NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

Vergelijkbare documenten
TSHWANE WES GRAAAD 10

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Lewenswetenskappe Maart 2010 Graad 11 Tyd: 1½uur Totaal: 100

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

Plantstruktuur en Plant Voedsel

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: Halfjaarlikse eksamen

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

HOëRSKOOL PRETORIA-NOORD GEOGRAFIE GRAAD 11 VRAESTEL KAARTWERK TYD: 1 ½ UUR TOTAAL: 75

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFDELING A: KEUSEVRAE

GRAAD 9 JUNIE 2010 TEGNOLOGIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR-SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

Inleiding Tot Die Jagluiperd

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

TSHWANE WES GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Transcriptie:

1 NTIONL SENIOR ERTIFITE GR 10 10 LEWENSWETENSKP V1 JUNIE EKSMEN 2016 PUNTE: 150 TY: 2½ uur ie vraestel bestaan bestaan uit 13 bladsye.

2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. eantwoord L die vrae. Skryf L die antwoorde in die NTWOOROEK. egin elke vraag op n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. ied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan. Maak LLE tekeninge met 'n potlood en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word. NIE al die diagramme in hierdie vraestel is volgens skaal geteken NIE. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik. Skryf asseblief netjies en leesbaar.

3 FELING Vraag 1 1.1 Verskeie moontlike opsies word as antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter ( - ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) op jou NTWOORL neer, byvoorbeeld 1.1.1. 1.1.1 Watter een van die volgende is n mikrovoedingstof? Fosfor Stikstof Swael Yster 1.1.2 Watter van die volgende is n belangrike strukturele component van selmembrane? Lipiede en proteïene Koolhidrate Koolhidrate en lipiede Koolhidrate, lipiede en proteïene 1.1.3 n Toets gebruik vir die teenwoordigheid van organiese stowwe. Watter een van die volgende sal n positiewe resultaat aandui? n ruin kleur met jodium Oranje kleur met enedict oplossing lou kleur met Fehling en oplossing Pers kleur met Millons se reagens 1.1.4 Wat is die verskil in die vakuole van beide plant- en dierselle? ierselle bevat slegs afvalstowwe Plantselle - bevat slegs water ierselle klein vakuole Plantselle vakuole beslaan 90% van die sel ierselle vakuole beslaan 90% van die sel Plantselle klein vakuole ierselle bevat slegs water Plantselle bevat slegs afvalstowwe

4 1.1.5 Watter fase van mitose word voorgestel in die diagram hieronder? nafase Metafase Telofase Profase 1.1.6 Hoeveel chromosome sal elk van die dogterselle bevat aan die einde van mitose? 8 6 4 2 1.1.7 ie rooi pigment in bloed wat suurstof vervoer is.. Gevind in leukosiete In bloedplaatjies Word nie gevind in eritrosiete nie ekend as hemoglobien 1.1.8 Watter tipe epiteelselle bevat bekerselle? Kubiese Kolom Gelaagde Plaveisel

5 Vraag 1.1.9 en 1.1.10 verwys na die volgende skets van die wortel 1.1.9 Watter van die volgende funksies word geassosieer met die deel genommer 7? Vervoer water en minerale en voorsien n pad van die wortels na die res van die plant. Vervoer vervaardigde organiese stowwe van die blare na die res van die plant. Maak sekondêre diktegroei moontlik Reguleer die toegang van water 1.1.10 Verskaf die nommer van die deel van die wortel wat die totale absorpsie oppervlak van die wortel vergroot. 6 4 1 2 (10 x 2) = (20) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) in jou NTWOOROEK. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 ie biokatalis wat die chemiese reaksie versnel deur die aktiveringsenergie te verlaag. n Kankergewas wat nie die weefsels binnedring nie en gewoonlik omsluit is deur n kapsel. n Gebreksiekte as gevolg van n tekort aan vitamien.

6 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 n Gewysigde epidermissel waardeur water ontsnap gedurende transpirasie. Tipe skelet ondersteun deur die druk van vloeistof in erdwurms. ie gedeelte van die skelet wat die sentrale as vorm. n Tipe immuniteit waar teenliggaampies oorgedra word van moeder na baba via die plasenta of borsmelk. hemiese stowwe geproduseer deur biotegnologie om die groei van mikro-organismes te stop. (8) 1.3 Toon aan watter van die stelling in KOLOM 1 van toepassing is SLEGS, SLEGS, EIE EN OF GEEN op die items in KOLOM II. Skryf slegs,slegs, beide en, of Geen langs die vraagnommer (1.3.1 to 1.3.6) in jou NTWOOROEK. KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Eutrofikasie.oorgebruik van kunsmis.algebloei 1.3.2 Spierweefsel.willekeurig.onwillekeurig 1.3.3 Selwande hoofsaaklik verdik in die hoeke.kollenchiem.sklerenchiem 1.3.4 Verantwoordelik vir proteïensintese.ribosomes.lisosome 1.3.5 hromosome.sentriool.sentromeer 1.3.6 ene in die arm.femur.fibula (6 x 2) (12) 1.4. ie volgende diagram toon n plantsel aan die begin van selverdeling.

7 1.4.1 Verskaf die byskrifte van nommers 1 en 3. 1.4.2 Gee die funksie van nommer 4. (1) 1.4.3 1.4.4 Noem TWEE redes waarom die seldeling hierbo baie belangrik is vir lewende organismes. Teken n benoemde diagram van die fase wat volg op die diagram hierbo. (5) [10] TOTL FELING : 50 FELING VRG 2 2.1 estudeer die diagramme van twee selle en hulle organelle. 2.1.1 2.1.2 2.1.3 Watter sel verteenwoordig n diersel? Verskaf TWEE sigbare redes vir jou antwoord. Verskaf byskrifte vir dele en

8 2.1.4 Tabuleer twee verskille tussen die twee buitenste membrane van sel Y (5) [10] 2.2 estudeer die diagram van die tamatie, waarvan die vel verwyder is, wat dryf in suiwer water en beantwoord dan die vrae 2.2.1 Noem die proses wat in die diagram gedemonstreer word. 2.2.2 2.2.3 Indien die tamatie in n baie sterk soutoplossing geplaas word, in watter rigting sal die tamatie beweeg ( tot of tot )? Verduidelik jou antwoord deur gebruik te maak van die woorde water potensiaal en selektiewe deurlaatbare membrane. (3) [7] 2.3. estudeer die diagram hieronder wat n X-straal en ook n skets wat n gedeelte van die skelet en beantwoord dan die vrae n Meisie het van haar fiets afgeval en die X-straal toon die skade aan haar arm. Een been in die X-straal is gebreek.

9 2.3.1 2.3.2 2.3.3 enoem die been in die X-straal wat gebreek is. Watter tipe gewrigte word aangedui in die skets hierbo? Noem twee minerale wat in die diëte van kinders ingesluit behoort te word wat sal voorkom dat kinders sagte en swak bene ontwikkel.

10 2.3.4 2.3.5 2.4 angeheg aan die arms is antagonistiese spiere, wat word bedoel met die term antagonistiese spiere Verduidelik TWEE funksies van die deel van die skelet wat hierbo geïllustreer word. estudeer die volgende diagram en beantwoord dan die vrae wat volg. [9] 2.4.1 2.4.2 2.4.3 2.4.4 VRG 3 enoem dele 1, 3 en 5. Gee een funksie van dele 1,4 en 6. Verduidelik twee maniere hoe die xileem struktureel aangepas is vir die vervoer van water. Noem twee kragte wat die water in die stingel laat opbeweeg. (3) (3) (4) [12] [40] 3.1 estudeer die tabel hieronder, wat die tempo van waterabsorpsie deur die wortels en die tempo van transpirasie deur die blare illustreer.

11 3.1.1 3.1.2 Teken n lyngrafiek op dieselfde assestelsel om die resultate te illustreer. enoem dit en. Wanneer sal die maksimum transpirasie plaasvind? (7) 3.1.3 3.1.4 ereken die hoeveelheid water geabsorbeer tussen the 12:00 en 18:00. Noem TWEE aanpassings van blare om die proses van transpirasie te verminder. (3) (4) [16]

12 3.2 estudeer die volgende diagramme van soogdierweefsels en beantwoord dan die vrae. 3.2.1 3.2.2 3.2.3 Identifiseer die soogdierweefsels aangedui as, en E Verskaf die letters van (a) ie weefsel gevind in kraakbeen (b) ie weefsel vervoer gasse (c) ie weefsel word gevind in the femur Noem die selle waaruit weefsel bestaan en n funksie van elk. (3) (3) (6) [12]

13 3.3 ie diagramme hieronder toon hoe n skaap gekloon is. estudeer die diagramme en beantwoord dan die vrae wat volg. 3.3.1 3.3.2 3.3.3 3.3.4 3.3.5 3.3.6 Verduidelik wat kloning is? Wat is n embrioniese stamsel? Noem die tipe seldeling betrokke by kloning? Watter belangrike materiaal het die kern bevat sodat kloning kon plaasvind? Noem die biologiese term vir die skaap in wie die nuwe embrio sal groei en ontwikkel. Noem twee voordele van kloning vir mense. (1) (1) 3.3.7 Gee enige twee redes waarom sommige mense teen kloning sou wees [12] [40] TOTL FELING : 80

14 FELING VRG 4 4.1 Organiese stowwe, benodig as n gedeelte van ons daaglikse diëet, verskil in hulle elemente, monomere, sowel as hulle funksies. Skryf n opstel waarin jy hierdie stowwe vergelyk. (20) NOT: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van Vloeidiagramme nie. TOTL FELING : GROOTTOTL: 20 150