mpak Volwasse Nasionale Senior Sertifikaat VNSS Onderwysdiens Kandidaat se van: Kandidaat se volle name: ID-nommer: Jaar:

Vergelijkbare documenten
mpak Inskrywingsvorm 2012 Onderwysdiens Leerling se van: Leerling se volle name: ID-nommer: Hulpsentrum:(Indien van toepassing) Graad aansoek: Jaar:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

2015 AKADEMIESE JAAR

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Stuur die aansoekvorm aan:

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

TERME EN VOORWAARDES

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

BESONDERHEDE VAN DIE KOPER. 3. Besonderhede van die Vennote: Volle Name Fisiese Adres ID Nommer

Stuur die aansoekvorm aan:

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Wher e l ittle is gre at

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

INTERMEDIÊRE FASE (GRAAD 4 TOT 6) ENKELVAKREGISTRASIEVORM

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

Naskool Tel:

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes Bepalings en voorwaardes

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

Vereiste tov van aansoeke

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

Bankstate LPF Systems BK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

Pre-Graad R / Graad R

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

Tjokkerjol Speelgroepie

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

Transcriptie:

Posbus 15132 Lyttelton 0140 Suid-Afrika ivierweg 139 Lyttelton 0157 Tel: 012 664 8552 Faks: 086 505 3050/3077 E-pos: registrasie@ionderwys.co.za Volwasse Nasionale Senior Sertifikaat VNSS Kandidaat se van: Kandidaat se volle name: ID-nommer: Jaar: (Kleurpaspoortfoto) ekeninghouer se handtekening: Kandidaat se handtekening: Datum van aansoek: / /

Volwasse Nasionale Senior Sertifikaat VNSS Wat u moet weet om die aansoekvorm suksesvol in te vul Indien die onderstaande aansoekvorm volledig en korrek is, en nadat I se verteenwoordiger dit geteken het, word dit n wedersyds bindende kontrak. Hierdie aansoekvorm is in Afdelings 1 tot 4 verdeel. Die afdelings hou onderling verband: Begin met Afdeling 1 en volg dan die loop van die vorm. Let op na die voorwaardes by elke afdeling. Vul die vorm met n swart pen in. Skryf in drukskrif. Merk die merkkassies met n duidelike kruisie. Duidelik leesbare inligting skakel onnodige foute uit, en is tot u sowel as ons voordeel. Let daarop dat: afbetalings teen 31 Julie 2012 afgehandel moet wees; paaiemente nie langer as 60 dae agterstallig mag wees nie; indien die afbetaling agterstallig raak, I alle dienste beëindig, en eksamens en rapporte weerhou word totdat betalings op datum is; bankkostes van die kliënt gehef sal word vir tjeks of debietorders wat onbetaald terugkeer; die rekeninghouer se nommer, of indien nie beskikbaar nie, die rekeninghouer se identiteitsnommer, as verwysing gebruik moet word tydens betaling; geen kansellasies aanvaar of terugbetalings gedoen word nie. Let ook daarop dat sekere dokumentasie by hierdie aansoekvorm aangeheg moet word, soos aangedui in die betrokke afdelings. Hiersonder is die aansoek onvolledig. Die aansoekvorm moet deur die rekeningpligtige onderteken word. Teken ook elke bladsy van die aansoekvorm wat nie onderteken word nie. Onvolledige aansoeke sal nie aanvaar word nie. Sonder hierdie dokumente sal u aansoek nie verwerk word nie: Afskrif van die rekeninghouer se ID-dokument. Afskrif van die kandidaat se ID-dokument of geboortesertifikaat. Kleurpaspoortfoto van die kandidaat. Bewys van betaling. SY lig skyn steeds! Pieter Botha

1. ekeninghouer Die rekeninghouer is verantwoordelik vir betaling van rekeninge en rekeninge word na hierdie adres gestuur. Vul altyd in. Bemarker se registrasienommer. Waar het u van I gehoor? Titel Volle voorname Landbouweekblad Weg Huisgenoot Mnr Prof Mev Dr Mej Ds Straatbord Webblad Vriende Me Ander Ander: Algemene besonderhede () VNSS Aa n s o e k v o r m 2 0 1 2 Kliëntestatus-inligting Nuwe kliënt 2012 Oorloopkliënt/Jaar 20 Bestaande kliënt Voorletters Huidige rekeningnommer bv. ZAEI-00000 - Van ID-nommer Tipe ID-dokument SA-ID SA-paspoort Gewaarmerkte afskrif hierby aangeheg: Versending-besonderhede () Getal kandidate hierby ingeskryf: Ander: Alle materiaal word aan u versend via die Suid-Afrikaanse posdiens of n koerier van ons keuse. Geen materiaal sal by I se kantoor beskikbaar wees tensy u dit vooraf gereël het nie. Alle korrespondensie sal via e-pos geskied, indien u nie n e-posadres het, nie sal dit gefaks of aan u gepos word. Pos-/afleweringsadres Straat-/woonadres Vir poskantoor-aflewering Vir koerier-aflewering Poskode Areakode Land Kontakbesonderhede () bedags Provinsie/ in SA: deelstaat bv: +27 (SA) bv: kode: 12 bv: Nommer: 3456789 bv: +27 (SA) bv: kode: 12 bv: Nommer: 3456789 saans Selfoonnr. 1 Selfoonnr. 2 LP VS GP NK NW OK MP WK KZN Ander: Selfoonnr. vir SMS e E-posadres Faksnr. Standaardooreenkoms: Die rekeninghouer en kandidaat is dieselfde persoon JA NEE Ek stem toe tot die bepalings in die standaardooreenkoms en soos vervat in die kontrak. Ek verbind my daartoe. Geteken te op / / (volle naam en van) Handtekening ekeninghouer Handtekening I-gevolmagtigde Bladsy 1

2. Kandidaat Voltooi altyd Bemarker se registrasienommerr Waar het u van I gehoor? Titel Volle voorname Landbouweekblad Weg Huisgenoot Mnr Mev Mej Me Straatbord Webblad Vriende Ander Ander: Algemene besonderhede () Voorletters VNSS Aa n s o e k v o r m 2 0 1 2 Kandidaatstatus-inligting Nuwe kandidaat 2012 Oorloopkandidaat/Jaar 20 Bestaande kandidaat Huidige rekeningnommer bv. ZAEI-00000 - Van ID-nommer Gewaarmerkte afskrif hierby aangeheg: Getal leerlinge hierby ingeskryf: Versending-besonderhede () Tipe ID-dokument Geslag SA-ID SA-paspoort Meisie Seun Ander: Alle materiaal word aan u versend via die Suid-Afrikaanse posdiens of n koerier van ons keuse. Geen materiaal sal by I se kantoor beskikbaar wees tensy u dit vooraf gereël het nie. Alle korrespondensie sal via e-pos geskied, indien u nie n e-posadres het, nie sal dit gefaks of aan u gepos word. Pos-/afleweringsadres Straat-/woonadres Vir poskantoor-aflewering Vir koerier-aflewering Poskode Areakode Land Kontakbesonderhede () bedags Provinsie/ in SA: deelstaat bv: +27 (SA) bv: kode: 12 bv: Nommer: 3456789 bv: +27 (SA) bv: kode: 12 bv: Nommer: 3456789 saans Selfoonnr. 1 Selfoonnr. 2 LP VS GP NK NW OK MP WK KZN Ander: Selfoonnr. vir SMS e E-posadres Faksnr. Standaardooreenkoms: Die rekeninghouer en kandidaat is dieselfde persoon JA NEE Ek stem toe tot die bepalings in die standaardooreenkoms en soos vervat in die kontrak. Ek verbind my daartoe. Geteken te op / / (volle naam en van) Handtekening ekeninghouer Handtekening I-gevolmagtigde Bladsy 2

Herhaal die kandidaat se ID-nr/Geboortesert-nr 3. Vakkeuse Netjies gedrukte en gebinde boeke. Handleiding, ouergids, antwoordboek en DVD s (waar beskikbaar). Vaksteun deur vakadviseurs. Toegang tot vakforums. Vak Keuse DVD Voorwaardes en ekstra kostes Voorgeskrewe werk. Nuusbriewe. Inskrywingsertifikaat.(Slegs vir nie-sentrum leerders) Assessering. Posgeld (binne Suid-Afrika) ingesluit. BTW ingesluit. Kies 4 verpligte vakke (een huistaal en een ander addisionele taal, Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid, Lewensoriëntering). Kies ook 3 keusevakke. (Totaal 7 vakke.) Vakprys per jaar: Paaiement Indien u die afebetaal-opsie kies, tel die rentebedrag by die eenmalige bedrag. 1 260 810 Paaiement Die INTEEFOOI (3 500) word met die aansoek betaal. Trek die intreefooi van die berekening af. 1 260-3 500 Paaiement Bereken die OOBLYWENDE BEDAG. 1 260 Paaiement Bereken die maandelikse PAAIEMENT deur die oorblywende bedrag deur 4 of minder te deel. 1 260 985 Skryf u keuse se bedrae hier oor: Afrikaans Huistaal Verplig Ja Kringe in n Bos eenmalig vir gr. 10-12. 1 800 Afrikaans Eerste Additionele Taal Verplig Nee 1 800 English First Additional Language Verplig Ja 1 800 English Home Language Verplig Nee 1 800 Wiskunde Verplig Ja Nie saam met Wiskundige Geletterdheid nie. 1 800 Wiskundige Geletterdheid Verplig Nee Nie saam met Wiskunde nie. 1 700 Lewensoriëntering Verplig Nee 1 600 Fisiese Wetenskap (NatSkei) Keuse Ja Koop eie apparaat. I vereis Wiskunde. 1 900 Lewenswetenskap (Biologie) Keuse Ja 1 700 Geografie Keuse Ja 1 800 ekenaartoepassingstegnologie (TT) Keuse Ja Benodig rekenaar (Koop self Microsoft Office Professional) 1 900 Nie saam met IT nie. Besigheidsheidstudie Keuse Nee 1 700 Ekonomie Keuse Nee 1 700 Gasvryheidstudie Keuse Ja I vereis ekeningkunde OF Besigheidstudie. 1 700 Verpligte prakties kos ekstra. Toerisme Keuse Ja 1 700 2 100-1400 Afbetaling oor maksimum 4 gelyke maandelikse paaiemente. Die tweede paaiement moet reeds teen 1 April 2012 ontvang wees, en die volle bedrag moet teen 31 Julie 2012 betaal wees. Handtekening ekeninghouer Handtekening I gevolmagtigde Bladsy 3

4. Betaalinligting Herhaal die rekeninghouer se IDof huidige rekeningnommer. 4.A Eenmalig Kontant 4.B Afbetaling Totaal Tjek EFT Kredietkaart Datum van betaling: / /, Kontant Tjek EFT Kredietkaart Bedrag per maand Intreefooi Pakket totaal,,, Paaiemente in gelyke paaiemente beginnende op / / van met die laaste paaiement op / / 4.C Debietorder Van Kredietkaart-betalings kan by I se kantoor gedoen word of by I se webtuiste http://www.ionderwys.co.za/online-payment.aspx Volle voorname bv. ZAEI-00000 - Vul slegs in indien u wil hê I moet die debietorder verhaal. ekeningnommer Tipe rekening Tjek Spaar Transmissie E-posadres Selfoonnr. vir SMS e Faksnr. bv: +27 (SA) bv: kode: 12 bv: Nommer: 3456789 bv: +27 (SA) bv: kode: 12 bv: Nommer: 3456789 Bank Tak Takkode Datum van 2de van elke maand Intreefooi Bedrag per maand Aantal maande Totaal aftrekking 17de van elke maand,,, Bankkostes van 250 per geval sal van die kliënt verhaal word vir debietorders of tjeks wat onbetaald terugkom. Debietorders moet 7 werksdae voor aftrekking gekanselleer word. Betaling Afbetaling oor maksimum 4 gelyke maandelikse paaiemente. Die tweede paaiement moet reeds teen 1 April 2012 ontvang wees, en die volle bedrag moet teen 31 Julie 2012 betaal wees. Bankbesonderhede FNB ekeningnommer: 6212 365 6425 Tipe: Tjek Tak: Pretoria-Noord Kode: 251045 Standard Bank ekeningnommer: 04232 6141 Tipe: Tjek Tak: Vrede Kode: 051001 ABSA ekening: 4069 361 821 Tipe: Tjek Tak: Lyttelton Kode: 632005 Gee u rekeninghouer-nommer (of, indien nie beskikbaar nie, die rekeninghouer se identiteitsnommer) as verwysing op die inbetaalstrokie. Heg bewys van betaling aan hierdie vorm. Hiermee bevestig ek dat die inligting hierbo verskaf korrek is en dat dit vir (volle naam en van) I se administrasie-doeleindes gebruik kan word. Handtekening ekeninghouer Handtekening I gevolmagtigde Bladsy 4

5. Standaardooreenkoms (VNSS) 1. Hierdie ooreenkoms is van toepassing op die volledige aansoek en word saam met die res van die aansoek 'n bindende kontrak by ondertekening deur die rekeninghouer en I se gevolmagtigde. Alle voorwaardes en beperkings, soos vervat in hierdie inligtingstuk en meegaande aansoekvorm sal bindend wees na ondertekening van die kontrak deur beide partye. 2. Ek begryp en stem in dat die kontrak vergesel moet word van 'n gesertifiseerde afskrif van die rekeninghouer se identiteitsdokument voor enige produk of diens gelewer sal word. 3. Ek stem toe dat hierdie kontrak vergesel moet word van 'n bewys van betaling (die volle bedrag, of die intreefooi en 'n getekende debietorderinstruksie) voor enige produk of diens gelewer sal word. 4. Hiermee onderneem ek ook om binne 5 (vyf) kalenderdae na ontvangs van die pakkie vanaf I BK, die pakkie vir volledigheid te kontroleer. Indien die inhoud enigsins verskil van die ingeslote kontrolevorm, onderneem ek om voor verstryking van die 5 dae-tydperk I BK se kantoor skriftelik te verwittig. By alle versoeke om regstellings en aansuiwerings wat na die 5 dae tydperk ontvang word, sal die produkkoste, sowel as die verpakkingskoste en posgeld vir my rekening wees. 5. Ek erken en stem toe dat I BK se produkte en dienste die onvervreembare eiendom van I BK bly solank gelde aan I BK verskuldig is. 6. Hiermee bevestig ek dat ek volle en finale verantwoordelikheid neem vir die graadkeuse asook die vak- en vakkombinasiekeuse wat in die kandidaat se besonderhede aangedui is. 7. Met ondertekening van hierdie kontrak onderneem ek om die ooreengekome kontrakbedrag volgens die aangeduide betaalinligting, soos hierbo uiteengesit, aan I BK te betaal, ten spyte van enige dispuut wat ek dalk met I BK mag hê. 8. Ek begryp en onderneem om die verskuldigde rekening in ooreenstemming met my betalingsooreenkoms en voor 31 Julie 2012 ten volle te vereffen. 9. Ek begryp en stem toe dat geen herinskrywing by I BK moontlik is nie, tensy die vorige jaar se rekening ten volle opbetaal is. 10. Ek verstaan en stem toe dat indien die produk/program afbetaal word, rente op die afbetaalbedrag gehef sal word (soos toegelaat deur die woekerwet), en dat enige en alle administratiewe gelde en bankkostes wat die afbetaling meebring addisioneel gehef en gefaktureer mag word. 11. Ek begryp en stem toe dat I BK die reg het om die lewering van dienste en produkte op te skort indien ons rekening langer as 60 dae agterstallig is, en die reg het om regstappe te neem ten einde agterstallige gelde in te samel, en dat die koste hiervan vir my rekening sal wees. 12. Ek stem toe dat die gelde volledig in kontant, of in vier gelyke paaiemente (waarvan die laaste 31 Julie 2012 vereffen sal wees) betaal sal word, en dat die rekordeksamen en kwalifikasie teruggehou sal word totdat die rekening ten volle vereffen is. 13. Ek onderneem om I onmiddellik skriftelik te verwittig van enige verandering t.o.v. enige van my kontakbesonderhede en dat die verandering in werking tree by die ontvangs van my skriftelike kennisgewing en dat ek enige en alle koste sal betaal wat sou voortvloei uit my versuim om I BK van veranderings in kennis te stel. 14. Hiermee onderneem ek om my neer te lê by I BK se jaarprogram, byeenkoms- en eksamenreëlings, en reëls. 15. Hiermee onderneem ek om I BK se nuusbriewe, rekeninge en kennisgewings te lees. 16. Hiermee erken en aanvaar ek dat I BK 'n vensterperiode van 14 werksdae het om sy produk te versend, na ontvangs van betaling en na 5 Januarie 2012. 17. Ek stem in dat alle binne- en buitelandse afleweringskoste, om watter rede ook al, insluitend verskepingskoste, posgeld, vraggeld, hantering en koste van media vir my rekening sal wees, tensy I in sy jaarlikse inligtingstuk anders spesifiseer. 18. Ek sal nie die produk/program reproduseer, kopieer of kopiëring daarvan onder my toesig toelaat nie. Ek stem in tot 'n minimum van 100 000 (eenhonderd duisend rand) boete tot op hierdie punt. Sodanige boete/aanspreeklikheid/skadevergoeding kan meer wees indien groter skade deur I BK bewys kan word. 19. Ek stem in om I BK of sy genomineerde volle toegang tot my perseel, rekenaars en bergruimte te gee ten einde beskerming van I se regte, sonder vooraf kennisgewing. 20. Hiermee verklaar ek dat ek bewus is van die feit dat sommige vakke addisionele koste van ongeveer 1000 (en meer) gaan meebring, soos bv. die aankoop van rekenaarprogrammatuur, tekentoerusting, toerusting om eksperimente/toetse mee uit te voer of die praktiese gedeelte van 'n vak te kan doen, ens. 21. Hiermee verklaar ek dat ek bewus is dat 'n bykomende fooi van 800 (agthonderd rand) per vak, vir die verandering van vakke, gehef word. 22. Hiermee verklaar ek dat ek begryp dat I BK en sy vakadviseurs nie vir die aanbieding van enige addisionele, ekstra of hulpklasse verantwoordelik is nie, en dat ek dit teen 'n fooi, wat ek self met die vakadviseur ooreenkom, kan inhuur. 23. Ek verklaar dat ek bewus is dat die matrieksertifikaat deur Umalusi uitgereik word. 24. I BK is geregtig om die inligting vervat in hierdie aansoekvorm te verifieer, insluitend, maar nie beperk nie tot, navrae by enige kredietburo, bank of ander besigheidsinstelling. 25. Hiermee verklaar en bevestig ek dat ek tans nie onder enige hofbevel (insluitend administrasie, sekwestrasie en/of likwidasie) staan nie, en dat daar na my wete nie nou of in die nabye toekoms vir sodanige hofbevel aansoek gedoen (sal) word nie. 26. By ondertekening van hierdie ooreenkoms verklaar ek dat ek volkome vertroud is met en bewus is van die aard, kwaliteit en inhoud van I se produkte en dienste en aanvaar ek die aanbieding soos dit is, sonder waarborge, en dat ek van voorneme is om met behulp van hierdie produk en dienste tuis te leer en dat geen kansellasie aanvaar of terugbetaling van gelde, om watter rede ookal, na ondertekening van die ooreenkoms toegestaan sal word nie. 27. Ek aanvaar die jurisdiksie van Pretoria se Landdroshof vir enige en alle regsgedinge wat uit die verbreking van hierdie ooreenkoms mag voortspruit. 28. Hierdie dokument beliggaam die volle inligtings- en inskrywingskontrak en die ooreenkoms tussen my en I BK. Enige byvoeging of verandering hiervan is van nul en gener waarde, tensy op skrif gestel en onderteken deur beide partye. Onderteken deur rekeninghouer: / / Plek: Onderteken deur kandidaat: / / Plek: Namens I BK: Naam: Geteken: / / Plek: Bladsy 5