WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR"

Transcriptie

1 HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS = LUTZVILLE GEMEENSKAP By voorbaat dankie aan ons Laerskoolouers wat volgende naweek by ons Nege-en-twintigste Sportdag olv Marsha Engelbrecht hard gaan werk om bykans 350 spelers en ouers die dag te voed.. Hierdie dag kan ook nie sonder ons groot borge plaasvind nie en baie dankie aan die volgende instansies uit ons gemeenskap wat die dag borg: TIENIE PETROLEUM POWERTRADE VREDENDAL OK GROCER LUTZVILLE BOLAND MARKAGENTSKAP HSL SPORTDAG 24 MAART 'n Datum wat u MOET aanteken. 24 Maart 2018 is HSL se jaarlikse sportdag, waar ons vanjaar 13 skole akkommodeer vir die 29ste jaar. Hierdie sportdag is alreeds van 1989 'n instelling. Daar gaan van vroeg af rugby- en netbalwedstryde wees en heerlike eet- en drinkgoed te koop. HSL spanne betrokke by hierdie dag is 0/19 rugby, 0/19A en B, 0/16A en 0/15A netbal. Kom ondersteun die dag. BEHEERLIGGAAM Die Beheerliggaam vir die volgende drie jaar is gekies met die volgende komitees: Voorsitter: Thys Nieuwoudt O/Voorsitter en Tesourier: Johan Coetzee Komitees: Geboue en Terrein: Eben Visagie, Mark Hoffmann, Christie Klaase Koshuis: Marileze Naude, Natasha Mouton Projekte: Marileze Naude, Natasha Mouton en Christie Klaase Onderwyserlede: Quinton van Dyk en Koos Scheepers Leerlingleiers: JW Beukes en Lané Coetzee en Die Skoolhoof BIDDAG VIR REËN Die Volle Evangelie Kerk van God nooi almal uit na n Aanbiddingsdag vir reën op Saterdag 17 Maart 2018 vanaf 11h00 113h00 op Lutzville Skougronde. Bring asseblief eie stoel saam. Pastoor Reggie Straus ALGEMENE TOESTEMMINGSVORM EN MEDIESE BESONDERHEDE Bogenoemde vorm is vandag aan elke leerder uitgedeel. Hierdie vorm moet jaarliks ingevul word, soos verplig deur die Wes-Kaapse Departement van Onderwys. Stuur asb. die vorm Maandag terug skool toe. SPELETIESMIDDAG Op Dinsdag 20 Maart is daar n speletjiesmiddag vir alle laerskoolleerlinge. Dit gaan 15:00 begin en ons sal 17:00 klaar wees. Bring n geldjie saam en kom geniet die middag. Die duurste speletjie sal R8 kos. VRL

2 MATRIEKAFSKEID 2018 Ons herinner graag ons matriekleerders daaraan, dat die gelde betaalbaar is voor 31 Mei Anda Smit BURGERAAND: AANDAG AANDAG!! As u nog nie 'n burger of 6 bestel het nie is hierdie komende week u laaste kans. Bestellings kan tot Donderdag 22 Maart geplaas word. Net om u geheue vars te hou. Burgers word afgehaal by HSL tussen 17:00 en 19:30. U ry by die hoofhek in, bring die kaartjies, kry die burgers en ry weer by die LS hek uit. Enanda Haasbroek ATLETIEK Ons wens vir Waldeano Cloete sterkte vir die naweek se Nasionale kampioenskappe in die Paarl. Ons hou duim vas vir jou. Ons wil ook nog 'n Wes-Kaap kampioen gelukwens. JJ Engelbrecht het spiesgooi gewen tydens die Boland Byeenkoms en gaan aanstaande naweek in Potchefstroom deelneem. Baie sterkte. Quinton van Dyk HS TENNIS Die finaal van die seuns A en B liga het tussen HS Lutzville en HS Vredendal plaasgevind. Ons seuns wen beide die A en die B liga na n heerlike kompeterende tennismiddag. Ons A-span het hierdie beker vir 6 agtereenvolgende jare gewen en moes dit ongelukkig verlede jaar afstaan. Ons seuns is baie trots dat hulle die beker weer terug by die skool het. Goeie tennis is gespeel en al die wedstryde is in n baie goeie gees afgehandel. Ek is baie trots op hierdie 8 seuns wat tot aan die einde van die seisoen so toegewyd hul kant gebring het. Die seisoen strek oor die 4 de kwartaal van 2017 en die 1 ste kwartaal van Nie een van die seuns het n wedstryd gemis nie. Julle is ware staatmakers en verdien hierdie beker!! Baie geluk Adri Lambrechts met jou opname in die Wes-Kaap Kavaliers Tennisspan. Hy neem die naweek van Maart op Stellenbosch deel aan n toernooi teen ander provinsies. Arina Conradie LS NETBAL PROEWE Maandag, 26 Maart 2018, is ons eerste rondte sone proewe vir 0/11, 0/12 en 0/13. Dit vind by die Laerskool se netbalbane plaas en begin om 14:15. Sien uit om betrokke spelers daar te sien. Ouers se ondersteuning is welkom. Desmonia Philander O/12 & O/13 BOU Die 0/12 en 0/13A Netbalspan het Vrydag en Saterdag (16-17 Maart) n spanbou naweek by die skool. Dit begin vanmiddag 16:00, en ons maak Saterdag 12:00 klaar. Ek hoop dat dit n wonderlike ervaring sal wees. Desmonia Philander HS NETBAL: Woensdag 21 Maart gaan HSL se 0/19, 0/16 en 0/15 A-Netbal spanne aan 'n sportdag by Paarl Gim deelneem. Ons gaan teen Gim en Durbanville se A-spanne meeding. Die eerste wedstryde begin reeds om 09:00. Vervoerreëlings sal later deurgegee word. Baie sterkte aan hierdie dames. Ons weet dat julle net jul beste sal gee en dit geniet. Enanda Haasbroek HS RUGBY Eerskomende Dinsdag speel die onder 15 en 17 spanne teen Vredendal in oefenwedstryde. Ons speel tuis. Die onder 17s skop 15:30 en 15s speel 16:30. Baie sterkte aan beide spanne! Dieter van Wyk KLEREBANK Hoërskool leerders wat nie in besit is van n swart baadjie vir die Winter nie, kan dit nou gaan bestel by die Klerebank (Optimaks). Baadjies kos R600. Elke bestelling moet of die volle bedrag vergesel of R300 deposito. Kinders kan baadjies kom aanpas en bestel tot en met Maandag 26 Maart Hier is 2de handse baadjies ook te koop. (Slegs kontantaankope.). Baadjies is verpligtend vanaf Woensdag 2 Mei vir leerlinge graad Indien daar enige ouers is wat spesiale bestellings het soos byvoorbeeld langer lengtes by sweetpak broeke ens. moet die bestellings ook kom doen word voor 26 Maart Tye: 8:00-15:00. Indien hierdie tye nie vir u pas nie, moet spesiaal gereël word by Margaretha Coetzee Telno

3 KITAAR- EN BLOKFLUITLESSE *Stel u kind belang om hierdie instrument/e te bespeel? *Klasse begin 2de kwartaal *Eie kitaar of blokfluit noodsaaklik ASOOK *help met ekstra klasse in n leerarea waarmee u kind sukkel... *gr 1 tot gr 4 leerders. *Dinsdae en Donderdae Kontak my gerus dat ons verder kan gesels. Carine Keet ( MARLIDA LOMBARD SKOOLHOOF 16/03/2018 ONTVANGSERKENNING: Weekbrief 9 van 2018 Inhandig: 19/03/2018 NAAM:...(Kind) GRAAD:... Hiermee erken ek ontvangs van weekbrief 9 van 2018 HANDTEKENING: (Ouer) DATUM:...

4 NETBALPROGRAM 2018 HS BANE LUTZVILLE SPORTDAG PROGRAMME 24 MAART 2018 LS BANE RONDTE BAAN C BAAN A BAAN B BAAN E BAAN F & TYD 19A - 19B G1-19B G2-16 G1-16 G2-1 8:00 Aug 19A - Aug 19B VDorp 19A 2 8:30 MPark 19A - CAka 19A MPark 19B - HSC 19A Prieska 19A - CAka 16A - CAka 14A - 3 9:00 HSL 19A - MPark 19B Prieska 19A 4 9:30 Aug 19A - CAka 19A Aug 19B - HSC 19B VDorp 19A :00 HSL 19A - CAka 19A HSC 19B 6 10:30 Aug 19A - MPark 19A MPark 19B - Aug 19B Prieska 19A - VDorp 19A CAka 16A CAka 14A 7 11:00 HSL 19A - MPark 19A CAka 16A CAka 14A 8 11:30 CAka 19A - G1 4de - G2 4de :00 HSL 19A - Aug 19A G1 3de - G2 3de Aug 16A Aug 14A 10 12:30 MPark 19A - VHS 19A G1 2de - G2 2de CAka 16A - CAka 14A :00 MIDDAGETE 12 13: :00 FINAAL 19A 1ste vs 2de RUGBYPROGRAM FINAAL 19B FINAAL 16 W G1 vs W G2 07:30-08:30 Monument B Vredendal Sek 08:35-09:35 Muizenberg Vanrhynsdorp 09:40-10:40 Clanwilliam Vredendal B 10:45-11:45 Calvinia Stellenberg 11:50-12:50 Vredendal Monument A 12:55-13:55 Lutzville Cederberg 14:00-15:00 Augsburg Prieska 15:05-16:05 Nuwerus Cederberg W G1 vs W G2

5

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers WEEKBRIEF 17 VAN 2017 GROEI.. UIT DIE KANTOOR ONS GROEI.. Saterdag 3 Junie is ons jaarlikse

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers WEEKBRIEF 23 VAN 2017 BLOM/GROEI WAAR JY GEPLANT IS UIT DIE KANTOOR GROEI.. Baie dankie

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

WEEKBRIEF 15 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 15 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 15 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS =

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

WEEKBRIEF 21 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 21 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 21 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR OUDSKOLIERE Uitstekende Prestasie!!!

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 info@hsmclachlan.co.za www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

KLEREBANK Alle ouers wat nog ondersteunersbaadjies wil koop moet voor interskole dit kom doen. Baadjies moet nog borduur ook word.

KLEREBANK Alle ouers wat nog ondersteunersbaadjies wil koop moet voor interskole dit kom doen. Baadjies moet nog borduur ook word. HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 23 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS =

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014

Nadere informatie

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Gedurende die week is helderkleurige herfsdae verruil vir pannekoekdae! Die Graad R leerders het nes flinke herfskabouters die assesseringstake met ywer

Nadere informatie

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart - Die sportdag word op die volgende terreine aangebied: - stro Hokkiebane van en Jim Fouchè Hoërskool word gebruik asook twee gras hokkievelde by Hoërskool Fichardtpark.

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

WEEKBRIEF 26 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 26 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 26 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS =

Nadere informatie

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00) Januarie 2014 Dit is nie genoeg om oor iets te praat 1 Nuwejaarsdag 2 3 4 nie. Ons moet die werk doen. Charles H. Spurgeon 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 Skole heropen 16 17 18 19 20 21 22 26 27 28 29 BBJRV

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller September 2014

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017 Kleur jou lewe in! Geagte Ouers en Wonniepersoneel 2 Maart 2017 Baie dankie aan die Wonnie-ouers vir hul goeie gedrag tydens die rugbywedstryde teen Vastrap wat Dinsdag, 28 Februarie, plaasgevind het.

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees. OB2/2017 2 Mei 2017 Geagte Ouers Na die tradisionele Paasvakansie en ons pas afgelope mini-vakansie, verwelkom ons ieder en elk weer terug. Mag kwartaal 2 weereens getuig van n ouergemeenskap en skool

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie