BESIGHEIDSTUDIES GRAAD JUNIE 2016 VRAESTEL Die vraestel bestaan uit SES (6) bladsye. Maak seker jou vraestel is voledig.

Vergelijkbare documenten
HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE ASSESSERINGSTAAK JUNIE 2015 GRAAD 9

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

FAKTORE EN VEELVOUDE

Les 14: Entrepreneurskap

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Prysvorming deur vraag en aanbod

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

GRAAD 9 AFRIKAANS VRAESTEL

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Sentraalbeplande stelsel

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Transcriptie:

BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 11 14 JUNIE 2016 VRAESTEL 1 EKSAMEN TYDSDUUR: 120 Minunte EKSAMINATOR: MNR. J. Jacobs TOTAAL: 100 Punte MODERATOR: MEV. E. vd Westhuizen LEES DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit SES (6) bladsye. Maak seker jou vraestel is voledig. 2. Die vraestel het TWEE afdelings Afdeling A Kort vrae (Vraag 1 en 2) Afdeling B Medium vrae (Vraag 3 en 4) 3. Lees die vrae noukeurig deur 4. Antwoord Vraag 1 EN 2 (AFDELING A) 5. Antwoord Vraag 3 en 4 (AFDELING B) 6. Dit is in jou eie belang om netjies en duidelik te skryf 7. Jy mag slegs blou of swart ink gebruik. Page 1 of 6

AFDELING A - KORT VRAE Vraag 1 Meervoudige keuse (1x10 = 10 punte) Dui die mees korrekte antwoord aan deur die vraagnommer en ooreenstemmende letter op die antwoordblad te maak. (Bv. 1 A) 1.1 Wanneer n groot vervaardiger die hulp van kundiges inroep om verbruikersvraag onafhanklik van mekaar te voorspel sodat hul produksievlakke kan vasstel, maak hulle van hierdie probleemoplossingstegniek gebruik. a. Delphi-tegniek b. Kragveld-ontleding c. Trapleer-tegniek d. Visgraadontleding 1.2 n Taak wat deur werknemers in n besigheid uitgevoer kan word, maar waarvoor n kontrak met ander besigheid gesluit word. a. Verhuring b. Uitkontraktering c. Franchise-stigting d. Geen van bogenoemde 1.3 Watter van die volgende vorme van eienaarskap word nie as n regspersoon beskou nie? i. Alleenhandelaar ii. Vennootskap iii. Beslote korporasie iv. Privaat maatskappy Kies die korrekte kombinasie a. i, ii, iv b. ii, iii, iv c. i, ii d. iii, iv 1.4 Kies die vorm(e) van eienaarskap wat n minimum van drie direkteure vereis: i. Maatskappy in staatsbesit ii. Koöperasie iii. Privaat maatskappy iv. Openbare maatskappy a. iv b. ii en iv c. i en iv d. iii en iv Page 2 of 6

1.5 n Voorbeeld van swak oordeel as gevolg van stress in die werksplek is: a. Om nie bevoeg te wees om take uit te voer nie b. Om van die werk weg te bly c. Konflik met kollegas d. Om te besluit om produksievlakke te verhoog ondanks n tekort aan personeel. 1.6 Wanneer n groot kleinhandelaar en n bank onderhandel om albei voordeel te trek, byvoorbeeld deur klante toe te laat om kontant terug te kry wanneer hul bankkaarte gebruik, staan dit bekend as: a. Stategiese alliansie b. Networkvorming c. Invloedwerking d. Kollekiewe bedinging 1.7 ZXZ Ysterwarewinkel is n voorbeeld van n besigheid in die sektor van die ekonomie. a. Primêre b. Sekondêre c. Tersiêre d. Besigheidskolom 1.8 Baie boumaatskappye het kontrakte gekry om stadiums vir die Wêreldbeker in 2010 te bou. Hierdie besighede het werkers vir die duur van die taak aangestel, wat beteken dat die werkers werkloos was nadat die taak voltooi is. Hierdie soort werkloosheid staan bekend as: a. Sikliese werkloosheid b. Seisoenale werkloosheid c. Wrywingswerkloosheid d. Strukturele werkloosheid 1.9 (Edms.) Bpk aan die einde van die naam van n privaat maatskappy verwys na die feit dat: a. Die aanspreeklikheid van aandeelhouers vir besigheidsskuld is beperk tot die bedrag wat belê is. b. Aandeelhouers beperkte aandele het. c. Die aantal direkteure beperk word tot sewe. d. Kapitaal beperk word tot n bedrag deur die Registrateur van Maatskappye. 1.10 Aandele is vrylik verhandelbaar in n? a. Openbare maatskappy b. Privaat maatskappy c. Beslote korporasie d. Koöperasie Page 3 of 6

Vraag 2 Waar of Onwaar (1x10 =10 punte) Sê of die volgende stellings Waar of Onwaar is. Indien die stelling waar is, skryf waar. Indien die stelling onwaar is, skryf onwaar, en korrigeer die stelling. 2.1 Balaans tussen teveel selvertroue en n lae selfbeeld is n voorbeeld van die utillitêre etiekteorie. 2.2 n Werknemer in die administratiewe departement, Martin, sal vir vyf dae n rekenaarkursus oor Microsoft-programme bywoon om n SETA-geakkredeerde rekenaarsertifikaat vir eindgebruiker-rekenaarwetenskap te verkry. Hierdie doel voldoen aan die SMARTER-doelkriteria. 2.3 n Voordeel van die toestaan van n leling of krediet is dat die gewer van die lening of krediet die reg het om voor die eienaars betaal te word wanneer die besigheid gelikwideer word. 2.4 n Aandeelhouer in n openbare maatskappy betaal belasting op persoonlike inkomste en dividende. 2.5 Die koers waarteen die algemene vlak van pryse vir goedere en dienste toeneem is bekend as prysvastelling. 2.6 Die proses om onwettige kopieë van CD s, speletjies en DVD s te maak staan bekend as kopie-reg. 2.7 Wanneer werkers staak is dit n vorm van nywerheidsoptrede waartydens die werkers weier om te werk. 2.8 Die proses waardeur goedere Suid-Afrika uit ander lande binnekom teen n prys wat goedkoper is as die gewone waarde van die goedere word storting genoem. 2.9 Etiese kwessies in n besigheid is n hoë geboortesyfer, armoede, MIV en vigs, werkloosheid en n gebrek aan onderwys en vaardighede. 2.10 Demografiese kwessies in n besigheid is kwessies soos ouderdom, geslag, onderwysvlak, inkomstevlak, geloof en geboortesyfer. Page 4 of 6

AFDELING B TOEPASSING 80 PUNTE Fry s het op klein skaal in n familiekombuis in Winstonpark, KwaZulu-Natal, begin. Vandag is dit n internasionale sukses. In 1991 het Fry s Vegetarian Foods se direkteur, Wally en Debbie Fry, die bou bedryf in KwaZulu-Natal vaarwel geroep en met n nuwe stokpertjie begin die ontwikkeling van vleisvrye alternatiewe maaltye wat hulle en hul familie (wat almal toegewyde vegetariërs is) kan geniet. Vandag is Fry s Vegetarian Foods een van die wêreld se grootste verskaffers van n reeks bevrore produkte gemaak van natuurlike groenteproteïene wat min vet en baie proteïene bevat, vry van cholesterol en preserveermiddels is met n voorkoms en tekstuur soortgelyk aan vleis. Fry s Vegeterian Foods volg n unieke proses wat ontwerp en vervolmaak is deur die besturende direkteur Wally Fry. (http://kzntopbusiness.co.za/site/top-business-sector/the-fry_group/page.9873) Vraag 3 40 punte 3.1 Noem twee voordele en twee nadele van die begin van n nuwe besigheid wat die Fry s ondervind het. (4) 3.2 Die Fry s was in die boubedryf industrie voordat hulle hul eie besigheid begin het. In watter industrie werk hul nou en in watter sektor van die ekonomie? (2) 3.3 Doen n SWOT-analise vir Fry s deur net op een swak punt en een bedreiging vir hul besigheid te fokus. Stel n strategie voor wat hulle kan help om die swak punt en die bedreiging te oorkom. (8) Beantwoord die vraag in die andwoordblad wat voorsien word. Swak punt Bedreiging Strategie om die swak punt te oorkom Strategie om die bedreiging te oorkom 3.4 Demonstreer die gebruik van die visgraat-probleemoplossingstegniek om die volgende probleemscenario vir Fry s te ontleed: Die werkers het nie vir werk opgedaag nie omdat hulle besig is om te staak. (5) Beantwoord die vraag in die andwoordblad wat voorsien word. 3.5 Bepreek die rol wat vakbonde tydens die proses van kollektiewe bedinging sou gespeel het. (6) 3.6 Evalueer of die soort stres wat deur die staking veroorsaak word goed of sleg vir Fry s sal wees. (2) 3.7 Stel n etiese teorie voor wat op die stakingsaksie van toepassing kan wees. (3) 3.8 Identifiseer twee interne belanghebbendes van n besigheid wat deur die staking beïnvloed word. (2) Page 5 of 6

3.9 Bespreek die omvang van die uitwerking van n staking op een van die genoemde belanghebbendes. (2) 3.10 Bespreek twee beginsels van professionalisme wat in die werksplek toegepas kan word om die kanse vir stakings deur werknemers te verlaag. (6) Vraag 4 40 punte Die markomgewing bied sowel geleenthede as uitdagings aan n besigheid 4.1 Noem vyf gebiede in die markomgewing wat uitdagings stel. (5) 4.2 Verduidelik die term strategiese bondgenote. (4) 4.3 Bespreek drie maniere waarop mededingers n uitdaging kan wees vir n besigheid. (6) 4.4 Noem drie Wette waarvan n besigheid moet kennis dra wanneer hy werknemers aanstel. (3) 4.5 Noem en verskaf n voorbeeld van drie komponente wat bydra tot die toekomsvisie van n besigheid. (6) 4.6 Noem agt veranderlikes in die makro-omgewing. (8) 4.7 Verduidelik drie uitdagings wat deur tussengangers teweeggebring kan word. (6) 4.8 Kollektiewe bedinging en invloedwerwing is twee voordelige maniere van betrokkenheid by die makro-omgewing. Noem twee alternatiewe maniere hoe besigheid betrokke kan wees. (2) TOTAAL: 100 Page 6 of 6