HOëRSKOOL PORTERVILLE
|
|
|
- Andrea Smeets
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, T E L : F A K S : E P O S : s e k r e t a r e s s p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/ Augustus 2014 INTERSKOLE 2014 POWER NET 15 DAE OOR TOT DIE INTERSKOLE! GESTIG 1870 Kwalifiseer vir Finale Rondte: Harmony SA Wiskunde Olimpiade Chrizelle du Plessis het gekwalifiseer om aan die finale rondte van die Harmony Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade vir graad 9 deel te neem. Dit is n puik prestasie en die 2 de keer dat n leerder van Porterville dit vermag. Harmony SA Wiskunde Olimpiade word gereken as een van Suid-Afrika se gesogste Wiskunde Olimpiades. Ons is saam met haar ouers, trots op Chrizelle! KYKNET Skole Top 10 Op Woensdag, 6 Augustus was dit Aksie kamera rol! Die KykNET opname het baie goed verloop. Die span van KykNET was vreeslik beïndruk met ons skool en n atmosfeer van opwinding het op die dag geheers. Moontlike uitsaaidatums word vir 1 of 2 September 2014 beoog. Dit sal op KykNET uitgesaai word. Graad 9 Vakkeuse Leiding Die Graad 9 leerders se vakkeurse aand, Dinsdag 21 Oktober 2014 kom vinnig nader. Baie belangrike besluite/keuses moet dan gemaak word. Die skool het dit goed gedink om professionele hulp in te win om leerders by te staan met dié keuse wat die res van hulle lewens sal beïnvloed. Die professionele toetsing word beoog voor die vakkeuse datum sodat die nodige terugvoer aan ouers en leerders betyds gegee kan word. Daar sal egter kostes vir u as ouer verbonde wees aan hierdie proses. Alle graad 9 leerders sal volgende week n skrywe ontvang met die besonderhede. HSP GHOLFDAG Die HSP Gholfdag vind vanjaar op Saterdag, 6 September 2014 plaas. Ons vra verskoning vir die verskuiwing van die datum vanaf 13 September na 6 September as gevolg van n misverstand tussen die skool en die gholfklub. Hou asseblief 6 September oop vir HSP Gholf! Taal Bonanza Die Finale Rondte van die Taal Bonanza vind op 15 Augustus 2014 plaas by L/S Olifantsvallei op Citrusdal. Registrasies vind plaas om 14:30 en die program begin stiptelik om 15:00.
2 WES-BOLAND EISTEDDFOD UITSLAE VIR MUSIEK KLAVIER Cum Laude: Mari de Lange Goud : Tacara du Bois, Janie de Lange & Chrizelle du Plessis Silwer: Francesca Olivier, Inge von Wielligh & Bianca van Wyk SANG Goud: Gr.5 : Henco Swanepoel Gr. 6 : Inge von Wielligh Gr.8 : Myrtell Femston Meryl-Ann Ficks Elzaan Engelbrecht Gr.10 : Charlize van Zyl Gr.12 : Anandie Burger Bianca & Carla van Wyk (duet) Goud X2: Gr.12 : Allen Daniëls Bianca van Wyk Silwer: Gr.10 : Carla van Wyk Carla & Charlize (duet)
3 BAIE DANKIE Dirk Olivier vir die Lemoene en Patat vir die Koshuis. SANESA (PERDRY) Baie geluk aan Alannah Olivier (Gr.9) en Francesca Olivier (Gr.6) wat opgeneem is in die Boland Equestrian Span. Die streek-finale vir die Wes-Kaap span vind plaas vanaf 7 tot 10 Augustus op Stellenbosch. OUD LEERDER PRESTEER Diaan van den Heever (2010) behaal die volgende prestasie: Bachelor of Science in Computer Systems-Heriot Watt Universiteit. Baie geluk aan hom en sy ouers. INBETALING van GELD in SKOOL se BANKREKENING Ons vra dat ons ouers asseblief seker sal maak dat die rede vir die inbetaling van geld in die skool se rekening aangebring word by die verwysing, bv. skoolfonds/naam van leerder/advertensie. Inbetalings ten opsigte van die koshuis word in n aparte bankrekening inbetaal. Ouers wat die afgelope tyd inbetalings gedoen het en nie genoem het waarvoor/wie dit is nie, moet asseblief vir me. Kriel (finansies) skakel sodat sy die allokering teenoor u rekening kan doen. ONS GEE NET WEER DIE SKOOL & KOSHUIS SE BANKREKENING VIR ALLE INBETALINGS: SKOOL : Hoërskool Porterville, Absa,Rekening KOSHUIS : Huis van Riebeeck, Absa,Rekening
4 CAPPING DINEE Tydens hierdie geleentheid word ons eerste spanne aan ouers, familie en vriende bekend gestel en die spelers word deur hulle ouers gecap en geserp. DATUM : 19 Augustus 2014 TYD : 19:00 TOEGANG : R75 p/p PLEK : Hoërskool Skoolsaal KAARTJIES : Elna Lombard by HSP se Ontvangs n Ligte ete sal op hierdie aand bedien word! KOM EN GENIET DIE AAND SAAM MET U KIND! twee- SWARTLAND SANGFEES jaarlikse sangfees word vanjaar vir die 27ste keer aangebied. Datum : Maandag, 11 Augustus Tyd : 19:30 Plek : NG Kerksaal Piketberg Toegang : R20 (Volwassenes & Skoliere) Kaartjies/Programme kan aangekoop word by Elna Lombard Ontvangs) NB: Die program sal dien as toegangskaartjie! Die (HSP VROUEDAG ONTHOU VROUEDAG OP VRYDAG, 9 AUGUSTUS 2013 BEDERF DIE VROU IN JULLE LEWENS!!
5 PORTERVILLE VS GOUDINI (TUIS) SATERDAG, 9 AUGUSTUS RUGBY NETBAL A-veld Tye Baan 1 Baan 2 Baan 3 0/7 + 0/9 08:30 0/16A 0/11A 0/7 0/11 09:00 0/8 09:05 0/16B 0/12A 09:30 0/9 09:40 0/19B 0/13A 0/13 09:50 09:55 0/10A 10:15 0/19A 0/15A 10:40 0/19A 11:50 PORTERVILLE VS STEYNVILLE (TUIS) DINSDAG, 12 AUGUSTUS RUGBY NETBAL A-veld Tye Baan 1 Baan 2 0/9 14:45 0/11A 0/9A 0/11 15:15 0/10A 15:20 0/12A 15:55 0/13A 0/13 16:00
6 OORDENKING VIR DIE WEEK DIE SLEUTEL TOT VERBINTENIS... Iemand wat die hand aan die ploeg slaan en aanhou omkyk na wat agter is, is nie geskik vir die koninkryk van God nie. (Lukas 9:62). Die 1ste sleutel is n gelukkige lewe en dit is alleen moontlik deur in totale afhanklikheid van God te lewe. Die 2de sleutel is as jy God 100% nodig het om gelukkig te wees, vra Hy 100% van jóú! n Jesus-lewe vra alles, maar gee ook alles. Jy kan nie vir Jesus halfhartig volg en dien nie. Jy kan nie n agterdeur oop hou om nog in die wêreld soos die wêreld te lewe nie. God laat nie met Hom onderhandel dat jy die beste van twee wêrelde kan probeer geniet nie. Jy kan nie met een voet in die koninkryk van God staan en met die ander voet vastrap in die vernietigende genot van die goddelose wêreld nie. Jy kan ook nie voorgee dat jy finaal en volledig gekies het vir n Jesus-lewe, maar eintlik is jou hart nie daarin nie. Jy kan nie probeer om reg te lewe nie, jy gaan dit nie regkry nie. Self probeer sonder God, is dieselfde as om terug te verlang na n lewe sonder Jesus. In Lukas 9 is Jesus aan die woord oor die verskonings wat daar kan wees om Hom nie onmiddellik en volledig te volg nie. Hy duld geen halfhartige navolging nie. Iemand wat terugkyk terwyl hy ploeg, doen dit skeef en oneffektief elke mens wat terugverlang na die lewe sonder Jesus, is nog nie n Jesus-mens nie! Jesus vra n 100% oorgawe aan Hom, Hy vra jou heel beste, Hy vra dit onmiddellik... dit beteken: HY GEE ALLES VIR JOU sodat: Jy Hom 100% sal volg; Jy jou beste vir Hom sal doen; Jy jou beste vir Hom sal gee; Jy jou hele lewe aan Hom sal wy; Jy Hom bo alles sal lief hê; Jy Hom 24 uur per dag en 7 dae van die week sal dien; en Jy die heel meeste uitsien om Hóm in die hemel te sien!
7 WEEKPROGRAM Vrydag, 08 Augustus - Saterdag, 09 Augustus - Rugby & Netbal - Goudini (T) Vrouedag Maandag, 11Augustus - Verbruikerstudie Gr.12 Eksterne PAT Sangfees - Piketberg (Interskole) Eisteddfod - Voordrag (Gr.6 - Gr.7) HvR Komitee vergadering Dinsdag, 12 Augustus - Verbruikerstudie Gr.12 Eksterne PAT H/S Netbal - Montana (W) L/S Rugby & Netbal - Steynville Primêr (T) Eisteddfod - Voordrag (Gr.6 - Gr.7) Woensdag, 13 Augustus - Donderdag, 14 Augustus - Eisteddfod - Voordrag (Gr.1 - Gr.3) Interskole Sokkie Eisteddfod - Voordrag (Gr.1 - Gr.3) Vrydag, 15 Augustus - Eisteddfod - Kunsuitstalling (Langebaan) 40 Days (Gr.12) Saterdag, 16 Augustus - Rugby & Netbal - Charlie Hofmeyer (W) WILLEM ENGELBRECHT SKOOLHOOF
Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:
HOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 32/2014
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)
Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:
Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.
KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Pragtige Koningin Ester
Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible
Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun
Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
DIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie
Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene
Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle
HOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 21/2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër
Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children
Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.
1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou
Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.
20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade
SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens
Jesaja sien die Toekoms
Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3
(Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:
SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 Eksamen TYD: 120 min TOTAAL: 100 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op die antwoordblaaie neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3. Alle
Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?
VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar
Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.
Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek
RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle
Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir
Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).
Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle
KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:
1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: [email protected] TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U
Welkom by Die Storie God se storie
Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.
Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible
Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie
Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
2 nd Chances... Wiskunde
Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek
Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer
Bybel vir Kinders bied aan Joshua neem Beheer Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,
MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5
MATTEUS 6:8 Votum en seën Psalm 7 : 6 Gebed Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 Preek: Vir ons hemelse Vader is eenvoudige gebede goed Gebed
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:
Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie
Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.
16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal
toegewy aan God ross os s v an v nieker i k
toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug
eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die
RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind
L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die
Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het
Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk
Van Vervolger tot Prediker
Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24
1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was
Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig
KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing
KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing Doel van les: Ons leer vanaand verder oor die Vrug van die Gees en ons gaan gesels oor Geduld en Self Beheersing - wat dit is en hoe om dit toe
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6
Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx
Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus
2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
Daar is altyd drie opsies:
Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die
Toe God alles gemaak het
Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:
VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra
SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)
Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.
1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.
KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12
14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes
Paulus en sy vriende vertel ander van God
Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap
God eer Josef die slaaf
Bybel vir Kinders bied aan God eer Josef die slaaf Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Storie 8 van 60 www.m1914.org
Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!
Bybel vir Kinders bied aan Totsiens Farao! Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg
SKRIFLESING: 1 Johannes 4:7-21 TEKS: 1 Johannes 4:17-18 TEMA: God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg Psalm 48 : 1 Psalm 99 : 1, 4 Psalm 103 : 6 (na doop) Psalm 43 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1,
Van Vervolger tot Prediker
Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 58 van 60 www.m1914.org Bible
Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00
Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke
Simson, God se sterk Man
Bybel vir Kinders bied aan Simson, God se sterk Man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
Toe God alles gemaak het
Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:
n Tempel Leier besoek Jesus
Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.
Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie
Jona en die Groot Vis
Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.
Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G
2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21
1 2. In die pikdonker nag Johannes 3:1-21 Tema God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun, Jesus, gestuur het om almal wat in Hom glo, te red. Agtergrond en interpretasie Johannes 3:16-17 sluit
Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)
1 Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 6 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee
Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/VS3 2 INSTRUKSIES
Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe
SKRIFLESING: Genesis 19:1-30 TEKS: Genesis 19:26 TEMA: Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe Psalm 48 : 4 Psalm 7 : 6, 7 Psalm 1 : 1 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 38 (15-2) : 2, 3 As n mens
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3
1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,
JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL
JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27
Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig
Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken
Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei
Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Kingswood College AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 VRAESTEL 2 JULIE 2013 TYD: 2½ UUR 100 PUNTE Eksaminator: Mnr. D. Koen Moderators: Mnr. T. Scholtz Me. M. Muller Leeruitkomste en Assesseringstandaarde:
