,15 FEBRUARIE Sopkombuis: Maranda vd Merwe, Carina de Mon, Sunita Truter, Rita Harmse, Heidi Nel, Charlene Botes 19:00 Gemeentebediening en Blokleiers kommissie vergadering in die konsistorie VRYDAG, 16 FEBRUARIE 09:30 Gebedsgeleentheid in die Moederskamer SATERDAG, 17 FEBRUARIE SONDAG, 18 FEBRUARIE EERSTE SONDAG IN LYDENSTYD AFNAWEEK 09:00 Oggenddiens Deuroffer: Gemeentehulpfonds Erediensspan 2 Charl van Zyl Geen Kinderkerk en Junior kategese Geen Belydenisklas Geen Informele Aanddiens / Kruis Kompas Geen Senior kategese graad 7 tot 10

3 VANDAG SE DEUROFFER RADIOKANSEL Radiokansel en Radio Kaapse Kansel is n onafhanklike, transkerklike en transkulturele Christelike multimedia organisasie met die Goddelike opdrag om die evangelie van Jesus Christus hoofsaaklik aan alle Suid-Afrikaners te verkondig by wyse van hoë kwaliteit radio- en televisieprogramme, publikasies, die elektroniese media en uitreikaksies, met die doel om ongelowiges vir Christus te wen en gelowiges in hul Christelike geloof op te bou. Radiokansel kan ook op DSTV Audiokanaal 882 geluister word asook op en Kontakbesonderhede: Mnr Kosie Burger kaap@radiokansel.co.za VERJAARSDAE VIR DIE WEEK 11/02 Elsabe Olivier, Ruan Eksteen, Susan Langridge, Charl de Villiers 12/02 Rena Conradie, Johan Loubser 13/02 Marie Wilders, Nelia Liebenberg, Clive Hunter, Chris Neethling, Marais Steyn 14/02 Anne Williams, Christel Esterhuyse, Benita Groenewald, Lindy Hall, Albie van der Merwe, Ethan Albrecht 15/02 Hanlie Roos, Johanette Louw, Ronel Oosthuizen, Jan van der Merwe, Madre Swart, Francois du Toit, Marlize du Preez, Graham Moolman, Marlize Saayman 16/02 Freddie van Dorp, Marihana Matthee, Marlize van Niekerk, Paul van der Merwe, Alet Wassüng 17/02 Lynette Haynes, Albert Andrews, Derick du Toit, Carlo Esterhuyse, André Marais, Gerhardus Theron, Ansie Walters, Dirk Walters, Tilanie Wassüng, Marius van Staden Joan Kleinhans

4 DANKSEGGING EN VOORBIDDING 1. Christo Nel se lidmaatskapsertifikaat is ontvang vanaf Kuilsrivier (Moedergemeente). 2. Baie geluk aan Ettienne en Sonelle Roux met die geboorte van hul tweeling. Die grootouers is Gerhard en Wilma Roux en Lowry en Estelle Conradie. 3. Elsa Müller (Huis de Kuilen) ondergaan n operasie in die komende week. 4. Marieta Oosthuizen (De Eike straat 17) het n operasie ondergaan. 5. Bettie Hugo (Du Toit straat 5) se ma (van Huis de Kuilen) is oorlede. 6. Calie van der Wath (Othello) se broer is oorlede. Anna se broer het n groot operasie ondergaan. 7. Joan Kleinhans (Othello) is in die hospitaal. VAN ALLES EN NOG WAT 1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate: Lerina Venter ( ) en Marita Koen ( ). 2. Liedere Versoekboek: indien daar n spesiale lied is wat jy graag wil versoek deur die gemeentegesing moet word, skryf dit gerus in die versoekboek wat in die vakkie in die voorportaal is. 3. Die Mediasentrum is gedurende die skoolkwartale elke Sondag na die erediens oop. 4. Lidmate is steeds welkom om tweedehandse klere, beddegoed, ens. na die kerk te bring vir die klerebank sowel as boeke vir vanjaar se basaar. 5. Die ouers van voorskoolse kleuters wat die kinderkerk bywoon, kan hulle na afloop van die diens by die konsistorie afhaal. 6. Die eerste uitgawe van Die Akker vir 2018 verskyn 25 Maart Lidmate is welkom om bydraes daarvoor by die kerkkantoor af te gee of e- pos na ngkeike@cybersmart.co.za. Die sperdatum vir bydraes is 8 Maart. 7. Eerskomende Dinsdag 13 Februarie 2018 word die kerkkompleks se elektrisiteitnetwerk opgradeer. Die gevolg is dat die krag heeldag af gaan wees. Die kerkkantoor sal gevolglik toe wees. Daar sal ook nie Senior Burger Bybelstudie wees nie. 8. Gaan luister op Woensdag 14 Februarie om 06:30 by Barnyard Willowbridge hoe God die egpaar Pete en Debbie Ochs se vrygewigheid gebruik om die wêreld te verander. Hulle is suksesvolle entrepeneurs en speel n transformende rol in die lewens van gevangenes in Kansas, Amerika. Gaan kyk gerus na die video Jailhouse Generocity by die volgende videoskakel: 9. Naas Krüger (blokleier), Phillie van Wyk (wykleier) en die dienswerkers van Othello het Dinsdag 13 Februarie om 15:00 n byeenkoms in die eetsaal. 10. Die bestuur van die Senior Burger Klub kom vanoggend na die oggenddiens in die Moederskamer bymekaar. 11. Ds. Hannes is die naweek af.

5 DIE KOMMISSIE VIR VROUELIDMATE GEDAGTE VAN DIE WEEK Die aard van egte genade is dat dit nooit verdun is nie. William Shakespeare ( ) NGK KUILSRIVIER: MIDDAGKONSERT NG Kerk Kuilsrivier (Moedergemeente) nooi almal uit na die eerste middagete konsert wat aangebied word vanuit die NG Kerk Kuilsrivier. Ons glo dat dit die eerste van nog vele konserte met kunstenaars van die omgewing en elders sal wees. Indien jy op 14 Februarie jou in Kuilsrivier bevind, moenie hierdie geleentheid misloop nie. Daar is parkering beskikbaar op die kerkterrein. Plek: NG Kerk Kuilsrivier (Moedergemeente) Tyd: 13:15-13:45 Kunstenaars: Sang (Karen de Goede); fluit (Annette Cronje) en pianis (Liz Carstens) Koste: n Donasie sal gepas wees Kom luister saam na God se liefdesklanke vir elke mens op aarde. DAG VAN VEROOTMOEDIGING EN GEBED 14 FEBRUARIE 2018 In hierdie tyd van knellende droogte word gelowiges uitgedaag om hulle te verootmoedig en in gebed hulle vertroue op God te plaas vir hulp en uitkoms. In die Bybel sien ons immers dat woestyn- en swaarkrytye geleenthede geword het van diepe verootmoediging. Dit was ook in dié tye dat God sy roeping aan mense bekend gemaak het en hulle opnuut bewus geword het van hulle afhanklikheid van Hom. Die moderature van die NG Kerk in Wes-Kaapland, die VGK Kaapland, die NG Kerk in Oos-Kaapland, die Anglican Church of Southern Africa (Anglikaanse Kerk), die Congregational Kerk, die Presbiteriaanse Kerk en die Evangelical Lutheran Church of Southern Africa (ELCSA), doen nou n beroep op alle landsburgers om 14 Februarie 2018 n dag van verootmoediging te maak. 14 Februarie is Aswoensdag, die begin van die lydenstyd in die kerkjaar. Ons bede is dat in die lig van die droogte die hele lydenstyd vir die kerk van Christus n tyd van verootmoediging en gebed sal wees. Op 14 Februarie sal die kerkklokke om 12:00 lui om almal op te roep tot gebed en verootmoediging.

6 LEGKAART VAN HOOP Ons wil almal aanmoedig om betrokke te raak by die Legkaart van Hoop - projek. Die aankoop van n legkaartstukkie maak dit moontlik dat ons gemeente betrokke bly in God se werk. n Legkaartstukkie kos R100. Ons het reeds 53 van die 2000 stukkies verkoop. LIDMAATPREDIKERKURSUS Die Lidmaatpredikerkursus lei mense op wat geen teologiese opleiding ontvang het nie. Die kursus verskaf basiese opleiding in: Die aard en wese van prediking in n gemeentekonteks (Ekklesiologie) Die vermoë om Bybeltekste uit te lê met die oog op prediking (Hermeneutiek) Die aanleer van n kommunikasiemodel vir prediking (Homiletiek) Die program behels 2 sessies: Sessie 1 16 tot 17 Februarie 2018 by die NG Kerk, Brackenfell-Wes (Janiestr 4, Brackenfell). Sessie 2 Die datum vir die tweede sessie word by die eerste sessie bepaal. Om in te skryf, of vir navrae en meer inligting oor die inrigting van die kursus, kontak gerus die kursusleier : Dr Guillaume Smit ghsmit@telkomsa.net (Selno: ) DE EIKE KOSKAS De Eike se koskas verskaf maandeliks kospakkies aan verskeie lidmate en gesinne in ons gemeente. Bydraes van enige nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, toiletware, ens. kan in die mandjies by die deure beplaas word of by die kerkkantoor afgegee word. Lidmate wat verkies om n finansiële bydrae te gee, is welkom om dit só te doen.

7 MES UITREIK Metro Evangeliese Sorg (MES) na lidmate uit om saam uit te reik na minderbevoorregde mense wat op straat woon. Vrydag 16 Februarie 18:45 vir 19:00 Kontak Joseph by of vir meer inligting. KEANU MOORE Ons het die volgende inligting vanaf Proteahoogte gemeente, Brackenfell, ontvang. Keanu Moore is n 2 jarige seuntjie wat met fase 4 Neuroblastoma gediagnoseer is. Die behandeling wat hy oorsee benodig, se koste beloop rondom R3 miljoen. n Trust is gestig om die gesin te help om fondse in te samel. Indien enigiemand dalk iets vir die seuntjie wil bydra, kan dit inbetaal word op die Trustrekening van Marais, Müller Hendricks Ing, ABSA Bank, rekening nommer , takkode , verwysing: W ALPHA Is jy tussen 18 en 25 jaar? Ons wil jou uitnooi om saam met ons op reis te gaan oor geloof. Elke Sondagaand na die erediens is daar n veilige ruimte waar jy kan inskakel. Vir meer inligting skakel asb. Jandré by

8 HOE GROOT IS JOU JESUS Dave Bookless, n befaamde internasionale spreker en eko-teoloog, lewer n praatjie oor die Christen se verhouding tot die natuur. Dave is die direkteur vir Teologie by A Rocha Internasionaal, n Christen organisasie wat hom beywer om mense bewus te maak van die mens se verantwoordelikheid teenoor die natuurlike omgewing. A Rocha is in 22 lande aktief betrokke met omgewings-projekte! Waar: NGK Kuilsrivier De Eike, Pionierweg, Kuilsrivier (GPS , ) Wanneer: 12 Februarie 2018 om 19:00 Tema: Hoe Groot is jou Jesus n omgewingsperspektief. Toegang: Gratis. Almal welkom! Jacobus van der Linden, die jong seun wat tydens die afgelope skoolvakansie vanaf Alexanderbaai tot by Kaappunt gestap het om die jeug bewus te maak van omgewingsuitdagings, sal kortliks sy ervarings met die staptog deel. Moenie die geleentheid misloop nie veral nie nou met die dreigende waterkrises in Kaapstad nie! Navrae: Ds Chris Barnardo,

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018 AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018 AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018 AANKONDIGINGE 11 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018 AANKONDIGINGE 18 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017 AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie JANUARIE 6 NUWEJAARSDAG 2 3 09:00 Oggenddiens DOOP 4 5 6 7 8 9 0 09:00 Oggenddiens 2 3 SKOLE HEROPEN 4 5 6 Deuroffer: Missie Japan 8 WEEK VAN GEBED 09:30 Gebedsbyeenkoms by kerk 9 WEEK VAN GEBED 09:30

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018 AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie JANUARIE 20 NUWEJAARSDAG 2 3 4 6 7 09:00 Oggenddiens 8 9 0 2 3 4 09:00 Oggenddiens 6 7 SKOLE HEROPEN 9 20 2 Deuroffer: Ramot 22 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie JANUARIE 7 NUWEJAARSDAG 2 3 4 5 6 7 9 0 SKOLE HEROPEN 2 3 4 5 Deuroffer: Missie Japan 6 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk 7 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017 AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018 AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017 AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018 AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017 AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018 AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017 AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag08:00

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag

Nadere informatie

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137

Nadere informatie

AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017

AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017 AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30: Ds. Hendrik Saayman lei die Nagmaal. Tema: Onthou om te onthou

Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30: Ds. Hendrik Saayman lei die Nagmaal. Tema: Onthou om te onthou van DIE KERKKLOK 19 Augustus 2018 Ons gemeente vier Sondag saam Nagmaal. Kom ons berei ons daarvoor voor om die lewende Here te ontmoet. Ons dank Hom by voorbaat vir sy groot genade. Die skriflesings by

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS Geliefde Lourensrivierder Vandag wil ek sommer net n stuk mooi met jou deel wat my weer twee keer laat dink het: Heer met die liefdevolle hart, maak my hart ook so; Heer met die sagte hande, laat my aanraking

Nadere informatie

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre op en aanvaarding van mekaar verhouding met die Here gerigtheid

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad:   Facebook: NG Kerk Lindenpark 15 April 2018 12 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@lindenpark.co.za Ronél Fourie: info@lindenpark.co.za Christa Keuris: christa@keuris.co.za

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

jy is altyd welkom! VERSORG TOEGERUS GESTUUR Sondae erediens: 09:00 Tuinedal NG Gemeente

jy is altyd welkom! VERSORG TOEGERUS GESTUUR Sondae erediens: 09:00   Tuinedal NG Gemeente jy is altyd welkom! 0 admin@tuinedal.co.za Sondae erediens: 0:00 www.tuinedal.co.za Tuinedal NG Gemeente JANUARIE EPIFANIEFEES NUWEJAARSDAG DOOP VAN JESUS KERKKANTOOR HEROPEN SKOLE HEROPEN Deurkollekte:

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) Waar die hart van vol is. Loop die mond van oor - Matt 12:34 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 31 Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) 294

Nadere informatie

Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie

Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie Deurkollekte: Studentekas Gasvryheid: Wyk D50 09:00 Bybelstudie gemeente 06:00 Vroegoggend volgelinge Bybelstudie Deurkollekte:

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018 Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00 Iederark Uitgawe 39/2015 1 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

JANUARIE 2018 SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

JANUARIE 2018 SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG JANUARIE 20 Doen moeite om deel te neem aan die WEEK VAN GEBED: tot Januarie in die kerk. Inligting sal op Sondag, 2 Januarie by die eredienste bekend gemaak word. NUWEJAARSDAG 2 3 4 5 6 DOOP Koll. Plaaslike

Nadere informatie

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011 Preek, Ds Freddie Schoeman Sondag 27 Februarie 2011 [Skyfie 1] Op ons almanak staan daar dat ons vandag spesiaal aandag gee aan n organisasie met die naam Bibles for Believers wat Bybels gratis vesprei

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS

CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS Die Here stuur elkeen van ons na verwondes, binne en buite die gemeente, om lewens te verander deur hulp en hoop te bring! VANDAG SONDAG 01 MEI 2016 INFORMELE DIENS 08:30

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie