Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun."

Transcriptie

1 Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. U moet die kompas en anker van ons kultuur bly Drama Organiseerder: Att Stydom /atterjas@iafrica.com

2 1. DATUM & FASILITIET: ARTISTICULTA DRAMA KUNSTEFEES REëLS Sluitings datums vir inskrywings word aan elke provinsie gegee volgens elke provinsie se kunstefees datum. Asb gaan na ons website en kies die kunste blad van u keuse. n Lys gaan verskyn van die verskillende provinsies/stede waar die kunstefees aangebied word. Langs elke provinsie/stad is die datum en fasiliteit van die kunstefees. 2. INSKRYWINGS Gebruik die link om inskrywings te voltooi Asb registreer u alteljee op die sisteem en ontwerp u eie login besonderhede met u epos adres en wagwoord. Vandaar kan jy jou inskrywings voltooi. Geen laat inskrywings word aanvaar nie. Alle inbetalings moet direk by Capitec Bank gedoen word. Rekening besonderhede: Capitec, Spaarrek, Naam: A T Strydom Rekening Nr: , Takkode: Bewys van betalings kan gepos word na onderstaande posadres of per epos na : atterjas@iafrica.com. Heg bewys van betaling aan by alle inskrywings EN naam en kontak nommer van afrigters moet verskaf word!! At Strydom Posbus 608 Rooihuiskraal 0154 Telno (vir navrae) 3. INSKRYWINGS FOOIE Alle individuele items Voordragkonsertprogram Samespraak Poppekas Alle groep items Affiliasie fooie Ondersteuners fooi: R80 R80 R80 per leerder R80 R100 per groep en R60 per leerder (elkeen kry 'n medalje en sertifikaat) R200 per instansie R30 vir volwassenses en R20 vir kinders en bejaardes NB: Samespraak: Inskrywings moet ander persone in samespraak se name ook op inskrywing meld om plasing op program reg te plaas en sertifikate moet gedruk word. Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 2 van 7

3 4. TROFEES Trofees word toegeken aan wenners in die volgende afdelings : Beste poësie Beste monoloog Beste gedramatiseerde item Beste Samespraak Beste Groepitem Beste Junior Beste Senior Beste Volwassene Beste algehele student punte 5. MEDALJES EN SERTIFIKATE A % Goue Sertifikaat en Medalje A % Goue Sertifikaat en Medalje A 80-84% Goue Sertifikaat en Medalje B % Silwer Sertifikaat en Medalje B 70-74% Brons Sertifikaat en Medalje 6. KLEREDRAG Studente moet in swart dramadrag optree Studente kan ook in skooldrag optree Kostumering kan slegs by Samespraak en Monoloog gebruik word 7. ALGEMENE REëLS EN REGULASIES Leerders moet stiptelik 15 minute voor aanvang van n item beskikbaar wees Geen deelnemer mag buite sy/haar afdeling deelneem nie Geen sertifikate word uitgedeel voor repliek gelewer is nie. Deelnemer moet by die tydsbeperkings hou Geen deelnemer mag buite tyd deelneem of op ander dag deelneem nie Alle kanselasies moet skriftelik ingehandig word / Geen inskrywingsfooi is terugbetaalbaar nie Inbetalings moet geskied voor of op sluitingsdatum Inbetalingstrokies moet leerder vergesel Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 3 van 7

4 8. AFDELINGS & KODES (a) VOORDRAG Eie keuse Moet by graad / ouderdom pas A0 - Gr 0 A1 - Gr 1 A2 - Gr 2 A8 - Gr 8 A9 - Gr 9 A10 - Gr 10 Voordrag word stilisties aangebied - geen dramatisering A3 - Gr 3 A4 - Gr 4 A5 - Gr 5 A11 - Gr 11 A12 - Gr 12 A13 - Volw. A6 - Gr 6 A7 - Gr 7 (b) GEDRAMATISEERDE POëSIE Eie Keuse Die geskrewe woord word gedramatiseer deur beweging en gebare A14a - Gr 0 A14 - Gr 1 A15 - Gr 2 A16 - Gr 3 A21 - Gr 8 A22 - Gr 9 A23 - Gr 10 A24 - Gr 11 A17 - Gr 4 A25 - Gr 12 A18 - Gr 5 A26 - Volw. A19 - Gr 6 A20 - Gr 7 (c) PROSA Eie keuse A27 - Gr 1 A34 - Gr 8 Geen bewegings en gebare, slegs gesigspel A28 - Gr 2 A29 - Gr 3 A35 - Gr 9 A36 - Gr10 A30 - Gr 4 A37 - Gr11 A31 - Gr 5 A38 - Gr 12 A32 - Gr 6 A39 - Volw. A33 - Gr 7 (d) GEDRAMATISEERDE PROSA Eie keuse Geskrewe woord word dmv stem, liggaam, gelaat gedramatiseer deur beweging en gebare Dialoog belangrik, nie net vertelgedeeltes A40 - Gr 1 A41 - Gr 2 A42 - Gr 3 A43 - Gr 4 A44 - Gr 5 A45 - Gr 6 A47 - Gr 8 A48 - Gr 9 A49 - Gr 10 A50 - Gr 11 A51 - Gr 12 A52 - Volw. A46 - Gr7 Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 4 van 7

5 (e) MONOLOOG Eie keuse Dis n alleenspraak en karakter word deurgaans behou A53 - Gr 1 A54 - Gr 2 A55 - Gr 3 A60 - Gr 8 A61 - Gr 9 A62 - Gr 10 Slegs dialoog A56 - Gr 4 A63 - Gr 11 A57 - Gr 5 A64 - Gr 12 A58 - Gr 6 A65 - Volw. A59 - Gr 7 (f) SAMESPRAAK Eie keuse n Samespraak tussen twee persone A66 - Gr 1-3 A67 - Gr 4-5 Slegs dialoog A68 - Gr 6-7 Kostumering en grimering mag gebruik word A69 - Gr 8-10 A70 - Gr11-12 A71 - Volwassenes (g) IMPROVISASIE Bly deurgaans dieselfde karakter, teenoor denkbeeldige persoon Mag nie 3 minute speeltyd oorskry A72 - Gr 1 A73 - Gr 2 A74 - Gr 3 A75 - Gr 4 A76 - Gr 5 A77 - Gr 6 A79 - Gr 8 A80 - Gr 9 A81 - Gr 10 A82 - Gr 11 A83 - Gr 12 A84 - Volw. A78 - Gr 7 (h) LEES 3 minute voorbereidingstyd A85 - Gr 1 A86 - Gr 2 A92 - Gr 8 A93 - Gr 9 A87 - Gr 3 A94 - Gr 10 A88 - Gr 4 A95 - Gr 11 A89 - Gr 5 A96 - Gr 12 A90 - Gr 6 A97 - Volw. A91 - Gr 7 (i) VOORDRAGKONSERT- PROGRAM Tydsduur minute Gebalanseerde program deur een student A98 - Gr 1-3 A99 - Gr 4-7 Deurlopende tema A100 - Hoërskole (j) POPPEKAS Ten minste 4 afdelings dek Eie storie Gebruik eie poppe Gebruik eie poppekas A101 - Volwassenes. A102 - Laerskole A103 - Hoërskole Slegs een persoon mag poppe hanteer met eie stem A104 - Volwassenes Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 5 van 7

6 (k) MIMIEK Beweging en gesigspel op vlakke sonder klank A105 - Gr 1 A106 - Gr 2 A112 - Gr 8 A113 - Gr 9 A107 - Gr 3 A114 - Gr 10 3 minute speeltyd A108 - Gr 4 A115 - Gr 11 A109 - Gr 5 A116 - Gr 12 A110 - Gr 6 A117 - Volw. A111 - Gr 7 (l) VERHAALKUNS Prosavertelling met dialoog stilstaande A118 - Gr 1-3 A119 - Gr 4-5 A120 - Gr minute speeltyd A121 - Gr 8-9 A122 - Gr A123 - Volwassenes (m) EKSPERIMENTELE WERK/ GROEPPOëSIE PROGRAM Eksperimenteel Program deur groep studente Gebruik poësie, prosa, improvisasie Deurlopende tema A124 - Laerskole A125 - Hoërskole A126 - Volwassenes Byklanke, musiek, sang, danse kan gebruik word (n) GROEP IMPROVISASIE (o) TONELE / SAMESPRAAK Groeppoësie Gedig word eksperimenteel aangebied, met beweging en vlakke Stemgebruik individueel of gesamentlik / wisseling Kostumering kan gebruik word Deur groep van nie minder as 4 en nie meer as 7 Eenbedryf (nie langer as 60 minute) A127 - Laerskole A128 - Hoërskole A129 - Volwassenes A130 - Laerskole A131 - Hoërskole A132 - Volwassenes (p) REDENAARS VOORBEREID Voorbereid A186 - plaas graad op inskrywingsvorm Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 6 van 7

7 (q) ADVERTENSIE (Individueel en groepe) Adverteer gegewe voorwerp A187 - plaas graad op inskrywingsvorm 3 minute speeltyd (r) SPREEKKORE Minimum 15 deelnemers Minimale bewegings Aanbieding van n gedig of verskillende gedigte A133 Primary Junior A134 Primary Senior A135 High School (s) KARAKTERUITBEELDING Aanbieding van verskillende karakters deur een person A136 - Gr 1 A137 - Gr 2 A143 - Gr 8 A144 - Gr 9 Geen vertellings A138 - Gr 3 A145 - Gr 10 Net karakter speeling A139 - Gr 4 A146 - Gr 11 A140 - Gr 5 A141 - Gr 6 A147 - Gr 12 A148 - Adult A142 - Gr 7 Baie dankie aan ons borge en hul voortgaande ondersteuning vir 2018! Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 7 van 7

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 15 20 Augustus 2016 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 marietjie@laerskoollaeveld.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 3-8 Augustus 2015 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 80-00 Duet R 100-00 Trio R

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

EUGENE MARAIS KULTUURFEES

EUGENE MARAIS KULTUURFEES EUGENE MARAIS KULTUURFEES AFRIKAANSE WOORDKUNS SILLABUS EN BEPALINGS 30 JULIE 3 AUGUSTUS 2018 SLUITINGSDATUM : 21 JUNIE 2018 1. ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS: 1.1 Uitvoerende kunstenaars mag nie deelneem

Nadere informatie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan mens nie help om dan te sug nie. Ongelukkig

Nadere informatie

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns 10 Pryse: Voordrag en Toneel 1. Elsa Krantz-wisseltrofee vir die skool met die meeste inskrywings. Die grootte van n skool sal in aanmerking geneem word. 2. Petro Müller-wisseltrofee vir die beste groepitem

Nadere informatie

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg -14-9. Prestige-Aand Maandag, 4 Oktober Alle itemwenners en afdelingswenners word per brief na die prysuitdeling uitgenooi. Dit is n spoggeleentheid wat afsluit met n kaas-en-wyn. Sommige van die wenners

Nadere informatie

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na.

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na. -14- Vir meer inligting oor 2012 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 10de agtereenvolgende jaar in Boksburg funksioneer. Ons is daar vir enige vorm van

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 elet_d@hotmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd

JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS 2 0 1 3 11de Jaarlikse Kunswedstryd 2013 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 11de agtereenvolgende jaar in Boksburg

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET 2018 Die Brahman Beestelersgenootskap van SA Tel: 051 446 4619 Faks: 051 446 3148 E-pos: info@brahman.co.za Web: www.brahman.co.za AMPTELIKE 2018 SKOUKLASSE

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan mens nie help om dan te sug nie. Ongelukkig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou

Nadere informatie

NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015

NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015 NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015 Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 Ondervoorsitter Miranda van Heerden 081 735 2089 Tesourier Michael Sales 083 255 2193 Administrasie en Navrae Wilna Erasmus 076

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

2018 KULTUURFEES INLIGTING

2018 KULTUURFEES INLIGTING 2018 KULTUURFEES INLIGTING Geagte Ouers Daar word met trots aangekondig dat die jaarlikse Kultuurfees weer binnekort in volle swang gaan wees. Vanjaar se tema is SIRKEL VAN VERTROUE. Baie van die afdelings

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Animato Koorkompetisie/Choir

Animato Koorkompetisie/Choir Animato Koorkompetisie/Choir Tel/faks: (011) 913-2747 of (011) 913-1555 E-pos: conspirito@absamail.co.za Kontakte: Lizelle 083 660 4822 of Zab 082 323 1437 Animato 2010 Geborg deur die DOEL VAN DIE KOMPETISIE

Nadere informatie

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017 VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou wat aangebied word tydens

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

INSTRUKSIES EN INLIGTING

INSTRUKSIES EN INLIGTING HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD SKEPPENDE KUNS GRAAD 8 DATUM: 23 NOVEMBER 2016 TYD: 1 UUR TOTAAL: 100 EKSAMINATRISE: ME. M. DU PLESSIS MODERATOR: ME. Y. KRUGER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM, VAN

Nadere informatie

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Toneel Redenaars Koor Kunswedstryde Revue Norie Skouspel Musiekblyspel en Interne Groepe Erepenning Erekleure ATKV top 10 finalis Spraakgilde forum

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by 22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan al ons ouers, leerders en personeel vir die afgelope besige kwartaal. Dit was n suksesvolle kwartaal met baie hoogtepunte en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK Installasie van LPF AgriBusiness/Express LPF AgriBusiness en LPF Express Gebruikers handleiding deur LPF Systems BK Index 3 Index Foreword Part I Installasie 0 4 1 Inleiding... 4 Hardew are Vereistes...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: 1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos goudini@compnet.co.za NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DoE/November 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Nuusbrief 27 Vrydag, 26 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 27 Vrydag, 26 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za Nuusbrief 27 Vrydag, 26 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 2 TIKIDRAAI-SNOEPIE

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters

DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters DANS 8 Augustus 12 Augustus 2016 Voorsitter: Verna Walters 082 804 7898 vwalters@icon.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 90-00 Duet R 60-00pp

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 PERDE PROGRAM / HORSE PROGRAM Sameroeper / Convenor: Johan du Plooy Cell: 081 591 8116 E-mail: johan@bultfonteinboertjiefees.co.za KLAS GROEPERING: 1. SP = SAALPERDE 2. FP

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening : ALGEMENE KENNIS Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 BYBELVASVRAE Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 DANS Slaag 50% Pass 60% Pass Plus 70% Comended / Merit B+ (75%) A (80%) Highly

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien

Nadere informatie

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur /0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD Onder Voorsitter Verna Walters Tesourier Michael Sales

ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD Onder Voorsitter Verna Walters Tesourier Michael Sales 1 of 8 2018 ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD 2018 Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 thea@nelspruiteisteddfod.co.za Onder Voorsitter Verna Walters 082 804 7898 Tesourier Michael Sales 083 255 2193

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE PUNTE: 50 JRLIKSE NSIONLE SSESSERING 2014 GR 4 WISKUNE TOETS TY: 90 Minute PROVINSIE ISTRIK NM VN SKOOL EMIS-NOMMER (9 Syfers) KLS (bv. 4) VN NM GESLG ( ) SEUN OGTER GEOORTETUM Y Y M M ie toets bestaan

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies Ons leer saam met Manie Muis. 3 LU 1 AS4 Luister met genot na gedig (Vakansie jolyt) en lees saam met juffrou. 3 en 4 LU 2 AS1 AS5 Neem deel aan klas- en groepbesprekings: Praat oor gediggie en leerders

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2017 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie