Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Vergelijkbare documenten
Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

n Tempel Leier besoek Jesus

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Jesaja sien die Toekoms

Toe God alles gemaak het

Goeie Konings, Slegte Konings

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Toe God alles gemaak het

God eer Josef die slaaf

Jona en die Groot Vis

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Simson, God se sterk Man

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

'n Man gestuur deur God

Pragtige Koningin Ester

Jona en die Groot Vis

Welkom by Die Storie God se storie

Die Kerk se Geboorte

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Elisa, Man van Wonderwerke

Die Groot Muur van Nehemia

Petrus en die Krag van Gebed

Bijbel voor Kinderen presenteert JAKOB DE BEDRIEGER

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Bijbel voor Kinderen. presenteert JACOB DE BEDRIEGER

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Die Groot Gebod dennis de wet

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Paulus se Verbasende Reise

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

1 Waar ek vandaan kom

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Lees Genesis 22 Hoe laat dit wat jy sopas gehoor het jou voel? Hoe laat dit jou voel oor Abraham se situasie en hoe voel jy oor God?

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

2. Jakob, sy vlug en verblyf by Laban

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Geroep vir Gemeenskap

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Baie welkom by vanoggend se erediens

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

21. Die koning word gesalf

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Antonieme en sinonieme

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Transcriptie:

Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org 2012 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Het God julle familie al n baba gegee? Hoe opwindend! Isak en Rebekka moes dubbele vreugde gehad het. God gaan aan hulle n tweeling gee.

Die babatjies het gewoel binne Rebekka. Wanneer sy gebid het, het God gesê haar twee seuns sal twee nasies lei die jongste een sal meer aansien hê. Gewoonlik het die eersgeborene meer aansien. Ten einde laaste is die babatjies gebore.

Die tweeling was nie identies nie. Esau, die eersgeborene, was baie harig en was n baie goeie jagter. Jakob het n gladde vel gehad en het daarvan gehou om by die huis te werk. Vader Jakob was die liefste vir Esau. Die moeder het Jakob voorgetrek.

Een dag was Esau baie honger. Gee aan my kos sê hy aan Jakob. Verkoop aan my jou eersgebore reg, se Jakob. Esau was nie bekommerd oor God se beloftes aan die eersgeborene nie. Hy staan sy eersgebore reg af aan Jakob. Jakob sal nou die hoof van die familie wees wanneer sy vader sterf.

Een aand praat God met Isak. Ek is die God van jou vader Abraham. Ek is met jou. Ek sal jou nageslag seën. Alhoewel Isak God aanbid het, het sy seun Esau met twee vroue getrou van die Hetiete, mense wat nie omgegee het vir God nie.

Isak het oud geword. Bring asseblief vir my vars vleis. Sê hy aan Esau. Ek sal jou dan seën. Hierdie spesiale seën gee n vader aan sy eersgeborene. Esau is vinnig daar weg om te gaan jag. Rebekka het gehoor wat aan Esau gesê is. Sy wil hê Jakob moet geseën word.

Rebekka het n plan gehad. Gou het sy die kos gekook waarvoor Isak baie lief was. Jakob het Esau se klere aangetrek en die vel van n bokkie om sy arms en nek gesit. Isak kon nie meer goed sien nie. Miskien kan hul hom mislei.

Jakob het die voedsel na Isak geneem. Jy klink soos Jakob, sê Isak, maar jou hande voel soos Esau. Nadat hy geëet het, seën Isak die seun wat voor hom kniel.

Net nadat Jakob weg is, kom Esau by Isak. Hier die die kos, sê hy. Isak het geweet dat hy gekul is. Ek kan die seëning nie verander nie, het hy gehuil. Esau se hart was gevul met haat. Hy het besluit om Jakob dood te maak.

Rebekka het Esau se dreigemente gehoor. Gaan na jou oom se huis, sê sy aan Jakob, tot jou broer vergeet het wat jy gedoen het. Isak het saamgestem dat Jacob vir hom n vrou moet kies uit sy moeder se familie. Jakob het die huis verlaat.

Daardie nag het Jakob gestop om te slaap, met n klip vir n kussing. Miskien was hy alleen, miskien bang. Hy was egter nie alleen nie. God het met hom gepraat in n wonderlike droom.

EK IS DIE GOD VAN JOU VADERS, ABRAHAM EN ISAK. EK IS MET JOU. EK SAL AAN JOU HIERDIE LAND GEE. DEUR JOU FAMILIE SAL ALLE FAMILIES OP DIE AARDE GESEëND WEES. Nadat God klaar gepraat het, het Jakob wakker geword. Hy was baie bang.

Jakob se oom Laban het hom verwelkom. Jakob was baie lief vir Ragel en het Laban sewe jaar gedien sodat hy met haar kan trou. Maar, die aand van die troue het Laban Jakob gekul.

Hierdie is Lea, nie Ragel nie, het Jakob gekla. Jy het my verkul. Die oudste dogter moet eerste trou. het Laban gesê. Trou nou met Ragel ook en dien my n verdere sewe jaar. Jakob het ingestem om dit te doen. Miskien het hy onthou hoe hy Isak en Esau verkul het.

Jakob het elf seuns gehad. Soos die jare verby gegaan het wou hy graag sy familie terugneem na Kanaan. Sy ouers was daar. Esau was ook daar, wat gesweer het om hom dood te maak.

Was dit veilig? Eendag sê God aan Jakob dat hy moet terug gaan. Jakob het sy familie en al sy besittings bymekaar gemaak om huis toe te gaan.

Wat n reis was dit. Esau het Jakob tegemoet gekom met vierhonderd man, maar hy het Jakob niks aangedoen nie. Hy het Jakob tegemoet gehardloop en hom omhels. Jakob en Esau was weer vriende en Jakob was veilig tuis.

Jakob die Bedrieër n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Genesis 25-33 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom. As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16