Laerskool Garsfontein

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Laerskool Garsfontein"

Transcriptie

1 Laerskool Garsfontein ALGEMENE INLIGTING 2018

2 ADRES / TELEFOON / FAKS Straatadres: Rina van Zylstraat 393, Garsfontein Posadres: Posbus , Garsfontein, 0042 Telefoon: (012) / 70 Faks: (012) Internetadres: E-pos adres: kantoor@lsgf.co.za SKOOLURE Die skooldag begin vir almal elke dag om 07:20. Graad 1, 2 & 3 verdaag elke dag om 13:15. Graad 4-7 verdaag elke dag om 13:35. Daar is daagliks twee pouses, naamlik: Gr. R-3: 09:20-09:40 en 11:40-11:55 Gr. 4-7: 09:40-10:00 en 12:00-12:15 Die skool sluit altyd om 11:00 op die laaste dag van n kwartaal. PROFESSIONELE BESTUUR Hoof: Mnr. C.C. Snyman neels@lsgf.co.za Adjunkhoofde: Mnr. B. v Rensburg ben@lsgf.co.za Me. L. Wonigkeit linda@lsgf.co.za Departementshoofde: Mnr. A. Britz anton@lsgf.co.za Mnr. C. Cilliers callie@lsgf.co.za Me. M. Cilliers madelaine@lsgf.co.za Me. L. Reeves louisa@lsgf.co.za Me. C. Vorster christa@lsgf.co.za Sportbestuurder: Mnr. C. van Wyk carel@lsgf.co.za Graad R: Bestuurder: Me. J. Stapelberg jossie@lsgf.co.za Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 1

3 GRAADHOOFDE Graad 1 Me. L. Gouws lizel@lsgf.co.za Graad 2 Me. M. de Jongh mariza@lsgf.co.za Graad 3 Me. R. Pieterse rene@lsgf.co.za Graad 4 Me. A. Bronkhorst ambronk@lsgf.co.za Graad 5 Mnr. A. Korkie andre@lsgf.co.za Graad 6 Mnr. C. von Wielligh chris@lsgf.co.za Graad 7 Mnr. F. Kruyswijk frans@lsgf.co.za VAKHOOFDE Afrikaans Engels Wiskunde NWT/Teg SW EBW LO/LV/SK Rekenaars Me. M. Smuts Me. C. Maree Me. C. Britz Me. E. Wylie Mnr. F. Kruyswijk Mnr. C. v. Wielligh Me. A. Nothnagel Mnr. L. Coetzee SKOOLGELDE: 2018 Skoolgelde (Graad 1-7): R per leerder, per jaar. Betaling van skoolgelde kan as volg geskied: Eenmalig voor of op 28 Februarie 2018, in welke geval n korting van 5% op die volle bedrag van toepassing sal wees. In 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, in welke geval eerste betaling voor of op 7 Januarie 2018 en die laaste betaling voor of op 7 Oktober 2018 moet geskied. Betaling by wyse van 11 (elf) gelyke maandelikse paaiement, in welke geval eerste betaling voor of op 7 Januarie 2018 en die laaste paaiement voor of op 7 November 2018 moet geskied. U moet die skool verwittig indien u hierdie opsie oorweeg. Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 2

4 Die betaling van skoolgelde kan op enige van die volgende wyses geskied: per debietorder (vorm by Adminkantoor beskikbaar). per tjek, uitgemaak aan Laerskool Garsfontein. per kaartfasiliteite: Debiet / Kredietkaart (slegs Visa- en Masterkaart). per kontant - om veiligheidsredes is hierdie metode nie aangewese nie. Direkte inbetalings na: ABSA Woodlands Tjekreknr: Takkode Verw: skoolrekeningnommer / Kind se Naam en Van E-pos die bewys van betaling na riana@lsgf.co.za Ouers wat weens finansiële redes nie die skoolgelde in geheel of gedeeltelik kan betaal nie, kan aansoek doen om volle en of gedeeltelike vrystelling. Die kriteria waarvolgens die vrystellingsbedrag bereken word, word deur wetgewing voorgehou. Die aansoekvorms is vanaf 24 Januarie 2018 by die Me. R. Cummings beskikbaar. Aansoekvorms moet persoonlik deur ouers afgehaal word aangesien daarvoor geteken moet word in die Vrystellingsregister. SKOOLDRAG EN VOORKOMS LEWERANSIER: GRIT PROCUREMENT KLEREWINKEL op die skoolterrein. Navrae: Tanya Grobler /2087 Winkelure: Maandae tot Vrydae oggende : 06:30 tot 08:30 Maandae, Dinsdae en Donderdae : 12:30 tot 15:00 Vrydae : 12:30 tot 14:00 Woensdae : 15:00 tot 18:00 Elke Eerste Saterdag van die maand : 09:00 tot 10:30 (Begin 6 Januarie 2018) Sien GARSIEBEELD 2018 vir volledige inligting rakende Skoolklere. Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 3

5 AKADEMIE Die volgende vakke word by ons skool aangebied: SPF: Afrikaans Engels Wiskunde Natuurwetenskappe en tegnologie (Gr 4-6) Natuurwetenskappe (slegs Gr 7) Sosiale Wetenskappe Tegnologie (slegs Gr 7) Ekonomiese Bestuurswetenskappe (slegs Gr 7) Lewensvaardighede (Gr 4-6) Lewensoriëntering (slegs Gr 7) Skeppende Kuns (slegs Gr 7) (Gr 4-6: Onderafdeling van LV) Rekenaargeletterdheid Junior Fase: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensvaardighede BUITE-KURRIKULÊRE AKTIWITEITE Aan elke leerder word die geleentheid gebied om aan enige van die ondergenoemde aktiwiteite deel te neem. Balans tussen sport en kultuur word aangemoedig. Dit is egter die skool se beleid dat n kind nie met aktiwiteite oorlaai moet word nie. Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 4

6 Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 5

7 SPORT Die volgende sportsoorte word by die skool aangebied: Atletiek Hokkie Rugby Netbal Krieket Gholf Swem Tennis Landloop Skaak Jukskei Perdry Privaatafrigting in die volgende sportsoorte word by die skool aangebied en die fooi word deur die ouers self betaal: Gholf - Mnr Callie Cilliers Krieketkliniek - Mnr Anton Britz Stoei: Neels de Jager (Tuks) Tennis: Mnr M Cillié Mini Hokkie: Me Carlette Greyling NASKOOLSENTRUM n Naskoolsentrum wat privaat bestuur word, is op die perseel geleë. Vir navrae kontak asb. die volgende: / Salomé Ander nabygeleë naskoolsentrums: Me Rina du Toit rinadutoit@hotmail.co.za Me Judy Oberholzer / judy.oberholzer1950@gmail.com Me Alta Pretorius / klitsies@telkomsa.net Me Jennifer Sapsford (012) / (Happy Feet) jennifer.sapsford@gmail.com Me René Snyman / renereivilo@gmail.com Me Kotie Verheem kotieverheem@vodamail.co.za Skipskop (Linda) Elmarie Naskoolsentrum Harmonie lidia.k@telkomsa.net Lidia Kritzinger Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 6

8 LEERDERONDERSTEUNINGSDIENSTE Laerskool Garsfontein se ondersteuningsdienste vervul die rol van die Skoolondersteuningspan (SOS). Die doel van die leerderondersteuningspan is om leerlinge te ondersteun met skolastiese, emosionele en gedragsprobleme. Die ondersteuningspan maak gebruik van n oorsigtelike evaluasie om te bepaal waar die leerder ondersteuning benodig, waarna uitverwysings sal plaasvind. Die evaluasies en terapie word by ons skool in skoolure aangebied. Die leerderondersteuningskomitee (LOK) bestaan uit die volgende lede: Voorsitter: Me Linda Wonigkeit - e-pos: linda@lsgf.co.za Leerder Ondersteunings Koördineerder: Me Natasha van Dyk, e-pos: natasha@lsgf.co.za Maatskaplike Werker: Me Eunice Uys, e-pos: eunice@lsgf.co.za Graad R Arbeidsterapeut: Me Danielle Hawkins, e-pos: danielle@lsgf.co.za Ons skool bied ook Arbeids- en Spraakterapie aan op die skoolterrein. Dit word op n Privaatpraktyk basis aan ouers beskikbaar gestel. Arbeidsterapie: Me Serna Smit kan gekontak word by / Spraakterapie : Me Mariska van Aswegen kan gekontak word by Die ondersteuningspan wil graag hulp bied waar nodig. Ons glo dat n gelukkige leerder is n suksesvolle leerder. BUSSE EN BUSROETES (Navrae: Tshwane Munisipaliteit /3/4) Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 7

9 Graad 1 Algemeen: SKRYFBEHOEFTES VIR 2018 Tasse moet sterk wees met afskortings om handboeke te beskerm. Cadii - tasse word nie toegelaat nie. Leerders word van handboeke voorsien. Ouers is verantwoordelik vir die aankoop van skryfbehoeftes. Die hele Graad 1-Skryfbehoefte-pakket is ook by Die Skryfkas, op die skoolterrein, beskikbaar teen R750 indien u daarvan gebruik wil maak. Hulle pakket is ideaal, aangesien dit presies soos die onderwysers verkies, uiteengesit is. Die Skryfkas na 13:35, E-pos: dieskryfkas@gmail.com 1x Plastiek boeksakkie (Croxley) 1 x Canvas boeksakkie 1 x Gr.1 Woordeboek (slegs beskikbaar by Skryfkas) 1 x Canvas stoelsakkie (slegs beskikbaar by Skryfkas) 1 x gum paper 1 x 20p Flipfile 2 x Uitdraaikryte (Monami) 1 x Dik vetkryte (Staedler) 1 x 12 x Inkleurpotlode (Staedler) 1 x Oliepastelle (Staedler / Pentel) 1 x HB grys driehoek potlood (ADEL) 9 x H Grys potlode (Staedler) 1 x Skerpmaker met bakkie 2 x uitveërs 1 x Witbordjie 1 x Witborduitveër (klein) 3 x Witbordmerkers (Pentel / Maxiflo) 4 x Bostik gom 36g 1 x Skêr 1 x Lang denim pennesakkie 1 x Kort denim pennesakkie Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 8

10 Graad 2 Inkleurpotlode (stel van 12) Uitdraaikryte (stel van 12) Pritt (43g) Liniaal (30 cm) HB-potlode vir die jaar Uitveër Wit skryfbordjie Borduitveër 3 x witbordmerkers Potloodskerpmaker Skêr 1 x Flipfile (30 sakkie) 3 x omslaglêers: Bantex PP folders: 2-gat plastiese omslaglêer met deursigtige voorblad (een rooi, blou, groen) Pennesakkie Stoelsakkie DC-fix / plastiek (Alle boeke word tuis oorgetrek) Merk alle skryfbehoeftes duidelik. Koop asseblief produkte van goeie kwaliteit. Bring eerste skooldag skool toe. Aparte pennesakkie en inhoud vir naskool. Skryfbehoeftes moet deur die jaar aangevul word. Geen Cadii-tasse word toegelaat nie. Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 9

11 Graad 3 Uitdraaikryte (Staedler) Skêr - skerppunt 17cm 10 x H Grys potlode (Staedler/Faber/Castell) Inkleurpotlode (Staedler) x 24-stel Witbordjie Witbordmerker x 8 Witbord-uitveër Liniaal 15cm Stewige liniaal 30cm Skerpmaker met bakkie A4 Plastiek lêers x 6 (Bantex) Pritt 43 gram x 4 Bostic Clear buisie gom 2 x Uitveër (wit) 20 x wit kartonne 2 x sterk boeksakkies (Materiaal met rits) Eksamenblok Boek met kleur-kartonne 30cm pennesakkie met rits Stoelsakkie - 45cm breed 2 x Flip file - 20 sakkies elk Geen Cadii-tasse word toegelaat nie. Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 10

12 Graad 4 HB-potlode x 4 Wit skryfbordjie A4 Skerpmaker Flip file 50 pages x 3 Uitdraaikryte Witbord-uitveër Blou penne x 4 Liniaal Witbordmerkers x4 Plastiek-lêers x 2 Skêr Uitveër Highlighters x 4 Pritt x 3 Inkleurpotlode Stewige boeksakkies vir elke vak Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 11

13 Graad 5 Skryfbehoeftes HB-potlode x 4 Highlighters x 4 Skerpmaker Wit skryfbordjie A4 Skerpmaker Flip file 20 pages Blou penne x 4 Swart pen Witborduitveër Uitdraaikryte 72 skrif (blokkies) Witbordmerkers x 4 Eksamenblok Uitveër Liniaal Skêr Blou penne x 3 Sellotape Dun plastieklêer x 1 Pritt 43 gram x 2 Inkleurpotlode Stewige boeksakkie vir elke vak Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 12

14 Graad 6 Skryfbehoeftes HB-potlode x 4 Wit skryfbordjie A4 Skerpmaker Passerstel 2B, 3B en 4B kunspotlode Witbord-uitveër Eksamenblok Flip file 10 pages Witbordmerkers x3 Blou Penne x 4 Skêr Uitveër Highlighters x 3 Pritt x 2 Inkleurpotlode Stewige boeksakkies vir elke vak Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 13

15 Graad 7 Flip file 20 pages x 1 HB-potlode x 4 Witbordjie A4 Skerpmaker A3 Flip file Witbord-uitveër Blou penne x 3 2B, 3B, 4B kunspotlode Boek met kleurkarton Witborduitveër Passerstel Flip file 10 pages x 1 Witbordmerkers x 4 Eksamenblok Uitveër Liniaal Skêr Kunsmessie Filing pockets x 60 Staal-liniaal Dun Plastiek lêers x 4 Pritt 43g x 2 Inkleurpotlode Highlighters x 4 Ponal gom Sterk boeksakkie vir elke vak Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 14

16 LAERSKOOL GARSFONTEIN: GEBEDSMA S Ma s word hartlik uitgenooi om deel te word van hierdie groep ma s wat saambid vir ons skool. Hulle ontmoet: Dinsdae oggende om 7:15 by die Naskoolsentrum. Navrae: Emmie Klein by (012) / E-pos: emmie@lsgf.co.za LAERSKOOL GARSFONTEIN: MANNE-AKSIE Pa s word genooi om betrokke te raak by die Manne-aksie wat n ondersteundende rol by ons skool verleen. Vir verdere inligting kontak asseblief vir: Conrad Hefer E-pos: conrad@crescopf.co.za Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 15

Laerskool Garsfontein

Laerskool Garsfontein Laerskool Garsfontein ALGEMENE INLIGTING 2019 ADRES / TELEFOON / FAKS Straatadres: Rina van Zylstraat 393, Garsfontein Posadres: Posbus 905933, Garsfontein, 0042 Telefoon: (012) 348 1269 / 70 Faks: (012)

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak)

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak) IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak) Bestellings word aanlyn gedoen by 10/10 se webtuiste: www. tienuittien.co.za of dit kan per faks of per e-pos

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018 Graad R 1 Pakkie uitdraaikryte (Steadler) 1 2 Pakkie dik jumbo vetkryte (9) 1 3 Pennesakkie (22 cm) 1 4 Stomppuntskȇr 1 6 Groot houer handewasseep 1 7 Pak sneesdoekies 1 8 Flip file 10 sakkies 1 9 Buis

Nadere informatie

ADDISIONEEL BYKOOP per kwartaalasseblief: (Die artikels is nie in die pakket nie)

ADDISIONEEL BYKOOP per kwartaalasseblief: (Die artikels is nie in die pakket nie) GRAAD R-PAKKET 2015 Die pakket vir ± R350-00 sal beskikbaar wees by die Gr R-klasse. Dit word in twee dele verdeel en behels die volgende: 1. Elke leerder ontvang: *1 groot bottel Ponal gom (200ml) *1

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys vir 2012. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak

Nadere informatie

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde GRAAD 8 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak seker dat u kind die nuwe skooljaar

Nadere informatie

Primêre Seunskool Skryfbehoeftelyste 2016

Primêre Seunskool Skryfbehoeftelyste 2016 Primêre Seunskool Skryfbehoeftelyste 2016 Baie welkom in Graad 1 A Gr.1 A Skryfbehoeftes 2016 Primêre Seunskool Om 2016 reg te begin wil ons graag hê dat al die leerders die korrekte skryfbehoeftes het.

Nadere informatie

LAERSKOOL PARK. Op die Algemene Ouervergadering gehou op 23 Oktober 2018, is gelde vir 2019 soos volg vasgestel :

LAERSKOOL PARK. Op die Algemene Ouervergadering gehou op 23 Oktober 2018, is gelde vir 2019 soos volg vasgestel : LAERSKOOL PARK Tel. 044-691 1020\1 Faks. 044-691 2046 Kaapweg 49 E-Pos parklaerskool@gmail.com Posbus 96 Webblad www.parklaerskool.co.za MOSSELBAAI Prinsipaal D.F. du Toit 6500 Geagte Ouers 7 November

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Januarie: Eerste Kwartaal

Januarie: Eerste Kwartaal C en N Primêre Meisieskool Oranje Lys van skoolbenodigdhede vir Graad 1 Januarie: Eerste Kwartaal Ekstra benodigdheidslys vir: Koshuis / Middagstudie-dogters 1 x Skêrtjie 1 x addisionele potloodsakkie

Nadere informatie

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Die. BLIKslim. Bestellings Gids Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida Aansoek om toelating Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA 1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat. 2. Twee

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL

MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF 02/2015 22 JANUAR IE 2015 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Daar is geen beter oefening vir ʼn mens se hart as om uit te reik om iemand op te hef

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

S. Swanepoel. Standerton Akademie 08/11/2017. Geagte Ouers,

S. Swanepoel. Standerton Akademie 08/11/2017. Geagte Ouers, Standerton Akademie 34/20 8 November 2017 08/11/2017 Geagte Ouers, Baie geluk aan al ons leerlinge en ouers met hul kinders se puik prestasies met die afgelope prysuitdeling. Baie dankie aan Juffrou Ann,

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019 OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

Liewe Ouers. Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees.

Liewe Ouers. Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees. 1 2019 Liewe Ouers Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees. Die Gr. R- en RR klasse is deel van Laerskool Eligwa se grondslagfase. Ons

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

NUUSBRIEF 1 VAN 2017

NUUSBRIEF 1 VAN 2017 HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net NUUSBRIEF 1 VAN 2017 16 Januarie 2017 Geagte Ouer/Voogde 1. UIT DIE

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

INLIGTING 2018 GRAAD 8

INLIGTING 2018 GRAAD 8 Geagte Ouer/Voog INLIGTING 2018 GRAAD 8 Voltooi asseblief onderstaande inligting volledig en korrek. Eerste paaiement vir 2018 is betaalbaar voor of op 30 November 2017. Hierdie bedrag word afgetrek van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....

Nadere informatie

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e: EDUPLEX VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas AANSOEKVORM VIR: VOORSKOOL / LAERSKOOL / HOËRSKOOL (Onderstreep u keuse asseblief) LEERDER SE PERSOONLIKE INLIGTING (Drukskrif asb.) Van: Seun/dogter:

Nadere informatie

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie Tye moet nog bepaal word. As ek laaste periode af het, kan die kleingoed solank rekenaars toe kom. Laerskool Helderkruin Volume 1 Laerskool Helderkruin vir uitnemendheid in Tegnologie Welkom by ons Rekenaarsentrum

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK ID-FOTO VAN AANSOEKER Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: 041-922 8188 Sel: 083 456 5982 Faks: 041 922 7354 E-pos: skoolhoof@brandwag.co.za Web:

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK 2017 TOELATINGSVORM Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: 041-922 8188 Sel: 083 456 5982 Faks: 041 922 7354 E-pos: skoolhoof@brandwag.co.za Web: www.brandwag.co.za

Nadere informatie

inskrywingsboek WEBBLAD Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam Dokumente 1. Bewys van adres

inskrywingsboek WEBBLAD Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam Dokumente 1. Bewys van adres Dokumente 1. Bewys van adres WEBBLAD 2. ID van albei ouers 3. R300.00 Admin fooi 4. R2 300.00 - eerste paaiement 5. Nuutste rapport 6. Geboortesertifi kaat 7. Datum van aansoekvorm ingehandig inskrywingsboek

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB02/2017 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 16 Jan. 2017 OB02/17 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Ons glo en vertrou dat almal nou rustig

Nadere informatie

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

Geagte voornemende ouers

Geagte voornemende ouers Geagte voornemende ouers Ek het die voorreg om saam met n span toegewyde personeel en betrokke ouergemeenskap, hierdie wonderlike skool, wat 114 jaar gelede geopen het, te dien en te lei. Laerskool Middelburg

Nadere informatie

Die skool waar jy saak maak. Prospektus Laerskool Louis Leipoldt

Die skool waar jy saak maak. Prospektus Laerskool Louis Leipoldt Bladsy 1 Laerskool Louis Leipoldt Die skool waar jy saak maak Prospektus 2014 Inhoud Uit die Hoof se kantoor... 2 Bestuur van die skool... 2 Beheerliggaam 2012-2015... 2 Breë Bestuurspersoneel : Skool...

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee. LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 info@hsmclachlan.co.za www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders) HOERSKOOL TYGERBERG HIGH SCHOOL Geagte Ouer(s) 31 Oktober 2018 SKOOLFONDS 2019 Die skoolfonds vir 2019 is tydens die onlangse begrotingsvergadering, gehou op 25 Oktober 2018, deur die meerderheid van die

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

BROEDIE NUUS.  WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed VOLUME 17 UITGAWE 4 WOENSDAG, 28 Junie, KW.2 Leed Ons innige simpatie aan Annemarie en Bennie Burger en kinders met die afsterwe van Annemarie se pa. Ons bid hulle sterkte toe in die tyd wat voorlê. Lief

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Nuusbrief 12 Desember 2018

Nuusbrief 12 Desember 2018 Nuusbrief 12 Desember 2018 1. Die oorgangs-fase van twee jaar na die nuwe skooldrag is nou verstreke. Onderstaande skooldrag is dus verpligtend vanaf 2019. Alle Pep-Stores winkels hou die skooldrag aan.

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie