RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM
|
|
- Frans Timmermans
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM Lees asseblief noukeuring deur die inligting en veral die vereistes om te kwalifiseer (op die aangehegte vorm bladsy 4). Aansoeke open op 1 Mei en sluit op 30 September Ons wil asseblief die volledig voltooide aansoekvorm, sowel as al die ondersteunende dokumentasie teen 30 September 2017 terug ontvang. Dokumentasie word met nuwe aansoeke en ook met heraansoeke benodig & is die volgende: ID dokumente van student (en ouers/gade) Bewys van jongste akademiese uitslae CV van aansoeker Salarisstrokies E-pos adres vir verdere kommunikasie (vereiste) student en ouers Motivering (ongeveer woord): Hoekom studeer jy onderwys? Al die dokumentasie word benodig, aangesien aansoeke aan die komitee oorhandig word vir oorweging. Onvolledige en/of laat aansoeke kan sonder kennisgewing gediskwalifiseer word. Aansoekers sal gedurende Desember per sms in kennis gestel word of die aansoek suksesvol was aldan nie. Kontak ons gerus indien daar enige verdere navrae is. STUUR DIE VOLTOOIDE AANSOEK MET DOKUMENTE AAN : info@rof.org.za of kontak Erna du Preez by (012)
2 [Type text] AANSOEK OM N RAPPORT ONDERWYSFONDS (ROF) LENINGSBEURS (ONDERWYS): 2018 SLUITINGSDATUM 30 SEPTEMBER 2017 ROF is by die Nasionale Kredietreguleerder [NKR] geregistreer. NCRCP3885 STUDENTENOMMER IS U TANS N LENINGSBEURSHOUER BY ROF? JA NEE INDIEN WEL, VERSKAF VERWYSINGSNOMMER SIEN AGTERBLAD VIR VEREISTES VIR ROF-LENINGSBEURS AFDELING A: PERSOONLIKE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Alle persoonlike inligting word ooreenkomstig die strengste vertroulikheid hanteer en sal nie geopenbaar of gebruik word vir enige ander doel buiten in die mate wat dit deur die Nasionale Kredietwet vereis word nie. TITEL VAN VOORLETTERS HUISTAAL ID NOMMER NOEMNAAM SKOOL GEMATRIKULEER (NAAM) E-POS ADRES VAN SKOOLHOOF SKOOL: AFR / ENG / DUBBEL MEDIUM INSTANSIE WAAR U GAAN STUDEER SKOOLHOOF SKOOL TEL NO: STUDIERIGTING GRONDSLAG INTERMED SENIOR VOO SPESIALISVAKKE (Indien Intermediêr/Senior/VOO studeer) JAAR VAN STUDIE IN 2018, BV. 1e / 2e, ens. INDIEN U ONDERWYS STUDEER, IS U REEDS BY N SKOOL IN DIENS? JA NEE WOONADRES & PROVINSIE VAN SELF/ OUERS/VOOG/ VAN SELF/ OUERS/VOOG/ WOONPLEK TYDENS STUDIE OUERHUIS PRIVAAT UNIVERSITEITS- LOSIES STUDIE ADRES SPESIFISEER TELEFOONNOMMER TYDENS STUDIE AANTAL LEDE IN GESIN (BLOEDVERWANT) *SELFOON- NOMMER (Vereiste) AANTAL STUDENTE IN GESIN, AANSOEKER INGESLUIT (BLOEDVERWANT) *STUDENT E-POS (Vereiste) AANTAL SKOLIERE IN HUISHOUDING (BLOEDVERWANT) BEVOLKINGSGROEP BLANK BRUIN SWART ANDER NOOIT GETROUD NAAM VAN E-POS VAN HUWELIKSTATUS VAN AANSOEKER: (HEG TOEPASLIKE BEWYS AAN) GETROUD OORLEDE GESKEI SELFOONNOMMER LEEF APART NAAM EN VAN ALTERNATIEWE KONTAK PERSOON (BUITEN OUERS, EN VOOG) (VERPLIGTEND) E-POS ADRES WAAR HET U VAN ROF VERNEEM? SELFOON- NOMMER Stuur die aansoekvorm voor die sluitingsdatum aan: Rapport Onderwysfonds E-Pos: info@rof.org.za Faks:
3 AFDELING B: BESONDERHEDE VAN OUER(S), VOOG OF MOEDER TITEL VAN VOORLETTERS NOEMNAAM HUWELIKSTATUS VAN MOEDER NOOIT GETROUD GETROUD WEDUWEE GESKEI NAAM VAN MOEDER SE MAN (INDIEN NIE AANSOEKER SE VADER NIE) WERKGEWER VAN MOEDER VADER VAD TITEL VAN VOORLETTERS NOEMNAAM HUWELIKSTATUS VAN VADER NOOIT GETROUD GETROUD WEWENAAR GESKEI NAAM VAN VADER SE VROU (INDIEN NIE AANSOEKER SE MOEDER NIE) WERKGEWER VAN VADER VOOG/ IS N VOOG IN TERME VAN N HOFBEVEL AANGESTEL OF AANGEWYS, OF IN TERME VAN N TESTAMENT AANGESTEL? INDIEN JA, VOOG SE TITEL VAN VOOR- LETTERS NOEM- NAAM JA NEE POS HUWELIKSTATUS VAN VOOG / NOOIT GETROUD GETROUD INLIGTING VAN JOU WEDUWEE/ WEWENAAR GESKEI NAAM VAN VOOG SE WERKGEWER VAN VOOG n Volledige uiteensetting in die vorm van n brief MOET aangeheg word wat die presiese finansiële en huislike omstandighede uiteensit in gevalle waar die moeder huisvrou is en/of waar inkomste bo R is. JAARLIKSE INKOMSTE PER GESIN Bewyse van BEIDE ouers/voogde se inkomste MOET aangeheg word. Verwys na VEREISTES op agterblad. BEROEP MAANDELIKSE BRUTO INKOMSTE JAARLIKSE BRUTO INKOMSTE VADER MOEDER VOOG / SELF
4 [Type text] AANSOEK OM N RAPPORT ONDERWYSFONDS (ROF) LENINGSBEURS (ONDERWYS): 2018 SLUITINGSDATUM 30 SEPTEMBER 2017 ROF is by die Nasionale Kredietreguleerder [NKR] geregistreer. NCRCP3885 Indien die student reeds by n skool werksaam is, toon asb. die volgende: Naam van skool: Vir watter graad gee u skool Watter vakke gee u Die aansoeker gee hiermee toestemming dat Rapport Onderwysfonds die akademiese resultate by die tersiêre instansie of skool, direk mag aanvra. Sou die aansoeker suksesvol wees en wel n leningsbeurs ontvang, gee die aansoeker hiermee toestemming dat sy/haar inligting aan die donateur gegee mag word (Van, naam, studente nommer, kursus, ID nommer en uitslae) Ons, die ondergetekendes verklaar dat die inligting hierin vervat waar en juis is. HANDTEKENING VAN AANSOEKER HANDTEKENING VAN OUER OF VOOG HANDTEKENING VAN (Indien binne gemeenskap van goedere getroud) DATUM Stuur die aansoekvorm voor die sluitingsdatum aan Rapport Onderwysfonds: E-Pos: info@rof.org.za Faks: Tel:
5 VEREISTES OM TE KWALIFISEER VIR N ROF-LENINGSBEURS 1. Aansoekvorms moet volledig voltooi word en gesertifiseerde bewys van beide ouers/voogde se inkomste MOET aangeheg word. Die volgende is aanvaarbaar: a. Salarisstrokies. Indien u beëdigde verklarings aflê, moet 3 maande se bankstate aangeheg wees; b. In die geval van boere of eie besighede moet finansiële state vir 2 voorafgaande jare aangeheg word asook 3 maande se bankstate. c. Pensioenstrokies. 2. 'n E-pos adres as kontakmedium is 'n vereiste. 3. Onvolledige en/of laat aansoeke kan sonder kennisgewing gediskwalifiseer word. 4. 'n Bewys van u jongste akademiese uitslae en 'n onlangse CV MOET hierdie aansoek vergesel. Die aansoeker gee hiermee toestemming dat Rapport Onderwysfonds die akademiese resultate by die tersiêre instansie of skool, direk mag aanvra, indien nodig. 5. Die aansoeker moet 'n Suid-Afrikaanse burger wees wat Afrikaanssprekend is of wat Afrikaans as onderrigtaal verkies en van voorneme is om dit, sover doenlik, as onderrig- of kommunikasietaal in sy/haar werkplek te gebruik/bevorder. 6. 'n Duidelike afskrif van u ID-dokument MOET die aansoek vergesel. 7. Die aansoek word aan keuring onderwerp. Die voltooiing van 'n aansoekvorm sal nie as waarborg dien dat daar 'n toekenning gedoen sal word nie. Die besluit van die Rapport Onderwysfonds Beurskomitee is finaal en geen verdere korrespondensie sal gevoer word nie 8. Die leningsbedrag word direk aan die betrokke tersiêre instansie betaal en geen krediet is uitbetaalbaar nie. Indien 'n student vir welke rede ookal studies staak en 'n krediet ontstaan, sal genoemde krediet ter delging van die toekenning aangewend word. Enige verskil word in die fonds teruggeplaas. 9. Die student onderneem om die Rapport Onderwysfonds dadelik in kennis te stel indien n Funza of NSFAS beurs aan hom/haar toegeken word. Die kansellasie van die ROF leningsbeurs, al dan nie, sal individueel met elke student uitgeklaar word. 10. Aansoekers moet aan al die gestelde minimum akademiese toelatingsvereistes en/of bykomende keuring of toetse wat deur die opleidingsinstansie vir die betrokke studierigting gestel mag word, voldoen. 11. Hernuwingsaansoeke - die student bly verantwoordelik om weer aansoek te doen: a. Hernuwingsaansoekers moet die voorafgaande studiejaar so geslaag het, dat hulle na die volgende akademiese jaar bevorderbaar is en steeds in staat is om hulle studies binne die voorgeskrewe minimum tydperk te voltooi. Studente se akademiese vordering sal met behulp van die semester-eksamens gemonitor word. Swak prestasies, waaronder die druip van 'n kursuseenheid/eenhede, kan tot die kansellering van 'n toekenning lei. b. Toekennings is slegs hernubaar vir die normale voorgeskrewe duur van die betrokke graad/diploma/sertifikaatkursus byvoorbeeld B Ed - hernubaar vir 4 jaar. ensovoorts. 12. Die aantal toekennings aan aansoekers sal bepaal word en beperk wees tot die beskikbare fondse wat aangewend kan word terwyl die Fonds steeds onderhoubaar bestuur kan word. 13. Die maksimum bedrag per aansoeker sal van jaar tot jaar bepaal word. 14. Deelname aan hierdie skema is onderhewig aan die aansoeker se vermoë om borgskap te bekom wat as sekuriteit en die daarstelling van 'n verwysingsbron vir moontlike opsporingsdoeleindes sal dien. Sou dit nie gedoen kan word nie, kan aansoekers met besondere meriete (as suiwer weldaadsgevalle) deur die Beurskomitee aanbeveel word. 15. In geval van wangedrag en dissiplinêre optrede teen 'n student of kansellering van kursuseenhede of staking van studies vir watter rede ook, kan die toekenning onmiddellik gekanselleer word met onmiddellike terugbetaling van die volle bedrag insluitende rente tot op datum. 16. Die aansoek om finansiële ondersteuning moet jaarliks skriftelik en op die voorgeskrewe aansoekvorm geskied. 17. Renteberekening: a. Die rentekoers terwyl studente studeer, is ABSA se prima-koers minus 2%. Dit is van toepassing op die totale bedrag geleen, ingesluit die versekeringspremies wat jaarliks van toepassing is. b. Die rentekoers na afstudering of kansellasie van studie, soos van toepassing met die oog op terugbetaling van lening, beloop die ABSA prima-koers. c. Rente terwyl die student studeer, word jaarliks vooruit op die toegekende bedrag bereken en een keer per jaar, op 'n dag wat vir die Rapport Onderwysfonds of sy order geleë is, gedebiteer. d. Rente ná afstudering en tydens terugbetaling, word maandeliks op die uitstaande bedrag, insluitend die versekeringspremie van toepassing, gehef en bygevoeg. 18. Omskakeling gekoppel aan akademiese prestasie: a. 'n Gedeelte van die finansiële steun toegeken in ʼn spesifieke jaar, met inbegrip van die rente wat op daardie bedrag gehef is, kan op grond van volgehoue akademiese prestasie, in 'n beurs omskep word. b. Onderstaande tabel toon die mate van omskepping van die lening in 'n nie-terugbetaalbare beurs aan: Gemiddeld % Afslag Gemiddeld % Afslag Gemiddeld % Afslag % % % % % c. Omskepping vind jaarliks plaas nadat rente op die toegekende bedrag gehef is en mits 'n student die voorgeskrewe kursuseenhede van die kurrikulum vir die betrokke studiejaar geslaag het. d. Die student bly verantwoordelik om aansoek te doen vir omskepping deur middel van ʼn aparte skrywe, met die finale punte vir die jaar aangeheg. Maak asseblief seker dat ons hierdie aansoek voor einde Maart ontvang. 19. Terugbetaling: a. Indien 'n student studies suksesvol voltooi en 'n graad/diploma/sertifikaat verwerf, word die leningsgedeeltes gekonsolideer en begin terugbetaling sestig (60) dae nadat graad/diploma/sertifikaat verwerf is en wel in gelyke paaiemente oor 'n tydperk gelykstaande aan die aantal jare wat die student 'n ROF-leningsbeurshouer was. b. Indien die student nie die terugbetalings-ooreenkoms kan nakom nie, is die borg aanspreeklik vir terugbetaling. c. Die verantwoordelikheid bly by die student om ROF in kennis te stel wanneer hy/sy afgestudeer is. d. Alle terugbetalings moet per debietorder gemaak word, tensy die volle bedrag (insluitend die toepaslike rente) per direkte deposito vereffen word in die volgende rekening: Rapport Onderwysfonds, ABSA Bank, Brooklyn Court Tak, Rekening no: , Takkode: , Verwysing: Student se lêer nommer/studente nommer. e. Versuim om sodanig aan die bogenoemde te voldoen, sal in samewerking met die materiële termes en voorwaardes van hierdie ooreenkoms, kontrakbreuk daarstel. 20. Ná afstudering en versuiming van terugbetaling, sal ʼn regskoste gehef word vir invordering van skuld. 21. Die Raad van Trustees van die Rapport Onderwysfonds behou die reg voor om enige lening te verdiskonteer. VEREISTES OM TE KWALIFISEER VIR N ROF-LENINGSBEURS Onderteken deur: (Naam in drukskrif) Studente no Handtekening
AANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Nadere informatie2015 AKADEMIESE JAAR
Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan
Nadere informatieStuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke
Nadere informatieStuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net
Nadere informatieAANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
Nadere informatieDURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog
Nadere informatieGROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE
AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende
Nadere informatieTYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse
Nadere informatieROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
Nadere informatieP A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax
Nadere informatieAansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
Nadere informatieKLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
Nadere informatieH u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING
PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek
Nadere informatieAANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS
AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per
Nadere informatie1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING
1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING
Nadere informatieKaroo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
Nadere informatieOOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Nadere informatieDNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
Nadere informatieLaerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax
Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle
Nadere informatiePre-Graad R / Graad R
PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:
Nadere informatiePosbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE
Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE
Nadere informatieWher e l ittle is gre at
Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se
Nadere informatieBESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:
KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE
Nadere informatieDIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
Nadere informatieFAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van
Nadere informatieAantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:
HOëRSKOOL NICO MALAN AANSOEK OM TOELATING Telefoon 042 2951130 Faks 086 6975661 E-pos: nicomalan@gmail.com 'n Toelatingsvorm moet ingevul word wanneer aansoek gedoen word om die toelating van u kind tot
Nadere informatieLAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle
Nadere informatie1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...
Nadere informatieDIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
Nadere informatieOUERAAND BEROEPSLEIDING:
OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017 www.nelliesh.co.za Wat bepaal beroepskeuse? Kind se profiel (vermoë, persoonlikheid en belangstelling) Toelatingsvereistes vir opleiding Keuringvereistes vir opleiding Finansiële
Nadere informatieSlegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede
Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende
Nadere informatieHOëR VOLKSKOOL KOSHUIS
AFDELING A VOLTYDSE STUDENTE Indien u koshuis aansoek onsuksesvol is, wil u steeds voortgaan as dagstudent? Aansoek datum JA NEE LEERDERBESONDERHEDE VAN VOLLE VOORNAME NOEMNAAM ID NOMMER GESLAG M / V HUISTAAL
Nadere informatieWELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019
E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL
AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....
Nadere informatieBesonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds
Nadere informatieBladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.
Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum
Nadere informatieIngevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieLPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur
/0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...
Nadere informatieAansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015
Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;
Nadere informatiePERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,
Nadere informatieAANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)
AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) n Afskrif van u ID en geldige rybewys ( vergroot en verlig) moet asb. aangeheg word. (ID en rybewys kan op een bladsy gekopieer word.) n
Nadere informatieKALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM
KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek
Nadere informatieAANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan
Nadere informatieOAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: info@oakdale.co.za
Nadere informatieAANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1
WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria
Nadere informatieTOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING
Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL
Nadere informatieEIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
Nadere informatieVereiste tov van aansoeke
Vereiste tov van aansoeke ( LW. slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) 'n Afskrif van u ID en geldige rybewys moet asb. aangeheg word. ( ID en Rybewys kan op bladsy gekopieer word. ) 'n Afskrif van
Nadere informatieHUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling
Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker
Nadere informatieALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie t.o.v. die aansoek om en toekenning van die Helpmekaar Studiefonds (voortaan HSF) lenings en
Nadere informatieTjokkerjol Speelgroepie
Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie
Nadere informatieRIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN KEURINGSTELSEL
Nadere informatieARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Nadere informatieALGEMENE INLIGTING EN VOORSKRIFTE
AANSOEKVORM VIR KANTOORGEBRUIK: Studentenommer toegeken: Aansoekgeld: R250 Laat aansoekgeld (aansoeke na 31 Oktober ontvang): R500 n Onvolledige aansoekvorm sonder aansoekgeld kan nie geprosesseer word
Nadere informatie2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:
LAERSKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER 2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van
Nadere informatieAANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF
AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.
Nadere informatieDEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE
Nadere informatieNASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
Nadere informatieINLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van lenings en moet as sodanig beskou en gelees word. 1. Lenings is slegs
Nadere informatieAansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake
Aansoek om toelating Hoër Sertifikaat in Landbou Hoof Studentesake Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut Posbus 54 ELSENBURG 7607 Tel 021 808 5451 Faks 021 884 4319 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Studente nommer
Nadere informatieLAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
Nadere informatieLees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds
Nadere informatieNATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME
NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME FINANSIËLE STEUNDIENSTE BELANGRIKE INLIGTING TEN OPSIGTE VAN n NSFAS LENING Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) is n leningskema wat daar gestel is om
Nadere informatieVOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE
D I E S U I D A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. (012) 328-5082 Faks (012) 328-5091 E-pos: akademie@akademie.co.za Webwerf: www.akademie.co.za
Nadere informatieFASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede
Nadere informatieGOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie
Nadere informatieALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van lenings en moet as sodanig beskou en gelees word. 1. Lenings
Nadere informatieDoodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis
Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK
ID-FOTO VAN AANSOEKER Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: 041-922 8188 Sel: 083 456 5982 Faks: 041 922 7354 E-pos: skoolhoof@brandwag.co.za Web:
Nadere informatieNaskool Tel:
Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader
Nadere informatieRIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN
Nadere informatieNG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:
1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos goudini@compnet.co.za NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...
Nadere informatieNUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Nadere informatieDIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018
DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018 VOLTOOI MET N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS / VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van ander leerders(s) : ID FOTO Voltooi asseblief hierdie
Nadere informatieUNIVERSITEIT STELLENBOSCH
UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland
Nadere informatieDIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
VIR AMPTELIKE GEBRUIK TOEL.NOMMER: TOEL.TOT GR.: JAAR: I.D. FOTO I.D.: AANBEVELINGSVERSLAG: BETAAL: J / K / M / D KWIT.: KUM. KAART AAN- VRAAG AANSOEK TOEGEWINGS S K KOSHUIS BEURS % TOEL.REGISTER VOLTOOI
Nadere informatieIMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)
IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK
2017 TOELATINGSVORM Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: 041-922 8188 Sel: 083 456 5982 Faks: 041 922 7354 E-pos: skoolhoof@brandwag.co.za Web: www.brandwag.co.za
Nadere informatieGEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor
Nadere informatieHoe om Jou Kind se Van te Verander
Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word
Nadere informatieLAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam
1 LAESKOOL EVESDAL AANSOEKVOM KWYTSKELDING VAN VEPLIGTE SKOOLGELDE Moet voltooi word deur die ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van die rekening. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes
Nadere informatieGRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
Nadere informatieTWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER
TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER Posbus 128 Piet Retief 2380 BELANGRIKE INLIGTING 1 TWK Landbou se akte van oprigting bepaal die vereistes
Nadere informatieBOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK
Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla
Nadere informatieDit begin alles hier. Teologie
Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog
Nadere informatieAANSOEK OM LIDMAATSKAP
Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde
Nadere informatieHOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
Nadere informatieAANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS
BA (DRAMA- EN TEATERSTUDIE): Aansoek om toelating 2019 AANSOEKPROSEDURE 1. Voltooi ʼn Voorgraadse Aansoek om Toelating tot die Universiteit elektronies (e-aansoek) of per hand. 2. Betaal die aansoekfooi
Nadere informatieHOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie
HOëSKOOL TYGEBEG AANSOEKVOM VYSTELLING VAN VEPLIGTE SKOOLFONDS Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie Moet voltooi word deur ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieSNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE
CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna
Nadere informatie