Bladsy 1 uit 7. Vir Kantoorgebruik Alleen: Verw nr.:. Datum Ontvang:.. Kwit. nr.:. Totale Bedrag Betaalbaar: R

Vergelijkbare documenten
Deel A: DIAS FEES (30 JANUARIE 1 FEBRUARIE 2015)

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR

AANSOEK OM STUDIELENING

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

2015 AKADEMIESE JAAR

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Aansoekvorm: Kuns- en kosmark Aardklop 2018

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

Naskool Tel:

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Pre-Graad R / Graad R

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

TERME EN VOORWAARDES

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Tjokkerjol Speelgroepie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

Stuur die aansoekvorm aan:

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

Wher e l ittle is gre at

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Transcriptie:

Bladsy 1 uit 7 Vir Kantoorgebruik Alleen: Verw nr.:. Datum Ontvang:.. Kwit. nr.:. Totale Bedrag Betaalbaar: R www.oev.co.za Mark AANSOEK / OOREENKOMS (7 Bladsye in geheel ) Groot Brakrivier Uitspanmark word deur die Onafhanklike Entrepreneurs Vereniging van Mosselbaai (OEV) met Mosselbaai Munisipaliteit as Prinsipaal bestuur en beheer. Hierdie totale dokument (Aansoek en Ooreenkoms) bestaan uit dele A en B. Deel A verteenwoordig n aansoek aan die O.E.V vir uitstalruimte. Deel B verteenwoordig die ooreenkoms wat tussen die aansoeker en die O.E.V bestaan nadat uitstal ruimte vir n tydperk toegeken is. Na toekenning van uitstalruimte verander die status van aansoeker na uitstaller en word byde dele A en B die totale ooreenkoms tussen die O.E.V en die uitstaller. Alle O.E.V reels en regulasies asook alle munisipale reels en regulasies en ordonansies is te alle tye tydens uitstalling van toepassing. Deel A: GROOT BRAKRIVIER UITSPANMARK 1 Julie 2017 AANSOEKVORM VIR N STALLETJIE EN LIDMAATSKAP IN DIE MOSSELBAAI MUNISIPALE GEBIED Uitstalgebied: Park oorkant Spar (150 Charles Straat) Groot Brakrivier Uitstaldae: Gewoonlik eerste Saterdag elke nuwe maand of andersins indien soos beplan Baie Belangrik Lees Asseblief!!! 1. Geen gefakste of E-pos aansoekvorms sal oorweeg word nie. 2. Pos of koerier jou aansoekvorm met foto s of fotostate na die bogenoemde posadres of handig in by OEV Kantoor. 3. n Aansoek met kleur foto s / fotostate (Geen CD of E-pos fotos) van stalletjie en produkte (Koswaentjies ingesluit) moet gelyktydig met aansoek ingedien word. Ten opsigte van koswaentjies moet al die nodige sertifikate ook by die aansoek ingesluit word. 4. Die aansoeker moet die aansoek behoorlik in drukskrif in sy of haar eie handskrif voltooi en behoorlik onderteken. Die aansoeker is die uiteindelike stalletjiehouer. 5. Geen aansoek sonder foto s of fotostate sal oorweeg word nie - geen uitsonderings. 6. Geen onvoltooide aansoeke wat nie behoorlik onderteken is sal vir keuring oorweeg word nie. 7. n Keurkomitee oorweeg alle volledig voltooide aansoeke wat ontvang word. 8. Plasing is onderworpe aan beskikbare uitstalruimte. 9. As gevolg van aanvraag kan daar n beperking wees op die aantal stalletjies per produk. 10. Die verskaf van valse inligting kan tot lewenslange skorsing ly. 1. Persoonlike Besonderhede van Aansoeker (Stalletjiehouer) ( n Afskrif van u I.D. dokument, Paspoort of Kontolenommer moet hierby aangeheg word.) Volle naam:... Van:... ID No.... Fisieke straatadres waar permanent woonagtig:...... Is u n permanente inwoner in Mosselbaai Munisipale gebied: (JA / NEE) Posadres:... Telefoonno. Werk: Kode:... Nommer:... (Bedags) Huis: Kode:... Nommer:... Selfoon:... Faksno. Kode:... Nommer:... E-Pos adres... SA Burger: JA/NEE Indien nee - verklaar land van oorsprong.... Indien nodig mag n beëdigde verklaring van u ten opsigte van u permanente woonadres van u verlang word.

BAIE BELANGRIK BESTUDEER ASSEBLIEF! (1) Uitstalruimte: Bladsy 2 uit 7 Alle uitstalruimtes is 3 x 3 meter groot (9 vierkante meter in totaal). In lyn met OEV reëls en regulasies ingesluit die van Mosselbaai Munisipaliteit sal geen uitstaller voortaan toegelaat word om enige uitstalruimte te beset indien dit nie uitgemerk is nie. Daar mag voortaan slegs op amptelike uitgemerkte plekke uitgestal word. Niemand sal toegelaat word om uitstalruimte te beset indien dit nie n goedgekeurde uitgemerkte uitstalruimte is nie. Die Mark-koördineerder sal die finale se in dié verband he. Geliewe u samewerking in dié verband te gee. Elkeen moet ook binne sy toegekende uitstalruimte handel dryf geen oorskryding na die kante, na agter of voor is toelaatbaar nie. Geen advertensieborde mag in ruimte voor n stalletjie geplaas word nie beweegruimte tussen stalletjies is beperk. Oorskryding van bogenoemde sal in n ernstige lig beskou word. (2) Parkering: Niemand sal toegelaat word om in die amptelike markgebied te parkeer nie. Parkeer asseblief buite op wetlik goedgekeurde parkeerplekke. (3) Belangrik: 3.1 U moet teen 08h00 op enige markdag op u uitstalruimte wees. Niemand sal na 08h00 toegelaat word nie. 3.2 Stalletjiegeld: Stalletjiegeld verskuldig moet elke markdag self voor 09:00 aan die mark koordineerder betaal word. 3.3 Die mark sluit stiptelik om 13h00. 3.4 Teen 14h00 moet almal van die terrein af wees. 3.5 Niemand mag tussen 08h00 en 13h00 die markgebied binnegaan of verlaat nie. Beplan reg. Indien u uit voorraad uit hardloop of vir enige ander rede nie handel kan dryf nie, bly u steeds tot 13h00. Die meng van mense en bewegende voertuie is gevaarlik. Slegs die Mark-koördineerder kan in geval van swak weer besluit om die mark in totaal te sluit of nie. Almal bly of almal ry. Enkele persone sal nie toegelaat word om die mark na goeddunke te verlaat nie of enige voertuig in te bring nie. (4) Die Sekretaresse van die OEV is amptelik as Mark- koördineerder vir Groot Brakrivier Uitspan Mark aangestel. Dit is deel van haar pligtestaat. Geliewe daarop te let dat sy nie die reȅls en regulasies maak nie. Dit is haar taak om toe te sien dat almal ten einde goeie dissipline te handhaaf daarby hou. Respekteer haar asseblief en werk saam met haar. Opdragte deur haar gegee is opdragte deur die OEV Bestuur gegee. Oortreding in dié verband sal in n ernstige lig beskou word. (5) Markdae n Rooster van markdae wat oor n jaar strek is by die mark koordineerder beskikbaar.

LET WEL: Bywoning: Seisoen Markdag: Die eerste markdag in n nuwe maand is verpligtend. Ander in dieselfde maand is opsioneel. (6). Bywoning: Bladsy 3 uit 7 Ingevolge n OEV Bestuursbesluit van 16 Augustus 2012 sal enige (betrokke uitstalruimte) uitstaller voortaan; onafgesien van hoe lank die mark bygewoon is, hy/sy toegekende staanplek verloor en sal dit onder sulke omstandighede aan iemand anders toegeken word, indien die mark vir twee agtereenvolgende beginmaand markdae nie bygewoon word nie. Die Mark-Koördineerder moet elke keer vooraf in kennis gestel word indien n markdag nie bygewoon gaan word nie. 2. Elektrisiteitsvoorsiening Belangrik dui asseblief aan: Het u elektrisiteit nodig: Let wel: Slegs enkelfase beskikbaar Ja ( )/ Nee( )? Nota: Elektrisiteit beskikbaar is beperk en word nie outomaties beskikbaar gestel nie. Geen los elektriese bedrading oor enige loopgebied is toelaatbaar nie. Is dit absoluut noodsaakllik dat u elektrisiteitmoet hé - Ja ( ) / Nee ( ) Nota: Gebruikvan kragopwekkers is verbode (Geen uitsonderings) Onderverhuring van elektrisiteit word nie toegelaat nie. Tariewe vir elektrisiteitgebruik is van toepassing soos van tyd tot tyd deur die OEV bepaal. Nota: Belangrik: Elke persoon/stalletjiehouer wie van beskikbare tydelike voorwaardelike elektrisiteitsvoorsiening vir n betrokke tydperk gebruik wil maak moet n vrywaring behoorlik vir so tydperk onderteken waarin die Mosselbaai Munisipaliteit sowel as die OEV gevrywaar word. By gebrek aan ondertekening van die verlangde dokument sal geen elektrisiteit, al is dit beskikbaar, aan so persoon/stalletjiehouer beskikbaar gestel word nie. Geen uitsonderings hoegenaamd. Dit is die absolute prerogatief van die OEV Bestuur om elektrisiteit beskikbaar na goeddunke toe te ken of te weerhou. Geen dispute sal in die verband hanteer word nie. 3. Kosstalletjies Elke koswaentjie (insluitende roomys) moet n afskrif van n gassertifikaat uitgereik deur n gashandelaar met die voertuigregistrasienommer en hoeveelheid gaspunte teenwoordig en geinspekteer daarop, by die aansoek aanheg indien gas gebruik word. Let wel: volgens gesondheids en veiligheidsregulasies mag slegs een 19kg of twee 9kg gasbottels te enige tyd op n stalletjie teenwoordig wees die hoeveelhede sluit leë gasbottels in leë gasbottels gestoor is meer gevaarlik as vol gasbottels. n Brandblussersertifikaat t.o.v elke brandblusser op hande asook n besigheidsertifikaat van Mosselbaai Munisipaliteit moet ook by die aansoek aangeheg word. n Besigheidsertifikaat van enige ander Munisipaliteit indien die voertuigregistrasie van die koskar daarop verskyn sal aanvaar word. Enige sertifikate sonder n koskar se voertuigregistrasienommer daarop is ongeldig vir O.E.V doeleindes en onaanvaarbaar. 4. Produkbesonderhede: Watter produkte wil u verkoop Verskaf volledige lys hieronder. Onthou om foto s/fotostate (verkieslik kleur) in te sluit - keuring word gedoen op grond van visuele materiaal - voeg bladsy by indien nodig - Geen ensovoorts aanvaarbaar nie. U sal slegs toegelaat word om elke produk wat goedgekeur is, te verkoop. Produkte wat ek wil verkoop: (Heg aparte bladsye aan indien nodig)

5. Algemeen 5.1 Nadat n stalletjie aan u toegeken is, word die ooreenkoms (Deel B) wat deel van hierdie aansoek vorm van krag. n Vrywaringsvorm is deel hiervan. Markdaggelde word tydens elke markdag van u gevorder waartydens n amptelike OEV kwitansie elke keer aan u uitgereik sal word. By gebrek aan betaling van enige gelde betaalbaar sal u toegekende stalletjie verbeur word en aan iemand anders toegeken word. 5.2 Plasing/uitslag Aansoekers het geen reg tot plasing nie. Die O.E.V Keurkomitee en/of Mark-koördineerder doen die plasing na gelang van produk en plek beskikbaar. By ondertekening van hierdie aansoekvorm aanvaar u die O.E.V Keuringskomitee (en/of Markkoördineerder) se besluit (Positief of Negatief) as finaal. Alhoewel gepoog kan word om redes telefonies te verstrek, sal geen korrespondensie in die verband gevoer word nie. 5.3 Belangrik!! Uitstalruimte en Elektrisiteit Foto s / Fotostate moet met u aansoek ingedien word andersins sal u aansoek nie oorweeg word nie. Niemand verkry ooit permanente reg op enige stalletjie / stalletjieruimte nie. Niemand verkry ook enige reg hoegenaamd op enige elektriese voorsieningspunt nie. 5.4 Terugstuur van foto s/fotostate Bladsy 4 uit 7 Sluit asseblief n gefrankeerde koevert in as foto s/fotostate teruggestuur moet word. Die O.E.V waarborg nie die kwaliteit van enige staanplek toegeken nie en aanvaar geen verantwoordelikheid indien u produk goedgekeur nie verkoop nie. 5.5 Kopiereg/Handelsmerke Die onus is absoluut op elke stalletjiehouer om te verseker dat onwettige produkte nie van sy Stalletjie verkoop of daarop uitgestal word nie. Die O.E.V aanvaar onder geen omstandighede enige verantwoordelikheid indien sodanige oortreding van toepassing sou raak nie. 5.6 Vrywaring Hiermee vrywaar ek die Onafhanklike Entrepreneurs Vereniging en Mosselbaai Munisipaliteit van enige eise van watter aard ookal. 5.7 Indien n stalletjie op voortdurende basis aan my toegeken word, onderneem ek om per sms, e-pos of telefonies die Mark-koördineerder daarvan in kennis te stel indien ek nie n markdag kan bywoon nie. 6 Onderneming (Moet geteken word) Ek verklaar dat alle inligting in hierdie aansoek / ooreenkoms verstrek juis en korrek is. Ek verstaan en aanvaar al die voorwaardes soos hierbo uiteengesit. NAVRAE: Handtekening:... Naam (Voorletters en Van in drukskrif ):... Datum:... Rig jou navrae weekliks gedurende kantoorure Maandae tot Donderdae 08h00 15h00 aan: die O.E.V Sekretaresse by Selfoonnommer: 072 837 8803 O.E.V kantoor kan Maandae tot Donderdag gedurende bogenoemde kantoorure besoek / geskakel word. Kantoor: landlyn / Faks: 044 695 2331 Hierdie aansoek is ook in Engels beskikbaar.

DEEL B: OOREENKOMS A Ooreenkoms soos gesluit tussen die Onafhanklike Entrepreneurs Vereniging (O.E.V) Van Mosselbaai en die ondergetekende stalletjiehouer Naam van Stalletjiehouer (Hierin later genoem: Die uitstaller ) Voltooi! 5 Bladsy 5 uit 7 Die meng van mense en bewegende voertuie is gevaarlik. Niemand word gedwing om in reën of sterk wind handel te dryf nie.slegs die Markkoördineerder kan in geval van swak weer besluit om die mark in totaal te sluit of nie. Almal bly of almal ry. Enkele persone sal nie toegelaat word om die mark na goeddunke te verlaat of enige voertuig in te bring nie. Mnr/Me. Die uitstaller kies as sy/haar Fisieke Woonadres die volgende Adres: Indien twee of meer persone hierdie ooreenkoms as uitstallers/stalletjiehouers onderteken (minderjariges) sal genoemde persone gesamentlik en afsonderlik aanspreeklikheid opdoen vir die behoorlike nakoming van hul verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms. Vir kontrakdoeleindes beteken enige verwysing hieronder na uitstaller/stalletjiehouer of enige sulke verwysings in enige ander dokumentasie wat op die O.E.V of Munisipaliteit van toepassing is in enkelvoud ook meervoud. Insake kennis te neem van en die neerle by die Reels en Regulasies soos vasgestel en bepaal. B Die aanvanklike aansoekvorm vir n stalletjie en hierdie ooreenkoms vorm n eenheid en moet volledig ingevul en deur die voornemende uitstaller onderteken word alvorens die staanplek/ke toegeken, finaal van krag word Al 7 bladsye vorm die eenheid. 1 Wanneer die woord uitstaller gebruik word, word ook bedoel enige personeel in diens - indien van toepassing. Geen stalletjiehouer verkry enige gevestigde reg behalwe n tydelike voorwaardelike reg op en ten opsigte van enige beskikbare uitstalruimte toegeken of voorsiening van elektrisiteit en aanvaar absoluut dat die toeken van uitstalruimte die absolute prerogatief van die O.E.V. bestuur is. Geen aanspraak kan op enige spesifieke of enige uitstalruimte gemaak word nie. 1.1 Indien enige bedrag betaalbaar nie (sonder enige ander goedgekeurde reeling met die O.E.V) nie ten volle vereffen is nie, sal toegekende uitstalruimte sonder kennisgewing gekanselleer en die uitstalruimte reeds toegeken, hertoegeken word. Wanneer n uitstaller nie meer kan of wil uitstal nie gaan sy plek terug na die O.E.V. Onderverhuring sal onder geen omstandighede toegelaat word nie. 1.2 Slegs produkte wat soos per aansoek, of per spesiale toestemming van die O.E.V goedgekeur is, mag uitgestal word, mag van u stalletjie verkoop of afgelewer word. Geen ander items/produkte nie goedgekeur mag verkoop of van u stalletjie aan ander stalletjiehouers of die publiek afgelewer of verkoop word nie. Geen bestellings vir produkte nie goedgekeur mag ook van u stalletjie van enigiemand geneem word nie en die O.E.V behou die reg voor om enige produk, volgens die O.E.V se diskresie, waarvoor nie keuring toegestaan is nie, te verwyder. 1.3 Die O.E.V waarborg hoegenaamd nie kwaliteit van enige staanplek toegeken nie. Die onus berus totaal op die voornemende stalletjiehouer om homself te vergewis waar sy stalletjie toegeken, gelee is. Die O.E.V aanvaar hoegenaamd geen verantwoordelikheid indien produkte op toegekende stalletjieruimte uitgestal, nie verkoop nie. 1.4 Die uitstaller of sy/ haar personeel (die uitstaller is verantwoordelik vir die optrede van sy personeel) onderneem om nie n voertuig of voertuie in die amptelike markgebied te parkeer nie. Slegs parkering op wetlik goedgekeurde parkeerplekke is toelaatbaar. 1.5 Belangrik: 1.U moet teen 08h00 op enige markdag op u uitstalruimte wees. 2. Stalletjiefooi:Stalletjiegeld op enige markdag verskuldig moet persoonlik deur u voor 09:00 aan die mark koordineerder betaal word. 2. Niemand sal na 08h00 toegelaat word nie. 2. Die mark sluit stiptelik om 13h00. 3.Teen 14h00 moet almal van die terrein af wees. 4.Niemand mag tussen 08h00 en 13h00 die markgebied binnegaan of verlaat nie. Beplan reg. Indien u uit voorraad uit hardloop of vir enige ander rede nie handel kan dryf nie, bly u steeds tot 13h00. 1.6 Die uitstaller onderneem om by die voorgeskrewe handelsure soos neergele te hou en om nie sonder rede vroeg op te pak nie. 1.7 Geen Troeteldiere word op staanplekke toegelaat nie. 1.8 Die O.E.V behou die reg voor om n uitstaller as gevolg van wangedrag of verontagsaming van reels en regulasies, na verweer van n uitstaller aangehoor is te skors, in welke geval so n stalletjie onmiddellik sonder terugbetaling van enige gelde ontruim sal word en die stalletjie na die O.E.V sal terugval. 1.9 Die uitstaller aanvaar n O.E.V Komitee-besluit of die van die Mark-koördineerder in geval van n dispuut as finaal. 1.10 Uitstallers en hul personeel onderneem om geen alkoholiese drank van enige aard of dwelmmiddels op n stalletjie te gebruik nie. Oortreding in die verband sal tot onmiddellike ontruiming van so stalletjie aanleiding gee. 1.11 Niemand sal te enige tyd vuil of vulgere taal teen sy medestalletjiehouers of teen enige lid van die publiek gebruik nie. 1.12 Enige geweldpleging, bakleiery, gebruik van wapens of intimidasie teenoor mede-stalletjiehouers of enige lid van die publiek, is ontoelaatbaar. In sulke gevalle sal onmiddellike ontslag uit die O.E.V geskied. Elke stalletjiehouer moet hom/haar by sy /haar eie uitstalruimte bepaal en mag nie op enige manier voorskrywend teenoor enigiemand wees en met ander stalletjiehouers innmeng nie. Elke stalletjiehouer het die reg om in vrede vreedsaam sonder inmenging van n medestalletjiehouer handel te dryf. Geen stalletjiehouer mag deur sy/haar optrede die harmonie tussen stalletjiehouers versteur of die lewe vir n ander versuur nie. Enige probleme moet direk met die mark koordineerder opgeneem word en nie direk met mede stalletjiehouers nie. Klagtes moet op skrif gestel en aan die mark koordineerder oorhandig word. Die O.E.V het n grieweprosedure in plek. Afwyking van bogenoemde sal in n ernstige lig beskou word. Die O.E.V. het die prerogatief om te besluit watter aksie geneem moet word byvoorbeeld of n waarskuwing, n besluit in plek gestel of dissiplinere optrede geregverdig is. 1.13 Alle strukture en waentjies moet onmiddellik na elke mark verwyder word. Elke stalletjiehouer moet sy/haar eie tydelike struktuur (gazebo, koskar ens.) verskaf. Elke stalletjiehouer moet onder of uit n goedgekeurde struktuur handel dryf en die struktuur moet netjies vertoon. Niemand sal toegelaat word om in die ope op uitstalruimte toegeken handel te dryf nie. Geen permanente strukture is toelaatbaar nie. Die onus is op elke stalletjiehouer om sy eie tydelike struktuur te voorsien en dit in goeie toestand te hou sodat dit die algemene beeld van die mark bevorder. 1.14 Elke uitstaller is verantwoordelik vir die higiene en netheid van sy eie staanplek. u Uitstalruimte moet elke dag skoon agtergelaat word. Geen ankermateriaal (Klippe, sandsakke ens.) mag op u uitstalruimte of op enige iemand anders se uitstalruimte agtergelaat word nie. Alles moet daagliks verwyder word.. 1.15 Elke uitstaller onderneem om streng by die toegelate spasie van sy stalletjie te hou. Oorskreiding sal in n ernstige lig beskou word. Alle uitstalruimtes is 3 x 3 meter groot (9 vierkante meter in totaal). In lyn met OEV reëls en regulasies ingesluit die van Mosselbaai Munisipaliteit sal geen uitstaller voortaan toegelaat word om enige uitstalruimte te beset indien dit nie uitgemerk is nie. Daar mag slegs op amptelike uitgemerkte plekke uitgestal word. Niemand sal toegelaat word om uitstalruimte te beset indien dit nie n goedgekeurde uitgemerkte uitstalruimte is nie. Die Markkoördineerder sal die finale sê in dié verband he. Geliewe u samewerking in dié verband te gee. Elkeen moet ook binne sy toegekende uitstalruimte handel dryf geen oorskryding na die kante, na agter of voor is toelaatbaar nie. Geen advertensieborde mag in ruimte voor n stalletjie geplaas word nie beweegruimte tussen stalletjies is beperk. Oorskryding van bogeoemde sal in n ernstige lig beskou word. 1.16 Geen uitstaller mag hoegenaamd op sy stalletjie kampeer, slaap of oornag nie. 1.17 Die weer in die Mosselbaai-gebied is onvoorspelbaar. Geen terugbetaling van enige gelde sal a.g.v. weersomstandighede oorweeg word nie. 1.18 Die uitstaller onderneem om alle reels en regulasies van die O.E.V sowel as die van die Munisipale owerheid in plek, te eerbiedig en na te volg. Die O.E.V grondwet vorm n belangrike deel van reelings in plek. Die O.E.V behou die reg voor om enige reels,

regulasies of reelings in plek met skriftelike kennisgewing aan uitstallers te verander waarna sulke veranderings as bindend op die stalletjiehouer beskou sal word. 1.19 VRYWARING AAN O.E.V en Mosselbaai Munisipaliteit: Uitstalling geskied te enige tyd op eie risiko en nie die O.E.V of Mosselbaai Munisipaliteit aanvaar enige verantwoordelikheid vir enige beserings, verlies of skade nie. Die uitstaller vrywaar die O.E.V sowel as Mosselbaai Munisipaliteit hiermee van enige eise van watter aard ookal. 1.20 Vrywaring Elektrisiteit Elke gekeurde uitstaller aan wie tydelike voorwaardelike gebruik van beskikbare elektrisiteit toegeken is, moet n aparte vrywaring ten gunste van die O.E.V. en Mosselbaai Munisipaliteit ten opsigte van elke markdag behoorlik ondertetken voordat enige elektrisiteit gebruik mag word. By gebrek aan die ondertekening van die dokument sal geen elektrisiteit aan n stalletjiehouer beskikbaar gestel word nie. 1.21 Elektrisiteit : Geen stalletjiehouer verkry enige gevestigde reg behalwe n tydelike voorwaardelike reg vir n spesifieke tydperk op enige elektrisiteitvoorsiening toegestaan nie. Tariewe vir gebruik van elektrisiteit word deur die O.E.V bestuur vasgestel. Indien elektriese probleme te wyte is aan n stalletjiehouer se kant sal so stalletjiehouer vir die koste van die elektrisien en reparasiekoste verantwoordelik wees. Andersins sal so reparasie vir die O.E.V se rekening wees. Uitstalruimtes met elektrisiteit beskikbaar is vir uitstallers wie elektrisiteit nodig het en aan wie elektrisiteit voorsien kan word. Indien n persoon aan wie so uitstalruimte met elektrisiteit toegeken word sou verkies om van gas of n inverter met batterye gebruik te maak kan so uitstalruimte toegeken weggeneem word en aan iemand toegeken word wie elektrisiteit verlang en nodig het. Indien vooraf kennis van so voorneme gegee sou word, kan n ander staanplek sonder elektrisiteitvoorsiening aan so aansoeker toegeken word. Enige toekenning van enige elektrisiteit berus absoluut by die diskresie van die O.E.V. bestuur en geen dispuut sal in die verband gevoer word nie. 1.22.Reg van toegang voorbehou O.E.V uitstalruimte is op publieke gebied. Geen reg van toegang mag deur enige stalletjiehouer ten opsigte van enigiemand voorbehou word nie. Enige probleem in die verband moet dadelik met die Mark Koordineerder opgeneem word. 1.23 Afkraak van produkte deur mede-uitstallers vir verkoop anngebied: Dit kan as skadelike besigheidspraktyk gesien word indien produkte deur n medestalletjiehouer te koop aangebied sondermeer teenoor die publiek of enigiemand wie wil luister afgekraak word. Indien u bewus daarvan is dat n probleem aangespreek behoort te word en u oor die nodige bewyse beskik moet slegs met die mark koordineerder daaroor gepraat word. 1.24 Elke uitstaller op enige markdag teenwoordig moet in besit wees van n geldige amptelike kwitansie deur die Mark Koördineerder uitgereik. Niemand mag uitstalruimte sonder n kwitansie beset nie. 1.25 Rook, Dwelms en Drank Verbode: Ingevolge wetgewing (Staatskoerant nr. R264 van 30 Maart 2012 soos gewysig- Tobacco Products Control Act, 1993(Act no.83 of 1993)) word rook onder andere te enige ge-organiseerde publieke byeenkoms in die ope(markte ingesluit) waar mense teenwoordig is, verbied. Geen persoon mag enige tabakproduk in enige publieke gebied rook nie! U as stalletjiehouer word vervolgens verbied om enige tabakproduk in u stalletjie, voor iemand anders se stalletjie of binne 10m van enige uitstaller se stalletjie te rook. Uitstallers en hul personeel onderneem om geen alkoholiese drank van enige aard of dwelmmiddels op n stalletjie te gebruik nie. Oortreding in die verband sal tot onmiddellike ontruiming van so stalletjie aanleiding gee. 1.26 Die uitstaller onderneem om alle reels en regulasies van die O.E.V sowel as die van Mosselbaai Munisipaliteit in plek, te eerbiedig en na te volg. Die O.E.V grondwet vorm n belangrike deel van reelings in plek. Die O.E.V behou die reg voor om enige reels, regulasies of reelings in plek met skriftelike kennisgewing aan uitstallers te verander waarna sulke veranderings as bindend op die stalletjiehouer beskou sal word. 1.27 Naamskending: Die O.E.V sal genadeloos teen enige party of partye wie op enige manier op enige plek die OEV Bestuur, enige Munisipale amptenaar of werknemer van die OEV, Munisipaliteit of A.T.K.V beswadder optree deur onmiddellik dissiplinere stappe toe te pas of indien ernstig genoeg krimineel volgens landswette van Suid Afrika in plek te vervolg om sodoende regstelling te bewerkstellig. 1.28 Alle Kosstalletjies: (Biltong, lekkergoed, koek ens. Ingesluit) Hoofbedekking: Enigiemand wie met enige ongeseelde produk werk of dit bedien wat deur die mond ingeneem word moet te alle tye n geskikte hoofdekking wat die val van enige hare ens. verhoed dra. Slegs gedeeltelike bedekking is onaanvaarbaar. Die bepalings van Goewermentkennisgeuwing No: R.962 van 23 November 2012 6 Foodstuffs, cosmetics and disinfectants Act 1972 (Act 54 of 1972) is te alle tye van toepassing. Bladsy 6 uit 7

VRYWARING AAN MOSSELBAAI MUNISIPALITEIT Bladsy 7 uit 7 AANVULLEND TOT DIE OOREENKOMS DIE VOLGENDE: 7 1. Die Munisipaliteit behou die reg voor van vrye toegang, sonder kennisgewing indien nodig, tot die grond vir soveel van sy Amptenare en Werknemers as wat nodig mag wees vir die doeleindes van Inspeksie of Herstelwerk van die perseel of enige Munisipale diens wat op/oor/onder die perseel gelee is. Die Munisipaliteit is nie aanspreeklik vir enige verliese of skade wat opgedoen mag word deur die Huurder as gevolg van die uitvoering deur die Verhuurder van genoemde werk nie of die veskuiwing van die struktuur of onderbreking van die handelsaktiwitiete nie. 2. Die Munisipaliteit sal ook nie aanspreeklik wees vir die volgende nie: 2.1 Vir enige Verlies of Skade aan persoonlike besittings of handelsware van die huurder nie, 2.2 Enige besering of lewensverlies wat die Huurder of enige ander persoon mag ly as gevolg van die doen en late van enige persoon terwyl hulle op die verhuurde eiendom is, 2.3 Verlies of skade weens onderbreking of foutief raak van enige Munisipale diens onder/naby/oor die huurgrond of weens lekplekke, storms, hael of van watter ander aard of gebeure ookal. 3. Die Huurder Onderneem: 3.1 Om enige struktuur of voorwerp wat op die huurgrond geplaas word, met sodanige nodige sorgsaam en kundigheid op te rig of te plaas dat dit geen oorlas, gevaar of risiko van skade, beserings of dood inhou nie. 3.2 Die Huurder onderneem, by ondertekening van hierdie ooreenkoms, om die Munisipalitiet te vrywaar en gevrywaar te hou teen alle gedinge, stappe, eise en vordering, koste, skadevergoeding en uitgawes wat gehef, gebring of gemaak mag word teen die Munisipaliteit of wat die Munisipaliteit mag betaal,opdoen of aangaan as gevolg van enige versuim of nalatige handeling aan die kant van die Huurder, sy werknemers of persone wat onder sy beheer handel. Ek, die Ondergetekende Stalletjiehouer het die Aansoekvoorwaardes (Deel A), Ooreenkomsvoorwaardes (Deel B), Reels en Regulasies bestudeer en onderneem om my daarby te hou. UITSTALLER: VOLLE NAAM: VAN:. I.D. NOMMER Geteken te..op hierdie dag van..20... Getuies: 1.. 2.. O.E.V Geteken te Mosselbaai op hierdie.dag van..20... Getuies: 1 2 Namens O.E.V:..