GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Vergelijkbare documenten
GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 6 VAK:LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Les Plan Vier. Voeding

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

2 nd Chances... Wiskunde

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Les Plan Twee. Habitats

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Studies in wit en swart

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

Lees en Leesgereedheid

FAKTORE EN VEELVOUDE

SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE ASSESSERINGSTAAK JUNIE 2015 GRAAD 9

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Die planeet aarde beweeg

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Tema 8: Mense wat ons help

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

GRAAD: 5 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL DRIE FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 3

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Meganiese stelsels en beheer:

8.3 Volledige stel assesseringsvorms vir elke kind

Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Nota vir die onderwyser/es:

8 Die mens in die ruimte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Vlotheid en intonasie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Klank en kleur in die skepping

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Foto-redigering vir sun.ac.za

Transcriptie:

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste: UITSTALLING TOTAAL Let asseblief daarop dat óf Uitvoerende Kunste óf Visuele Kunste formeel in n kwartaal geassesseer moet word nie albei bane nie.

LEWENSVAARDIGHEDE: SKEPPENDE KUNSTE FORMELE ASSESSERINGSTAAK: VISUELE KUNSTE GRAAD 6 KWARTAAL 4 NOTA AAN DIE ONDERWYSER: Die Formele Assesseringstaak is as n stap-vir-stap riglyn vir leerders ontwikkel. Die aktiwiteite word gedurende die vierde kwartaal in die klas gedoen. Dit is belangrik dat onderwysers as bemiddelaars optree tydens die verskillende stappe van die taak om te verseker dat alle leerders aktief, kreatief en krities deelneem. Nota aan die onderwyser: Onderwerp 3: Visuele Geletterdheid (KABV Lewensvaardighede op bladsy 50) word die kunselemente lyn, samestelling, skakering, tekstuur, vorm en kleur behandel. Die leerder sal hierdie vaardighede wat hy/sy gedurende die kwartaal aangeleer het, gebruik om hierdie taak te voltooi. AKTIWITEIT 1: SKEP IN 2D, geboue, argitektuur en die omgewing KUNSMATERIAAL: A4- en A3-papier 2/3 B-potlode houtskool gekleurde ink oliepastelle droë pastelle tempera verf Visuele stimuli: foto s of geskilderde portrette van geboue, argitektuur en die omgewing. INSTRUKSIES: Jy gaan n tekening maak van n voorwerp van geboue, argitektuur en die omgewing. Jou tekening sal gegrond wees op die waarneming van die afbeelding wat jy gekies het. In hierdie aktiwiteit sal jy teken en kleurmedia gebruik deur n verskeidenheid tegnieke te gebruik. Jy sal kunselemente soos VORM, LYN, SKAKERING en TEKSTUUR en ontwerpbeginsels soos KONTRAS, VERHOUDING en BALANS gebruik. Jy sal ook deur middel van ontwerpbeginsels die balans in kleure, vorms en groottes versterk. 1 Bladsy

Bespreek: Jou onderwyser sal vir jou verskeie voorbeelde van voorwerpe wys wat jy kan teken dit kan foto s of werklike voorwerpe wees. Jou onderwyser sal jou lei om te identifiseer wat die balans in hierdie uitbeeldings is. Bespreek die gebruik van kunselemente in die uitbeeldings. Kom ons oefen eers: Kies n beeld uit die foto s/prente of werklike voorwerpe wat voorsien is. Kyk mooi na jou prent en neem elke klein besonderheid waar. Trek eers die lyne van jou gekose prent in die lug. Begin om jou uitbeelding rofweg op n vel A4-papier met jou 2/3 B-potlood te skets. Dit word n vinnige lyntekening genoem en help jou om te fokus en te oefen om n rowwe skets van jou uitbeelding te maak. Probeer om nie jou oë van die beeld af te neem nie, want jy moet presies teken wat jy sien. Daar is geen reg of verkeerd nie! Laat ons nou met die finale kunswerk begin: Voordat jy begin teken, kyk weer goed na jou prent. Op n A3-papier met jou 2/3 B-potlood: Neem die vorms en verhouding van jou prent waar. Jou tekening moet die hele bladsy vul. Begin deur lyne en vorms te gebruik, maar kyk heeltyd na jou prent. Wanneer jy tevrede met jou tekening is, vergelyk dit met die werklike prent. 2 Bladsy

Kom ons voeg kleur by: Jou onderwyser sal verduidelik en jou wys hoe om die verf te meng en die regte mengsel te kry om mee te werk. Meng n paar skakerings van jou verf (of ink), byvoorbeeld lig, medium en donker deur wit of swart by jou hoofkleur te voeg. Kyk weer mooi na jou prent en neem die donkerder, ligter of medium vorme van kleur waar. Deur die waarneming van jou prent, besluit watter vorms in skakering verskil, watter deel meer beklemtoon kan word en hoe jy die gebruik van tekstuur sal aantoon. Kies die kleur(e) wat jy voel jou prent die beste sal pas. Wanneer jy die verf aanwend, probeer om binne die lyne van jou tekening te werk. Maak seker dat die mengsel van jou verf hanteerbaar bly (nie te waterig of te dik om aan te wend nie). Kyk weer na jou prent en doen jou finale afrondingswerk om seker te maak dat jy tevrede is met die kleure en lyne en dat jou finale produk gebalanseerd is en jou persoonlikheid aandui. Wanneer die prent klaar is, sal jou onderwyser jou vra om jou naam in die onderste hoek neer te skryf. Jou onderwyser sal jou prent monteer en dit op die muur vertoon. Jou prent sal deur jou onderwyser geassesseer word deur na die volgende aspekte daarvan te kyk. 3 Bladsy

KRITERIA 1-2 3-4 5-6 7-8 Verskillende tipes lyne is gebruik om die uitbeeldings en kenmerke daarvan uit te beeld. Poging om verskillende tipes lyne te gebruik, maar nie tot alles in staat nie. In staat, maar nie konsekwent nie. Het meer oefening nodig. die kriteria en kan na die volgende vlak beweeg. Uitstekende gebruik van verskillende tipes lyne om die voorwerp en die kenmerke daarvan uit te beeld. Samestelling: Die hele blad word gebruik en die skets is goed geposisioneer. Minder as n kwart van die bladsy is deur die skets gedek. Ongeveer die helfte van die bladsy is deur die skets gedek. Ongeveer n driekwart van die bladsy is deur die skets gedek. Meer as 80% van die bladsy is deur die skets gedek. Die kunsmedium het die regte mengsel. Poging aangewend, maar glad nie in staat om verf te meng nie. die kriteria om verf gepas te meng. Die verf het die regte mengsel. Die verf is goed aangewend. Die leerder kan dit op n gepaste manier gebruik. Ongepaste aanwending van verf. die kriteria om verf geskik aan te wend. Die verf is reg aangewend en verryk die skets. Die leerder het hom/haarself met vertroue uitgedruk. Gepoog om hom/haarself uit te druk, maar nie in staat om die gewenste resultaat te behaal nie. die kriteria om hom-/haarself met vertroue en betekenisvol uit te druk. Oorskry verwagtinge en kriteria om hom/haarself met vertroue uit te druk. In staat om verf te meng, maar mengsel is verkeerd. Het meer oefening nodig. In staat om verf aan te wend, maar nie konsekwent nie. Het meer oefening nodig. In staat om hom-/haarself betekenisvol uit te druk. Het meer oefening nodig. Subtotale: TOTAAL /40 Oorweging van inklusiwiteit: Leerders met visuele gestremdheid: jy kan dieselfde aktiwiteit doen deur aanraking te gebruik om die vorm en fatsoen van die voorwerpe te bepaal. Getekstureerde materiaal soos kryt moet vir tekenwerk gebruik word, want dit is droog en maklik om mee te werk. Vir leerders wat kognitiewe hindernisse ervaar, kan die aktiwiteit in kleiner, meer beheerbare stappe verdeel word. Verseker dat alle leerders n geleentheid het om al die stappe teen hul eie tempo te voltooi. GEÏNTEGREERDE STRATEGIE VIR LEER EN ASSESSERING Die leer- en assesseringsprosesse word geïntegreer. Assessering is deurlopend en formatief, aangesien die onderwyser die leerder se vordering na die finale kunswerk sal waarneem. Die finale kunswerk word formeel deur middel van n rubriek deur die onderwyser geassesseer. 4 Bladsy

Aktiwiteit: SKEP IN 2D, geboue, argitektuur en die omgewing Informeel: Formatief Formeel: Summatief Assessering deur self/portuur/ onderwyser Proses na finale kunswerk Assesseringsvorm Assesseringsmetode Assesseringstegniek Assesseringsinstrument Onderwyser Finale kunswerk Rubriek Klaslys (moet net afgemerk word) VERSPREIDING VAN KOGNITIEWE VLAKKE ONTHOU EN VERSTAAN PAS TOE EN ONTLEED EVALUEER EN SKEP Elemente en beginsels van Visuele Kunste: kontras, vorm/fatsoen, proporsie en ruimtelike bewustheid. Toepassing van elemente en beginsels in 2D-kunswerk. Deurlopende kritiese besinning en toepassing om die kunswerk in klastyd te verbeter. Skepping en aanbieding van die 2D-kunswerk. (Volgens die Aangepaste Blooms se Taksonomie, 1990) 5 B ladsy