Jona en die Groot Vis

Vergelijkbare documenten
Jona en die Groot Vis

Jesaja sien die Toekoms

God eer Josef die slaaf

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Tempel Leier besoek Jesus

Die Groot Muur van Nehemia

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Die Kerk se Geboorte

Van Vervolger tot Prediker

Goeie Konings, Slegte Konings

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Pragtige Koningin Ester

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Elisa, Man van Wonderwerke

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Simson, God se sterk Man

Paulus se Verbasende Reise

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Welkom by Die Storie God se storie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

JONA 2:2. Votum en seën. Psalm 148 : 1. Gebed. Skriflesing: Jona 1:17 2:10 (AV 1933/53) Teks: Jona 2:2 (AV 1933/53) Psalm 69 : 7, 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Bijbel voor Kinderen presenteert JONA EN DE GROTE VIS

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

21. Die koning word gesalf

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

FAMILIENUUS. Jona. Here, is ek koppig en vlug. ek van U af weg? Want elkeen hoort in n geestelike gesin

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Ontmoeting 46. Teks: Die hele boek Jona

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Die brief aan die Filippense

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

God bring Sy dienaar wat vlug, terug na Hom toe.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Bijbel voor Kinderen. presenteert JONA EN DE GROTE VIS

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Efesiërs 5: /02/2015

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Baie welkom by vanoggend se erediens

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

JONA. Inleiding. Naam van die boek

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

16. Die Israeliete soek ʼn koning 1 Samuel 8:1-22

Les 2 vir 13 Oktober 2018

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Transcriptie:

Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for Children, PO Box 3, Winnipeg, MB R3C 2G1 Canada Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie. Afrikaans Baie jare gelede het 'n man met die naam Jona geleef in die land van Israel. Een dag het God vir hom gesê om na Ninevé te gaan, die grootste, mees kragtigste stad in die wêreld. 1 2

Jona moes al die mense daar buite gaan waarsku dat God weet hoe boos hulle was. Jona was ongehoorsaam aan God! In plaas van om na Ninevé te gaan het Jona op 'n skip geklim en weg gevaar in die teenoorgestelde rigting, na 'n plek met die naam Tarsis. 3 4 Die Here God het 'n sterk wind op die see laat opkom. Daar was 'n groot storm! Die matrose was bang die skip kan breek en sink. Die storm het erger en erger geword. Vreesbevange het die matrose gebid vir hulle gode en al die vrag oorboord gegooi om die skip ligter te maak. Maar dit het niks gehelp nie. Jona was die enigste persoon aan boord wat nie gebid het nie. In plaas daarvan het hy gelê en slaap binne-in die skip. Die skip se kaptein het hom gekry. Wat doen jy deur te slaap? Staan op! Bid tot jou God! Miskien sal jou God aan ons dink, sodat ons nie vernietig word nie. 5 Die matrose het gou besluit dat hulle probleem iets te doen het met Jona. Hy het gesê hy hardloop weg van die HERE. 6 7 8

Hulle het gevra: Wat moet ons met jou doen sodat die see kan bedaar? Gooi my in die see, het Jona geantwoord. Want ek weet dis om my ontwil dat hierdie groot storm oor julle gekom het. Die matrose wou Jona nie oorboord gooi nie. Hulle het geroei om die skip aan land te bring, maar hulle kon nie. Daar was net een ding om te doen! 9 10 Na hy gebid het vir vergifnis het die matrose Jona opgetel en oor die kant van die boot gegooi. Jona het verdwyn onder die golwe, die see het stil geword en die wind het gaan lê. Die skielike verandering in die weer het die matrose bang gemaak, banger as wat die storm het. Hulle moes geweet het net God kan dit doen. In vrees en wonder, hulle het die HERE aanbid. 11 12 Intussen het die ongehoorsame boodskapper, Jona 'n groot verrassing. Hy het hulpeloos gesink in die dieptes van die see, Jona het geweet niks kon hom red van verdrinking. Hy sou verdrink het, maar God het ander planne gehad. Die HERE het 'n groot vis gestuur om Jona in te sluk. Die vis was reg op tyd! Een sluk en Jona was uit die see en in die vis se maag. Jona het binne-in die vis gebly vir drie dae. Hy het baie tyd gehad om te dink en te bid. 13 14

Drie dae later, het Jona uiteindelik belowe om God gehoorsaam te wees. Dadelik het God met die vis gepraat en hy het Jona op die strand uitgespoeg. Weereens het God vir Jona gesê het om na Nineve te gaan en God se Woord te verkondig. Hierdie keer het Jona gegaan! Jona het in die stad geskree, In veertig dae, sal Ninevé verwoes word. Die mense van Ninevé het God se woord geglo. Hulle het sonder kos gebly en in sak en as gesit om God te wys dat hulle jammer was vir hulle sondes. Selfs die koning het hom verootmoedig voor God. Hy het van sy troon afgeklim en in sak en as gaan sit. Hy het elkeen beveel om te draai van hul verkeerde weë en geweld en om te bid dat die Here 15 God het hulle vergewe! Dit moes n wonderlike dag van blydskap in Nineve wees toe die mense besef dat God hulle vergewe het.... Maar een persoon was baie kwaad. Jona! 16 hulle sal vergewe. 17 18 Hoekom was Jona kwaad? Hy het aan God gesê, Ek het geweet dat U 'n genadige en barmhartige God is, lankmoedig en groot van goedertierenheid. Met ander woorde, Jona het geweet dat God altyd die vergewe wat jammer is oor hulle sondes en gehoorsaam is aan God se Woord. Dit blyk dat Jona nie van die mense van Nineve gehou het nie. Hy wou nie hê God moes hulle vergewe nie. Jona was so kwaad vir God dat hy sê, Neem my lewe van my, want die dood is vir my beter as die lewe. 19 20

Jona het buite die stad gesit en wag om te sien wat God volgende gaan doen. Die Here God het 'n plant met groot blare laat groei. Dit het vinnig gegroei en die skadu het Jona uit die warm son gehou die hele dag. Die volgende oggend het God 'n wurm gestuur wat die plant dood gemaak het. Die Here het toe n warm sterk wind gestuur wat Jona gewaai het totdat hy gedink het hy sou sterf. Al hierdie dinge het Jona nog kwater gemaak. 21 22 Toe sê die Here vir Jona: Het jy enige reg om kwaad te wees? Jy voel jammer vir die wingerdstok waarvoor jy nie gewerk het en laat groei het nie. Hoekom moet Ek my nie ontferm oor Ninevé, die groot stad, met sy duisende mense nie? Dit het oornag opgekom en oornag gesterf. 23 24 Jona en die Groot Vis n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Jona Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130