Laerskool Olifantsvallei
|
|
|
- Helena Bosmans
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: Tel: (022) Faks: (022) NUUSFLITS 27 Januarie Die atletiekbyeenkoms was n groot sukses en die Oranje-span het oortuigend gewen! Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het. n Opregte woord van dank aan al die Pappas, Mammas en oumas wat gehelp het by die Snoepie. Ons het soveel hande gehad dat ons soms moes vra dat iemand asseblief moet ophou werk om vir n volgende persoon kans te gee om te werk! Dit was heerlik om soveel betrokkenheid te ervaar! Nogmaals dankie! Baie geluk aan die volgende leerders wat rekords verbeter het: Shauwin Booise (Hoogspring Seuns 13jr) / Zoë Coetzee (60m Dogters 9jr) Die rekord van die 150m Hekkies Seuns 12jr, is deur ses leerders verbeter - baie geluk! Hulle is Joshwin Brink(27,40s), Rethan da Silva, Daniël Mothethetho, Sange Booi, Walt Papier en Chadwin Kotzé. Laerskool Olifantsvallei se Victrix Ludorum is Kaydene Fortuin en die Victor Ludorum is Shauwin Boois. Die beste veld-atleet was Hizelle Fortuin en die beste baan-atleet was Jade Vallentyn. Ons is baie trots op hierdie prag prestasies! Die tenniswedstryd van Donderdag, 2 Februarie 2017, teen Curro Langebaan skuif n Dinsdag, 31 Januarie 2017, as gevolg van die swemgala. Dit is n tuis wedstryd en vind 14:30 plaas. 3. Baie dankie aan die nuwe Graffiti-span van Mieke West en Christine McDonald! Hierdie dogters is verantwoordelik vir die mooi maak van die kennisgewingbord by die skool se ingang. 4. Ouers wat wil aansoek doen om afslag van skoolgelde word versoek om die nodige vorms by die skool af te haal, volledig te voltooi en by die finansiële kantoor in te handig teen Maandag, 6 Februarie 2017.
2 5. Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Boland Tweekamp-span opgeneem is: André van Zyl (Ontwikkelingspan), Carine Röntgen (A-span), Alizmi van der Vyver (Ontwikkelingspan), Isabelle Heyns (Ontwikkelingspan) Mia-Lizé van der Vyver (B-span), Mariska Naudé (Ontwikkelingspan), Simon van Niekerk (Ontwikkelingspan), Christie Engelbrecht (A-span), Minke van Coller (B-span), Nina Engelbrecht (B-span), Dieter Naudé (A-span), Elizabeth Coetzer (A-span) en Wickus Nel (A-span). Hierdie tweekamp-atlete neem op Saterdag, 4 Februarie 2017, aan die Interprovinsiale byeenkoms te Oudtshoorn teen WP, SWD, OP en Griekwas deel. Baie sterkte met die voorbereiding en harde oefening. 6. Die jaarlikse swemgala vind plaas op Donderdag, 2 Februarie 2017, om 17:00. Ons het dit goedgedink om weer n aand byeenkoms te hou, aangesien ons baie positiewe terugvoering ontvang het. Alle swemmers en skoliere MOET dit bywoon. Indien leerders nie die byeenkoms kan bywoon nie, moet u ons asseblief skriftelik daarvan in kennis stel. Leerders moet geklee wees in die Laerskool Olifantsvallei Sportdrag. Inskrywings vind by die swemgala plaas. Ons nooi alle ouers en vriende van die skool om die swemmers te kom ondersteun. Die ouers moet asseblief n aflos-swemspan saamstel, want die onderwysers het reeds n span ingeskryf. Neem asseblief kennis dat daar, as gevolg van die swemgala, geen sportoefeninge op Donderdag sal plaasvind nie. Byvoorbaat dank aan die OOV wat weer heerlike versnaperings sal verkoop. Laerskool Swartland se swemgala vind op Woensdag, 8 Februarie 2017, plaas. Ouers is self verantwoordelik vir die inskrywings asook die vervoer. Stuur asseblief u epos-adres vir mev. Petronel le Roux-Burger (by [email protected]), sodat sy die besonderhede aan u kan deurstuur. Let asseblief daarop dat inskrywings op 1 Februarie 2017 sluit. Laerskool Olifantsvallei se Uitnodigingsgala vind op Donderdag, 16 Februarie 2017, om 14:00 plaas. Leerders moet vroegtydig by mev. Petronel le Roux-Burger inskryf, teen R40 per swemmer. Interskole swem vind op Maandag, 20 Februarie 2017, plaas. Laerskool Vredenburg se Uitnodigingsgala vind op Donderdag, 23 Februarie 2017, plaas.
3 7. Mev. Clarissa Mouton beoog om swemafrigting aan te bied by Laerskool Olifantsvallei, op Vrydae. Sy wil fokus op styl- en tegniek vaslegging vir swemmers van grade 1 tot 7. Kostes beloop R50 per kind per uur. Indien u belangstel, is u welkom om haar te kontak by Alle ouers wat belangstel daarin dat hul kinders moet deelneem aan die ATKVredenaarskompetisie, moet asseblief so gou moontlik vir mev. Steyn laat weet. Inskrywingsgeld beloop R175 per deelnemer en ouers is self verantwoordelik vir die skryf van kinders se toesprake. Slegs 4 leerders vanaf graad 1 tot 3 mag ingeskryf word, 4 leerders in graad 4 en 5 en 4 leerders van graad 6 en 7. Indien daar groter belangstelling is as die aantal leerders wat ons mag inskryf, sal interne kompetisies gehou word. Op Maandag, 6 Februarie 2017, kom een van die dames van Kansvatter Redenaars ons leerders meer oor hierdie kompetisie, vertel. Dit sal plaasvind tydens die saalbyeenkoms en ouers wat belangstel is welkom om dit by te woon. 9. Die Graad 7-leerders het die voorreg om vanaf Woensdag tot Vrydag (15 17 Februarie 2017), die Melkbosstrand Buitelugskool by te woon. Hierdie kamp is verpligtend en word deur die Wes-Kaapland Jeug-trust aangebied. Dit bly elke jaar die hoogtepunt van elke graad 7-leerder se laerskool loopbaan. Kostes beloop R550,00 per leerder wat busvervoer insluit. Afbetalingsooreenkomste of inbetalings moet asseblief voor/op 10 Februarie 2017 afgehandel wees. 10. Elke leerder het vandag n Compu-IQ vorm ontvang. Hulle is spesialiste in tuis en skool opvoedkundige sagteware en wil die belangstelling van ons ouers toets. Stuur asseblief die vorm geteken terug skool toe, al sou u ook nie belangstel nie. 11. n Opregte word van dank aan me. Efraine van Heerden van Evelyn Francis Afrondingskool wat ons dogters kom toespreek het. Hulle bied n besondere kursus aan vir die opbou van innerlike en uiterlike skoonheid. Elke aspek van hoe om jouself te versorg word aan die dogters geleer. Die kursus bestaan uit baie praktiese aktiwiteite waar die dogters alles sal leer oor hoe om hulself te versorg en goed wat elke dogter moet weet. Inskrywingsvorms is by die ontvangs beskikbaar. Vir meer inligting gaan besoek asseblief haar webtuiste: Rugby Skills and Development se rugbykliniek was n groot sukses en ons is dankbaar vir hul tyd en opoffering. Elke seun het n inskrywingsvorm ontvang en as daar enige verdere navrae is, kan u hulle persoonlik skakel. (Die kursus sal op n tyd ingeruim word, wat nie met ons skool se buitemuurse program bots nie.) 13. Ons wil graag begin om ons winterklere voorraad reg te kry vir die tweede kwartaal. Onder aan hierdie Nuusbrief is n bestelvorm wat u kan voltooi en voor/op 17 Februarie 2017, terug skool toe moet stuur. Pryse sal so gou moontlik aan u deurgegee word. Neem asseblief kennis dat die nuwe skooldrag nog nie verpligtend is nie, maar dat dit stelselmatig uitgefaseer word. Let daarop dat ons slegs n beperkte aantal skoolklere as voorraad sal dra en ons vra dus u samewerking ten opsigte van die bestellings ten einde teleurstelling te voorkom. Vriendelike groete... J. HAMMAN SKOOLHOOF
4 Bestelvorm NAAM VAN LEERDER:... GRAAD: Ouer Naam en Handtekening Dui asseblief die hoeveelheid van van elke grootte wat u wil bestel. 3 4jr 5 6jr 7 8jr 9 10jr 11 12jr 13 14jr Small Sweetpak-baadjie Sweetpakbroek Blou gholfhemp (word gedra vir sport) SEUNS-SKOOLDRAG (kort mou) Grys kortbroek Swart skoolskoene met grys sokkies / kaalvoet SEUNS-SPORTDRAG Navy kortbroek SOMER DOGTERS-SKOOLDRAG (kort mou) Navy Rompie Swart skoolskoene met wit sokkies / kaalvoet DOGTERS-SPORTDRAG Navy kortbroek SEUNS- SKOOLDRAG (langmou) Navy Sweetpak Baadjie Grys langbroek Navy langmou trui / moulose trui Swart skoolskoene met grys sokkies SEUNS- SPORTDRAG Navy kortbroek / sweetpakbroek Navy sweetpak baadjie WINTER DOGTERS-SKOOLDRAG (langmou) Navy Sweetpak Baadjie Grys langbroek / navy rompie Navy langmou trui / moulose trui Swart skoolskoene met wit sokkies / swart kouse DOGTERS-SPORTDRAG Navy kortbroek / netbalrompie / Sweetpakbroek Navy sweetpak baadjie Skool-Kalender Kwartaal Open Sluit Eerste 11 Januarie Maart 2017 Tweede 18 April Junie 2017 Derde 24 Julie September 2017 Vierde 9 Oktober Desember 2017
5
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie
Nuusbrief 12 Desember 2018
Nuusbrief 12 Desember 2018 1. Die oorgangs-fase van twee jaar na die nuwe skooldrag is nou verstreke. Onderstaande skooldrag is dus verpligtend vanaf 2019. Alle Pep-Stores winkels hou die skooldrag aan.
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was
LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)
LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.
Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).
Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad
Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:
Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie
Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016
Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.
Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING
SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.
Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)
Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:
NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE
NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere
Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure
Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 [email protected] www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok
SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.
1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie
Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:
Laerskool Horison Graad
Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: [email protected] Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad
SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.
1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort
DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE
DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike
Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.
KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496
My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017
My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel
1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017
EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.
LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal
Hier trap ons diep spore...
Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
Hier trap ons diep spore...
Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB02/2017 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 16 Jan. 2017 OB02/17 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Ons glo en vertrou dat almal nou rustig
1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00
Leerling-inligting: Van: Graad:
SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog
MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL
MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF 02/2015 22 JANUAR IE 2015 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Daar is geen beter oefening vir ʼn mens se hart as om uit te reik om iemand op te hef
Laerskool STULTING Primary School
NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid
AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: [email protected] Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
2 nd Chances... Wiskunde
Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek
Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.
LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: [email protected] web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.
28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:
22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by
22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan al ons ouers, leerders en personeel vir die afgelope besige kwartaal. Dit was n suksesvolle kwartaal met baie hoogtepunte en
LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.
LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
A B C Toekenning. 15 Februarie 2003
A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte
HOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014
Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.
KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496
OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019
OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord
LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017
LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017
31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 PERDE PROGRAM / HORSE PROGRAM Sameroeper / Convenor: Johan du Plooy Cell: 081 591 8116 E-mail: [email protected] KLAS GROEPERING: 1. SP = SAALPERDE 2. FP
RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
JAARPROGRAM KWARTAAL 1
JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders
BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:
KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: [email protected] WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE
1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Omsendbrief 19/ Junie 2015
Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband
Ondervoorsitter: Danie Momberg
Taknuus Desember 2017 Landlyn/line Sel / cell Voorsitter : Pieter de Beer: 011 5743000 083 6275749 Ondervoorsitter: Danie Momberg 082 9012067 Ronel : Takkantoor: 011 7441525 Die Storms het gekom en gegaan.
Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017
Kleur jou lewe in! Geagte Ouers en Wonniepersoneel 2 Maart 2017 Baie dankie aan die Wonnie-ouers vir hul goeie gedrag tydens die rugbywedstryde teen Vastrap wat Dinsdag, 28 Februarie, plaasgevind het.
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Hoe om die geboorte van jou kind te registreer
Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller September 2014
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse
HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde
HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: [email protected] NUUSBRIEF 7 VAN 2017 Geagte Ouer/Voogde 13 Oktober 2017 1. UIT DIE HOOF
inligting vir skole Doen iets wen iets!
inligting vir skole Storieleesfees! Doen iets wen iets! Storieleesfees! kategorieë Leerders kan in een van die volgende vyf kategorieë deelneem volgens hulle graad: voorleeskategorie: Kategorie graad RR
Die Hoërskool DF Malan
Die Hoërskool DF Malan Frans Conradierylaan, Bellville 7530 Tel (021) 948 8781 Faks (021) 948 2996 E-pos : [email protected] Webtuiste : http:// www.dfmalan.com Nuusbrief 1 10 Februarie 2015 Beste
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
Animato Koorkompetisie/Choir
Animato Koorkompetisie/Choir Tel/faks: (011) 913-2747 of (011) 913-1555 E-pos: [email protected] Kontakte: Lizelle 083 660 4822 of Zab 082 323 1437 Animato 2010 Geborg deur die DOEL VAN DIE KOMPETISIE
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
Omsendbrief 27/ Oktober 2018
Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel
Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)
Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit
Wrestling Federation Stoeifederasie
SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed
BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator
BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite
Die Hoërskool Jan van Riebeeck
Die Hoërskool Jan van Riebeeck 01 Desember 2009 Beste Graad-8 ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3
(Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies
Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING
Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE 2013 RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING MEESTERSGRAAD: DRAMA EN HOD (Drama en Engels) LID EN EKSAMINATRISE
WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR
HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 [email protected] Aan alle Ouers WEEKBRIEF 17 VAN 2017 GROEI.. UIT DIE KANTOOR ONS GROEI.. Saterdag 3 Junie is ons jaarlikse
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
1. ALGEMENE INLIGTING
/ Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders
Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.
20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade
Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.
24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums
REKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en
Die. BLIKslim. Bestellings Gids
Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.
BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed
VOLUME 17 UITGAWE 4 WOENSDAG, 28 Junie, KW.2 Leed Ons innige simpatie aan Annemarie en Bennie Burger en kinders met die afsterwe van Annemarie se pa. Ons bid hulle sterkte toe in die tyd wat voorlê. Lief
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
