JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd
|
|
- Karel van der Velde
- 5 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS de Jaarlikse Kunswedstryd
2 2013 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 11de agtereenvolgende jaar in Boksburg funksioneer. Ons is daar vir enige vorm van kultuur. Die Vereniging wil graag: Kultuur bevorder Geleenthede skep Talent ontdek en ontwikkel Kultuurkompetisies van verskeie aard word jaarliks aangebied wat geleentheid bied aan die wat nie altyd n kans kry in sy/haar skool nie. Enige skool/instansie aan die Oos-rand mag aan Con Spirito deelneem. 1
3 Kontak- en bankbesonderhede 3 Jaarprogram 4 Algemene reëls 5 Inskrywingsfooie 6 Toekennings 7 1. Skryf 8 2. Redenaars 9 3. Dans 10 4& 5. Sang & Instrumentaal 11 6 Kuns Drama Kore Prestige-aand 15 2
4 STIGTERS EN KONTAKPERSONE Lizelle van Staden Zabè Jonker Tel/faks: (vir foto s en inligting) E-pos: lizellevst@gmail.com of zabejonker@live.co.za Bankbesonderhede: Con Spirito Plusplan, rek.nr Standardbank Boksburg Takkode: Verwysing: Skool/ Instansie/ Naam 3
5 JAARPROGRAM 2013 WAT WANNEER SLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS Skryffees Afrikaans EN Woensdag 6 Maart 13 Februarie Engels Redenaars Donderdag 14 Maart Vrydag 15 Maart Saterdag 16 Maart 13 Februarie Dans Saterdag 20 April 18 Maart (voor die skoolvakansie) Instrumentaal & Sang Vrydag 3 Mei Saterdag 4 Mei 12 April (direk na die skoolvakansie) Kunsfees Handig tussen 17 en 20 Junie alle inskrywings, -gelde en kunswerke by Sonneblom 10, East Village, Sunwardpark in. (Kontak Zabé ) Dramafees Woensdag 21 Augustus Donderdag 22 Augustus Vrydag 23 Augustus Saterdag 24 Augustus Woensdag 28 Augustus Donderdag 29 Augustus Vrydag 30 Augustus Saterdag 31 Augustus 10 Junie Kore Donderdag 12 September 20 Junie (voor die skoolvakansie) Prestige-aand Prysuitdeling Maandag 1 Oktober Betrokkenes sal per brief uitgenooi word. Alle feeste word by Parkdene Primary, Boksburg, gehou!! Alle feeste begin om op weeksdae en om 8.00 op Saterdae. 4
6 ALGEMENE REëLS 1. Alle inskrywings sluit op verskillende datums. Verwys na die jaarprogram. 2. Alle afdelings gebruik verskillende inskrywingsvorms. 3. Kontant, tjeks of internetbetalings is betaalbaar aan CON SPIRITO. Sien bankbesonderhede op bl. 1. n Depositostrokie moet die inskrywings vergesel. Deelnemers kan nie op die program geplaas word, indien bewys van betaling nie ontvang is nie. 4. Inskrywingsgelde is NIE terugbetaalbaar nie, behalwe in gevalle waar die betrokke wedstryd nie plaasvind nie. 5. Leerders kan privaat of deur hul skool inskryf. 6. Daar mag slegs EEN keer vir dieselfde item ingeskryf word. 7. Deelnemers neem per graad of per ouderdom soos gespesifiseer, deel. 8. GEEN laat inskrywings word aanvaar nie. 9. Daar is geen voorgeskrewe werke nie. By al die afdelings/items skryf die leerders hul eie keuses in. Deelnemers moet ʼn kopie van hulle keuse saambring vir die beoordelaar. Onthou, die keuse van ʼn stuk moet by die deelnemer se ouderdom pas en word ook daarvolgens beoordeel. 10. Kandidate wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 11. Geen deelnemer of groep mag dieselfde werk vir twee agtereenvolgende jare aanbied nie. 12. Tydbeperkings vir items soos aangedui in die sillabus mag nie oorskry word nie. 13. Waar deelnemers van verskillende grade in een groep deelneem, vind die beoordeling volgens die deelnemer wat in die hoogste graad is plaas. 14. Name en vanne moet korrek op die inskrywingsvorm ingevul word. 15. Toegangsgelde van R10.00 per persoon word by die deure vir toeskouers gevra. Toegang vir afrigters en deelnemers is gratis. Inskrywingsfooie MOET saam met die inskrywingsvorms inbetaal word. Geen inskrywingsfooie mag die dag van die kompetisie inbetaal word nie. Inskrywings en bewys van betaling kan gefaks word (sien bl. 1) of n alternatiewe reëling moet met die organiseerder getref word. 5
7 INSKRYWINGSFOOIE 1. INDIVIDUELE ITEMS: R30 per deelnemer per item, behalwe R40 per deelnemer waar klank benodig word, bv. Sang, dans, ens. 2. DUET, TRIO, KWARTET, ENS: R20 per deelnemer 3. GROEPE: 8 tot 25 deelnemers R15 per deelnemer Meer as 25 deelnemers in n groep (bv. Spreekkoor, dans, kore) beloop R250 per item ROOSTERS EN PROGRAMME 1. Tydroosters sal vroegtydig (minstens 2 weke voor die tyd) aan die skole of instansies per epos gestuur word. 2. GEEN veranderings mag gemaak word nie. 3. Let wel, indien n deelnemer nie in sy/haar itemgroep deelneem nie, kan hy/sy nie in aanmerking geneem word vir n item- of afdelingswenner nie. Diploma A % Goue sertifikaat A 80 89% Silwer sertifikaat B 70 79% Sertifikaat 69% en minder TOEKENNINGS Sertifikate / knopies Itemwenners Wisseltrofeë Afdelingswenners in elke kategorie Spesiale toekennings: n Wisseltrofeë word geskenk aan die mees veelsydige Con Spirito leerder in Hoërskole, asook aan die mees veelsydige Con Spirito leerder in Laerskole. Laasgenoemde moet in ten minste DRIE verskillende afdelings presteer. 6
8 PRESTEERDERS 2012 Beste Laerskool koor Concordia Juniorkoor Beste Laerskool Spreekkoor Concordia Graad 6 & 7 Beste Kleuterskool Spreekkoor Dinky Dolly Kleuterskool Beste Instrumentaal L/s Juniors Aldo da Silva (Concordia) Beste Instrumentaal L/s seniors GEEN Beste Instrumentaal Hoërskole Waldo Smit (Noorderlig) Beste Sang Juniors/laerskole Besta Sang Hoërskole (klavierbegeleiding) Besta Sang Hoërskole (met klankbaan) Beste Laerskool Danser Beste Hoërskool Danser Beste Kuns Laerskool Beste Kuns Hoërskool Beste skryfvermoë Laerskool Beste skryfvermoë Hoërskool Beste Drama in Voorskool Beste Drama In Graad 1 Beste Drama in Graad 2 & 3 Beste Drama in Graad 4 & 5 Beste Drama in Graad 6 & 7 Beste Drama In Laerskole Beste Drama in Engels Gr. 1 7 Beste Drama in Hoërskole Dogters Beste Drama in Hoërskole Seuns Beste Onvoorbereide Lees Ls Juniors Beste Onvoorbereide Lees Ls Seniors Beste Onvoorbereide Lees Hoërskole Beste Redenaars Laerskool Beste Redenaars Hoërskool Mees Veelsydige Laerskool Mees Veelsydige Hoërskool Tracey-Lee Booyens (Concordia) Quinton Rancati (Virtuoso) Liane Greyling (Diana Sameuls) Luhanke Barnard (Dalview) Robyn Steyn (Center Stage) Christi-Lee Zevenbergen (Concordia) Le oné Zevenbergen (EG Jansen) Kara Nel (Leeuwenhof) Charlize Herman (Leeuwenhof) Chiara Dover (Concordia en LART) Aldoné Kok (Concordia) Chanté Dover (Concordia en LART) Zanelle Peens (Concordia) Lize du Toit (Leeuwenhof) Chanté Dover (Concordia en LART) Chanté Dover (Concordia en LART) Riandri van Aswegen (Hans Moore) DEEL: Justin Steenkamp (Die Anker) Morné Vogel (Oosterlig) Justin Kruger Zanelle Peens Marinus Nel (EG Jansen) Lariscka King (Elsburg) Lerato Sookane (Noorderlig) Isabella Letlhake Ls Elsburg Riandri van Aswegen Hans Moore 7
9 1. Skryf Afrikaans & Engels 6 Maart Inskrywings moet ons asseblief nie later as 13 Februarie bereik nie. Inskrywingsfooie beloop R30 per deelnemer per item. Papier sal voorsien word. Die leerlinge moet hul eie penne en woordeboeke saambring. Die uitslae sal na die Aprilvakansie saam met die sertifikate uitgestuur word, Onderwerpe word die dag van die skryffees uitgereik. M.a.w. dit is n onvoorbereide item. Deelnemers kan vir die volgende items inskryf: Afrikaans Opstel (Eerste Taal) Afrikaans Opstel (Tweede Taal) Afrikaans Poësie (Eerste Taal) Afrikaans Poësie (Tweede Taal) Engels opstel (Eerste Taal) Engels opstel (Tweede Taal) Engels Poësie (Eerste Taal) Engels Poësie (Tweede Taal) ======================================================= INSKRYWINGSVORM SKRYFFEES 6 Maart NAAM: ITEMBESKRYWING(BV. 2 Afr. Opstel 2e Taal) GRAAD: SKOOL/INSTANSIE: KONTAKPERSOON SELFOONNR: E-POS: TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R 8
10 2. Redenaars 14, 15 en 16 Maart Inskrywings moet ons nie later as 13 Februarie bereik nie. Inskrywingsfooie beloop R30 per deelnemer per item. Deelnemers kan oor enige onderwerp redeneer. Leerders kan vir voorbereid en onvoorbereid inskryf. Deelnemers kry 15 minute voorbereidingstyd vir die onvoorbereide toespraak. Die ATKV reëls EN voorgeskrewe tye geld ook vir hierdie kompetisie. Let op dat die leerlinge moet meld of hulle vir Eerste of Tweede taal inskryf. Deelnemers skryf volgens hul graad in. Lees asb. die algemene reëls op bl. 3 noukeurig deur. ======================================================= INSKRYWINGSVORM REDENAARS 14, 15 en 16 Maart NAAM/NAME: GRAAD: AFRIKAANS : 1ste Taal 2de Taal Voorbereid Onvoorbereid ENGELS: 1ste Taal 2de Taal Voorbereid Onvoorbereid SKOOL/INSTANSIE: KONTAKPERSOON/ORGANISEERDER: KONTAKNR (selfoon): E-POS: TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R 9
11 3. Dans Saterdag, 20 April Inskrywings moet ons asseblief nie later as 18 Maart bereik nie. Inskrywingsfooie beloop R30 per deelnemer per item. Vir inskrywings meer as 1 kind sien inskrywingsfooie op bl 6 KATEGORIEë Ballet Klopdans Ballroom -meld wals, ens. Latyns Amerikaans -meld tango ens Modern (Jazz, klassiek, ens) Free Style Hip-hop Disco Tradisioneel (Spaans, Zulu, Afrika) ITEMS Solo straight Solo Karakter Duette/trio/kwartet - solo Duette/trio/kwartet karakter Groepwerk straight Groepwerk karakter Improvisasie solo ======================================================= INSKRYWINGSVORM DANS 20 April NAAM: KATEGORIE: ITEMBESKRYWING: OUDERDOM: SKOOL/INSTANSIE: KONTAKPERSOON SELFOONNR: E-pos TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R 10
12 4. & 5. SANG & INSTRUMENTAAL 3 en 4 Mei Sien asb inskrywingsvorms agter in brosjure. Deelnemers moet asseblief n kopie van elke itemkeuse saambring vir die beoordelaar. Inskrywings en gelde moet ons asb. voor 12 April bereik. Inskrywingsfooi = R30 per deelnemer per item, behalwe R40 per deelnemer met bv. sang waar n deelnemer klank nodig het om die item te kan lewer. Sien bl. 6. DUET, TRIO, KWARTET, ENS: R20 per deelnemer GROEPE: 8 tot 25 deelnemers R15 per deelnemer VOORGESKREWE TYD: 2 minute per item. Deelnemers kan deur die beoordelaar gestop word indien hulle oor hul tyd gaan. 11
13 6. Kuns 17 Junie Kunswerke en inskrywingsgelde moet tussen 17 en 20 Junie ingehandig word by Zabè Jonker, Sonneblom 10, East Village, Sunwardpark Inskrywingsfooie beloop R30 per deelnemer per item. GEEN kunswerk wat vorige jare by Con Spirito ingeskryf is mag weer ingeskryf word nie. Uitslae, saam met die kunswerke en sertifikate, sal min of meer 30 dae later na u skole gestuur word. Kunswerke kan onder die volgende kategorieë ingeskryf word: o Pastelle o Verf (water/olie/ackrilies) o Potloodsketse (ook charcoal) o Beeldhouwerk o Collage o Lapverf LET WEL: Geen konstruksiewerke nie. Inskrywings moet aan die volgende voldoen: o Gemonteer o n Afskrif van die onderstaande inskrywingsvorm moet daarop aangebring word. o LET WEL: Indien daar meer as 10 inskrywings per skool of instansie is, sal die beoordelaar en Con Spirito se organiseerder die beoordeling by die skool kom doen. Kontak Zabé by in die verband! ======================================================= INSKRYWINGSVORM - KUNSFEES 17 Junie Naam van leerling: Graad; SKOOL/INSTANSIE: KATEGORIE: TEMA: KONTAKPERSOON: SELFOONNOMMER: E-POS TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R 12
14 7. Drama 21, 22, 23 en 24 Augustus 28, 29, 30 en 31 Augustus Sien inskrywingsvorm agter in die brosjure. 1. Inskrywings moet ons nie later as 10 Junie bereik nie. 2. Dui asb die kode waarvoor jy inskryf duidelik op die inskrywingsvorm aan soos hieronder uiteengesit. In gevalle waar baie leerders per instansie ingeskryf word kan die inskrywings op EEN vorm uiteengesit word. 3. Inskrywingsfooie R30 per deelnemer per item en R20 per deelnemer vir klein groepe. Sien bl. 6 vir vir inskrywingsfooie vir spreekkore. 4. Geen voorgeskrewe werke, slegs eie keuse. Handig egter n afskrif van ELKE item voor die kompetisie by die organiseerder in. Onthou, die keuse van n stuk moet by die deelnemer se ouderdom pas en word ook daarvolgens beoordeel. 5. Dieselfde werke van vorige jare mag nie weer gebruik word nie. 6. TYE: Improvisasie = 3 min; Gedram Poësie = Gr min, Gr min; Prosa, Gedram Prosa en Monoloë = Gr min, Gr min, Gr min; Groepspoësie en groepsprosa = Gr min, Gr min, Gr min;; Bybelvoordrag = Gr min, Gr min, Gr min; Samespraak = Gr min, Gr min; Mimiek = Gr min, Gr min, Gr min. Afrikaans A1 Voordrag/Poësie A2 Gedramatiseerde Poësie A3 Prosa A4 Gedramatiseerde Prosa A5 Monoloog A6 Improvisasie A7 Samespraak A8 Groepsimprovisasie A9 Groepsprosa A10 Mimiek A11 Bybelprosa A112Groepsmimiek A13 Limiriek A14 Onvoorbereide Lees A15 Onvoorbereide Bybel lees Engels E1 Poem E2 Dramatized Poem E3 Prose E4 Dramatized Prose E5 Drmatized Group Prose E6 Monologue E7 Limirick E8 Scriptual reading E9 Sight Reading Drama/Toneelgroepe is ook welkom om in te skryf! Ons sal sover moontlik die toneelgroepe by hul onderskedie skole akkomodeer. Kontak die organiseerders 13
15 8. KORE 12 September 1. Skryf in vir enige van die onderstaande afdelings. 2. Sluitingsdatum vir die kore is 20 Junie. 3. n Bepaalde werk mag nie in meer as een afdeling aangebied word nie. 4. Werke van kontrasterende styl moet aangebied word. 5. Transposisie is toelaatbaar. 6. Maak deurgaans van eie keuse gebruik maar maak seker die standaard pas by die ouderdomsgroep. Die standaard van die werke sal by die beoordeling in aanmerking geneem word. 7. n Afskrif van die koorwerke moet voor die optrede aan die beoordelaar oorhandig word. 8. Begeleiding deur middel van klavier of enige ander musiekinstrument, asook klankbane is toelaatbaar. (Dui dit aan op die inskrywingsvorm.) 9. INSKRYWINGSFOOIE: 1. Koorprogram R250 per koor 2. Ander items R130 per koor per item) 10. KATEGORIEë: 1. Koorprogram van 6 tot 10 minute, wat bestaan uit: (1) Gewyde lied, (2) Ligte lied en (3) Tradisionele Afrikalied. Een lied moet a capella gesing word. Maak gebruik van minstens twee verskillende tale. 2. Eenstemmige lied 3. Tweestemmige lied 4. Meerstemmige lied (3 stemme of meer) 5. Afrika werk 6. Klassieke kontemporêr 7. Ligte kontemporêr ======================================================= INSKRYWINGSVORM KORE - 12 September 2013 SKOOL SE NAAM: ORGANISEERDER: AANTAL KOORLEDE: SELFOONNR: E-POS ADRES: Merk afdeling met X: Laerskool Gr 1-3 Laerskool Gr 4-5 Laerskool Gr 1-4 Laerskool Gr 6-7 Laerskool Gr 5-7 Hoërskool Gr 8-12 (gemeng) Hoërskool Gr 8-12 (meisies) Hoërskool Gr 8-12 (seuns) Koorprogram Eenstemmig Tweestemmig Meerstemmig Afrika Klassiek Kontemporêr Ligte Kontemporêr 14
16 9. Prestige-Aand Maandag, 16 September Parkdene Primary, Boksburg Alle itemwenners en afdelingswenners word per brief na die prysuitdeling uitgenooi. Sommige van die wenners sal n item lewer. Die organiseerders sal hierdie leerders identifiseer. Trofeë, sertifikate en knopies word tydens hierdie aand oorhandig. 15
2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na.
-14- Vir meer inligting oor 2012 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 10de agtereenvolgende jaar in Boksburg funksioneer. Ons is daar vir enige vorm van
Nadere informatieCon Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg
-14-9. Prestige-Aand Maandag, 4 Oktober Alle itemwenners en afdelingswenners word per brief na die prysuitdeling uitgenooi. Dit is n spoggeleentheid wat afsluit met n kaas-en-wyn. Sommige van die wenners
Nadere informatieAllegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all
Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid
Nadere informatieBaie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.
Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk
Nadere informatieAnimato Koorkompetisie/Choir
Animato Koorkompetisie/Choir Tel/faks: (011) 913-2747 of (011) 913-1555 E-pos: conspirito@absamail.co.za Kontakte: Lizelle 083 660 4822 of Zab 082 323 1437 Animato 2010 Geborg deur die DOEL VAN DIE KOMPETISIE
Nadere informatieINSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015
INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE
Nadere informatieINSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016
INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 elet_d@hotmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke
Nadere informatieKAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig
Nadere informatieEUGENE MARAIS KULTUURFEES
EUGENE MARAIS KULTUURFEES AFRIKAANSE WOORDKUNS SILLABUS EN BEPALINGS 30 JULIE 3 AUGUSTUS 2018 SLUITINGSDATUM : 21 JUNIE 2018 1. ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS: 1.1 Uitvoerende kunstenaars mag nie deelneem
Nadere informatieBaie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.
Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk
Nadere informatieKoorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.
KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496
Nadere informatieMy denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017
My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel
Nadere informatieINDIVIDUELE AFDELING
AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 15 20 Augustus 2016 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 marietjie@laerskoollaeveld.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE
Nadere informatieINDIVIDUELE AFDELING
AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 3-8 Augustus 2015 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 80-00 Duet R 100-00 Trio R
Nadere informatieKoorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.
KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496
Nadere informatie1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3
(Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies
Nadere informatieWrestling Federation Stoeifederasie
SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatiePryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns
10 Pryse: Voordrag en Toneel 1. Elsa Krantz-wisseltrofee vir die skool met die meeste inskrywings. Die grootte van n skool sal in aanmerking geneem word. 2. Petro Müller-wisseltrofee vir die beste groepitem
Nadere informatieDANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters
DANS 8 Augustus 12 Augustus 2016 Voorsitter: Verna Walters 082 804 7898 vwalters@icon.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 90-00 Duet R 60-00pp
Nadere informatieLaerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1
Nadere informatieNorm Laerskool Fairland
Laerskool Fairland Norm 2017 Norm Laerskool Fairland (Hersien Februarie 2018) Inhoudsopgawe Norm 2018 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2015
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
Nadere informatieTYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Nadere informatieNELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015
NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015 Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 Ondervoorsitter Miranda van Heerden 081 735 2089 Tesourier Michael Sales 083 255 2193 Administrasie en Navrae Wilna Erasmus 076
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
Nadere informatieALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD Onder Voorsitter Verna Walters Tesourier Michael Sales
1 of 8 2018 ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD 2018 Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 thea@nelspruiteisteddfod.co.za Onder Voorsitter Verna Walters 082 804 7898 Tesourier Michael Sales 083 255 2193
Nadere informatieSkaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)
Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:
Nadere informatieAANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie
Nadere informatieSoos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).
Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle
Nadere informatieTygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:
Nadere informatie2018 KULTUURFEES INLIGTING
2018 KULTUURFEES INLIGTING Geagte Ouers Daar word met trots aangekondig dat die jaarlikse Kultuurfees weer binnekort in volle swang gaan wees. Vanjaar se tema is SIRKEL VAN VERTROUE. Baie van die afdelings
Nadere informatieDIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE
DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike
Nadere informatieHoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure
Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 info@hsmclachlan.co.za www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui
Nadere informatie1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Nadere informatieOOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Nadere informatie31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017
31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 PERDE PROGRAM / HORSE PROGRAM Sameroeper / Convenor: Johan du Plooy Cell: 081 591 8116 E-mail: johan@bultfonteinboertjiefees.co.za KLAS GROEPERING: 1. SP = SAALPERDE 2. FP
Nadere informatieVolksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners
Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans
Nadere informatieVolksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners
Datum: 13 15 Januarie 2017 Volksdanse Spesialisasie vir Geagte Ouer / Offisier Hieronder die inligting oor die Volksdans Spesialisasie vir wat aangebied gaan word by die Voortrekker Monument. Plek: Voortrekkermonument
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
Nadere informatieREKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
Nadere informatieLaerskool Fairland Norm 2016
Laerskool Fairland Norm 2016 (Hersien November 2015) Inhoudsopgawe Norm 2016 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 AKADEMIE (Hersien
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Nadere informatieDie Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente
Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan
Nadere informatieLaerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieDit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.
Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie
Nadere informatieDie Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente
Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan
Nadere informatieDie Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel
Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan mens nie help om dan te sug nie. Ongelukkig
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
Nadere informatie2015 AKADEMIESE JAAR
Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan
Nadere informatieALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :
ALGEMENE KENNIS Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 BYBELVASVRAE Finale wenner 3de 2de 1ste Super 12 10 20 25 30 DANS Slaag 50% Pass 60% Pass Plus 70% Comended / Merit B+ (75%) A (80%) Highly
Nadere informatieThabazimbi Skou JULIE 17
Thabazimbi Skou 27-29 J ULIE 17 OUDERDOMME SOOS OP 27 JULIE 2017 8-10 Maande 27/09/16-28/11/16 10-12 Maande 27/07/16-28/09/16 12-15 Maande 27/04/16-28/07/16 15-18 Maande 27/01/16-28/04/16 18-21 Maande
Nadere informatieHOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,
Nadere informatieNOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE
NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere
Nadere informatieA B C Toekenning. 15 Februarie 2003
A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte
Nadere informatieAFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET
AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET 2018 Die Brahman Beestelersgenootskap van SA Tel: 051 446 4619 Faks: 051 446 3148 E-pos: info@brahman.co.za Web: www.brahman.co.za AMPTELIKE 2018 SKOUKLASSE
Nadere informatieLaerskool STULTING Primary School
NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013
Nadere informatieDaar is altyd drie opsies:
Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die
Nadere informatieBROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator
BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite
Nadere informatieDie Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018
1 Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 DATUM VAN VERHURING... Aansoeker / Kontakpersoon Naam en van: Selnr: Epos adres: Organisasie: Ander tel nr: Fisiese adres: Geleentheid (verg, konf ens): Tariewe
Nadere informatieLEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017
LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER
Nadere informatieDie instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici! Alle instrumentaliste, asook instrumentale ensembles is welkom!
Die instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici! Alle instrumentaliste, asook instrumentale ensembles is welkom! Prysgeld Algehele Wenner: R60 000 Tweede Prys: R30 000 Derde Prys:
Nadere informatieinligting vir skole Doen iets wen iets!
inligting vir skole Storieleesfees! Doen iets wen iets! Storieleesfees! kategorieë Leerders kan in een van die volgende vyf kategorieë deelneem volgens hulle graad: voorleeskategorie: Kategorie graad RR
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Nadere informatieTeorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)
Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieKultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E
Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Toneel Redenaars Koor Kunswedstryde Revue Norie Skouspel Musiekblyspel en Interne Groepe Erepenning Erekleure ATKV top 10 finalis Spraakgilde forum
Nadere informatie2 nd Chances... Wiskunde
Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek
Nadere informatieBeeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie
Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie Aan : Skoolhoofde en die Departementshoof Afrikaans U skool kan gerus hieraan deelneem: 1. VOORSKRIFTE 1.1 Algemene voorskrifte: n Leerder
Nadere informatieBELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege
BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel
Nadere informatieMatriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.
20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:
Nadere informatieLAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
Nadere informatieFoendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie
Tye moet nog bepaal word. As ek laaste periode af het, kan die kleingoed solank rekenaars toe kom. Laerskool Helderkruin Volume 1 Laerskool Helderkruin vir uitnemendheid in Tegnologie Welkom by ons Rekenaarsentrum
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieThabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe
Thabazimbi Skou Limpopo Kampioenskappe Nasionale Kampioenskappe 26-28 J ULIE 18 OUDERDOMME SOOS OP 26 JULIE 2018 8-10 Maande 27/09/17-26/11/17 10-12 Maande 27/07/17-26/09/17 12-15 Maande 27/04/17-26/07/17
Nadere informatieSkiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.
16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
Nadere informatieRUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!
RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! Die Stellenbosch Rugbyakademie het as private onderneming in 2004 in Stellenbosch ontstaan. Ons bied voltydse en deeltydse programme aan. Ons is reeds die afgelope aantal
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:
Nadere informatieKingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller Mei 2015 Me.
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN
Nadere informatieGRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE
Nadere informatieBOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK
Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla
Nadere informatieHUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatie1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE BELANGRIKE DATUMS... 3
Brosjure 2018 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE... 3 2. BELANGRIKE DATUMS... 3 3. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS... 3 3.1 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A: 16 Februarie 2018...
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieGRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN
Nadere informatieDNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
Nadere informatieGRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF
OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatie