Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

Vergelijkbare documenten
Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

Laerskool Olifantsvallei

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

VROEË SLUITING Ouers, let op dat die skool op 3 en 4 Augustus 2015 om 12:35 vir alle grade sal uitkom. Die leerkragte het die twee dae opleiding.

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Hier trap ons diep spore...

Laerskool Olifantsvallei

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Laerskool Olifantsvallei

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

Nuusbrief 12 Desember 2018

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Graad 7-inligtingsbrief

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Laerskool Horison Graad

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

HOëRSKOOL PORTERVILLE

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Hier trap ons diep spore...

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

TEMA 2016: KAROO-SKOONHEID!!

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Laerskool Olifantsvallei

1. ALGEMENE INLIGTING

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Wrestling Federation Stoeifederasie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

FAKTORE EN VEELVOUDE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

Transcriptie:

LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J. MOSTERT 17/04/2015 12/2015 Geagte Ouers UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom terug aan elke leerder. Hierdie is ons eksamen kwartaal en ons wil 'n beroep op elke ouer doen om toe te sien dat u kind elke dag sy/haar tuiswerk doen, asook om elke dag se werk te leer wat in die klas gedoen is. WINTERSDRAG Alle leerders moet vanaf Dinsdag, 28 April 2015 wintersdrag dra. Die wintersdrag is soos volg: Seuns: Wit hemp (langmou), grys langbroek, grys sokkies, groen trui, groen moulose oortrektrui, groen skoolbaadjie, skooldas. Dogters: Grys langbroek, wit hemp (langmou), grys sokkies, groen trui, groen skoolbaadjie, skooldas, groen moulose oortrektrui. Handskoene: Bottelgroen/swart handskoene - opsioneel. Serpe: Bottelgroen serp - opsioneel. Geen "secret socks" word toegelaat nie. LO-DRAG Indien 'n leerder LO het, is die volgende drag aanvaarbaar: LO-drag: Geel/Groen hempie met swart broekie. Tekkies met veters of 'n band wat oor die brug van die voet vasplak. Geen ander tekkie of skoen, sal toegelaat word nie. Slegs wit, swart of bruin veters mag in die tekkies gebruik word. Die skoolsweetpak mag by die somer se LO-drag, as volg gedra word: LO-drag met net die sweetpak bo-stuk (sonder die sweetpakbroek), dan moet die geel LO-hempie/nuwe hempie ingesteek wees, of LO-drag met net die sweetpakbroek (sonder die sweetpakbostuk). 'n Swart kortbroek moet altyd gedra word, aangesien die leerders gedurende die somerkwartale LO doen in somer LO-drag. Die skoolsweetpak as geheel, kan ook steeds bo-oor die LO-drag gedra word. HAARSTYL: SEUNS Ons merk dat seuns hulle hare English cut sny, baie kort langs die kant van die kop en lank, tot langer bo-op die kop. Hierdie haarstyl word nie in die skool toegelaat nie. Ons vra u as ouers se samewerking in dié verband. SNOEPIE Ouers, ons doen 'n dringende beroep op u vir wie dit moontlik is om die drie dae se eerste pouses te kom werk in die snoepie. Dit is 'n ouerprojek en 'n diens aan u kind en ander kinders, daarom wil ons op die wyse ook ouerbetrokkenheid bevorder. Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk. GRAAD 3 SOS-TOER: 8-11 September 2015 (A Fick en M du Toit) Baie dankie aan die ouers wat alreeds die volle bedrag van R690, of 'n gedeelte daarvan, vir hierdie opvoedkundige buitelug-kamp van ons Graad 3's betaal het. Ouers moet daarop let dat u self kan besluit oor die paaiement wat u wil betaal. Die volle bedrag moet voor of einde Augustus 2015 inbetaal wees. Indien daar enige probleme met betaling is, word diegene gevra om so spoedig moontlik met die betrokke

leerkragte te skakel om sodoende betyds aandag aan die probleem te skenk. Hierdie is 'n eenmalige gebeurtenis in u kind se laerskool-loopbaan en wil ons graag almal saamneem op hierdie avontuur wat hul vir altyd sal onthou. CALVINIA EISTEDDFOD (Me E Engelbrecht) Elke leerder sal teen skoolsluiting alreeds n gedig of tweespraak of musiekstuk ens. ontvang het. Leerders moet asb. hulle inskrywingsgeld NIE LATER as Maandag, 20 April by hul onderskeie klasonderwysers inbetaal nie. Die inskrywings is vanjaar R20 per item, met ander woorde, indien u kind tweespraak doen, is dit R20 vir elkeen van die twee leerders. EISTEDDFOD - KUNSPRENTE (Me E Engelbrecht) Die volgende kennisgewing, geld slegs vir Graad 4 tot 7-leerders, aangesien daar nie regtig gedurende klastyd tyd is om aan die prente te werk nie. Die leerders mag die prente by die huis doen, maar let asb. op die belangrike punte. Alle kunsprente wat ingeskryf gaan word, moet vergesel word van R20 inskrywingsgeld, by die betrokke leerkrag NIE LATER as Vrydag, 24 April ingehandig word. 1. Kunswerk moet die individue se eie skepping wees. 2. Kunswerke moet twee-dimensioneel wees. 3. Grootte: Graad 1 3 moet op A3-grootte papier werk. Graad 4, 5 en 6 op A4-grootte papier en Graad 7 hang af van die leerder se werk. Gemengde media, sluit in n verskeidenheid van ENIGE media. Die kunswerk MOET ten minste 2 verskillende media bevat. Die leerkragte sal self die prente monteer, behalwe indien u n spesifieke agtergrond wil gebruik. Dan moet die blad waarop die prent gemonteer word, n 1 1,5 cm rand buite om die prent vorm. Die kind se naam mag nie op die prent aangebring word nie. Die leerkragte plak n spesiale vorm met alle nodige inligting agterop. 4. Poeier-medium werke (houtskool, pastel, ens.) behoort met 'n kunstenaars-sproei (fixative) bedek te word vir beskerming. 5. Indien daar van collage-tegnieke gebruik gemaak word, moet die deelnemer verseker dat elemente goed vasgeplak is. 6. GEEN EIE KEUSES NIE. Dit is belangrik dat deelnemers by die tema hou, maar elke deelnemer se interpretasie sal waargeneem word. Tema's GRAAD Opsie 1: Opsie 2: 4 Fantasiewêreld Musiekinstrumente 5 Landskap Diere / Insekte 6 Op reis / Landmerke Skoene / Klere 7 Die ruimte / Sonnestelsel Tegnologie / Vervoer NWB-NETBALPROEWE ( Me E Mostert) Woensdag, 22 April 2015 vind die NWB-netbalproewe om 14:30 op Vredendal plaas. Dogters moet R40 busgeld by hul afrigters inbetaal op Maandag, 20 April. Die bus vertrek om 12:35 vanaf die skool. Spelers wat saam met die bus ry, moet saam met die bus terugkom. Neem vir jou padkos en sakgeld saam. Dogters speel in hul swart netbalrompie en 'n wit hempie, sonder enige motiewe daarop. ('n Klein NWBwapentjie voorop, sal aanvaar word). Ons sê baie geluk aan die volgende dogters wat gekies is vir die Sonespanne om aan die NWB-proewe te gaan deelneem. 0/12: Lara Strauss, Phinese van Wyk, Julese van der Colff, Mariné van der Colff en Luné Cloete. 0/13: Chrizania Koopman, Shanel Bradley, Maurician van Wyk en Christine Houghton-Hawksley. NWB-RUGBYPROEWE (Mnr N de Kock) Die 0/13 NWB Rugbyproewe vind plaas op Woensdag, 22 April 2015 te Laerskool Vredendal. Die proewe begin 14:30 vir 15:00. Die bus vertrek stiptelik om 12:35 vanaf die skool. Busgeld van R40 moet op Maandag, 20 April by mnr de Kock inbetaal word. Die volgende spelers is opgeneem in die sonespan wat aan die proewe gaan deelneem: Schalk Marais, Roelof du Plessis, De Wet Rabe, Keanan Leukes, Elkenan Baadjies en Ronaldo Runcie.

0/13- RUGBY HULPAFRIGTER GESOEK (Mnr N de Kock) Ons is op soek na 'n beskikbare persoon wat kan uithelp tydens die 0/13-rugby oefeninge. Daar is baie spelers en daarom kan een persoon hulle nie effektief afrig nie. Indien iemand bereid is om te help, skakel mnr N de Kock asb. by die skool. MOEDERSDAGTEE (Me E Mostert) Ons nooi weer al ons Mammas uit na ons jaarlikse Moedersdagtee by die skool op Vrydag, 8 Mei 2015 om 10:15 in ons skoolsaal. Ons wil vra dat u asb. die afskeurstrokie sal invul en terugstuur skool toe sodat ons net so by benadering kan weet hoeveel mammas ons tee gaan bywoon. Mammas wat alreeds 'n vormpie ingevul het, hoef nie weer een te stuur nie. MEJ HANTAMI 2015 (Mev I Visagie) Donderdag, 23 April 2015, om 19:00 is Hoërskool Calvinia se jaarlikse Mej. Hantami Gala-Aand. Kaartjies kos R100 en is beskikbaar tot Dinsdag, 21 April by die Hantam Apteek. Mamma s skiet jul dogters vir `n Ma en Dogter -aand en kom kyk ons 9 finaliste in hul mooi rokke. Vir enige navrae kontak Inge-Mari Visagie by 027-3412563 BELANGRIKE SPORTDATUMS VIR NETBAL EN RUGBY (Mnr N de Kock en Me E Mostert) Wedstryde reeds geskeduleer vir die kwartaal: Augsburg 29 April (Calvinia tuis) Laerskool Lutzville 7 Mei (Lutzville weg) Laerskool Vredendal 21 Mei (Calvinia tuis) KLEREBANK (Me L Spamer) Tans sal die klerebank slegs op Maandae vanaf 09:30-10:00 en Woensdae 17:00-17:30 oop wees tot verdere kennisgewing. SKOOLGELD / KOSHUISGELD (Me van Helsdingen) Ouers, dis alweer 'n nuwe kwartaal met verdere skool- en losiesgelde betaalbaar vir die maand/kwartaal. Dis elke ouer se verantwoordelikheid om seker te maak dat hul rekeninge op datum betaal is en sodoende verdere stappe te vermy. Wees asb. 'n verantwoordelike ouer en betaal u kind/ers se skool- en losiesgeld. Ons maak staat op elke ouer se samewerking in hierdie verband. Bankbesonderhede: Skool Koshuis ABSA ABSA Laerskool Calvinia Huis Albertus van Rhyn 1620490004 1620140151 *Leerder se naam en van as verwysing by beide skool en koshuis. BELANGRIKE DATUMS Maandag, 27 April Vryheidsdag Vrydag, 1 Mei Werkersdag Donderdag, 7 Mei OUERAAND Donderdag, 7 Mei Boekemuis boekverkoping Vrydag, 8 Mei Moedersdag by skool en boekverkoping Maandag, 11 Mei Boekemuis boekverkoping Vrydag, 15 Mei EISTEDDFOD Maandag, 18 Mei KOSHUISVERGADERING Donderdag, 28 Mei SBL-VERGADERING Vrydag, 29 Mei OPEDAG/TROMPOPPIES TREE OP Dinsdag, 2 Junie Eksamen begin vir Graad 7 Donderdag, 4-19 Junie Eksamen begin vir Graad 4-7 Maandag, 15 Junie Skole vakansiedag Dinsdag, 16 Junie Jeugdag Woensdag, 24 Junie Skaakwedstryd Donderdag, 25 Junie ATKV Kerrie-en-rys aand Vrydag, 26 Junie SKOOL SLUIT

Vriendelike groete L J MOSTERT SKOOLBESTUURDER Gedagte: "Wees tevrede om goed te doen, laat ander dan van jou praat soos hulle wil. - Pythagoras. Skoolreël: Geen klipgooiery, afknouery, vuiltaal of gevaarlike speletjies word toegelaat nie. Waardes van ons skool: Verantwoordelikheid, Vriendelikheid, Eerlikheid en Respek. Ouers maak seker u kind leef ook die waardes by die huis en die samelewing uit. ANDRé EN DALEEN HUGO HJ VISAGIE (SUPA QUICK) LEON VISAGIE BOESMANLAND JAG OK KLK-OUERS SPAR LANDBANK HIRE&ICE DIRK VAN RENSBURG LIESEL ZANDBERG MARIETA VAN TONDER CALVINIA COMPUTER SERVICES

MOEDERSDAGTEE (kinder/ers se naam en van) gaan die MOEDERSDAGTEE (kinder/ers se naam en van) gaan die MOEDERSDAGTEE (kinder/ers se naam en van) gaan die MOEDERSDAGTEE

(kinder/ers se naam en van) gaan die