Die werksmanne van Solovoville Johnny Masilela Vrae LETTERLIK VRAAG 1

Vergelijkbare documenten
Die werksmanne van Solovoville Johnny Masilela Vrae LETTERLIK Vraag Haal EEN WOORD uit die volgende stuk wat sê dat dit baie warm is.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Jesaja sien die Toekoms

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Jakkals lê eendag heerlik en

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

n Tempel Leier besoek Jesus

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Welkom by Die Storie God se storie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die Groot Muur van Nehemia

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Die brief aan die Filippense

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Pragtige Koningin Ester

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

God eer Josef die slaaf

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

FAKTORE EN VEELVOUDE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Les 14: Entrepreneurskap

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Plantstruktuur en Plant Voedsel

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Jona en die Groot Vis

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Van Vervolger tot Prediker

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Jona en die Groot Vis

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Briewe, posseëls en elektroniese pos

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

2. Die skepping van die mens

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Watter prentjie is n goeie voorstelling van die huis waarin die familie bly? (1)

Transcriptie:

Die werksmanne van Solovoville Johnny Masilela Vrae LETTERLIK VRAAG 1 1.1. Versengende. (1) 1.2. Baadjies. (1) 1.3. Komberse. (1) 1.4. Hulle het nog geglo aan hulle tradisies. (1) 1.5. Die mans sit met hulle knieë opgetrek en die vrouens sit met hulle bene uitgestrek. (2) 1.6. Slovoville. (1) 1.7. In Soweto. (1) 1.8. Party. (1) 1.9. Aandagtig. (1) 1.10. Jeremiah Vimbi. (1) 1.11. Dit het groot gate in. (1) 1.12. Met die gerammel van veraf donder. (1) 1.13. Dat hulle n skool moet bou vir die kinders van Slovoville. (2) 1.14. Ons. (1) 1.15. Ja, Geen bedrag is te groot of te klein nie. (1) 1.16. Waar, byna almal gooi iets daarin. (2) 1.17. Hulle kan boumateriaal koop. (1) 1.18. Nee, dit sê net soos wat die bakstene wat hulle moet koop moet lyk. (2) 1.19. Hulle geld is te min. (1) 1.20. Hy stel voor dat hulle oliedromme moet koop wat hulle kan oopsny en platslaan vir sinkplate. (3) 1.21. By n fabriek. (1) 1.22. Gebruikte. (1) 1.23. Sinkplate. (1) 1.24. Klaskamers. (1) 1.25. Malamulele. (1) 1.26. Heuningbye en mopaniewurms. (1) 1.27. Die persoon wou wie die dromme gaan oopsny. (1) 1.28. Die verteller se oupa en almal van hulle daar sal dit moet doen. (2) 1.29. In sy tuisdorp grawe die mans grafte met hul kaal hande en in Slovoville grawe hulle dit met masjiene. (2) 1.30. Hulle voorouers het hulle geleer dat enige soort werk moontlik is as

baie hande saamwerk. (4) 1.31. Hulle gee hom n applous. / Hulle klap vir hom hande. (1) 1.32. Jeremiah Vimbi Gemeenskapskool. (1) 1.33. Prentjies 1.34. Waar die mense in die steenhuise hulle rommel gestort het. (2) 1.35. Plakkers. (1) 1.36. In Jeremiah Vimbi se ou trok. (1) 1.37. Met byle. (1) 1.38. Met vyfpondhamers. (1) 1.39. Wanneer hulle werk. (1) 1.40. Oor manne wat besig is om te werk. (1) 1.41. Hy wil n sloot grawe. (1) 1.42. Die stutpale sal daarin geplant word. (2) 1.43. Nee, maar... helaas, hy mis die teiken (2) 1.44. Hy vloek. (1) 1.45. Hy het massiewe skouers en hande wat byna tot by sy knieë reik en n kaalgeskeerde kop. (6) 1.46. Rangskik 1.47. Nog n keer tol die verteller se oupa die werktuig in die lug op. 1.48. Die vrouens juig skril en die mans fluit. (2) 1.49. Hy begin te sing. (1) 1.50. Om die los grond uit die sloot te skep. (1) 1.51. Glip uit sy hande. (1) 1.52. Hulle giggel en grinnik. (2) 1.53. Hy klik verontwaardig met sy tong, spring vorentoe en gryp die skopgraaf by die jonger man. (3) 1.54. Jonger. (1) 1.55. Hy begin te sing. (1) 1.56. Pale. (1) 1.57. Balke. (1) 1.58. Die groeiende konstruksie lyk al hoe meer soos die enorme geraamte van n dier. (2) 1.59. Die platgeslaande plate. (1)

1.60. Onwaar, die krakende, selfgemaakte steiers. (2) 1.61. Hulle maak hulle kookgereedskap bymekaar en dra dit huis toe. (2) 1.62. Die mans laat hulle gereedskap net daar lê. (1) 1.63. In die kruiwaens. (1) 1.64. Jeremiah Vimbi. (1) 1.65. 'n Oorgroot helmet en n bruin jas. (2) 1.66. Hitler se oorlog OF die tweede wêreldoorlog. (1) 1.67. 'n Knuppel. (1) 1.68. n Fluitjie. (1) 1.69. Die werksmanne het hom met arms en bene oopgespalk en 'n steekwond in sy bors gevind. (3) 1.70. Hy is gesteek. (1) 1.71. Dit was gesteel. (1) VRAAG 2 NIE-LETTERLIK 2.1. Hulle is tradisievas en eerbiedig dit. (2) 2.2. Die gemeenskap wil n skool bou want hulle wil hê hulle kinders moet n ordentelike opvoeding kry sodat hulle suksesvolle grootmense sal wees. (3) 2.3. Die gemeenskap het agting vir en weet hoe om hulleself te gedra tydens formele aangeleenthede. (2) 2.4. Hulle wil mooi hoor en verstaan wat hy sê. (1) 2.5. Dit is n tradisionele gebruik en dit beteken hy het n sekere sosiale status. (2) 2.6. Dit is net hard genoeg en duidelik. (2) 2.7. Alle geld wat hulle van die mense kan kry sal welkom wees, elke sent sal help. (2) 2.8. Almal dink dit is belangrik dat die kinders n skool moet kry. (1) 2.9. Dan sal die skool mooi lyk. (1) 2.10. Dit sal goedkoper wees en hulle sal genoeg kan koop om klaskamers te bou. (2) 2.11. Hoe meer klaskamers hulle het, hoe meer kinders kan skool toe gaan sonder dat die klasse te groot is en ook hoef kinders van verskillende ouderdomme en grade nie in dieselfde klasse te wees nie. (4) 2.12. Dit is n wonderlike en aangename plek om te bly. (2) 2.13. Die hele gemeenskap het besluit om n skool te bou so

vanselfsprekend sal dit hulle wees wat die dromme gaan oopsny. (3) 2.14. Hulle weet wat dit is om hard te werk, met hulle hande. (2) 2.15. Dit is moderne tegnologie wat die Europeërs gebruik en na Afrika toe gebring het. (2) 2.16. As mense saamwerk sal hulle enige iets kan doen. (2) 2.17. Dit manier waarop die verteller se oupa gepraat het en wat hy gesê het was met dieselfde status gedoen as n opvoering in n teater en dus verdien dit dieselfde agting. (2) 2.18. Dit was Jeremiah Vimbi se idée om die skool te bou en hele gemeenskap het bygedra tot die bou van die skool. (2) 2.19. Nee, vir die verteller is enige iemand wat in n basteenhuis bly ryk want dit is beter as die kaias waarin hulle bly wat van sink en pale gemaak is. (2) 2.20. Plakker kom van die woord plak wat beteken om iets sommer net iewers neer te sit; en dit is letterlik wat plakkers doen, hulle sit hulleself en hulle goed sommer op enige oop spasie neer, letterlik. (4) 2.21. Die mans kap diep kepe met hulle byle al om die rondte van die bokant en die onderkant van die oliedrom tot dit af is. Daarna word die lengte van die drom van bo na onder oopgekap waarna die ronding van die drom platgeslaan word tot dit n plat plaat vorm. (5) 2.22. Die lied motiveer die werkers. (1) 2.23. Verleë, kwaad, minderwaardig, ens. (2) 2.24. Omdat hy kwaad en ontsteld is. (1) 2.25. Sterk. (1) 2.26. Om te wys hulle is beïndruk. (1) 2.27. Metafoor. (1) 2.28. Hy wil wys hoe vaardig hy is. Hy wil spog. (1) 2.29. Hy is vreesloos / vir niks bang nie. (1) 2.30. Vergelyking. (1) 2.31. Omdat Jeremiah Vimbi vroeër in sy lewe n nagwag was, het hulle gedink hy sal weet wat om doen as iemand dit wou steel. (2) 2.32. Die oorgroot helmet met die band onder die ken, die fluitjie aan 'n tou om sy nek en hy stoot sy bors en boude uit en trek sy maag in en masjeer op en af. (6) 2.33. Die bruin jas wat hy dra en die knuppel. (2) 2.34. Jeremiah Vimbi het nooit een n kans gehad teen die rowers nie. (2) 2.35. Vier of meer mense het hom vasgehou toe hy gesteek vas. (1) 2.36. Hy het probeer hulp kry deur sy fluitjie te blaas. (1)

VORMASPEKTE Vraag 3 3.1. Die eerste persoon Ek. (1) (1) 3.2. n Gemeenskap se planne om dinge te verbeter word in die wiele gery. / Misdaad. / Die oonodige dood van n eerbare man. (1) 3.3. Die gemeenskap is ordentelike mense en hulle besluit om vir hulle kinders n beter toekoms te gee deur vir hulle n skool te bou. Die ironie kom daarin dat dit wat hulle vir die kinders bou om hulle toekoms te verbeter juis dit is wat veroorsaak dat Jeremiah Vimbi vermoor word. Iets wat veronderstel is om goed te wees word juis dan dit wat die selgete veroorsaak. (5) 3.4. EIE OPINIE. (5)