LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 2 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 15 September 2017 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 2 BEGINSELS TEN OPSIGTE VAN MERK VAN LEWENSWETENSKAPPE: 1. Indien meer inligting verskaf word as punte-toekenning Hou op merk sodra die maksimum punte toegeken is. Trek n golflyn oor die res van die antwoord en skryf maks aan regterkant van bladsy. 2. Indien, byvoorbeeld drie redes gevra word, maar leerder verskaf vyf Merk slegs die eerste drie redes wat verskaf is, maak nie saak of dit korrek of verkeerd is of nie. 3. Indien die volledige proses verskaf word en slegs n gedeelte was gevra Lees alles en gee krediet vir die relevante gedeelte. 4. Indien vergelykings gevra is, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien n tabel vereis word, maar die antwoord is in paragrawe geskryf Kandidate verloor punte vir die tabel wat nie getrek is nie. 6. Indien diagramme met verwysings verskaf word waar n beskrywing gevra is Kandidate verloor die punte. 7. Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee is Kandidate verloor punte. 8. Indien die volgorde deurmekaar is en verbinding nie duidelik is nie Waar volgorde en verbinding korrek is, krediteer die antwoord. Waar die volgorde en verbindings verkeerd is, verloor kandidate punte. Indien die volgorde weer korrek is, kry hul weer punte. 9. Nie-herkenbare afkortings Aanvaar slegs indien dit gedefinieer is in die antwoord. Indien nie gedefinieer nie, verloor kandidaat punte vir die afkorting, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoord in die regte volgorde is en slegs verkeerd genommer is, is dit aanvaarbaar. Bladsy 2 van 9
11. Indien die taal die oorspronklike betekenis verander Moet nie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar dit indien dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders beteken in Lewenswetenskappe of dit uit konteks is nie. 13. Indien algemene name in terminologie gegee word Aanvaar slegs indien dit by die Nasionale memo bespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letters gevra is en die naam word gegee (en omgekeerd) Geen krediet. 15. Indien geen eenhede gegee word by metings Kandidate verloor n punt. Merkriglyn ken n aparte punt toe vir eenheid. 16. Wees sensitief vir die betekenis van n antwoord, dit mag dalk op n ander manier gestel wees 17. Opskrifte Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet n opskrif hê. 18. Gebruik van n ander offisiële taal tussen in (terme en konsepte) Indien n enkele woord of twee in enige ander offisiële taal tussen in die antwoord van die leerder voorkom, moet dit korrek geassesseer word indien korrek. Vra iemand wat die taal vaardig is om u te help. Dit gebeur gewoonlik by kandidate waar hul onderrigtaal nie hul huistaal is nie, of waar hulle hulself in n dubbelmedium onderrig-situasie bevind. 19. Geen verandering mag aan die merkriglyn aangebring word sonder om die Nasionale Moderator te raadpleeg nie, wat dan met die Eksterne Moderatore sal beraadslaag indien nodig. Bladsy 3 van 9
AFDELING A VRAAG 1 1.1.1 C 1.1.2 D 1.1.3 C 1.1.4 B 1.1.5 A 1.1.6 D 1.1.7 B 1.1.8 A 1.1.9 C 1.1.10 A 1.2.1 Mutasie 1.2.2 Kloning 1.2.3 Ardipithecus 1.2.4 Dubbele heliks 1.2.5 Wieg van die mensdom 1.2.6 Histone 1.3.1 A 1.3.2 Beide 1.3.3 B 1.3.4 Beide 1.3.5 Beide (10x2) [20] (6x1) [6] (5x2) [10] 1.4.1 GGBb GgBb (2) 1.4.2 (a) Grys pels, swart oë (2) (b) Grys pels, pienk oë (2) 1.4.3 GB x gb OF Gb x gb (2) [8] 1.5.1 A /Adenien (1) 1.5.2 Nukleotied (1) 1.5.3 Ribose (1) 1.5.4 Fosfaat (1) 1.5.5 Waterstof /H2 binding/ swak waterstof (1) 1.5.6 b/m-rns/rna (1) [6] TOTAAL AFDELING A: 50 Bladsy 4 van 9
AFDELING B VRAAG 2 2.1.1 b/m-rns/a: kopieer DNS/A en vervoer die kode-boodskap vanaf DNS/A na die ribosoom toe. o/t-rns/a: vervoer aminosure na die ribosoom toe en los hul in volgorde volgens die kodons / b/m-rns/a. (2x2) (4) 2.1.2 USA SGU UGA (3) 2.1.3 Serien Triptofaan Asparagien (3) [10] 2.2.1 A - Chromosoom B - Sentromeer C - Chromatied (3) 2.2.2 *Oorkruising Homoloë chromosome paar /lê langs mekaar. Een chromatied van elke chromosoom raak/oorkruis mekaar. Die punt waar hul raak/oorkruis word chiasmata/chiasma genoem. Hul ruil identiese chromatiedsegmente/genetiese materiaal uit en breek *Verpligte punt + (Enige 3) (4) 2.2.3 Profase 1 (1) 2.2.4 Ewekansige/lukrake rangskikking/segregasie van chromosome (1) 2.2.5 Onwaar Natuurlike seleksie is afhanklik van variasie wat deur oorkruising veroorsaak word. (2) [11] 2.3.1 (a) A (1) (b) B (1) 2.3.2 Diagram A: Klein tande vir sagter dieet / gekookte kos Diagram B: Groot tande vir harder rou kos (2x2) (4) 2.3.3 A (1) 2.3.4 Die foramen magnum is meer vorentoe /die skedel rus bo-op die werwelkolom. (2) [9] Bladsy 5 van 9 TOTAAL VRAAG 2: 30
VRAAG 3 3.1.1 P1 Genotipe: RW x RW Fenotipe: Gespikkelde x Gespikkelde Meiose Gamete: R, W x R, W Bevrugting F1 X R W R RR RW W RW WW Genotipe: 1RR, 2RW, 1WW Fenotipe: 25% / 1 Rooi pels 50 % / 2 Gespikkelde pels 25 % / 1 Wit pels (Enige 6) (6) 3.1.2 Wit pels en Rooi pels (2) 3.1.3 Ko-dominansie (1) 3.2.1 GMOs is organismes waarvan hul DNS/A verander is (deur die byvoeging van vreemde/ander organismes se DNS/A) /Veranderinge van die genetiese material van n organisme. (1) 3.2.2 Nadele is: [9] Duur proses Teen die natuur /God/ godsdienstige gelowe/onnatuurlik Die langtermyn effekte op die mens se gesondheid is nog onbekend Mag negatiewe effekte hê op die omgewing (Enige 3) (3) 3.2.3 n Plasmied is verwyder van n E.coli bakterium. Mens DNS/A was geïsoleer en die geen vir menslike insulien produksie is uitgesny d.m.v. n restriksie ensiem. Die selfde ensiem word gebruik om die plasmied oop te sny. Die menslike geen word in die plasmied ingevoeg en geheg d.m.v. n ensiem /ligase. Die gekombineerde DNS/A plasmied word in n nuwe bakterie sel ingeplaas. Die sel repliseer die plasmied en reproduseer. Alle nuwe bakterie selle produseer menslike insulien. (Enige 4) (4) [8] Bladsy 6 van 9
3.3.1 Die alleel vir hemofilie word op die geslagschromosome gevind. (1) 3.3.2 A X H X h D X h X h G X h Y (3) 3.3.3 X H Y X H X H X H X H Y X h X H X h X h Y 1 Punt vir elke korrekte paar gamete (2) 1 Punt vir korrekte kruising in Punnet diagram (1) Antwoord: 50% (1) 3.3.4 n Pa gee sy X-chromosoom met die alleel vir sy dogters. Indien hy n hemofilie alleel op sy X-chromosoom het, sal sy dogters draers vir die siekte wees. Die moeder se X-chromosome wat hul ontvang sal bepaal of hul hemofilie gaan hê of nie. (3) 3.3.5 (6/10 x 100) = 60% (2) [13] TOTAAL VRAAG 3: 30 TOTAAL AFDELING B: 60 Bladsy 7 van 9
Kraniale kapasiteit (cm 3 ) (byskrif en skaal ) SACAI LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU AFDELING C VRAAG 4 4.1.1 1600 1400 1200 1000 800 600 400 200 0 Die kranium kapasiteit van verskillende homonieme spesies Tipe: Plot: Al 5 korrek 1-4 korrek Sleutel: A. afarensis A. africanus H. habilis H. erectus H. sapiens Verskillende homonieme spesies (byskrif en skaal ) (7) 4.1.2 Die kraniale kapasiteit word groter in jonger spesies OF Die kraniale kapasiteit is kleiner in ouer spesies / meer primitiewe spesies. (2) 4.1.3 n Groter kranium huisves n groter brein wat hoër intelligensie impliseer, wat n spesie in staat stel om beter oorlewingstrategieë te ontwikkel / verhoog hul kans tot oorlewing. (3) 4.1.4 A. afarensis en A. africanus OF A. africanus en H. habilis (2) [14] 4.2 Fossiel bewyse : Fossiele van die mees primitiewe homonieme /Ardipithecus/Australopithecus/ H. habilis was net in Afrika gevind. OF Meer moderne spesies /H. erectus en Homo sapiens fossiele was in Afrika en Europa gevind. Genetiese bewyse : Die oudste mutasies op mtdns/a is gevind in Afrika mense (Oos-Afrika) OF Oudste mutasies op die Y-chromosoom is gevind in mans van Oos-Afrika. Kulturele bewyse Die oudste/primitiefste steen/been-werktuie is in Afrika gevind. (Enige 2x3) (6) [6] [20] TOTAAL VRAAG 4: 20 Bladsy 8 van 9
2017 GRAAD 12-VOORBEREIDENDE EKSAMEN VRAAG 5 Die oorspronklike eekhoringbevolking is geskei deur die Grand Canyon, wat dien as n geografiese versperring. Die twee geskeide bevolkings kan mekaar nie bereik nie en geen geenvloei kan tussen hul plaasvind nie. Elke bevolking ervaar verskillende omgewingstoestande. Natuurlike seleksie vind onafhanklik plaas in elke bevolking. Daar is variasie in elke bevolking. Die met gunstige eienskappe vir hul omgewing sal oorleef. Die met ongunstige eienskappe sal uitsterf. Die oorlewendes sal voortplant en hul nakomelinge sal hul gunstige eienskappe oorerf. Sodoende sal die geen vir die gunstige eienskap toeneem oor tyd. n Nuwe spesie sal ontwikkel. Dit word natuurlike seleksie genoem. Die twee bevolkings word genotipies en fenotipies verskillend. Selfs al ontmoet hul weer, sal hul nie kan voortplant nie. As gevolg van voortplantings-isoleringsmeganismes. Spesievorming (Enige 9) Natuurlike seleksie (Enige 8) Inhoud: (17) Sintese puntetoekenning: Relevansie Logies Begrip Die prosesse van Slegs inligting oor spesievorming en natuurlike Moet 7/9 vir spesievorming eekhorings en seleksie is logies verduidelik, hê en 6/8 vir natuurlike spesievorming en natuurlike alhoewel dit nie apart seleksie. seleksie is verskaf verduidelik hoef te word nie (soos in die merkriglyn). 1 punt 1 punt 1 punt Sintese (3) TOTAAL VRAAG 5: 20 TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 MERKRIGLYN Bladsy 9 van 9 Einde van dokument