Click to edit Master subtitle style

Vergelijkbare documenten
Landbou Inligtingstuk. Almal weet hoe belangrik suurstof in die grond is.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Die effektiwiteit van Ecosoil Kompostee op groei en produksie van appelbome.

- Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling.

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

ONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER WAT KAN VOER-BOER DOEN VIR JOU

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Antieke Egipte en die Nylrivier

Vaslegging van P. Mineralisasie van P

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SO 2 in wine Back to basics

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Inleiding Tot Die Jagluiperd

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

Kuilvoer foelie Produk inligting

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

D E P A R T M E N T of AGRIC ULTURE Provincial Government of the Western Cape

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

AMERIKAANSE KOMMANDOWURM (Spodoptera frugiperda)

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Datum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE

Genesis 1: 11 en 12. en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde.

DIE EFFEK VAN BESPROEIINGSWATERKWALITEIT OP STELSELS, GEWASSE EN GRONDE: PRAKTIESE WENKE. Die waterkwaliteit kan die volgende negatief beinvloed:

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Landboudienste. Akkerboukundige wenke vir 2011/12. Augustus SENWES INLIGTINGSESSIE: Johan van Tonder

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Natuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1)

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Presisieboerdery => Volhoubaarheid?? Aangebied deur: Cobus Burger. Onafhanklike adviseurs vir volhoubare landbou

Lewenswetenskappe Maart 2010 Graad 11 Tyd: 1½uur Totaal: 100

Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 2014 en 2015

WAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Les Plan Twee. Habitats

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314

onder besproeiing op Polokwane in 2017

Klank en kleur in die skepping

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2006

September 2013 No. 55

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11

AFDELING A: KEUSEVRAE

EMROSA NUUSBRIEF. Gebruik van EM in Vis Boerdery

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

J.G.K. Coetzee 27 GRONDVOORBEREIDING EN BEMESTING VAN NIE- DRAENDE BOME GRONDVOORBEREIDING EN BEMESTING VAN NIE- DRAENDE BOME

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

6. Die Weer: natuurverskynsels

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 3)

Transcriptie:

Click to edit Master subtitle style

Landbou Tegnologie Water Lugbehandeling Unieke Landbou Tegnologie Puricare Internationaal se unieke geaktiveerde suurstof en ultraviolet tegnologie bied voordele vir besproeiingstelsels, grond, plante en voedselprodukte. Ons tegnologie is nie skadelik vir die omgewing, plante of ander lewende organismes nie en help om die balans in die natuur te herstel.

Toepassings en Prosesse Puricare Internationaal se tegnologie kan gebruik word om besproeiingswater te behandel en bevorder grond- en gewaskwaliteit. Ons tegnologie kan voor en tydens berging vir die was van vrugte, groente en kruie gebruik word en ook om die lug in bergingsfasiliteite te behandel. Die besproeiingswater word met geaktiveerde suurstof verryk en verskeie verbindings word geoksideer. Die oksidasieproses word verder bevorder deur die byvoeging van waterstofperoksied. Hierdie behandelde water word teruggevoer na die hoof besproeiingstroom, wat geaktiveerde suurstof in die boonste grondlaag vrylaat en n aërobiese omgewing vir plante skep om in te groei. Vrugte en groente kan ook met geaktiveerde suurstofverrykte water gewas word om bakterieë, virusse en swamme te beheer. Verder kan Puricare die lug in bergingsfasiliteite met UV behandel om die rakleeftyd van produkte te verleng. Die bederfproses word vertraag deur die beheer van patogeniesemikroörganismes.

Verbeterde Grondkwaliteit Die Puricare Landbou Eenheid verbeter en versnel die afbraak van grond organiese materiaal en stel meer bio-beskibare verbindings vry vir opname en gebruik deur plantwortels en voordelige mikroörganismes. Grondstruktuur, hidrouliese geleivermoë en water-infiltrasie word verbeter deur die verhoogde afbraak van organiese materiaal. Die gebruik van bemestingstowwe/kunsmis word geoptimaliseer en korsvorming en grond-ineenstorting word verhoed. Patogeniese mikroörganismes in die grond en water (bv. Pythium, Phytophtora, Fusarium en nematodes) word geïnaktiveer en beheer.

Voordele op Plante en Besproeiingstelsels Plante se groeikrag (gesonde, goedgebalanseerde groei en oorlewingsvermoë) asook die opname van bio-beskikbare verbindings tydens fotosintese word verhoog deur verbeterde grondkwaliteit. Plante is minder vatbaar vir siektes en insek-infestasies. Oesopbrengste kan verhoog word. Elemente bv. Yster, Mangaan en Sink kan uit die besproeiingswater verwyder word. Aanpaksels en verstoppings van die besproeiingstelsel word verhoed. Die geleidelike skoonmaakproses neem sowat drie tot ses weke van aktiewe besproeiing. Ons metodes waarborg ook korrosie-vrye besproeiingstelsels.

Landbou Eenheid n Tipiese installasie waar 2 400 000 liter water per uur behandel word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid water wat behandel kan word nie. Ons geaktiveerde suurstof eenhede kan aangepas word om saam met enige besproeiingstelsel te werk.

Toepassings Tipes besproeiingstelsels: Vloedbesproeiing Oorhoofse (sprinkel-) besproeiing Spilpuntbesproeiing Laterale skuifbesproeiing Drupbesproeiing Hidroponika, tonnels Alle ander prominente soorte besproeiingstelsels Geaktiveerde suurstof skep n gesonde en aerobiese omgewing vir plante om in te groei

Voordele van die Puricare Landbou Eenheid Beter grondkwaliteit Meer voordelige grondorganismes Sterker en gesonder plante

Die Effek van Geaktiveerde Suurstof op Plantegroei en Grondtoestande

Die Sigbare Effek van ons Tegnologie op Wortelontwikkeling Plantwortel vergelyking: Onbehandel Behandel Aan die LINKERKANT: Die onbehandelde plant het n klein en ongesonde wortelstelsel. Die wortels is deur aalwurms geïnfekteer. Aan die Regterkant: n Groot en gesonde wortelstelsel. Geen sigbare tekens van aalwurminfeksies.

Die Sigbare Effek van ons Tegnologie op Wortelontwikkeling Gerbera wortel vergelyking: Onbehandel Behandel Aan die LINKERKANT: Die onbehandelde vier-jaar-oue Gerbera plante het nie nuwe wortels ontwikkel nie. Die plante is uitgehaal en weggegooi. Aan die REGTERKANT: Slegs 39 dae na installering van die Puricare Landbou Eenheid toon die vier-jaar-oue Gerbera plante nuwe en gesonde wortelontwikkelling.

Die Sigbare Effek van ons Tegnologie Sterk en gesonde wortelhare geïnfekteer deur Mikorrisa Besproeiingswater wat deur die Puricare Landbou Eenheid behandel is, bevorder Mikorrisa (voordelige swamme) se ontwikkelling. Mikorrisa verbeter grondkwaliteit en plante se groeikrag deurdat dit die worteloppervlak vergroot. Dit absorbeer die maksimum hoeveelheid opneembare nutriente in die grond en stel dit aan dit plantwortels beskikbaar.

Die Effek op Grond Grondbehandeling: Voor behandeling: Tipiese grondeienskappe (Upington) 8 maande na behandeling: Grondontledings dui op verhoogde koolstofvlakke 14 maande na behandeling: meer voordelige grondorganismes bv. Mikorrisa en erdwurms koolstofvlakke is 3 keer hoër as die normale vlakke

Piesangboerdery: Mpumalanga Provinsie Suid Afrika Let op die groot, gesonde vaskulêre selle van die behandelde plant. Onbehandel Behandel

Piesangboerdery: Onbehandelde grond Behandelde grond n Penetrometer, n toestel wat die hardheid van grond toets, het getoon dat die behandelde grond sagter was as die onbehandelde grond. Die grond is meer penetreerbaar a.g.v. groter lugruimtes tussen die gronddeeltjies. Dit skep ook n meer gunstige omgewing vir voordelige grondorganismes in die wortelsone. Gaswisseling tussen die risosfeer en die atmosfeer is moontlik in grond wat meer deurlug is en wortels is in staat om beter asem te haal. Die behandelde grond vertoon ook uitstekende dreinering wat verhoed dat die wortelstokke vrot.

Piesangboerdery: n Goed ontwikkelde piesangtros met goed-gespasieerde hande

Perskeboord: Voor behandeling 3 Maande na behandeling Sigbare verbeteringe na behandeling: Digter blaredak laer grondtemperatuur verminderde verdamping water word bespaar Meer takke verhoogde potensiële vrugset

Appelbome: Wes-Kaap Provinsie Suid-Afrika Na drie maande se behandeling het die appelbome hoër gegroei. Meer takke en n digter blaredak het gevorm wat gelei tot meer skaduwee.

Appelbome: Onbehandel Behandel Appelbome drie maande na behandeling: Die bome groei sterk, het meer takke, n digter blaredak en dra meer vrugte as voor die behandeling.

Perskebome: Wes-Kaap Provinsie Suid-Afrika Die eenjaar-oue perskebome toon verbeterde groei. Die behandelde bome het n oes van 6 ton per hektaar opgelewer. Die onbehandelde bome het geen oes opgelewer nie. Geen misvormde vrugte het op die behandelde bome ontwikkel nie. Onbehandel Behandel

Perskebome: Blare vanaf behandelde bome vertoon groter en gesonder! Blare vanaf behandelde bome Blare vanaf onbehandelde bome

Soetpatats: Wes-Kaap Provinsie Suid-Afrika Behandelde patats: Groter en gesonder knolle Verlengde rakleeftyd

Aartappels: Vrystaat Provinsie Suid-Afrika Behandelde aartappels: Lewer n 10.7% hoër oesopbrengs.

Tamaties: Noord-Wes Provinsie Suid-Afrika Onbehandel Behandel Behandelde tamaties: Gesonder stingelgroei Stingels is eenvormig in dikte Verhoogde oesopbrengs

Tamaties: Onbehandel Behandel Tamatie rakleeftyd eksperiment: Twee tamaties is geoes (een vanaf n onbehandelde en die ander van n behandelde tamatieplant) en vir 2 3 weke teen kamertemperatuur geberg. Die behandelde tamaties het n drie keer langer rakleeftyd getoon!

Kool: Wes-Kaap Provinsie Suid-Afrika Onbehandel Behandel Behandelde kool: Blare is gesonder - veral die ouer blare vanaf behandelde plante vertoon aansienlik beter as die onbehandelde plant se blare.

Denneboomsaailinge: Mpumalanga Provinsie Suid-Afrika Denneboomsaailinge wat met behandelde water besproei is, groei sterk en gesond met goedontwikkelde wortelstelsels. Gesonder en sterker bome vir plantasies!

Lusern Gevallestudie: Vrystaat Provinsie Suid-Afrika Die lusern is een week vroeër gesny as vorige siklusse en toon n 15% opbrengsverhoging teenoor vorige jare se oes-gemiddelde.

Mielies: Noord-Kaap Provinsie Suid-Afrika Behandelde mielies in vergelyking met onbehandelde mielies: groter, meer eenvorminge kopontwikkeling meer pitte per mieliekop Onbehandel Behandel

Mielie Studie: Behandelde mielies in vergelyking met onbehandelde mielies: verbeterde pitgrootte eenvorminge pitontwikkelling meer pitte per mieliekop LET WEL: Alle resultate is behaal deur individuele boere en oorgedra aan Puricare soos geïllustreer in hierdie aanbieding

Lug-Sterilisering Puricare se lug-steriliserings stelsels in n vrugte pakhuis Lug-steriliserings stelsels in voedselpakhuise, koelkamers en supermarkte bevorder die rakleeftyd van vrugte, groente, vleis en vis.

Kontak ons Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting www.puricare.co.za