Geagte voornemende ouers

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Geagte voornemende ouers"

Transcriptie

1

2 Geagte voornemende ouers Ek het die voorreg om saam met n span toegewyde personeel en betrokke ouergemeenskap, hierdie wonderlike skool, wat 114 jaar gelede geopen het, te dien en te lei. Laerskool Middelburg is n plek ryk aan tradisies, waar elke individuele kind binne n ontspanne, koesterende en veilige atmosfeer vrae kan vra, kan eksperimenteer, foute kan begaan en sy/haar unieke potensiaal en vermoëns kan ontwikkel. Hier kry elkeen die geleentheid om kennis en vaardighede te bekom, wat hulle sal toerus om aan te pas en te blom binne n voortdurend veranderende wêreld. Binne die rustige plattelandse atmosfeer en ons boomryke skoolterrein, kan ons kinders ook ontspan, speel en lag. Hulle kan hul verwonder en hulle verbeelding en kreatiwiteit uitleef. So word positiewe verhoudings gebou en werk ons aan ons unieke identiteit, wat prioriteit verleen aan gesonde waardes wat elke kind se toekoms rig. Ons het n reputasie en rekord van uitnemende akademiese, kulturele en sportprestasies. Ons volg n holistiese benadering en moedig elke leerder aan om hul fisiese, kognitiewe, emosionele en sosiale potensiaal te ontwikkel. Gesonde dissipline word gebalanseer met sorg en liefde. Moet asseblief nie aarsel om my te kontak, indien dit nodig is nie. My deur is altyd oop en ek verwelkom elke geleentheid om u te ontmoet en u kind se vordering en ontwikkeling te bespreek. Hier by Laerskool Middelburg word u deel van ons Koedoekopfamilie, waar daar geen vreemdelinge is nie. Net vriende wat u nog nie ontmoet het nie. Ons verwelkom u in ons wêreld en ons sien met groot afwagting uit na u inskakeling! Gerrie van der Merwe Skoolinligting Skoolure Maandag - Donderdag: Aantree 07:25 sluit 13:30 Vrydag: Aantree 07:25 sluit 13:00 Parkering Kinders van Gr. 1-3 word opgelaai in Bhimy Damanestraat (Kerk parkeerterrein). Kinders van Gr. 4-7 word opgelaai in Joubertstraat. Indien u gesin meer as een kind in ons skool het, kan u almal oplaai by die jongste lid se gespesifiseerde oplaaiplek.

3 Skooldrag Maandag tot Donderdag skooldrag Vrydag Middiedrag SKOENE IS NIE VERPLIGTEND GEDURENDE DIE SOMER NIE. Middiedrag - is nie verpligtend op Vrydae nie, leerders mag gewone skooldrag ook dra. Somer Middiedrag Middie kortbroek en Middie hemp met swart, wit of swart-en-wit tekkies. Geen ander skoene of gekleurde tekkies word toegelaat nie. Winter Middiedrag - sweetpakbroek met die Middiehemp. Wit, swart of wit-en-swart tekkies mag gedra word. Geen ander skoene of gekleurde tekkies word toegelaat nie. Somersdrag (Gedra vanaf die eerste Maandag in September): SEUNS DOGTERS Hemp: Kakie, kortmou Broek: Kakie, kort broekie Kouse: Grys, lank, skoolkleure Skoene: Swart, toeryg Baadjie: Maroen skoolbaadjie Sweetpakbaadjie Pull-over: Maroen, ougoud ingeweef in V-nek Trui: Maroen, ougoud ingeweef in V-nek Rok: Maroen en wit geruit (Gingham) Maroen hot pants Sokkies: Maroen, kort ingeweef Skoene: Swart, toeryg of met gespe Baadjie: Maroen skoolbaadjie Sweetpakbaadjie Pull-over: Maroen, ougoud ingeweef in V-nek Trui: Maroen, ougoud ingeweef in V-nek Wintersdrag (Gedra vanaf die eerste Maandag in Mei): SEUNS DOGTERS Hemp: Wit, langmou Broek: Grys, langbroek Das: Amptelike maroen skooldas Kouse: Grys lang skoolkleure Skoene: Swart, toeryg Pull-over: Maroen, ougoud ingeweef in V-nek Trui: Maroen, ougoud ingeweef in V-nek Baadjie: Maroen skoolbaadjie of sweetpakbaadjie Hemp: Wit, langmou Broek: Maroen, langbroek Das: Amptelike maroen skooldas Kouse: Maroen kniekouse ingeweef Skoene: Swart, toeryg Pull-over: Maroen, ougoud ingeweef in V-nek Trui: Maroen, ougoud ingeweef in V-nek Baadjie: Maroen skoolbaadjie of sweetpakbaadjie Juwele: Geen armbande, rekke, sierringe of kettinkies word toegelaat nie. Slegs polshorlosies en Medic Alert bandjies of hangertjies word toegelaat by seuns. Dogters mag ook een goue of silwer seëlring dra met breedste deel nie breër as 1cm nie. Dogters mag slegs een oorbel per oor in die onderste gaatjie van die oorlel dra. Slegs gewone goue of silwer knoppie-studs of ringetjies, nie groter as 1cm in deursnee,mag gedra word nie. Geen oorringe met gekleurde steentjies, diamantjies of tierlantyntjies van goud of silwer toegelaat nie. Horlosies (slegs swart,goud of silwer) moet nie uitspattig wees nie en geen elektroniese funksie (sms, calculator ens) mag tydens skool gebruik word nie. Hare, naels en grimering: Hou hare skoon en netjies; geen steps of comb over ; nie gekleur of gebleik; geen sonstrepies of jel. Hare mag nie n kind se sig belemmer as hy/sy sit en werk nie. Seuns se hare mag nie oor hul oë en ore hang of aan die kraag raak nie. Dogters se kuifies moet kort geknip of met knippies/skuifknippies (swart of bruin) vasgesteek word. Slegs wit, goud of maroen plastiek haarbande word toegelaat. Sodra n dogter se hare die onderpunt van die kraag raak, moet dit netjies vasgemaak word met wit, goud of maroen linte, bruin en swart skuifknippies, rekkies (ook swart of bruin) of bolletjies. Geen ander haarversiersels (strikke of kamme) word toegelaat nie. Naels mag nie oor die vingerpunte steek nie - hou dit kort en skoon. Geen neallak word toegelaat nie. Geen lip gloss, maskara, blosser of enige ander grimering word by skooldrag toegelaat nie. Skoolklere kan by die volgende winkels aangekoop word: Retiefs: Cowen Ntulistraat, Eastdene kompleks ( Die Lapa: Bhimy Damanestraat 29 ( By skool se klerebank: Maandae 09:00 10:00 MIDDIEDRAG: Sportswear: Joubertstraat oorkant die skool, verkoop Middiedrag op bestelling. ( Alle artikels moet duidelik gemerk word met leerder se naam en van.

4 Ons Waardes Laerskool Middelburg is n waardegedrewe skool. Ons fokus op die volgende 5 waardes: Eerlikheid, respek, verantwoordelikheid, nederigheid en regverdigheid. Ons pas hierdie waardes toe in alle situasies en die leerkragte fasiliteer die proses van bewusmaking en toepassing van die relevante waarde. Leerders kan deur die jaar waarde balkies verdien deur die waardes daagliks toe te pas. Dissiplinêre stelsel: Seniors Elke klas het n dissiplinêre boek wat die klas oral vergesel. Deur die dag word goeie gedrag met positiewe inskrywings beloon en oortredings kry n negatiewe inskrywing. Aan die einde van elke week ontvang u as ouers n e-pos, met die week se terugvoer-positief en negatief. (die kodes word in die e-pos beskryf. Hierdeur word u op hoogte gehou van u kind se gedrag by die skool en kan u prys/ vermaan waar nodig. Juniors Ons junior klasse spandeer meeste van hul dae in een klas, by hul eie juffrou. (hulle wissel nie na elke periode soos die seniors nie). Elke klasjuffrou behandel dus haar klasreëls met haar leerders en maak seker hulle word toegepas. Op die laaste Maandag van elke kwartaal, ontvang ouers n opsomming van hul kind se gedrag deur die kwartaal (die positiewe en die nie-so positiewe gedrag). Hierdie vorm moet geteken en terug gestuur word voor die einde van die kwartaal. Enige gedragsprobleme wat onmiddellike aandag vereis sal aan die ouers gekommunikeer word. Daar is elke kwartaal n oueraand. (Sien jaarbeplanner) Kommunikasie Huiswerkboekie: Elke seniorleerder ontvang n spesiale Koedoekop huiswerkboekie. Dit is elke leerder se verantwoordelikheid om daagliks hul huiswerk in die boekie aan te teken. Die huiswerkboek MOET u kind elke dag skool toe vergesel. n Verlore huiswerkboek moet dadelik by die registerjuffrou aangemeld word. Me. Vera de Wet behartig alle sake i.v.m. die huiswerkboekies. Koedoewoordjies: Die leerders ontvang weekliks n harde kopie met n opsomming van die daaropvolgende week se gebeure. n Meer gedetaileerde uiteensetting word op dieselfde dag d.m.v. e-pos aan u gestuur. Alle take, assesserings en toetse word ook hier uiteengesit. Communicator: Ons maak ook van n eksterne informasiebron gebruik, wat inligting dadelik op n rekenaarskerm laat verskyn. Aktiwiteite, asook prestasies en uitslae word weekliks op die Communicator geplaas. U moet net die sagteware gaan aflaai deur D6 School Communicator in Google in te lees, ons skool se naam te kies en dan die eenvoudige stappe daarna te volg. Skool-SMS: Ons stuur ook met sekere geleenthede n massa-sms uit om seker te maak u ontvang sekere belangrike inligting, of om u net daaraan te herinner. Facebook: Gaan volg gerus ons Facebookblad om te kan volg en sien wat alles by ons skool aangaan! Webtuiste:

5 Whatsapp groepies: Meeste leerkragte en afrigters stig n groepie om alle inligting vinnig aan al die ouers oor te dra. Ons versoek dat u dit as n eenrigtingradio hanteer en glad nie op die onderwyser se boodskap sal reageer op die groep nie. Indien u verdere kommunikasie verlang, moet u dit asseblief na die onderwyser persoonlik stuur. U is ook welkom om die skoolkantoor te skakel, om telefonies met die betrokke persoon in aanraking te kom. Respekteer asseblief elke onderwyser en afrigter se privaatheid en hou kommunikasie binne gepaste ure. Skooltasse Graad 1 tot graad 3 gebruik slegs die plastiek bokstassie soos die Bantex Cassey 11. Enige kleur word toegelaat. Graad 4 tot graad 7 kan enige tipe skooltas gebruik. GRAAD 1 Legkaart stukke 1 boks snesies 1 metaal skerpmaker met houer 1 pak met 12 lang inkleurpotlode 1 Amos gompen en wit craft gom 1 groot geel stoflap (grootste een!) 2 x uitdraaikryte (pak van 12) 12 x 2H potlode (verkieslik Staedtler) Tassie: bokstassie plastiek soort - groter as A4 (sodat papier nie vou nie) 1 inkleurboek ± 40 bladsye Kontantbedrag: R30 00 per leerling (vervang en aankoop van leesmateriaal) 1 plastiek roomysbak (2 liter) (moenie naam opskryf nie) 10 wasgoedpennetjies (nie hout nie) 2 vloeibare seep 1 klein bordborseltjie 2 x Staedtler uitveërs 1 pakkie wetwipes GRAAD 2 2 x 40g Pritt gomstafie 2 x Staedtler Inkleurpotlode (12 s) 1 pak uitdraaikryte (opsioneel) 12 x Staedtler 2H potlode 1 x A4 wit skryfbordjie 1 xmini borduitveër (grys) 8 x swart, witbordmerker (dun punt) 2 x uitveërs - Staedtler 1 x 2 gat skerpmaker met houertjie 1 x 14cm Staedtler stomppunt skêr 1 x 3cm Staedtler liniaal (geen twist en flex) 1 x Bantex Cassy II skooltas (geen caddy) 2 x bokse snesies 2 x handwasseep vloeistof 2 x flip files Kontantbedrag: R50 00 (vervang en aankoop van leesmateriaal) GRAAD 3 1 x skêrpmaker, 2 gat met houertjie, Staedtler 2 x Pritt gomstafies, 40g 1 x uitveër, Staedtler Tradition 1 x skêr, Staedtler, 140mm stomppunt 1 x pak Staedtler inkleurpotlode (12 s) of plastiek 12 x Inoxcrom/Jovi inkleurkryte (12 s) 1 x Staedtler 2H potlode 1 x liniaal, Staedtler 30cm 1 witbordjie 2 x stelle van 4, dik Pentel Maxiflo witbordmerkers 1 x mini bord uitveër (grys)

6 1 x pennesakkie (30cm) - moet van materiaal wees 2 x Bulldog clips (32mm) 1 x Bantex Casey ll skooltas - plastiek bokstas 2 x pakke van 5, A4 boekoortreksels: deurskynend 1 x boks snesies Kontantbedrag: R30 00 (vervang en aankoop van leesmateriaal 1 x Pakkie Wet wipes of Baby wipes GRAAD 4 1 x boksie vuurhoutjies 1 x maatband (naaldwerkmaatband) 6 x blou penne fyn (Geen swart of rooi penne en ook geen uitveërpenne nie 4 x HB potlode (Geen 2H potlode nie) 2 x lang liniale (nie buigbare liniale nie) 1 x uitveër 1 x skerpmaker (met twee groottes vir skerpmaak van potlode met houer) 1 x skêr (groot skêr met oranje handvatsel 4 x Pritt (45g) 1 x inkleurpotlode (12) Kleurpenne (klein pakkie is voldoende) geen khoki s nie asb!! 3 x Flip files met 20 sakkies Pennesakkie / penneblikkie Dik plastiek vir oortrek van handboeke en skirfte, soos nodig Huiswerkboekie met datums word aan leerders gegee 3 x snesies (200 per pak) SKEPPENDE KUNSTE 1 x 2B kuns potlood 1 x olie pastelle 1 x Flip file (20 sakkies) 1 x Steadler uitdraaikryte OORTREK VAN SKRIFTE Oortrekpapier vir Afrikaanse, Engelse en Wiskunde skrifte (4 boeke per vak) (Rooi, blou, geel, groen) GRAAD 5 Inkleurpotlode Skêr Staedtler uitveër Skerpmaker met houer Tippex Staedtler kleurpenne Staedtler liniaal 30cm Staedtler pacer en lood 2 x Staedtler potlode 2 HB 5 x bloupenne (Nie gel of uitveërpenne nie) 5 x Pritt 40g 2 x snesies (boks van 200) 2 x Disifix vir oortrek van boeke Gewone oortrekpapier (Karakter/kolle/kleure/strepe) 1 Pakkie sterre/kolle/gesiggies GRAAD 6 en 7 NIE SPESIALE LYSIE VAN BENODIGDHEDE NIE. Wenk: Ons vra baie mooi dat u die handboeke sal versterk, aangesien ons handboeke en skrifte vreeslik verniel. Versterk asb u kind se skooltas deur die volgende te doen: Plastiese sakkies met : zip / lêers/koeverte aan te skaf, waar u kind se boeke per vak ingepak word. n Los rakkie vir u kind se rugsak (+- R50-R70) of Gebruik n papboks: Sny dit in die helfte en sit dit in u kind se tas. Merk asb. al u kind se skryfbenodigdhede duidelik.

7 Skoolbestuurspan: Mnr. Gerrie van der Merwe Skoolhoof Mev. Petrea van den Heever Adjunkhoof (Akademie, Kultuur) Mnr. Willie Dique Adjunkhoof (Dissipline, Sport) Mev. Lindi Rall Kurrikulumspesialis: Tale Mev. Sarie Verwey Kurrikulumspesialis: Grondslagfase Mnr. Louis Potgieter Kurrikulumspesialis: SW Mnr. Charl van der Westhuizen Kurrikulumspesialis Sport Mev. Tharina Opperman Kurrikulumspesialis: LV, Kuns en Kultuur & EBW Mnr. Edri Rall Kurrikulumspesialis: Wiskunde & NWT SKOOLGELD Deposito van R1190 sal gealokeer word as die eerste maand se betaling. Die Skoolgeld beloop R (Gr1- Gr7 & SPO) per leerder vir die jaar Betaling oor 10 maande - R1 190 per maand, vanaf 7 Januarie 2018 tot 7 Oktober 2018 Die Skoolgeld vir Koedoe-spoortjies beloop R (Gr R) per leerder vir die jaar Die skoolgelde is vooruitbetaalbaar voor die sewende van elke maand. Betaling oor 11 maande - R vanaf 7 Januarie 2018 tot 7 November BETALING VAN NASKOOLGELDE Slegs leerders in graad 1 graad 7 van Laerskool Middelburg word toegelaat in die naskool. Die naskoolgeld beloop R (Gr1- Gr7 & SPO) per leerder vir die jaar Dit is n bedrag van R940 per maand per leerder. Die gelde is vooruitbetaalbaar voor die sewende van elke maand, vanaf Januarie 2018 tot November (11 maande) - Kontak die debiteure departement vir enige navrae. Die naskoolgeld vir Koedoe-spoortjies beloop R (Gr R) per leerder vir die jaar Dit is n bedrag van R 800 per maand per leerder. Die gelde is vooruitbetaalbaar voor die sewende(7de) van elke maand, vanaf Januarie 2018 tot November (11 maande) Bankbesonderhede: Rekeningnaam: LAERSKOOL MIDDELBURG Bank: ABSA Bank - Middelburg Takkode: Rekeningnommer: Naskool: Bank: ABSA MIDDELBURG Rekening naam: HUIS GRUNDLINGH Takkode: Rekeningnommer: Naskoolgelde moet asb nie in die skoolrekening inbetaal word nie. Verwysing: U gebruik u verwysingsnommer soos op skoolstaat, anders u kind se naam, van en graad. Bewys van betalings kan gefaks word na (013) of e-pos na [email protected] Rekeningnavrae: [email protected]

8 Laerskool Middelburg Kontakinligting Posadres: Posbus 19, Middelburg 1050 Straatadres: Joubertstraat 32, Middelburg, Mpumalanga Telefoon: Telefoon Huis Grundling (Naskool): E-pos: Webwerf:

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak)

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak) IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak) Bestellings word aanlyn gedoen by 10/10 se webtuiste: www. tienuittien.co.za of dit kan per faks of per e-pos

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018 Graad R 1 Pakkie uitdraaikryte (Steadler) 1 2 Pakkie dik jumbo vetkryte (9) 1 3 Pennesakkie (22 cm) 1 4 Stomppuntskȇr 1 6 Groot houer handewasseep 1 7 Pak sneesdoekies 1 8 Flip file 10 sakkies 1 9 Buis

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS Die skooldrag is die trots van Hoërskool Roodepoort en daarom moet leerders altyd netjies tydens skoolgeleenthede, sport- en kultuurbyeenkomste, op busse en OP STRAAT

Nadere informatie

ADDISIONEEL BYKOOP per kwartaalasseblief: (Die artikels is nie in die pakket nie)

ADDISIONEEL BYKOOP per kwartaalasseblief: (Die artikels is nie in die pakket nie) GRAAD R-PAKKET 2015 Die pakket vir ± R350-00 sal beskikbaar wees by die Gr R-klasse. Dit word in twee dele verdeel en behels die volgende: 1. Elke leerder ontvang: *1 groot bottel Ponal gom (200ml) *1

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: [email protected] Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde GRAAD 8 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak seker dat u kind die nuwe skooljaar

Nadere informatie

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys vir 2012. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak

Nadere informatie

S. Swanepoel. Standerton Akademie 08/11/2017. Geagte Ouers,

S. Swanepoel. Standerton Akademie 08/11/2017. Geagte Ouers, Standerton Akademie 34/20 8 November 2017 08/11/2017 Geagte Ouers, Baie geluk aan al ons leerlinge en ouers met hul kinders se puik prestasies met die afgelope prysuitdeling. Baie dankie aan Juffrou Ann,

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

Graad 7-inligtingsbrief

Graad 7-inligtingsbrief Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna

Nadere informatie

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur /0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Primêre Seunskool Skryfbehoeftelyste 2016

Primêre Seunskool Skryfbehoeftelyste 2016 Primêre Seunskool Skryfbehoeftelyste 2016 Baie welkom in Graad 1 A Gr.1 A Skryfbehoeftes 2016 Primêre Seunskool Om 2016 reg te begin wil ons graag hê dat al die leerders die korrekte skryfbehoeftes het.

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019 OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord

Nadere informatie

LAERSKOOL PARK. Op die Algemene Ouervergadering gehou op 23 Oktober 2018, is gelde vir 2019 soos volg vasgestel :

LAERSKOOL PARK. Op die Algemene Ouervergadering gehou op 23 Oktober 2018, is gelde vir 2019 soos volg vasgestel : LAERSKOOL PARK Tel. 044-691 1020\1 Faks. 044-691 2046 Kaapweg 49 E-Pos [email protected] Posbus 96 Webblad www.parklaerskool.co.za MOSSELBAAI Prinsipaal D.F. du Toit 6500 Geagte Ouers 7 November

Nadere informatie

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag 1 2 Skooldrag vir Seuns 3 Somer 3 Winter 3 4 Matriekdrag (Seuns en Dogters) 4 Skooldrag vir Dogters 5 Somer 5 Winter

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Januarie: Eerste Kwartaal

Januarie: Eerste Kwartaal C en N Primêre Meisieskool Oranje Lys van skoolbenodigdhede vir Graad 1 Januarie: Eerste Kwartaal Ekstra benodigdheidslys vir: Koshuis / Middagstudie-dogters 1 x Skêrtjie 1 x addisionele potloodsakkie

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Inligtingshandleiding

Inligtingshandleiding Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Laerskool Garsfontein

Laerskool Garsfontein Laerskool Garsfontein ALGEMENE INLIGTING 2018 ADRES / TELEFOON / FAKS Straatadres: Rina van Zylstraat 393, Garsfontein Posadres: Posbus 905933, Garsfontein, 0042 Telefoon: (012) 348 1269 / 70 Faks: (012)

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: [email protected] Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite LAERSKOOL GEORGE-SUID KLEREDRAGBELEID Saamgestel deur die Klerekomitee Goedgekeur deur die Beheerliggaam Personeel en leerders van Laerskool George-Suid is trots op hul skool, asook hul skoolen sportdrag.

Nadere informatie

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Liewe Ouers. Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees.

Liewe Ouers. Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees. 1 2019 Liewe Ouers Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees. Die Gr. R- en RR klasse is deel van Laerskool Eligwa se grondslagfase. Ons

Nadere informatie

Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite

Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite 2013 1. Inleiding 2. Wetlike Raamwerk 3. Skooldrag 4. Liggaamlike Voorkoms 5. Gewone Klere 6. Dispute en Sanksies INHOUD

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk. LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: [email protected] web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.

Nadere informatie

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2017 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks Laerskool Bakenkop Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion Posbus 51928, Wierdapark, 0149 Tel nr 012 653 4187 faks 012 653 4129 Epos: [email protected] 22 Januarie 2015 NASKOOL/TOESIGSENTRUM

Nadere informatie

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee. LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

NUUSBRIEF 1 VAN 2017

NUUSBRIEF 1 VAN 2017 HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: [email protected] NUUSBRIEF 1 VAN 2017 16 Januarie 2017 Geagte Ouer/Voogde 1. UIT DIE

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: [email protected] Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie Tye moet nog bepaal word. As ek laaste periode af het, kan die kleingoed solank rekenaars toe kom. Laerskool Helderkruin Volume 1 Laerskool Helderkruin vir uitnemendheid in Tegnologie Welkom by ons Rekenaarsentrum

Nadere informatie

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2016 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: [email protected] Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 3 Aspek 1: Fisieke groei... 4 Aspek 2: Geheue... 5 Aspek 3: Lees... 5 Aspek 4: Skryfwerk... 6 Aspek 5: Taal... 6 Aspek 6: Logika... 8 Aspek 7: Retoriek... 9 Aspek 8: Algemene

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

1. Ek en my nuwe skool

1. Ek en my nuwe skool 1. Ek en my nuwe skool Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Skoolgebou en skoolterreinreëls Verken die skoolterrein en geboue: stap saam met leerders om die skoolterrein en geboue bekend

Nadere informatie

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

PRO-ED AKADEMIE SKOOLREËLS

PRO-ED AKADEMIE SKOOLREËLS PRO-ED AKADEMIE SKOOLREËLS Pro-Ed Akademie se skoolreëls is die uitvloeisel van samesprekings tussen personeel, leerders en Bestuursraad. Reëls van menige ander skole is in ag geneem met die opstel van

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

inligting vir skole Doen iets wen iets!

inligting vir skole Doen iets wen iets! inligting vir skole Storieleesfees! Doen iets wen iets! Storieleesfees! kategorieë Leerders kan in een van die volgende vyf kategorieë deelneem volgens hulle graad: voorleeskategorie: Kategorie graad RR

Nadere informatie

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m31957 1 Om tyd te leer lees Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing

Nadere informatie

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE Die vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van die leerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes wat benodig word

Nadere informatie