n Oseaan van Plastiek

Vergelijkbare documenten
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

Planeet Aarde en daarbuite 1

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Antieke Egipte en die Nylrivier

n Tempel Leier besoek Jesus

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

FAKTORE EN VEELVOUDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Jona en die Groot Vis

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Hoe kies n mens n troeteldier?

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

Les 14: Entrepreneurskap

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Die klimaat van SA: Temperatuur

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Die Groot Muur van Nehemia

vraestel bestaan uit 7 bladsye

Jesaja sien die Toekoms

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Statistieke met een oogopslag

Jona en die Groot Vis

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Les Plan Twee. Habitats

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKORD- EN EINDEKSAMEN

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hawaise uitbarstings (2) is ook rustig. Die lawa vloei deur die opening en hoop op, om lae skildvulkane te vorm.

Letterlike en figuurlike taalgebruik

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

'n Man gestuur deur God

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

MEMORANDUM KWARTAAL 1

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

Motheo Onderwysdistrik

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Transcriptie:

Plastiek produksie (million ton) n Oseaan van Plastiek Bakeliet was aan die begin van die 1900s die eerste tipe Plastiek wat verhit en in vorms gegiet kon word. Daarna was daar konstante toename in nuwe plastiek produkte wat tussen die 1ste en 2de Wereld oorloë in vliegtuie, wapens en mediese toerusting gebruik. Na die oorlog was die tegnologie vir huishoudelike praktiese produkte omskep en die kombuis plastiek herbruikbare houerindustrie was gebore. No 1950 s groei wereldwye produksie eksponensieël tot 322 miljoen ton Jaar Inligting vertaal en herkombineer deur Lieze Swart, DEA

Wat van die Toekoms? Geprojekteerde hoeveelheid plastiek in die oseane teen 2015 is omtrent 40 Biljoen ton Dis genoeg om die aarde 6 keer met kleefplastiek te omring. Baie wetenskaplikes sê daar teen 2050 meer plastiek in die oseaan wees as vis. Moderne plastiek is sintetiese polimere wat n byproduk van petroleumvervaardiging is. Wereldwyd is 8% van alle pretroleum vervaardiging vir plastiek Ken jou plastiek: Polyethylene terephthalate (PET) - High-density polyethylene (HDPE) - Polyvinyl chloride (PVC) - Low-density Polyethylene (LDPE) - Polypropylene (PP) - Polystyrene (PS) En nog vele ander Poliëtileentereftalaat (in Afrikaans) Hoë-digtheid poliëtileen (in Afrikaans) Polivinielchloried (in Afrikaans) Lae-digtheid Poliëtileen (in Afrikaans) Polipropileen (in Afrikaans) Polistireen (in Afrikaans)

In die laaste dekade is wetenskaplikes baie meer bewus van plastiek in ons oseaan. Wanner het ons eerste daarvan geweet?

Navorsers het al die toename in plastiek vanaf die vroeë 1960 s opgelet Vroeg in 2017 is n onbewoonde eiland in die Stille oseaan gevind wat totaal besoedel is alles het uit die see uitgespoel n 2014 studie van plastiek items per km2 Dis meer as 5 triljoen plastiek stukke wat meer as 250 000 ton weeg Dis tans n vullistrok plastiek wat daagliks in die see gedompel word

Top 20 lande vir plastiek wanbestuur, wat beteken dit het n groot potensiaal om in die see te beland. Uit Joernaal, Science. Suid Afrika lê 11de wereldwyd en 3de in Afrika. Suid afrikaners produseer 2kg vullis per persoon per dag. Ons het 56% wanbestuurde rommel met 12 miljoen kus inwoners. Brasilië met n kus populasie van 74 miljoen mense produseer minder rommel as ons

Plastiek vloei van riviere tot in die see Jaarliks : 1.15 2.41 miljoen ton Daarom is mense wat nie langs die see woon; nie vrygespreek van die verantwoordelikheid nie. Hulle kan nie sê dis nie ons nie Vanaf Nature Coomunication joernaal, DOI: 10:1038/ncomms 15611 gepublisser Junie 2017

Plastiek in die see beweeg met seestrome en versamel in 5 draaikolk areas in oseane, naamlik noord- en suid Stille oseaan, noord en suid Atlantiese en Indiese oseaan

Klassifikasie is volgens grootte Makro plastiek: > 20 mm Mesoplastoek: 5-20 mm Mikroplastiek: < 5 mm

Mikroplastiek Primêre mikroplastiek Hars korrels die basiese vorm van plastiek wat gebruik word om plastiek produkte te vervaardig Mikrokorrels soos in skoonheids produkte Sekondêre mikroplastiek Makroplastiek wat afgebreek het in kleiner stukkies deur meganiese, ultra violet en mikrobiese metodes Sintetiese materiaal Tot 1900 vesels per was

Wat is die invloed van plastiek op seelewe Kaapstad 2017 Seediere soos haaie, voëls, robbe en walvisse raak verstrengel in plastiek wat hulle erg kan beseer en selfs kan doodmaak

Plastiek inname kom in alle seediere voor en het baie ernstige gevolge Voels eet plastiek. Hulle maag is vol, maar gaan dood van honger Walvisse kan ook plastiek insluk en dit knoop gereeld in hul ingewande en dan gaan hulle dood. n Spermwalvis wat in 2013 gevind was het 17.93 kg plastiek in sy maag gehad

Seediere neem plastiek in deur dit te verwar met kos n plastiek sak kan soos n jellievis lyk Baie diere soos mossel, kreef, sardyn, baie walvis spesies is filter vreters en die plastiek is plankton grootte en word in hulle sisteem opgeneem. Baie seediere soos robbe, tand walvisse, tuna, haaie, ens. eet ander vis wat reeds plastiek in hul stelsel het, en neem dit dan ook op. Plastiek kan opbou in vet, weefsel en organe and is dus bio-akumilerend Walvisse soos balyn walvisse is filter vreters. Hulle neem zooplankton op. Dit beland in hulle blubber, spiere en lewer.

Kanse is baie groot dat jy ook plastiek in jou ligaam het Wanneer n roofdier sy prooi eet wat plastiek bevat, bio-akummileer dit en bou op in die sisteem. Ons weet nog nie of dit siektes oor tyd of liggaams vergiftiging kan veroorsaak nie. Ek wil prof P Ryen en Guiseppe Suaria bedank wat baie fotos en inligting vir die DEA en DST SEAmester see klaskamer verskaf het