STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018
|
|
- Emmanuel de Ruiter
- 5 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: ' Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn 15 Desember - 31 Desember (let op.co) Stalletjie Navrae: Musiekfees Navrae: Tilla Enslin / Tilla Enslin ' &' tilla@gerhardsteyn.co.za tilla@gerhardsteyn.co.za stalletjies@klipdraaikaravaanpark.co STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018 Aansoeker: (Naam & Van) Naam van stalletjie: Tel No: Selfoon No: E-pos: Volledige Beskrywing van u produkte: KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park Besprekings NR KF Visuele Materiaal: Heg asb 2 tot 3 foto's/ kleur afdrukke/ pamflet/ om die produkte wat u wil verkoop te illusteer, die visuele materiaal bied aan ons 'n beter idee van die produk wat u wil verkoop. Waar 'n broshure met verskeie produkte van dieselfde soort / tipe is sal die keuring uiters streng wees Stuur asb u foto's per epos. Aansoeke sonder visuele materiaal sal nie oorweeg word nie. p.1
2 Kies die Stalletjie Kategorie: Gewoon Kos Deli Vars & Vefrissend Alkohol Uitstal (klerasie; kuns, juweliersware, leerwerk, handgemaakte produkte ens.) (voorbereide kos (wegneemetes) roosterkoeke, hamburgers ens. (vooraf bereide kos (lekkers, koekies, droë vrugte, gebottelde produkte, souse ens.) (onverseëlde voedselprodukte (biltong, roomys, slush puppy, springmielies ens.) Alkoholiese produk bv. wyn, mampoer. Slegs produkte nie beskikbaar in biertent (voertuie, 3D, meubels -groot, 4 x 4, "inflatables" ens.) Dag & Datum: (Kies asb) Watter dae sal u belangstel om 'n stalletjie te bespreek? Saterdag 15/12/18 Woensdag 19/12/18 Saterdag 22/12/18 Saterdag 29/12/18 Maandag 31/12/18 Voorkeur sal gegee word aan diegene wat al 5 dae bespreek Pryse per Dag: Dui u keuse van stalletjie aan: Skadu Net Stalletjies 3 x 6 met Kragpunt R x 6 met Kragpunt R (Tafel word voorsien) Koswaentjies 3 x 6 Standaard R (Geen ekstra gazebo) Koswaentjies 6 x 6 Groot R (Standaard koswaentjie met gazebo) (Karavaan kosstalletjie) Dui u keuse van stalletjie aan: Uitstallers 6 x 6 R (Uitstalruimte) 10 x 6 R x 10 R Neem asb. kennis die area van Koswaentjies en Uitstalruimtes word uitgemerk en indien die area wat u gebruik groter is as wat u bespreek het sal u die verskil onmiddellik moet vereffen. p.2
3 Betalings: Met die ontvangs van u stalletjie aansoek, vind keuring plaas. Indien u produk gekeur is, sal u terug ontvang 'n faktuur met 'n besprekingsnommer. Epos bewys van betaling na tilla@gerhardsteyn.co.za en cc in stalletjies@klipdraaikaravaanpark.co Stalletjie aansoeke sluit 31 Oktober Geen laat aansoeke sal aanvaar word nie. Die volle bedrag van u stalletjie is betaalbaar voor of op 5 November 2018 met die bedrag soos aangedui op u faktuur. Die versuim om u faktuur op 5 November 2018 soos aangedui op die faktuur te betaal sal u stalletjie aansoek outomaties kanselleer. Geen uitsondering Geen gelde sal terugbetaal word mbt kansellasies van enige aard nie. Diegene wat stalletjie fooie betaal alvorens u produk goedgekeur is, of sonder dat u 'n besprekingsnommer ontvang het, doen dit op eie risiko en geen terug betaling sal plaasvind nie. Bank Besonderhede: Naam van die rekening: Klipdraai Karavaanpark Banknaam: Standard Bank Rekening Nommer Takkode: Tipe Rekening: Tjek Verwysing: Besprekings nommer en Van Epos bewys na tilla@gerhardsteyn.co.za Die bewys moet ASSEBLIEF na tilla@gerhardsteyn.co.za geepos word Akkommodasie: U is verantwoordelik vir u eie verblyf reëlings (indien u sou benodig) Sal u staanplek / akkommodasie benodig? maw wil u oornag? JA NEE Aantal nagte : Datum: In Uit Kontak Adele Swanepoel direk by Klipdraai Karavaanpark ' besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Sy sal die nodige dokumentasie aan u stuur. Noem aan haar u is 'n stalletjie houer Stalletjie houers wat kampeer betaal die normale kamptariewe by Adele, (aparte faktuur) van u stalletjie fooie (aparte faktuur) wat ek sal stuur. U is ook welkom om van omliggende akkommodasie gebruik te maak Kragpunte: Slegs 1 elektriese apparaat per kragpunt. Stalletjie houers moet hulle eie verlengings-koorde van ten minste 15 meter voorsien. Indien u verkies om 'n langer verlengings koord te gebruik, dan 2 x 15 meter. Indien u enige ander versoeke het moet u dit skriftelik saam met u aansoek stuur, so 'n versoek mag moontlik lei tot addisionele kostes. p.3
4 Handelsure, Voertuig Permit en Kaartjies: Stalletjie houers sal die oggend van 15 Desember om 5:30 hulle voertuig permit en 2 gratis bandjies by die kantoor afhaal Diegene wat bandjies vir ekstra persone gaan benodig dui dit ook op u aansoekvorm aan asb Stalletjies moet voltooi en opgeslaan wees teen 7h00. (6:00 tot 7:00) Om 7:00 sal u versoek word om u voertuig te verwyder na die veilige parkering area U word versoek om asb u voertuig permit in u voorruit te plaas Voertuie sonder die stalletjie permit en wat die weg versper sal deur sekuriteit weggesleep word Elke stalletjie houer ontvang slegs 1 x voertuig permit wat die stalletjie houer die geleentheid bied om voorraad af te laai waarna die voertuig verwyder moet word na die area vir veilige parkering Aanvulling van stalletjies sal daagliks wees vanaf 6h00 tot 7h00 en geen ander tye sal u voertuig toegelaat word nie. Diegene wat nie bg. reëling gehoorsaam nie sal gevra word om die stalletjie te ontruim en sy geld verbeur U ontvang ook 2 gratis kaartjies per dag met aankoms. Geen Uitsondering Ekstra kaartjies kan teen die normale prys gekoop word teen R100 per volwassene Addisionele persone in u voertuig of in u stalletjie sal die normale dagbesoekers fooie betaal. U moet asb die bandjies voorsien elke dag om u arm dra mbt stalletjie uitkenning Hou asseblief in gedagte hierdie is 'n Musiekfees wat oor 'n tydperk in Desember strek. Die kunstenaars tree veral in die aande op, en dat dagbesoekers deur die dag inkom, terwyl daar ook musiekfees gangers is wat van laat middag sal inkom. Daarom dat die stalletjies ook in die aand beskikbaar moet wees Tye wat stalletjies bedryf moet word: Ander Kos Saterdag 15/12/18 08:00 tot 20:00 21:00 Woensdag 19/12/18 08:00 tot 20:00 21:00 Saterdag 22/12/18 08:00 tot 20:00 21:00 Saterdag 29/12/18 08:00 tot 21:00 22:30 Maandag 31/12/18 08:00 tot 22:00 23:30 Indien u verkies om langer oop te bly is u welkom GEEN VOERTUIE SAL OP DIE TERREIN TOEGELAAT WORD TERWYL DIE HEKKE OOP IS VIR FEESGANGERS NIE! Koeldrank/Sappe/Water en sigarette: Geen koeldranke, sappe, water, alkohol en sigarette mag verkoop word nie. Verkope sal deur die die fees se aangestelde verkoopsagente behartig word en geen kosstalletjies mag die genoemde artikels verkoop nie. Meer inligting sal direk aan die kosstalletjies gekommunikeer word. Higiene en Gasveiligheid: Munisipale regulasies moet ten alle tye nagekom word. 'n Maksimum grootte van 9 kg vloeibare petroleum gas word per stalletjie toegelaat Dws 1 x 9 kg of 2 x 9 kg. Gasbottel mag nie groter as 9 kg wees nie. Stalletjies (wat van krag, gas, braaier) gebruik maak in die voorbereiding van u produk is verplig om u eie brandblusser te voorien. p.4
5 Voorwaardes en Vrywaring: 1. Die perseel open 07:00 vm. vir kampeerders en 08:00 vir dagbesoekers 2. Alle stalletjies open 08:00 vm. 3. Die skadu net stalletjies sal van 1 x tafel voorsien word. 4. Alle stalletjies voorsien asb u eie stoele. 5. Stalletjiehouers is self verantwoordelik vir die op en inrig van stalletjies 6. Stalletjie se naam moet duidelik sigbaar wees. 7. Voorkeur sal aan stalletjie houers gegee word wat al 5 groot dae bespreek 8. Ons bied geen waarborg dat die aansoeker indien suksesvol, weer op dieselfde plek as vorige kere geplaas sal word nie 9. Die alledaagse vlooimark en op die straathoek produkte word nie aangemoedig nie. 10. Die keuring van produkte is nodig omdat meer aansoeke as beskikbare stalletjies ontvang word 11. Aansoeke sal streng gekeur word om duplikasie van produkte te beperk. Ons wil graag aan elke stalletjie houer die maksimum geleentheid bied. 12. Uitstallers word gekeur op grond van die produk wat u verkoop en die komitee is onder geen verpligting om enige verduideliking te bied rondom die keuse van besluitneming nie. Beslissings is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word, of oop wees vir onderhandelinge nie. Indien u teen 1 November 2018 om 22:00 nie u faktuur ontvang het nie was u aansoek onsuksesvol 13. Die deel, onder- verdeling, sub divisie en onderverhuring van stalletjies sal glad nie toegelaat word nie Ons vind dat stalletjiehouers 'n wye verskeidenheid van produkte in 1 stalletjie wil verkoop wat niks met met mekaar te doen het nie bv. Indien u swemstalletjie het sal u bv swemklere, sonbrille, armpies, emmer en grafies, "sunlounger", sonbrandolie ) verkoop. U kan nie ook grimering of "tupperware" verkoop nie. 14. Daar is ook stalletjie houers wat agv hulle verskeidenheid produkte 2 stalletjies wil neem. Daar sal slegs aan u goedkeuring vir 'n 2e stalletjie gegee word indien daar nie 'n ander aansoek met dieselfde produk was nie. Sodoende word aan elkeen die geleentheid gebied 15. Sekuriteit sal op die terrein beskikbaar wees. Sekuriteit word verskaf om die veiligheid van kampeerders, stalletjiehouers, musiekfeesgangers en dagbesoekers te verseker. Dit is steeds die verantwoordelikheid van die stalletjiehouer om hul eiendom en inhoud te verseker. 16. Klippies Musiekfees aanvaar geen verantwoordelik vir enige skade, diefstal of beserings nie. 17. Reg van toegang word voorbehou op terrein. 18. Klippies Musiekfees organiseerders en kommitee aanvaar geen verantwoordelikheid vir die nie - verkoop van produkte nie en gee ook geen waarborg daarvoor nie. 19. Indien u na keuring en betaling van u stalletjie, besluit om te kanselleer word alle gelde en staanplek verbeur 20. Volgens u aansoekvorm sal daar duidelik aan u deurgegee word watter produkte verkoop mag word en u mag slegs daardie produkte verkoop 21. Indien u nie bogenoemde reël nakom nie en sodoende u mede stalletjie houer benadeel sal dit gesien word as nie nakoming van die reëls en die verkoop van enige van u produkte gestaak word. 22. Hou u stalletjie ten alle tye netjies en met vertrek laat dit skoon agter 23. Geen drank mag op die perseel ingebring word nie, die perseel is gelisensiëer. p.5
6 24. Die volgende dokumentasie moet u aansoekvorm vergesel om in aanmerking te kom vir 'n stalletjie aansoek * Besprekingsvorm volledig ingevul en geteken * Afskrif van ID * Visuele Materiaal bv foto's / kleur afdruk/ pamflet/ broshure van die produk wat u verkoop 25. Verversingsstalletjies : Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel * Besprekingsvorm volledig ingevul en geteken * Afskrif van ID * Visuele Materiaal bv foto's / kleur afdruk/ pamflet/ broshure van die produk wat u verkoop * Geskiktheidssertifikaat van u eie munisipaliteit moet ingehandig word * COA (Midvaal) is aangeheg wat u aansoekvorm MOET vergesel (slegs diegene wat 'n Midvaal Geskiktheidssertifikaat met u aansoekvorm saam stuur hoef nie die COA in te vul nie. Dui asb op die (COA Midvaal ) aansoekvorm duidelik die produkte aan wat u gaan verkoop * Kopie van geldige gassertifikaat waar van toepassing 26. Volgens Midvaal Munisipaliteit (2018) nuwe reels en regulasies mbt alle alkoholiese stalletjies: U moet self aansoek doen vir 'n "occasional" drank lisensie by Dorothy Marakalala Adres: 28 Market Straat Vereeniging. Sonder hierdie lisensie sal u stalletjie nie toegelaat word nie Doen asb betyds aansoek 27.Geen stalletjie sal in aanmerking geneem word indien bg dokumentasie nie u aansoek vergesel nie. 28. Stuur asb u volledige voltooide en getekende aansoekvorm terug ( p. 1, 2, 3 & 6 ) dmv epos na tilla@gerhardsteyn.co.za. Geen ander wyse van ontvangs van u aansoek sal aanvaar word nie slegs dmv epos Geen aansoeke wat dmv whatsapp kommunikasie en whatsapp foto's of dokumentasie waarvan 'n foto geneem word en dan gewhatsapp word SAL NIE AANVAAR WORD NIE ALLE DOKUMENTASIE MOET GESKANDEER EN PER EPOS GESTUUR WORD 29. Sonder u handtekening is u aansoek onvolledig 30. Onderneming: Hiermee bevestig ek (Volle Name en Van) ID Nommer Eienaar van Besigheids Naam / Stalletjie Woonagtig (Fisiese adres en dorp/ stad) dat alle inligting soos hierbo verstrek juis en korrek is, en dat ek alle voorwaardes sorgvuldig deurgelees het, my deeglik daarvan bewus het, en die voorwaardes duidelik verstaan en daarby sal hou. Handtekening van Uitstaller: Datum: 2018 p.6
BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK
Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla
Nadere informatieSTALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park
Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn www.klipdraaikaravaanpark.co
Nadere informatieFisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR
Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 Stalletjie Navrae: Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Tilla Enslin 083 739 8986 / 071 312 2929
Nadere informatieKALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM
KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek
Nadere informatieAANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015
AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:
Nadere informatieAansoekvorm: Kuns- en kosmark Aardklop 2018
Aansoekvorm: Kuns- en kosmark Aardklop 2018 Potchefstroom Kunstefees H/A Aardklop 2018 Maandag 1 tot Sondag 7 Oktober 2018 Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag 27 April 2018 BEPALINGS EN VOORWAARDES: AANSOEKE:
Nadere informatieSOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP
16 18 JUNIE 2018 KLIPDRAAI KARAVAANPARK VIEWLAAN, ROTHDENE, MEYERTON SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP Klipdraai Karavaanpark Viewlaan Rothdene, Meyerton AANWYSINGS: ALGEMENE INLIGTING: WAAR VIND DIE MANNEKAMP
Nadere informatieWillem's Rus: Voorwaardes van Verblyf
Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Dankie vir julle bespreking by Willem's Rus. Ons vertrou dat julle jul verblyf by ons pragtige kampterrein sal geniet. Alle kampeerders word vriendelik versoek om
Nadere informatieDNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
Nadere informatieARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Nadere informatie2015 AKADEMIESE JAAR
Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan
Nadere informatieOOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Nadere informatieFisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton TERME EN VOORWAARDES
Fisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park Karavaan en Tent BESPREKINGS: Kontak Besonderhede: Katinka van Greune: '072 914 6104 Christien Bakeberg: '083 656 725 Epos:
Nadere informatieLAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
Nadere informatieKaroo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
Nadere informatieDie Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018
1 Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 DATUM VAN VERHURING... Aansoeker / Kontakpersoon Naam en van: Selnr: Epos adres: Organisasie: Ander tel nr: Fisiese adres: Geleentheid (verg, konf ens): Tariewe
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
Nadere informatieKUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300
SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK: DATUM ONTVANG: KWIT. NO.: VERW. NO.: KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV. 2016 ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300 Posadres Posbus 1341 6620 Fisiese adres Seppie
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
Nadere informatieP A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax
Nadere informatieMUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED
MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED 2015/2016 Inhoudsopgawe 1. Die beleid is van toepassing op die verhuring van die volgende fasiliteite
Nadere informatieAANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
Nadere informatieDeel A: DIAS FEES (30 JANUARIE 1 FEBRUARIE 2015)
Vir Kantoorgebruik Alleen: 1. Persoonlike Besonderhede van Aansoeker (Stalletjiehouer) ( n Afskrif van u I.D. dokument, Paspoort of Kontrolenommer moet hierby aangeheg word.) Volle naam:... Van:. ID No.
Nadere informatieROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
Nadere informatieTYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Nadere informatiePlasing Plasing is die uitsluitlike diskresie van die Oppi-Dorp Fees
Let wel: Hierdie vorm moet voltooi word deur aansoekers wat voorbereide kos (wegneemetes) en vooraf voorbereide kos (lekkers, koekies en droëvrugte) of onverseëlde voedselprodukte (biltong en roomys) wil
Nadere informatieSLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE
AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende
Nadere informatieAANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Nadere informatieLIDMAATSKAP AANSOEKVORM
LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: marketing@crisisoncall.co.za VOLTOOI
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieHUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK
HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: finance@hugolambrechts.co.za EN HIERIN
Nadere informatieGROOTFONTEIN KUIERFEES
GROOTFONTEIN KUIERFEES 27 & 28 Julie 2018 Kuierfeesvriende Die Grootfontein Kuierfees voel geëerd om u as vriend en mede borg van ons Fees te te hê. Hiermee wil ons u dan ook hartlik bedank vir u borgskap
Nadere informatie31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017
31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 PERDE PROGRAM / HORSE PROGRAM Sameroeper / Convenor: Johan du Plooy Cell: 081 591 8116 E-mail: johan@bultfonteinboertjiefees.co.za KLAS GROEPERING: 1. SP = SAALPERDE 2. FP
Nadere informatieAANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan
Nadere informatieDURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog
Nadere informatieAansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
Nadere informatiePre-Graad R / Graad R
PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:
Nadere informatieEIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
Nadere informatieStuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke
Nadere informatieDIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
Nadere informatieSlegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede
Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende
Nadere informatieGROOTFONTEIN KUIERFEES
GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5
Nadere informatieAANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1
WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3
Nadere informatieBladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.
Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum
Nadere informatieKLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
Nadere informatieBladsy 1 uit 7. Vir Kantoorgebruik Alleen: Verw nr.:. Datum Ontvang:.. Kwit. nr.:. Totale Bedrag Betaalbaar: R
Bladsy 1 uit 7 Vir Kantoorgebruik Alleen: Verw nr.:. Datum Ontvang:.. Kwit. nr.:. Totale Bedrag Betaalbaar: R www.oev.co.za Mark AANSOEK / OOREENKOMS (7 Bladsye in geheel ) Groot Brakrivier Uitspanmark
Nadere informatieFASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede
Nadere informatieLiewe Bruid en Bruidegom
Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieWrestling Federation Stoeifederasie
SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Nadere informatieLAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle
Nadere informatieLiewe Bruid en Bruidegom
Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle nuwe lewe saam te begin
Nadere informatieDORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS
B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE
Nadere informatieGROOTFONTEIN KUIERFEES
GROOTFONTEIN KUIERFEES 28 & 29 Julie 2017 Geagte Besigheidsvriend Die Grootfontein Kuierfees komitee wil weereens, u as borg van hierdie fees, bedank vir u ondersteuning, bystand en bydraes die afgelope
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse
Nadere informatieLes 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
Nadere informatieGOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
Nadere informatieAANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?
AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte
Nadere informatieGOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL
Nadere informatieLET WEL: Indien jy die oorsaak is dat n elektriese kontrakteur ingeroep moet word, sal jy vir die koste daarvan verantwoordelik wees.
UITSTALLERINLIGTINGSVORM LET WEL: Onder kosstalletjie-aansoeke word verstaan aansoekers wat voorbereide kos (wegneemetes) en vooraf voorbereide kos (lekkers, koekies en droëvrugte) sal bedien en ook nie-verseëlde
Nadere informatieNASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
Nadere informatieGids vir Byvoordele eise
Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die
Nadere informatieBEVESTIGING VAN HUWELIKE
BEVESTIGING VAN HUWELIKE A IN DIE KERK 1 TYD Voornemende troupare moet asb op die volgende let: Huwelike behoort nie gereël te word vir vroeër as 09:00 en later as 16:00 nie. 2 MUSIEK Die orrelis is......
Nadere informatieYinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM
INSKRYWINGSVORM Datum van toelating...... Halfdag / Voldag sorg verlang?...... Van en volle name van kind...... Noemnaam van kind...... Geboortedatum...... Woonadres...... Telefoon (Huis)... e-pos:...
Nadere informatieBELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege
BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel
Nadere informatieDie. BLIKslim. Bestellings Gids
Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.
Nadere informatieAANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie
Nadere informatieHERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015
HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatie1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieTjokkerjol Speelgroepie
Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie
Nadere informatieMODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Nadere informatieSONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Nadere informatieKodes vir Afkeurredes
KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861
Nadere informatieTOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING
Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL
Nadere informatieMorsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls
Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word
Nadere informatieVRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:
NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou
Nadere informatieVereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
Nadere informatieGoedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6
Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieVRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017
VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou wat aangebied word tydens
Nadere informatieWELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019
E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige
Nadere informatiePlot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord
Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning
Nadere informatieGRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
Nadere informatieMakelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel
Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering
Nadere informatieInligtingstuk September Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:
Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark 2017 Inligtingstuk 22-30 September 2017 Harties NG poog om n eksklusiewe, gesellige kuiermark aan te bied waar uitstallers kwaliteit, handgemaakte en unieke produkte
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n
Nadere informatieGROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband
Nadere informatieBaie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.
Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatiePakket spesiaal vir n matriekafskeid
Klip River Country Estate Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Telefoon: 082 901 0289 E-pos: info@krce.co.za Of besoek ons webtuiste by: www.klipriverguesthouse.co.za Goeiedag Organiseerder, Baie dankie
Nadere informatieNaskool Tel:
Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieNG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:
1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos goudini@compnet.co.za NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...
Nadere informatie