Laerskool Olifantsvallei
|
|
|
- Nora van Wijk
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: Tel: (022) Faks: (022) Nuusbrief 29 September Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was weereens n groot sukses en elke leerder het dit baie geniet. Dankie vir elke ouer en onderwyser wat die leerders behulpsaam was. 2. Hiermee nooi ons u na Laerskool Olifantsvallei se jaarlikse begrotingsvergadering wat op Donderdag, 26 Oktober 2017, om 17:00 in die skoolsaal gehou sal word. Die agenda is as volg: Opening en verwelkoming Oorsig en ontleding van huidige skoolfonds Oorsig en ontleding van huidige uitgawes Begrote uitgawes vir 2018 Begrote inkomste vir 2018 Voorgestelde skoolfonds heffings vir 2018 (R875 x 11 maande) Stemming Gemelde begroting is vanaf 16 Oktober 2017 by Laerskool Olifantsvallei beskikbaar ter insae, sowel as die kriteria en prosedure vir skoolgeld vrystelling. Neem kennis dat indien die begroting deur die meerderheid ouers teenwoordig goedgekeur word, die besluit op alle ouers bindend sal wees. 3. Die Waltons Back-to-School bestelboeke met bestelvorms is aan al die oudste leerders uitgegee en moet asseblief voor/op Dinsdag, 17 Oktober 2017, by mev. Vorster ingehandig word. Maak asseblief seker dat u besonderhede korrek is, dat die bedrag korrek optel op die laaste blad en dat dit onderteken is. Bestellings kan op Donderdag, 30 November 2017, vanaf 10:00 tot 13:00 afgehaal word. Die faktuur moet ten volle vereffen word met die afhaal van u bestelling. Neem asseblief kennis dat u onder GEEN verpligting is om by Waltons te koop nie! Aanbevole skryfbehoeftes is soos volg Grondslagfase: Graad 4 6: Graad 7: Pritt, liniaal, skêr, uitveër, skerpmaker (met bakkie), Mon Ami Uitdraai- kryte (12), Kleurpotlode (12), HB Potlode (Grys) en plastiek om boeke oor te trek. Pritt, liniaal, skêr, uitveër, skerpmaker (met bakkie), kleurpotlode (12), HB Potlode (Grys), blou penne (2 per kwartaal), n huiswerkboek en plastiek om boeke oor te trek. Pritt, liniaal, skêr, blou penne (2 per kwartaal), n huiswerkboek en plastiek om boeke oor te trek. 4. Volwassenes wat swem na ure beoefen is welkom om in die vierde kwartaal seisoenkaartjies aan te koop. Neem asseblief kennis dat dit slegs vir swemoefeninge is. Mev. Elna Grobbelaar kan gekontak word vir verdere inligting. 5. Ons leerders het uitstekend gevaar tydens die Podiumpret Finaal (Kansvatter Redenaars). Baie geluk! Ons is baie trots op hierdie leerders. Graad-wenners se name word vanjaar op n plaatjie by n Olienhoutboom in die Taalmonument se tuin aangebring. n Boom in die Taalmonument (Paarl) se tuin sal gekies word, waarop die boom se Latynse naam, Afrikaanse
2 naam en die leerder se naam aangeheg gaan word. Om jou eie boom te kan besit en dit vir jou nageslag te kan wys, is iets besonders. Die Taalmonument is vanjaar 41 jaar oud. Uitslae is as volg: Graad 2 Isak Smuts 2de plek (Onervare Afdeling) 4de in Graad Isabelle Heyns 3de plek (Onervare Afdeling) 5de in Graad Carine Röntgen 2de plek (Ervare Afdeling) 2de in Graad Graad 3 Jodan Januarie 1ste plek (Onervare Afdeling) Graad Wenner Graad 4 Christie Engelbrecht 3de plek (Onervare Afdeling) 3de in Graad Paul Louis Röntgen 1ste plek (Ervare Afdeling) 2de in Graad Graad 6 Nina Engelbrecht 4de plek (Onervare Afdeling) 8ste in Graad V.l.n.r: Isabelle Heyns, Isak Smuts en Carine Röntgen Graadwenner - Jordan Januarie (Links) Nina Engelbrecht (Regs) V.l.n.r: Paul-Louis Röntgen en Christie Engelbrecht
3 5. Neem asseblief kennis dat die sport reeds op Dinsdag, 10 Oktober 2017, begin. Vir u gerief is die buitemuurse rooster agter aangeheg. 6. Die eerste tweekamp-byeenkoms vind Saterdag, 14 Oktober 2017, te Paarl plaas. Sterkte met die voorbereiding en oefening. 7. Sterkte aan André van Zyl wat vandag aan die Weskus-Tennisproewe deelneem. Ons hou duim vas! 8. Laerskool Olifantsvallei wil graag ons leerders help om van jongs af die korrekte spelling van woorde aan te leer. Ons het nog heelwat Grondslagfase Afrikaans- en Engelse woordeboekies teen R30, beskikbaar. 9. Ons wil vra dat ouers ons asseblief behulpsaam sal wees om gedurende die vakansie toe te sien dat handboeke oorgetrek en netjies gemaak word. Handboekkostes is geweldig hoog en indien n leerder sy/haar boeke verniel of laat wegraak, sal ouers verantwoordelik gehou word om die vervangingskoste te betaal. Handboekkontroles sal deurlopend plaasvind. 10. Vyf van ons leerders gaan die vakansie die Graad 7-skoolverwisselingskamp te Bridgetown Moorreesburg bywoon. Ons hoop hulle geniet hierdie geleentheid waar hulle kan groei en verryk word. 11. Die klasgemiddeldes vir die derde kwartaal is soos volg: Graad 4 - Afrikaans (62.3%), Engels (68.3 %), MSW (73.8%), Wiskunde (75%), Natuurwetenskap (72.7%), PSW (72%); Graad 5 - Afrikaans (59.6 %), Engels (70.9 %), MSW (56.4%), Wiskunde (76.3 %), Natuurwetenskap (57 %), PSW (72.4%); Graad 6 - Afrikaans (67.7%), Engels (76.6%), MSW (74.8%), Wiskunde (69.6%), Natuurwetenskap (67.1%), PSW (82.1%); en Graad 7 - Afrikaans (64.9%), Engels (75.2 %), Lewensoriëntering (71.2 %), MSW (55.2%), Wiskunde (68.7%), Natuurwetenskap (51.2 %), Tegnologie (62.9%), Kuns en Kultuur (80.3%), EBW (65.7%). 12. Belangrik datums: Maandag 09/10/17 Skole heropen Saterdag 14/10/17 Tweekamp te Paarl Dinsdag 17/10/17 Back-to-School bestellings eindig Vrydag 20/10/17 Sistemiese toetse Saterdag 28/10/17 Tweekamp te Wellington Dinsdag 31/10/17 Grondslagfase Prysuitdeling Woensdag 01/11/17 Porterville Swemgala Donderdag 02/11/17 Prysuitdeling Donderdag 09/11/17 Haasbekkies Konsert Saterdag 11/11/17 Tweekamp te Laerskool Vredenburg Maandag 13/11/17 Nuwe Graad 1-leerders van 2018 besoek LSO Donderdag 30/11/17 Back-to-School bestellings word afgehaal (10:00-13:00) Saterdag 02/12/17 Tweekamp te Bonnievale Woensdag 06/12/17 Skole Sluit!
4 13. Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om ons ouers wat so ongesiens ons skool verryk en versterk, te bedank. Hulle wat weekliks ons handdoeke was, ons leerders help met entrepreneurskap, help met sportafrigting en nog vele meer. Ons dank ook ons Hemelse Vader vir Sy genade en krag om ons taak as opvoeders na die beste van ons vermoë uit te kon voer. Ons hoop u geniet die tyd saam met u kind/ers. Vriendelike groete... J. HAMMAN SKOOLHOOF BUITEMUURSE PROGRAM KWARTAAL 4 (2017) MAANDAE & WOENSDAE 12:30 13:30 30min per groep = Swemgroep (Mev. Smuts/Mev. Röntgen) 13:30 14:00 Intervensie = Intervensie leerders (Mev. Hough) 13:45 14:45 Mini-Krieket: Gr 1-3 leerders (Me. Claassen/Mev. Du Preez) 14:30 15:30 Tweekamp swemmers (Mev. Burger) 16:00 17:00 O/11-krieket (Mnr. Davel) en O/13-krieket (Mnr. Krige) DINSDAE & DONDERDAE 12:30 13:30 Beginners tennis (Mev. Momsen/Mev. van Zyl/Mnr. Ellis) 13:30 14:00 Intervensie = Intervensie leerders (Mev. Hough) 13:45 15:15 30min per groep = Swemgroep (Me. Barnard) 13:45 15:00 Tennis (Groep 1 & 2) (Mev. Hamman/Mev. van der Merwe) 15:15 16:30 30min en 45min = Swemspan (Me. van Tonder) 16:30 17:30 Atletiek (Mev. Steyn / Me. Arries / Mnr. Davel / Mnr. Krige) 16:00 17:00 Tweekamp hardloop (Me. van der Westhuizen / Mev. Burger)
5
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad
Nuusbrief 12 Desember 2018
Nuusbrief 12 Desember 2018 1. Die oorgangs-fase van twee jaar na die nuwe skooldrag is nou verstreke. Onderstaande skooldrag is dus verpligtend vanaf 2019. Alle Pep-Stores winkels hou die skooldrag aan.
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel
Omsendbrief 27/ Oktober 2018
Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel
Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:
Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie
Graad 7-inligtingsbrief
Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 27 Januarie 2017 1. Die atletiekbyeenkoms was n groot sukses en die
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012
GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys vir 2012. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak
Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde
GRAAD 8 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak seker dat u kind die nuwe skooljaar
Omsendbrief 19/ Junie 2015
Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid
LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.
LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal
Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING
SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.
Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure
Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 [email protected] www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui
Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
Laerskool Horison Graad
Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: [email protected] Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad
2 nd Chances... Wiskunde
Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer
JAARPROGRAM KWARTAAL 1
JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders
My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017
My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel
Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.
Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie
1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3
(Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies
Laerskool STULTING Primary School
NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid
BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator
BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite
OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019
OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.
Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral
AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE
AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: [email protected] LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende
1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017
EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.
Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)
Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:
LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.
LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid
Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week
Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien
KWARTAALPROGRAM VIR OUERS
Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,
Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.
20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Leerling-inligting: Van: Graad:
SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing
Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.
24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums
JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA
JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die
Hier trap ons diep spore...
Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.
Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.
KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496
AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: [email protected] Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.
A B C Toekenning. 15 Februarie 2003
A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
HOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4
GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:
LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)
LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.
Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF
Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se
Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde
HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: [email protected] NUUSBRIEF 7 VAN 2017 Geagte Ouer/Voogde 13 Oktober 2017 1. UIT DIE HOOF
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
1 Waar ek vandaan kom
1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak)
IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak) Bestellings word aanlyn gedoen by 10/10 se webtuiste: www. tienuittien.co.za of dit kan per faks of per e-pos
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00
Wrestling Federation Stoeifederasie
SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele
P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax
Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.
LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: [email protected] web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.
RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind
L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1
Laerskool Garsfontein
Laerskool Garsfontein ALGEMENE INLIGTING 2018 ADRES / TELEFOON / FAKS Straatadres: Rina van Zylstraat 393, Garsfontein Posadres: Posbus 905933, Garsfontein, 0042 Telefoon: (012) 348 1269 / 70 Faks: (012)
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
POSBUS 12001, ELSPARK
Hoërskool Elspark POSBUS 12001, ELSPARK 1418 www.hselspark.co.za Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 20 NUUSBRIEF 11/ 2016 VOORWOORD Mnr. JH van Niekerk Geagte Ouers Eerstens,
HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering
RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
REKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
Wapport 7 24 Februarie 2017
Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Nota vir die onderwyser/es:
2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees
HOëRSKOOL PORTERVILLE
HOëRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 PORTERVILLE 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: [email protected] Gestig 1870 6 Desember 2013 Kwartaalbrief 4/2013 Geagte Ouers 1. DIE HOOF EN
MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL
MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF 02/2015 22 JANUAR IE 2015 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Daar is geen beter oefening vir ʼn mens se hart as om uit te reik om iemand op te hef
Die. BLIKslim. Bestellings Gids
Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.
Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig
